• Free • Gratis
courant courant
• Bergrivier 1Swartland Bou saam met goeie nuus Wes-Kaap se #1 Wellington
14 November 2018 Uitgawe 486
•SAKEKAMER FOKUS OP KUBERRUIM
NUUS • NEWS
12 September 2018
dié
Moderne vrou se rol in samelewing • Free • Gratis
Wes-Kaap se #1
Bou saam met goeie nuus
•Jaomi Zeeman Die Drakenstein Sakekamer het, in samewerking met CS Cybershield, Sanlam en Golden Thread Communications, ‘n spesiale inligtingsessie vir plaaslike sakevroue aangebied waar die voordele en gevare van sosiale media en die kuberruim onder die loep geneem is. Hierdie insiggewende sessie het op Dinsdag 4 September by die Boschenmeer Landgoed plaasgevind. Talle plaaslike besigheids- en sakevroue het die geleentheid bygewoon en groot baat gevind by die interessante praatjies. Anine van der Westhuizen van Golden Thread Communications, ‘n spesialis op die •Jaomi Zeeman gebied van die suksesvolle aanwending van Sommige mense droom daarvan dat het die sosiale media in die besigheidswêreld, honderd-duisende mense vangebruik hul van die dames oor die voordele van die inskrywings of plasings op sosiale kuberruim in die werkplek ingelig. media platforms dit sal deel platforms Volgens Aninesal kanhou, sosiale media of daarvan notisie sal neem. baie suksesvol in die sakewêreld Die en tot voorWellingtonner Jeremeo Cordeur deel van besighede benut le word. was egter uitmedia die veldplatfoms geslaan met die facebook, “Sosiale soos belangstelling en reaksie sy faceinstagram en linkedin is ‘nop kragtige hulpmiddel book-plasings van hom en sy geliefde om jou besigheid te adverteer en netwerke oumaander Lilly. besighede en moontlike kliënte te met Meer as tweehonderdduisend bewerkstellig. mense het reeds een van die3,8 pla"Instagram hetna byvoorbeeld miljoen versings gekyk, dit is bykans 3 000 keer bruikers, 80% van verbruikers volg besighede gedeel, meer as 4 500 mense op hierdie platform en 30% vanhetverbruikers daarvan gehou en dit het meer as 500 koop produkte wat hulle op instagram gesien kommentare uitgelok. Hierdie plasing, het,” het sy gesê. waar Jeremeo sy oumaplatform vir ‘n rit ook in syas ‘n plek Anine het hierdie nuwe besighede motor neem, het die wêreld waar hul kreatiwiteit kan uitbeeld, aanbesigheidsblad die gons en derduisende ‘n kan skep, mense hutsmerke kan gaandetreffende oor dié spesiale oumaplaas se eerskep, foto’s kan en subtiele like, snaakse en pittige reaksie op handelsmerksigbaarheid kan haar bewerkstellig, kleinseun se nuwe ryding. voorgehou. Volgens haar Jeremeo, ‘n akteur, Volgens is Twitter nog ‘ndraaigoeie platform boekskrywer, fotograaf en regisseur, wat deur sakevroue gebruik kan word. het“Met die 7,7 oorweldigende reaksie 83% op van die miljoen gebruikers, sy facebook-plasings hom platform en sy in aksie wêreld se leiers wat opvan hierdie hom van heeltemal onkantwat gevang. isouma en 76% verbruikers handelsmerke Dit isna te verstane as ‘ndiens mens in ag neem is dit ‘n hier vriendelike aanbeveel, dat, buiten die oorweldigende belangkragtige instrument in enige besigheid,” het sy stelling in sy 93-jarige ouma se rit in gesê. sy Volgens nuwe motor, 3 000‘nmense Aninebykans is Linkedin meer professiogekykernstige het hoe platform. hy en sy ouma haar bed nele, opmaak, meer 7 000 mense gekyk en 94% “Linkedin hetas6,1 miljoen verbruikers het hoe hy sy is ouma vertel dat hy haarom kandivan werwers op hierdie platform see toe gaan neem en bykans 20 000 mense na date te vind. Ouma se reaksie gekyk sosisale het toe Jeremeo haar "DitLilly is die effektiefste media platvertel het dat hy vir ‘n paar maande oorsee moet form vir webwerf-verkeer en leidrade,” het sy gaan werk. Die spesiale band tussen Jeremeo en ouma Lilly is iets wat ‘n senuwee onder mense raakgeboor het. “Ek het voor my ouma grootgeword. Ek is my ouma se kind. By my ouma se huis was daar altyd M-Net en ek het altyd na skool na haar toe gegaan om die stories op M-Net te gaan kyk. Dis waar my verbeelding kon vlerke kry. "Ek het naweke daar oorgeslaap en ouma Lilly het my van kleins af gestuur om vir haar goedjies by die winkel te gaan koop. Later het ek haar 'groceries' gekoop, haar rekeninge betaal en sommer vir haar klere by Edgars ook gekoop,” vertel Jeremeo oor hul spesiale band.
Uitgawe 495
14 November 2018
•SOSIALE MEDIA GAANDE OOR DUO
Ouma Lilly steel die kollig
vakansie moet wag. Jeremeo is tans besig met voorbereiding vir twee eenman-toneelstukke wat hy self geskryf het en waarin hy die hoofrolle vertolk. Die twee toneelstukke word in ‘n speelvak van 19 November tot 1 Desember by die bekende Alexander Bar en Teater vertoon. “Die een stuk, ‘Jerry, an unconventional hero’, en die ander een, ‘Dude, waar’s my bakkie’, is heeltemal uiteenlopend, maar beeld beide sekere aspekte van my kultuur en herkoms uit,” vertel Jeremeo. Hy het onlangs uit Engeland teruggekeer waar hy vir drie maande die Artscape-teater en Suid-Afrika by die Brouhaha-uitruilprogram in die Verenigde Koninkryk, Liverpool, verteenwoordig het. Vir hom was die uniekheid van sy kultuur en herkoms, sowel as die werksetiek wat hy hier in Wellington en Suid-Afrika geleer het, iets Anine van der Westhuizen van Golden Thread Communications, Francis Nieuwoudt van wat die hy daar in die vreemde opnuut leer Drakenstein Sakekamer, Jan-Hendrik Stander van Cybershield en Helét Borchardt van Sanwaardeer het. lam. “Die Cape Coloured culture is iets gemaak het, gegee. gesê. baie uniek en outentiek. Ek het dit in Hy het ook die voor- en nadele van gratis Jan-Hendrik Stander van CS Cybershield het Engeland weer leer waardeer waar Anine se praatjie opgevolg met ‘n inligtingsessie Wi-Fi vir kliënte en besighede bespreek. ek met baie ander kulture gekon“Wanneer jy gratis Wi-Fi gebruik, is jou oor die kubersekuriteit en inligtingsekuriteit. fronteer is. Mense was verbaas Volgens hom hou die gebruik van telefone, inligting en data nie beskerm nie. Kuberkrakers oor hoe ek en Chanelle, die ander die internet, sosiale media, e-posse, rekenaars, kan e-posse en baksake onderskep, virusse op Suid-Afrikaanse verteenwoordiger selfone, tablette, sowel as die feit dat mense toestel aflaai en toegang tot jou data en stelsels wat deel van die Brouhaha-program nie net in kantore nie, maar ook in koffiewinkels verkry,” het hy verduidelik. was, gewerk het en iets wonderliks Jan-Hendrik het ook die terme “phising” en en restaurante besigheid doen talle voordele, uit niks kon skep. Dit is mos maar “spoofing” verduidelik en wenke vir die voorkomaar ook talle gevare in. hoe ons geleer is om te funksioneer. Hy het ook na die gevare van kuberdiefstal ming daarvan gegee. Dit is wat ons wortels in ons geplant Besighede se digitale voetspoor en die en kuberkrakers verwys. het - om met min of geen resources belangrikheid daarvan is bespreek. “Wagwoorde is soos onderklere. te woeker. Dit is ook iets wat ek in Die wetlike aspekte rondom sosiale media "Jy moenie toelaat dat ander mense dit sien my toneelstukke uitbeeld. Veral nie, jy moet dit gereeld verander en jy moet platforms en wenke rondom hierdie kwessie is in ‘Dude, waar’s my bakkie’, word dit nooit met vreemdelinge deel nie,” het hy ook bekyk. die temas van die Cape Coloured Die dames wat die sessie bygewoon het, het geskerts. Volgens hom was ouma Lilly nog altyd ‘n inte- culture en die Winelands, saam met lekker 90’s Hy hetenigmatiese die kenmerke van ‘n sterk wagwoord dit baie insiggewend gevind en kon rondom ressante, karakter. musiek, gekombineer,” vertel Jeremeo. verduidelik en nooit ook wenke oortradisionele hoe om uitvrou te heerlike eetgoed hul ervaring en idees ten “Sy was nog ‘n tipiese, Met sy toneelstukke, sowel as met sy spesiale van die gebruik van sosiale media deel. vind iemand op jou en kubersekuriteit inbreuk nie. of Sy is hardwerkend is veral verskriklik lief opsigte verhouding met sy ouma, het Jeremeo outenvir tuinmaak. Sy is ook baie lief vir honde en het tieke, egte verhoudings en karakters in die kollig drie Rottweilers gehad. geplaas. Sy hart word week en sy oë word sag "Sy kan ook lekker kwaai wees. Jy moenie ‘n wanneer hy oor sy liewe ouma praat. bal in haar jaart skop of op die gras onder die koel“’n Mens moet geduld hê met oumense. Al teboom in haar tuin leeglê nie! Sy is baie heilig op wat hulle nodig het, is jou tyd en aandag. Hulle haar tuin,” lag Jeremeo. Buiten die oorweldigende het in hul leeftyd soveel tyd en aandag aan ander reaksie op sy en ouma Lilly se verhouding op sosi- gegee. Al word hulle doof en vergeetagtig, moet ale media, het die gedrukte media en radiostasies hul menswaardigheid nooit onderhandelbaar ook van hierdie spesiale plasings wat mense se wees nie,” sê hy. Ouma Lilly is baie trots op hierdie harte laat smelt het, notisie geneem. kleinkind van haar en Jeremeo het haar genooi “Die Burger, Media 24, Times Live, IOL en selfs om na sy toneelstukke te kom kyk. Jacaranda FM het daaroor berig,” vertel Jeremeo. “’Oooeee, ek gaan mos ‘n groot lawaai maak!’ Volgens hom sal sy beloofde uitstappie see toe was haar reaksie,” lag Jeremeo oor dié spesiale saam met ouma Lilly egter eers tot die Desember- ouma van hom.
VOORSPOED MET DIE EKSAMEN KLAS VAN
2018 BESTE! DOEN NET JOU