• Free • Gratis
courant courant
• Bergrivier 1Swartland Bou saam met goeie nuus Wes-Kaap se #1 Wellington
28 November 2018 Uitgawe 486
•SAKEKAMER FOKUS OP KUBERRUIM
12 September 2018
dié
Moderne vrou se rol in samelewing • Free • Gratis
Wes-Kaap se #1
Bou saam met goeie nuus
•Jaomi Zeeman Die Drakenstein Sakekamer het, in samewerking met CS Cybershield, Sanlam en Golden Thread Communications, ‘n spesiale inligtingsessie vir plaaslike sakevroue aangebied waar die voordele en gevare van sosiale media en die kuberruim onder die loep geneem is. Hierdie insiggewende sessie het op Dinsdag 4 September by die Boschenmeer Landgoed plaasgevind. Talle plaaslike besigheids- en sakevroue het die geleentheid bygewoon en groot baat gevind by die interessante praatjies. Anine van der Westhuizen van Golden Thread Communications, ‘n spesialis op die gebied van die suksesvolle aanwending van sosiale media in die besigheidswêreld, het die dames oor die voordele van die gebruik van die kuberruim in die werkplek ingelig. Volgens Anine kan sosiale media platforms baie suksesvol in die sakewêreld en tot voordeel van besighede benut word. “Sosiale media platfoms soos facebook, instagram en linkedin is ‘n kragtige hulpmiddel om jou besigheid te adverteer en netwerke met ander besighede en moontlike kliënte te bewerkstellig. "Instagram het byvoorbeeld 3,8 miljoen verbruikers, 80% van verbruikers volg besighede op hierdie platform en 30% van verbruikers koop produkte wat hulle op instagram gesien het,” het sy gesê. Anine het hierdie platform ook as ‘n plek waar besighede hul kreatiwiteit kan uitbeeld, ‘n besigheidsblad kan skep, hutsmerke kan skep, treffende foto’s kan plaas en subtiele handelsmerksigbaarheid kan bewerkstellig, voorgehou. Volgens haar is Twitter nog ‘n goeie platform wat deurZeeman sakevroue gebruik kan word. •Jaomi 7,7 miljoen 83% van die Die“Met jaarlikse 16 dae gebruikers, van aktivisme-inisiatief, wêreld leiers wat hierdie in aksie wat diesegeweld teenopvroue en platform kinders wil help is en 76%is van verbruikers wat handelsmerke bekamp, op Vrydag 23 November deur plaashier na vriendelike diens aanbeveel, is dit ‘n like rolspelers afgeskop. kragtige instrument in enige besigheid,” het sy Die ACVV van Drakenstein, in samewerking gesê. met die plaaslike SAPS, die Drakenstein MunisiVolgens Anine is Linkedin meer professiopaliteit, Drakenstein Verkeer, ‘n Sunfield Home en nele, ernstige platform. die Departement van Gesondheid het ‘n groot “Linkedinvir hethierdie 6,1 miljoen verbruikers en 94% geleentheid doel georganiseer. vanVerteenwoordigers werwers is op hierdie kandivanplatform al die om plaaslike date te vind. instansies wat by die inisiatief betrokke is, sowel is die as "Dit leerders vaneffektiefste Berg-en-Dalsosisale Primêr media en ledeplatvan form vir webwerf-verkeer en leidrade,” die publiek het die geleentheid bygewoon.het sy Sersant Kona, wat die opening en verwelkoming behartig het, het die belangrikheid van hierdie inisiatief beklemtoon. Hy het egter daarop gewys dat dit nie iets is waaraan ons vir slegs 16 dae van die jaar moet aandag skenk nie. Raadslid Rean Smuts, gemoeid met die portefeulje vir Publieke Veiligheid, het in sy toespraak na die belangrikheid van vroue en kinders in ons gemeenskap verwys. “Geweld teen vroue en kinders is aan die toeneem en ons moet onsself afvra waarom dit die geval is,” het hy gesê. Volgens Rean is dit belangrik dat ons gemeenskap begin aandag gee aan basiese kwessies wat hierdie negatiewe golf van geweld kan stopsit.
Uitgawe 497
28 November 2018
•LANDWYE INISIATIEF OOK OP WELLINGTON
16 dae fokus op vroue en kinders
Anine van der Westhuizen van Golden Thread Communications, Francis Nieuwoudt van die Drakenstein Sakekamer, Jan-Hendrik Stander van Cybershield en Helét Borchardt van Sanlam. gemaak het, gegee. gesê. Hy het ook die voor- en nadele van gratis Jan-Hendrik Stander van CS Cybershield het Links: Raadslid Rean Smuts met en leerders van bespreek. Berg-en-Dal PriWi-Fisaam vir kliënte besighede Anine se praatjie opgevolg met ‘n inligtingsessie mêr. “Wanneer jy gratis Wi-Fi gebruik, is jou oor die kubersekuriteit en inligtingsekuriteit. Die dames het hulselfinligting kleurvolenuitgetof standpunt teen geweld data nieom beskerm nie. Kuberkrakers Volgens hom hou dieBo: gebruik van telefone, teenoor vroue en kinders kan in tee-posse neem. en baksake onderskep, virusse op die internet, sosiale media, e-posse, rekenaars, aflaai enjou toegang tot jou datamaak en stelsels selfone, tablette, sowel die tefeit mense jy byvoorbeeld selfoon? En hoe jy dat “As ons weet om ons as ouers eer,dat besef dat toestel hetmans hy verduidelik. nie in kantore in koffiewinkels mense en jou nie snaaks aankyk as jy dit dit net belangrik is omnie, ‘n maar regte ook lewensmaat te kies verkry,” en restaurante besigheid doen talle voordele, wilJan-Hendrik uithaal nie? het ook die terme “phising” en en aandag gee aan dinge soos gesinsbeplanning, verduidelik maar in. geweld verminder of “spoofing” "Ek besef nou meerenaswenke ooit vir datdie onsvoorkovroue glo ekook dattalle baie gevare van hierdie gegee. Hy hetkan ook na die gevare van kuberdiefstal ming moet daarvan respekteer, nie net deur nie geweld teen verhoed word. Besighede se digitale voetspoor en kuberkrakers goed te keur of te pleeg nie, maaren ookdie in "Elkeen moetverwys. probeer om die beste met sy hulle daarvan bespreek. soosenonderklere. die manier waarop ons is elke dag na hulle kyk en of “Wagwoorde haar lewe te is doen ons kinders moet die belangrikheid Diebehandel,” wetlike aspekte rondom sosiale media "Jy moenie dat ander mense dit het hy gesê. geleentheid krytoelaat om hul volle potensiaal te sien ont- hulle en wenke rondom hierdie kwessie is nie, jy moet gereeld verander en jy moet platforms Die gasspreker, Divane Ndada, het ook op die wikkel,” het hyditgesê. bekyk. dit Rean nooit met deel nie,” hy ook respek wat die samelewing teenoor vroue en het vreemdelinge die belangrikheid van het respek Die dames die sessie het, het geskerts. kinders moet wat betoon, sowelbygewoon as die verwerping beklemtoon. gevind teen en kon rondom Hy die alles kenmerke van ‘n -sterk wagwoord van baie enigeinsiggewend vorm van geweld hulle, klem “Dithet gaan oor respek respek vir jou- dit eetgoed hul ervaring en idees ten verduidelik en ook en wenke oor hoerondom om uitjou. te heerlike gelê. self, jou omgewing die mense van dieGreen gebruik vind of iemand inbreuk Konstabel hetvan ‘n sosiale gedig media ter eredeel. van Manne, kom onsop drajou onskubersekuriteit vroue en kinders op die opsigte hande en kom ons eer ons moeders. Wees ‘n vroue en kinders voorgelees, waarna kerse ter ere van die stryd van sommige vroue en kinders rolmodel en vat mekaar se hande. "Kyk na mekaar. Dan kan ons vir die land wys teen geweld voer, aan die brand gesteek is. Serwat ons kan doen en ‘n positiewe ommeswaai sant Smith het die bedankings gedoen, waarna almal ‘n menslike ketting van hoop gevorm het. teweegbring,” het hy afgesluit. Alle rolspelers, talle lede van die publiek, Een van die deelnemers aan die inisiatief, Clyde Fransman, het as blyk van sy meelewing leerders van Berg-en-Dal Primêr, sowel as inwomet vroue en kinders, onderneem om die dag as ners van Sunfield Home het skouer-aan-skouer met plakkate ter bewusmaking van die euwel ‘n “vrou” deur te bring. Met ‘n langhaarpruik en rok het hy getuig hoe van geweld teen vroue en kinders gestaan om ‘n ellelange menslike ketting te vorm. ongemaklik hierdie rol hom laat voel. “Hierdie is ‘n keer-die-seer-belofte. Ons sal “Dit gaan nie net oor die ongemak, omdat ek nie regtig ‘n vrou is nie, dit is die hele manier nie ophou om op te staan teen die geweld wat waarop mense jou hanteer en teenoor jou teen vroue en kinders gepleeg word nie,” het optree. Ek sê julle, dis nie maklik nie. Waar bêre een van die meedoeners laat hoor.
NUUS • NEWS