courant courant
• Bergrivier 1Swartland Wellington
dié dié • Free • Gratis
Bou saam met goeie nuus Wes-Kaap se #1 • Bergrivier 1Swartland Wellington
Uitgawe 504 12 September 2018
Jozua droom en dink in ink Wes-Kaap se #1
Bou saam met goeie nuus
Uitgawe 486
•SAKEKAMER FOKUS OP KUBERRUIM
•Jaomi Zeeman Die Wellingtonner Jozua van Schalkwyk is ‘n kunstenaar wie se kunswerke elke dag in die strate en werkplekke van die dorp gesien kan word. Sy kuns is ook regoor die Wes-Kaap te sien. Sy uitstalruimtes wissel van kantore, werkswinkels, langs die strande van ons kus, agter toonbanke tot op die sypaadjies langs ons strate. Elkeen van sy kunswerke het ‘n spesiale betekenis vir die eienaars daarvan en is op spesiale versoek vir hulle geskep. Jozua is ‘n tatoeëerkunstenaar. Hy en twee ander kunstenaars bedryf ‘n tatoeëerstudio in die dorp enZeeman sedert hulle hul deure verlede jaar oop•Jaomi gemaak het, kan Sakekamer hulle nie voorbly omsamewerkliënte te Die Drakenstein het, in bedien nie.CS Cybershield, Sanlam en Golden king met Die 39-jarige Jozua het in‘ndiespesiale Paarl grootgeword Thread Communications, inligtingen aanvirGimnasium Hoërskool gematrikuleer. Hy sessie plaaslike sakevroue aangebied waar bly voordele die afgelope jaar alvan in Wellington en is en die die en 17 gevare sosiale media trotse pa van twee seuns ‘n dogtertjie. die kuberruim onder dieen loep geneem is. Volgensinsiggewende Jozua het hy van kleinshet af ‘n Hierdie sessie opbelangstelDinsdag in die fynere van die lewe gehad. 4ling September bydinge die Boschenmeer Landgoed “Ek was van kleins af ‘n dromer wat dinge in ‘n plaasgevind. ander gesien het. Ek nog altydhet die Talleperspektief plaaslike besigheidsenhet sakevroue mooi in alles waardeer. Dit en is seker die geleentheid bygewoon grootgrotendeels baat gevindte danke aan my ma, Marietjie by die interessante praatjies.Nortje, wie se liefde virAnine die natuur die mooi in die lewe op my afgevan ender Westhuizen van Golden vryf het,” sê hy. Thread Communications, ‘n spesialis op die Nadat hy die talle suksesvolle ander beroepe beoefen het,van het gebied van aanwending hy in 2013 in tatoeëerwerk begin belangstel. sosiale media in die besigheidswêreld, het die “In oor Junie het dievan bewondering tatoedames die2013 voordele die gebruikvir van die ëermerke uit diewerkplek bloute uitingelig. wortel geskiet in my kuberruim in die hart. Ek was meegevoer deurmedia die delikate kuns Volgens Anine kan sosiale platforms daaraan verbonde. het alle bronne baie suksesvol in dieEksakewêreld en totdaaroor voorbegin bymekaarmaak en vele nagte deurgegaan deel van besighede benut word. sonder slaapmedia terwyl ek tekeninge, videos en web“Sosiale platfoms soos facebook, -seminare en bestudeer het ookhulpmiddel onderrig by instagram linkedinhet. is ‘nEk kragtige suksesvolle tatoeëerkunstenaars wat my om jou besigheid te adverteer gekry en netwerke gehelp het om ‘n goeie en fondasie te lê. kliënte Uiteindelik met ander besighede moontlike te het ek my eerste tatoeëermerk in Desember 2013 bewerkstellig. gemaak,” vertelhet hy.byvoorbeeld 3,8 miljoen ver"Instagram Sedert80% daardie tatoeëermerk het sy kuns bruikers, vaneerste verbruikers volg besighede en hierdie vaardigheid gegroeien tot30% een van gerekende op platform vandie verbruikers kunstenaars in die In Februarie 2018 koop produkte watWes-Kaap. hulle op instagram gesien het hy het,” hetsysybesigheid, gesê. die Genesis Tattoo Studio, se deure oopgemaak. Anine het hierdie platform ook as ‘n plek Jozua hul was kreatiwiteit dit ‘n proses om besigheid waarVolgens besighede kansyuitbeeld, ‘nte vestig. besigheidsblad kan skep, hutsmerke kan moes myself van skep,“Ektreffende foto’sbewys kan aan plaasdieenmense subtiele Wellington. Dit was alles die werd, want handelsmerksigbaarheid kanmoeite bewerkstellig, vandag het ek kliënte van so ver as Kaapstad, voorgehou. Citrusdal, Porterville vele meer. Ons VolgensTulbagh, haar is Twitter nogen ‘n goeie platform wat deur sakevroue gebruik kan word. “Met 7,7 miljoen gebruikers, 83% van die wêreld se leiers wat op hierdie platform in aksie is en 76% van verbruikers wat handelsmerke hier na vriendelike diens aanbeveel, is dit ‘n kragtige instrument in enige besigheid,” het sy gesê. Volgens Anine is Linkedin ‘n meer professionele, ernstige platform. “Linkedin het 6,1 miljoen verbruikers en 94% van werwers is op hierdie platform om kandidate te vind. "Dit is die effektiefste sosisale media platform vir webwerf-verkeer en leidrade,” het sy
NUUS • NEWS
6 Februarie 2019
•SIEN SY WERK AS LEWENDE KUNSWERKE
• Free • Gratis
NUUS • NEWS
6 Februarie 2019
12 September 2018
Moderne vrou se rol in samelewing Jozua van Schalkwyk in aksie, verdiep in sy kuns.
is nou drie tatoeëer-kunstenaars by die Studio. Dit tot die keuse van tatoeëermerke en om die kliënt is ek, Ziggy Rebel en Tania Roodman. Ons is al drie se emosie vas te vang en in die kunswerk uit te spesialiste wat verseker dat die publiek die beste beeld is vir my baie spesiaal. "Dit is wonderlik om die sielkundige effek in ‘n kwaliteit kuns kry,” sê hy trots. Sy kliënte bestaan uit ‘n verskeidenheid mense. kliënt te sien sodra ‘n tatoeëermerk klaar gedoen Mense van alle ouderdomme, kulture, gelowe, is. "Min mense besef hoe kragtig die emosionele inkomstegroepe en sosiale afkoms klop by hom vir band tussen persoon en die tatoeëermerk is. Voor tatoeëermerke aan. “My kliënte se diversiteit is regtig fantasties. Dis ek elke dag begin, vra ek ook vir hulp van ons sowaar van A tot Z, en dit is een van die lekkerste Hemelse Vader dat ek elke kliënt reg sal bedien. dele van my werk - om met mense uit alle vlakke Daar was al gevalle waar mense ingestap het en van die samelewing te kommunikeer en saam met sonder ‘n tatoeëermerk uitgestap het. Hulle het net ‘n oor nodig gehad wat luister,” vertel Jozua. hulle ‘n pad te stap,” sê Jozua. Sy kleintyd-drome was om ‘n sielkundige te Die tatoeëerbedryf is natuurlik nie sonder uitAnine Francis Nieuwoudt van die word. dagingsvan nie.der Westhuizen van Golden Thread Communications, Drakenstein Sakekamer, Jan-Hendrik en die Helét Borchardt SanJozua hoop dat stigma rondomvan tatoeëer“Enige tatoeëerkunstenaar is beter asStander gister, van Cybershield lam. maar swakker as môre. As kunstenaar moet ‘n merke afgebreek sal word. “Ek wil as tatoeëer-kunstenaar groei en mens voortdurend daarna strewe om te verbeter, gemaak het,graag gegee. gesê. verbeter als wat ek doen. Ek wil ook te Jan-Hendrik groei en aan te pas byvan die groot verskeidenheid Hy hetinook die vooren nadele vangraag gratis‘n Stander CS Cybershield het gemeenskapsprojek begin waarbespreek. ek tatoeëermerke tatoeëer-style,” Jozua. met ‘n inligtingsessie Wi-Fi vir kliënte en besighede Anine se praatjiesêopgevolg bendeledejywatgratis hul lewe verander het vir hom is die reaksie van sy kliënte op hul van “Wanneer Wi-Fi gebruik, is hulle jou oor Volgens die kubersekuriteit en inligtingsekuriteit. veranderen ofdata toemaak sodat hulle ‘n tweede kans in tatoeëermerke grootste dryfkragvan en motivering. nie beskerm nie. Kuberkrakers Volgens homsyhou die gebruik telefone, inligting die lewe kan en kry,”baksake sê Jozuaonderskep, oor sy drome. “Om ‘n pad met ‘nmedia, kliënt tee-posse, stap metrekenaars, betrekking kan e-posse virusse op die internet, sosiale selfone, tablette, sowel as die feit dat mense toestel aflaai en toegang tot jou data en stelsels nie net in kantore nie, maar ook in koffiewinkels verkry,” het hy verduidelik. Jan-Hendrik het ook die terme “phising” en en restaurante besigheid doen talle voordele, “spoofing” verduidelik en wenke vir die voorkomaar ook talle gevare in. Hy het ook na die gevare van kuberdiefstal ming daarvan gegee. Besighede se digitale voetspoor en die en kuberkrakers verwys. belangrikheid daarvan is bespreek. “Wagwoorde is soos onderklere. Die wetlike aspekte rondom sosiale media "Jy moenie toelaat dat ander mense dit sien nie, jy moet dit gereeld verander en jy moet platforms en wenke rondom hierdie kwessie is dit nooit met vreemdelinge deel nie,” het hy ook bekyk. Die dames wat die sessie bygewoon het, het geskerts. Hy het die kenmerke van ‘n sterk wagwoord dit baie insiggewend gevind en kon rondom verduidelik en ook wenke oor hoe om uit te heerlike eetgoed hul ervaring en idees ten vind of iemand op jou kubersekuriteit inbreuk opsigte van die gebruik van sosiale media deel.
Hearing Tests Hearing Aids Hearing Protection
Tel: 021 870 1898
20 Verster Street, Paarl (Next to Medicross) www.paarlhearing.co.za