506 dié courant Weskus en Bergrivier

Page 1

courant 20 Februarie 2019

dié

• Bergrivier 1Swartland Weskus • Bergrivier

• Free • Gratis

Wes-Kaap se #1

Bou saam met goeie nuus

Uitgawe 506

20 Februarie 2019

•PATERNOSTER SE KOSJUWEEL GEKROON AS #1

Wolfgat wêreld se beste restaurant

•Johan Viljoen bespreekte gaste voorberei word, vertel Van der Een van die kleinste restaurante aan die Weskus Merwe. is pas aangewys as die beste restaurant in die Wolfgat wat reeds met 'n rits binnelandse wêreld. toekennigs spog, is die afgelope naweek eenpaPaternoster se Wolfgat het nie net in die ka- rig as die nuwe internasionale restauranttoekentegorie vir “Restaurante langs jou reispad” die nings in Parys se nommer een aangewys. louere ingeoes nie, maar eieDie beoordelaars naar Kobus van der Merwe het het oor tydsones heen ook stof in al die gewilde groot saam met behulp restaurante se oë geskop en die groot prys as nommer een op al die kontinente verower. Wolfgat is 'n unieke en intieme aardse restaurant bo die Wolfgatgrot op die skilderagtige strand van Paternoster. Terwyl gelukwensinge ingestroom het, het Van der Merwe in reaksie gesê: “Ons is sprakeloos. Baie dankie aan World Restaurant Awards. Dit is 'n groot voorreg.” In dié grot, wat volgens argeoloë deur ondergrondse Kobus van der Merwe, eienaar van stroom-erosie ontstaan het, het Wolfgat, het die naweek die gesoghulle vroeër keramiek, volstruis- te toekenning as die nommer een eierdoppe, krale en klipartefakte restaurant in die wêreld ontvang. ontdek. Foto's: Facebook en World RestauVolgens oorlewering strek rant Awards die ondergrondse gange vanaf die grot kilometers onder die grond die binneland in. Die gebou van Wolfgat is sowat 130 jaar oud en huisves 20 gaste per sitting. Die kos- en kuierervaring dra die eiesoortige stempel van Van van FaceTime en 'n der Merwe. Whatsapp-groep op die Beskryf as 'n strandveldwenners besluit. restaurant met veral unieke Hulle beskryf Wolfplaaslike produkte en geure ingat as 'n witgekalte eengevleg in dié spyskaart met huisie op 'n goue strand 'n besondere proe-ervaring oor waarheen jy onmiddelsewe gange. lik jou vliegkaartjie na Dit sluit seekos, plaaslike Kaapstad wil bespreek lamsvleis en wildsvleis, seisoeen haastig die pad langs nale veldkos, aangevul met die kus wil aflê. wilde kruie, seewiere uit plaasBeïndruk met die like rotspoele en uit die tuin in. aardse eenvoud en uitGaste kan slegs op bespreking by Wolfgat sig oor die strand waar vissers uitvaar en met hul kom aansit. vangste terugkeer in kleurvolle bote. Dit dra by tot die volhoubaarheid en die Paternoster word beskryf as 'n klein stukkie beperkte vermorsing, aangesien daar slegs vir Griekeland aan die Weskus, sjarmant, maar nie

gekommersialiseer vir toerisme nie. “'n Plek waar jy nog voel jy is van die eerstes wat dit ontdek.” Van der Merwe vertel hy het nie sy spysenierskursus voltooi nie, omdat hy nie in 'n industriële hotelkombuis wou werk nie. Hy het aanvanklik as joernalis vir 'n plaaslike kostydskrif aanlyn gewerk en in 2010 na Paternoster verhuis om sy ouers se winkel, Oep ve

Koep, te bestuur en ook die spyskaart stelselmatig verander om erfenis en seisoenale Strandveldkos as fokus te vestig. In 2017 het hy besluit om sy nuwe restaurant, Wolfgat, oop te maak. Hy het nou saam met die botanis Rupert Koopman gewerk aan die boek Stranveldkos en só sy kennis van plaaslike veldkos en seeprodukte uitgebrei. Dit vorm die basis van die unieke styl by Wolfgat om plaaslike geure in die disse te bevorder. Al die personeel by Wolfgat is ook plaaslike inwoners, heelparty uit die vissersgemeenskap, wat nie formele opleiding in die restaurantbedryf het nie. Middagete en aandete by Wolfgat in Sampsonstraat word slegs op afspraak bedien.

NUUS • NEWS


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
506 dié courant Weskus en Bergrivier by DieCourant - Issuu