courant courant
• Bergrivier 1Swartland Wellington
dié dié • Free • Gratis
Bou saam met goeie nuus Wes-Kaap se #1 • Bergrivier 1Swartland Wellington
Uitgawe 507 12 September 2018
27 Februarie 2019
•EERSTE VAN SY SOORT IN VOLLE WERKING
Eerste boorgat amptelik geopen
• Free • Gratis
Wes-Kaap se #1
Uitgawe 486
Bou saam met goeie nuus
•Jaomi Zeeman Die amptelike opening van die eerste boorgat en watersuiweringswerke in die Drakenstein het op Donderdag 21 Februarie by die Boy Louw Sportgronde plaasgevind. Hierdie projek, wat tydens die erge droogte die afgelope paar jaar geïnisieer is, is die eerste aktiewe, werkende boorgat en watersuiweringswerke wat al voltooi en amptelik in gebruik is sedert Nasionale Rampbestuur fondse vir hierdie doel beskikbaar gestel het. Die boorgat wat in Generaal Hertzoglaan in Wellington gesink is, is ook in die proses om met die watersuiweringswerke in Welvanpasweg verbind te word, sodat ekstra water in die dorp se •Jaomi Zeeman waternetwerk beskikbaar gestel kan word. Die Tydens Drakenstein Sakekamer het, invan samewerdie openingsgeleentheid die Boy king met CS Cybershield, Sanlam en Louw-boorgat en watersuiweringswerke Golden het talle Thread Communications, spesialewas inligtingrolspelers wat by die projek‘nbetrokke as spresessie vir plaaslike sakevroue aangebied waar kers opgetree. André Kowalewski, senior ingenieur die en gevare van sosiale vanvoordele Drakenstein Munisipaliteit, het symedia trots en ten die kuberruim onder dietydens loep geneem is. opsigte van die projek sy verwelkoming Hierdie insiggewende sessie het op Dinsdag uitgespreek. 4 September by diehetBoschenmeer Landgoed Chris van Pletzen namens die raadgewende plaasgevind. ingenieurs, Aurecon, wat by die projek betrokke Talle plaaslike sakevroue het was, gepraat. Hy besigheidshet die doel, en proses, beplanning die bygewoon en groot baat gevind en geleentheid uitvoering rondom die projek verduidelik. by die interessante praatjies. Volgens Chris het hulle altesaam 76 eksploAnine van geïdentifiseer der Westhuizen rasie-boorgate waarvan hul Golden gehoop Thread Communications, ‘n spesialis het om volhoubare waterbronne met op ‘n die hoë gebied van die suksesvolle voorsieningskapasiteit te vind. aanwending Sekere kriteriavan het sosiale media rol in die besigheidswêreld, het die ‘n bepalende in die geskiktheid van boorgate dames oorBuiten die voordele van die gebruik vanmoes die gespeel. die voorsieningskapasiteit, kuberruim in die werkplek ingelig. die boorgate op munisipale grond geleë wees, by Anine kan sosiale media platforms dieVolgens beraamde begroting inpas, aan omgewingsenbaie suksesvol in die sakewêreld en voorsitiewe en toeganklikheidsvoorwaardestotvoldoen, deel van besighede benut word. goeie waterkwaliteit hê en by die bestaande watermedia platfoms soos kon facebook, en“Sosiale elektrisiteitsvoorsieningsnetwerke inskakel. instagram endus linkedin is ‘ntaak kragtige hulpmiddel “Dit was ‘n groot om geskikte boorom joutebesigheid adverteer en netwerke plekke soek en te te evalueer. Die omvang van die met ander besighede en van moontlike kliënte die te tenderprosedure, die boor eksplorasiegate, bewerkstellig. evaluering van al die bevindings en die uiteindelike "Instagram 3,8boorgate miljoen verbepaling van het die byvoorbeeld mees geskikte was bruikers, 80% van verbruikers volg besighede enorm,” het Chris gesê. op hierdie platform 30% by vandieverbruikers Uiteindelik het dieen boorgat Boy Louwkoop produkte wat hulle op instagram -sportgronde 5Ml/dag opgelewer, die eengesien by die het,” sy gesê. 1,5Ml/dag, by die BurgersenParyshet Sportgronde Anine hierdie platform ook as(Generaal ‘n plek trum is het 0,7Ml/dag, by Welvanpas waar besighede hul kreatiwiteit uitbeeld, Hertzoglaan) 0,5Ml/dag en by Newkan Orleans Park is ‘n0,2Ml/dag besigheidsblad gevind. kan skep, hutsmerke kan skep,Dietreffende foto’s kan plaas enbevat subtiele water by die Boy Louw-boorgat yster handelsmerksigbaarheid kan bewerkstellig, en magnesium en moet by die watersuiweringsvoorgehou. aanleg wat ook op die terrein gebou is, behandel Volgens haar is Twitter nog ‘n goeie platform wat deur sakevroue gebruik kan word. “Met 7,7 miljoen gebruikers, 83% van die wêreld se leiers wat op hierdie platform in aksie is en 76% van verbruikers wat handelsmerke hier na vriendelike diens aanbeveel, is dit ‘n kragtige instrument in enige besigheid,” het sy gesê. Volgens Anine is Linkedin ‘n meer professionele, ernstige platform. “Linkedin het 6,1 miljoen verbruikers en 94% van werwers is op hierdie platform om kandidate te vind. "Dit is die effektiefste sosisale media platform vir webwerf-verkeer en leidrade,” het sy
NUUS • NEWS
27 Februarie 2019
•SAKEKAMER FOKUS OP KUBERRUIM
12 September 2018
Moderne vrou se rol in samelewing Burgemeester Poole drink ‘n glas van die gesuiwerde boorgatwater.
word. Die water wat hier geboor word kan gedu- nale Rampbestuur tot die projek uitgespreek. Hy rende of na ‘n droogtetydperk as ‘n addisionele het ook na die goeie samewerking deur verskeie rolspelers om die projek suksesvol te voltooi, verwaterbron gebruik word. Die befondsing vir die projek is deur die wys. “Hierdie projek is ‘n bewys van Drakenstein Drakenstein Munisipaliteit, die Nasionale Rampbestuur en die Wes-Kaapse Regering moontlik Munisipaliteit se verbintenis en toewyding aan die gemeenskap. gemaak. "Die projek is ‘n groot sukses en ‘n voorbeeld Goodman Chiloane, adjunkhoof van die Nasionale Rampbestuur, het namens die Departement van goeie bestuur waar ons binne ons begroting gebly het en alles op tyd voltooi is. Ons is voortduby die openingsgeleentheid gepraat. Hy het die Drakenstein Munisipaliteit se rend besig om geleenthede vir volhoubare groei te pogings om die watertekort tydens die droogte aan ondersoek en te voorsien,” het hy gesê. Willem Pretorius, senior-bestuurder van siviele te spreek, geprys. “Klimaatsverandering is ‘n uitdaging in Suid- dienste by die munisipaliteit, het die projek ‘n -Afrika en regoor die wêreld en is reeds ‘n meet- “monument van spanwerk, uitstekende diens en bare realiteit. Ons land is die 30ste droogste land tegniese uitnemendheid” bestempel. “Jy kan al die geld in die wêreld hê, maar sonder ter wêreld en die Drakenstein Munisipaliteit tree verantwoordelik op deur die waterkrisis pro-aktief ‘n goeie span, sal jy niks vermag nie. Hierdie proaan te spreek. Hulle het nie net hul waterverliese jek sal, in die geval van ‘n Dag Zero, genoeg water aansienlik verminder nie, maar gee om vir hul voorsien sodat elkeen in ons opvangsgebied die Anine van der Westhuizen van Golden Thread Communications, Francis Nieuwoudt van die gemeenskap en doen hul bes om in elke inwoner minimum hoeveelheid water wat deur die Wêreld Drakenstein Sakekamer, Jan-Hendrik Stander van Cybershield en Helét Borchardt van Sanse basiese menslike behoeftes te voorsien. Ons Gesondheidsorganisasie voorgeskryf word, naamlam. is trots op Drakenstein Munisipaliteit wat oor die lik 25l per persoon per dag, in hul krane in hul eie gesê. huise salhet, kangegee. ontvang sonder om iewers in rye te nodige tegniese vaardighede beskik om ‘n projek gemaak Hy staan,” het ook voor- en nadele van gratis Jan-Hendrik Stander CS Cybershield hetdie hy gesê. soos hierdie suksesvol envan verantwoordelik vanhet sta- gaan virgeleentheid kliënte en isbesighede Anine praatjie opgevolggesê. met ‘n inligtingsessie Wi-Fi Die met ‘n toerbespreek. deur die watersuipel tese stuur,” het Chiloane “Wanneer afgesluit, jy gratiswaarna Wi-Fi almal gebruik, is jou oor Die die kubersekuriteit en inligtingsekuriteit. teenwoordig burgemeester, Conrad Poole, het tydens weringswerke en data nie beskerm nie. Kuberkrakers hou vir diedie gebruik gesellig kon verkeer. sy Volgens toespraakhom sy dank bydraevan van telefone, die Nasio- inligting die internet, sosiale media, e-posse, rekenaars, kan e-posse en baksake onderskep, virusse op selfone, tablette, sowel as die feit dat mense toestel aflaai en toegang tot jou data en stelsels nie net in kantore nie, maar ook in koffiewinkels verkry,” het hy verduidelik. Jan-Hendrik het ook die terme “phising” en en restaurante besigheid doen talle voordele, “spoofing” verduidelik en wenke vir die voorkomaar ook talle gevare in. Hy het ook na die gevare van kuberdiefstal ming daarvan gegee. Besighede se digitale voetspoor en die en kuberkrakers verwys. belangrikheid daarvan is bespreek. “Wagwoorde is soos onderklere. Die wetlike aspekte rondom sosiale media "Jy moenie toelaat dat ander mense dit sien nie, jy moet dit gereeld verander en jy moet platforms en wenke rondom hierdie kwessie is dit nooit met vreemdelinge deel nie,” het hy ook bekyk. Die dames wat die sessie bygewoon het, het geskerts. Hy het die kenmerke van ‘n sterk wagwoord dit baie insiggewend gevind en kon rondom verduidelik en ook wenke oor hoe om uit te heerlike eetgoed hul ervaring en idees ten vind of iemand op jou kubersekuriteit inbreuk opsigte van die gebruik van sosiale media deel.
Hearing Tests Hearing Aids Hearing Protection
Tel: 021 870 1898
20 Verster Street, Paarl (Next to Medicross) www.paarlhearing.co.za
NUUS • NEWS