512 dié courant Wellington

Page 1

courant

dié

Swartland •• Bergrivier Bergrivier 1 Swartland Wellington 1Wellington

• Free ••Free Gratis • Gratis Wes-Kaap se #1 Wes-Kaap se #1

Bou saam met goeie nuus Bou saam met goeie nuus

Uitgawe 512 Uitgawe 486

•LAAT DROMEFOKUS EEN VIR BEWAARHEID •SAKEKAMER OPEEN KUBERRUIM

3 April 2019 12 September 2018

Waar ‘n wil Moderne vrouis, seis rol in samelewing ‘n weg vir Diana

•Jaomi Zeeman Die Drakenstein •Jaomi Zeeman Sakekamer het, in samewerking met CS Cybershield, Sanlam21-jarige en Golden Diana Andrews is ‘n gedrewe Thread Communications, ‘n spesiale Wellingtonner wat haar drome een virinligtingeen sessie vir plaaslike laat waar word. sakevroue aangebied waar die Ten voordele van sosiale spyte en vangevare baie uitdagings en media strui- en die kuberruim onder geneem is. kelblokke op haar pad,die hetloep hierdie fyn mens Hierdie insiggewende sessie op Dinsdag met die groot hart nooit haarhet fokus en 4drome September Landgoed verloorby nie.dieSyBoschenmeer is tans ‘n student in plaasgevind. Hulp-maatskaplike werk by die Hugenote Talle en plaaslike besigheidsen sakevroue het Kollege het groot toekomsplanne. die geleentheid en groot baat en gevind Diana is ‘n bygewoon Wellingtonner in murg by die interessante been. Sy het hierpraatjies. grootgeword en haar Anine van der Westhuizen van Golden skoolloopbaan aan St. Albans Primêr en Thread Communications, op die Bergrivier Sekondêr voltooi.‘n Syspesialis is deel van gebied van diegesin suksesvolle ‘n uitgebreide en is baieaanwending lief vir haar van sosiale familie.media in die besigheidswêreld, het die dames diewas voordele van egter die gebruik van die Vir oor Diana die lewe nie altyd kuberruim in dieenwerkplek net maanskyn rose nie.ingelig. Volgens haar kan en sosiale media platforms hetVolgens haar eieAnine ervarings omstandighede ‘n baie in in diedie sakewêreld grootsuksesvol rol gespeel feit dat sy en dit tot haarvoordeel van besighede word.te help. lewenstaak wil maakbenut om mense “Sosiale media platfoms soosen facebook, “Ek het by my ouma gewoon haar instagram en eendag linkedinvir is ‘n kragtige hulpmiddel belowe om haar ‘n ordentlike om besigheid te belofte adverteer netwerke huisjou te koop. Hierdie dryf en en motimet moontlike kliënte te veerander my ombesighede die heeltyden te kyk hoe ek myself bewerkstellig. kan bemagtig om dit te laat waar word,” sê sy."Instagram het byvoorbeeld 3,8 miljoen verbruikers, 80%van vanveiligheidskwessies verbruikers volg besighede As gevolg in hul op hierdie platform en 30% buurt, kon Diana nie altyd buite van speelverbruikers nie en koop wat hulle opkind instagram gesien het syprodukte nie baie maats as jong gehad nie. het,”“Ek hetmaar sy gesê. altyd saam met my ouma Anineenhet platform ookteasdoen ‘n plek gegaan hethierdie baie met oumense waar hul haar kreatiwiteit kan uitbeeld, gekry.besighede Sy het soms een vriendin wat ‘nbaie besigheidsblad skep, Daar hutsmerke siek was, gaankan versorg. het ek kan skep, kanmense plaasenensiek subtiele gesientreffende en geleer foto’s wat ouer mense handelsmerksigbaarheid se behoeftes is en dit hetkan iets bewerkstellig, in my wakker voorgehou. gemaak,” vertel sy. Volgens haar isinTwitter nog ‘n goeie platform Nadat Diana 2016 gematrikuleer het, het wat deur sakevroue gebruik kan word.Opleidingsy op haar eie na die Wamakersvallei “Met 7,7 miljoen gebruikers, 83% vanuit diete sentrum gegaan om meer oor hul kursusse wêreld se leiers watwas op hierdie platform in aksie vind. Haar droom om mense te help en sy ishet enbesluit 76% van verbruikers wat handelsmerke om haar vir die Tuisversorgingskursus hier vriendelike diens aanbeveel, is dit ‘n in tena skryf. kragtige instrument in enige hetbaie sy “Ek het in Junie 2017 daar besigheid,” begin. Ek was gesê. gefokus op die werk wat ons moes leer en die Volgens is Linkedin meer sy. professioprakties watAnine ons moes doen,”‘nonthou nele,Haar ernstige platform. toewyding in hierdie kursus het goeie “Linkedin het 6,1Symiljoen 94%‘n vrugte afgewerp. was dieverbruikers top-studentenwat van werwers isvir ophaar hierdie platform om as kandionderskeiding teoretiese, sowel haar date te vind. praktiese eksamen ontvang het. Intussen het sy "Dit is die effektiefstetesosisale media van ‘n naaldwerkkursus hore gekom enplathaar form vir webwerf-verkeer en leidrade,” het sy daarvoor ook ingeskryf.

NUUS •• NEWS NEWS NUUS

3 April 2019 12 September 2018

Diana is tans besig met die praktiese gedeelte van haar kursus deur by KANSA diens te doen. Volgens haar geniet sy elke oomblik daarvan. “’n Mens weet nie altyd waarom jou paadjie moet loop soos hy loop nie, maar nou weet ek waarom ek eers by Wamakers moes wees. In ons besoeke aan KANSA-pasiënte kan ek nou nie net met die counselling help nie, maar ek weet ook hoe om die mense fisies te versorg. Dit maak ‘n groot verskil as jy daardie fisiese kontak en hulp met die emosionele ondersteuning kan kombineer,” sê sy dankbaar. Alhoewel dinge besig is om vir Diana in plek te val en sy hard werk om haar drome waar te maak, kon haar lewe baie anders verloop het. “Ek het ‘n kind gehad terwyl ek nog op skool was. My dogtertjie is nou 4 jaar oud,” sê sy eerlik. Volgens haar was dit ‘n lewensveranderende gebeurtenis. “Ek was so jonk en dis so maklik om maar net deel van die statistiek van tienerswangerskappe te raak. Ek moes besluit wat ek vir myself en my dogtertjie wou hê. Dit was nie maklik nie. Om skool te gaan en eksamens te skryf terwyl jy ‘n Anine van der Westhuizen van Golden Thread Communications, Francis Nieuwoudt die kind moet grootmaak en versorg,van is móéiDrakenstein Sakekamer, Jan-Hendrik Stander van Cybershield en Helét van Sanlik. Ek moes my tydBorchardt baie fyn beplan om lam. dinge te laat uitwerk,” onthou sy. gemaak het, gegee. gesê. Diana het egter nie moed opgegee nie Hy het ook dieberaam voor- en nadele vansygratis Jan-Hendrik Stander van Cybershield het en ‘n plan waarvolgens haar “Die naaldwerkkursus hetCSegter begin terwyl vir kliënte besighede bespreek. Anine se praatjie kind genoeg konen sien en boonop haar matriekekek nog met myopgevolg praktiesmet van‘n inligtingsessie die Tuisversor- Wi-Fi “Wanneer jy gratis Wi-Fi gebruik, is jou oor die kubersekuriteit en inligtingsekuriteit. met welslae kon slaag. gingskursus besig was. Dit het kophou geverg om samen en data nie beskerm nie. wat Kuberkrakers hom hou dieom gebruik van telefone, “Ek het ‘n program opgestel my tyd vir myVolgens tyd reg te organiseer by altwee uit te kom inligting en baksake op die e-posse, rekenaars, kan elkee-posse dag ingedeel het. onderskep, Na skool hetvirusse ek gestuen internet, my beste sosiale te gee,”media, vertel Diana. tot jouvan datadie encrèche stelselsaf selfone, tablette, sowel as die feit dat mense deer enaflaai dan en hettoegang my dogtertjie Terwyl sy met die naaldwerkkursus besig was, toestel hywas verduidelik. nie kantore nie,namaar ook inbykoffiewinkels gekom. het Daar tyd vir speel, bad en eet en as hetnet sy in haar voelers kursusse die plaaslike verkry,” hethet ook terme “phising” en en restaurante besigheid doen talle voordele, sy Jan-Hendrik gaan slaap het, ekdie in die nag opgestaan om Hugenote Kollege (HK) begin uitsteek. en wenke vir die voorkomaar ook die talleondervinding gevare in. wat ek by Wamakers “spoofing” nog te leer.verduidelik Ek staan nou nog snags eenuur op “Met daarvan gegee.waarvoor ek nie bedags tyd Hy het ook om dinge te doen opgedoen het,na hetdieekgevare geweetvan datkuberdiefstal ek definitief ming digitale en die en kuberkrakers verwys. nie,” sê sy.se Haar droom voetspoor is om haar graad te mense wil help en gedink dat ‘n kursus in maat- kryBesighede daarvan bespreek. “Wagwoorde soos onderklere. verwerf. Diana wil ook is eendag ‘n lektor word en skaplike werk dieis ideale manier is om dit te kan belangrikheid Dieeie wetlike aspekte sosiale media "Jy moenie toelaat dat anderingevul,” mense dit haar organisasie beginrondom waarmee sy tienerma’s doen. Ek het die aansoekvorms sê sien sy. en wenke rondom hierdie kwessie is nie, Sy jy ismoet dit gereeld veranderenenhetjyverlede moet platforms wil bemagtig. as student by HK aanvaar bekyk. dit deel nie,” hetwerk hy ook “Ek glo dat al slaan die lewe jou ook hoe erg, jaarnooit met met haar vreemdelinge kursus in hulp-maatskaplike die sessie geskerts. altyddames ‘n planwat B moet maak.bygewoon My pa hethet, ons het ook daar begin. Haar droom is egter om die nuwe jy Die baie insiggewend gevind kon rondom Hy het die in kenmerke van ‘n sterk wagwoord dit altyd geleer: good, better, best.enNever rest until graad-kursus maatskaplike werk te voltooi. hulbetter ervaring idees ten verduidelik enmet ookhierdie wenkekursus oor hoe good be eetgoed better and best,”endeel sy haar “Sodra ek klaaromis, uit wil te ek heerlike vind of iemand jou kubersekuriteit inbreuk opsigte leuse. van die gebruik van sosiale media deel. oorskakel na dieop graadkursus,” sê sy vasbeslote.

Hearing Tests Hearing Aids Hearing Protection

Tel: 021 870 1898

20 Verster Street, Paarl (Next to Medicross) www.paarlhearing.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.