515 dié courant Wellington

Page 1

courant

dié

Swartland •• Bergrivier Bergrivier 1 Swartland Wellington 1Wellington

• Free ••Free Gratis • Gratis Wes-Kaap se #1 Wes-Kaap se #1

24 April 2019 12 September 2018

Bou saam met goeie nuus Bou saam met goeie nuus

Uitgawe 515 Uitgawe 486

•MA'S-VIR-WELLINGTON KONSERT •SAKEKAMER FOKUS OP HOU KUBERRUIM

24 April 2019 12 September 2018

Passiespele Moderne vrouop sedie rol in samelewing planke gebring

•Jaomi Zeeman Die Drakenstein Sakekamer het, in samewer•Jaomi Zeeman king met CS Cybershield, Sanlam en Golden Die kinders by Ma’s-vir-Wellington volg elke Thread Communications, ‘n spesiale inligtingweek ‘n baie leersame, interessante program sessie vir plaaslike sakevroue aangebied waar waar hulle lewensvaardighede aanleer en liefde die voordele en gevare van sosiale media en ervaar terwyl hulle speel-speel gereed gemaak die kuberruim onder die loep geneem is. word vir skool. Hierdie insiggewende sessie het op Dinsdag Die afgelope week kon hul ook meer oor die 4 September by die Boschenmeer Landgoed betekenis en verhaal van Paasfees leer. plaasgevind. Op Dinsdag 16 April het die groepleiers en Talle plaaslike besigheids- en sakevroue het die “tannie-mammas” wat vrywillige werk by die die geleentheid bygewoon en groot baat gevind Ma’s vir Wellington organisasie doen ‘n spesiale by die interessante praatjies. Paasspel vir die kinders opgevoer. Met hierdie Anine van der Westhuizen van Golden opvoering het hulle die Christelike Paasverhaal Thread Communications, ‘n spesialis op die uitgebeeld en die betekenis daarvan aan die gebied van die suksesvolle aanwending van kinders verduidelik. sosiale media in die besigheidswêreld, het die Die energieke vroue het, met gepaste dames oor die voordele van die gebruik van die kostuums en ‘n spesiaal vooraf-geskryfde teks kuberruim in die werkplek ingelig. wat hul voorberei het, die kinders met groot oë Volgens Anine kan sosiale media platforms en oop monde vasgenael na die uitbeelding van baie suksesvol in die sakewêreld en tot voordie Paasverhaal laat kyk en luister. deel van besighede benut word. Ma’s vir Wellington bedien ongeveer 153 “Sosiale media platfoms soos facebook, kinders en altesaam 57 vroue help elke week instagram en linkedin is ‘n kragtige hulpmiddel vrywillig as “tannie-mammas” by die organisasie. om jou besigheid te adverteer en netwerke Op Dinsdae en Donderdae doen hulle met ander besighede en moontlike kliënte te kinderbediening. Die ander drie weeksdae word bewerkstellig. ‘n spesiale, geakkrediteerde program in Vroeë "Instagram het byvoorbeeld 3,8 miljoen verKinderontwikkeling gevolg. bruikers, 80% van verbruikers volg besighede Hulle is ‘n geregistreerde nie-winsgewende op hierdie platform en 30% van verbruikers organisasie wat allermins ‘n dagsorgsentrum is koop produkte wat hulle op instagram gesien wat kinders oppas. het,” het sy gesê. Hulle het ‘n gestruktureerde program Anine het hierdie platform ook as ‘n plek waarmee hul kinders wil bemagtig, liefde wil gee waar besighede hul kreatiwiteit kan uitbeeld, en hoop wil bring waar omstandighede soms ‘n besigheidsblad kan skep, hutsmerke kan maar troebel lyk. skep, treffende foto’s kan plaas en subtiele Die kinders kry ook ontbyt en middagete by handelsmerksigbaarheid kan bewerkstellig, Ma’s vir Wellington. voorgehou. Die organisasie dryf ook talle projekte Volgens haar is Twitter nog ‘n goeie platform waarmee hulle die omstandighede en lewe van wat deur sakevroue gebruik kan word. die kinders probeer verbeter. “Met 7,7 miljoen gebruikers, 83% van die Een van hierdie projekte behels byvoorbeeld wêreld se leiers wat op hierdie platform in aksie dat daar gepoog word om vir elke kind in die is en 76% van verbruikers wat handelsmerke winter van ‘n lekker warm sweetpak te voorsien. hier na vriendelike diens aanbeveel, is dit ‘n Om hierdie rede maak die organisasie baie kragtige instrument in enige besigheid,” het sy op skenkings en donasies uit die gemeenskap gesê. staat en is hulle baie dankbaar vir die oop hande Volgens Anine is Linkedin ‘n meer professioen harte van ons mense wat hul werk moontlik nele, ernstige platform. maak. “Linkedin het 6,1 miljoen verbruikers en 94% Belangstellendes kan Ma’s-vir-Wellington van werwers is op hierdie platform om kandiby 083 459 5961 of admin.mvw@telkomsa.net date te vind. kontak. Meer inligting is ook op hul webtuiste, "Dit is die effektiefste sosisale media plathttp://masvirwellington.co.za/, beskikbaar. form vir webwerf-verkeer en leidrade,” het sy

Bo: Fassiliteerders en vrywilligers by Ma’s vir Wellington het ‘n Paasspel vir die kinders opgevoer. Onder: Rosa Whitehead het die verhaal aan die kinders verduidelik terwyl die opvoering plaasgevind het.

Anine van der Westhuizen van Golden Thread Communications, Francis Nieuwoudt van die Drakenstein Sakekamer, Jan-Hendrik Stander van Cybershield en Helét Borchardt van Sanlam. gemaak het, gegee. gesê. Hy het ook die voor- en nadele van gratis Jan-Hendrik Stander van CS Cybershield het Anine se praatjie opgevolg met ‘n inligtingsessie Wi-Fi vir kliënte en besighede bespreek. “Wanneer jy gratis Wi-Fi gebruik, is jou oor die kubersekuriteit en inligtingsekuriteit. Volgens hom hou die gebruik van telefone, inligting en data nie beskerm nie. Kuberkrakers die internet, sosiale media, e-posse, rekenaars, kan e-posse en baksake onderskep, virusse op selfone, tablette, sowel as die feit dat mense toestel aflaai en toegang tot jou data en stelsels nie net in kantore nie, maar ook in koffiewinkels verkry,” het hy verduidelik. Jan-Hendrik het ook die terme “phising” en en restaurante besigheid doen talle voordele, “spoofing” verduidelik en wenke vir die voorkomaar ook talle gevare in. Hy het ook na die gevare van kuberdiefstal ming daarvan gegee. Besighede se digitale voetspoor en die en kuberkrakers verwys. belangrikheid daarvan is bespreek. “Wagwoorde is soos onderklere. Die wetlike aspekte rondom sosiale media "Jy moenie toelaat dat ander mense dit sien nie, jy moet dit gereeld verander en jy moet platforms en wenke rondom hierdie kwessie is dit nooit met vreemdelinge deel nie,” het hy ook bekyk. Die dames wat die sessie bygewoon het, het geskerts. Hy het die kenmerke van ‘n sterk wagwoord dit baie insiggewend gevind en kon rondom verduidelik en ook wenke oor hoe om uit te heerlike eetgoed hul ervaring en idees ten vind of iemand op jou kubersekuriteit inbreuk opsigte van die gebruik van sosiale media deel.

NUUS •• NEWS NEWS NUUS


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.