die courant 7 november 2012

Page 1

courant

gratis

swartland en weskus Uitgawe 198

die

Finalis: Malmesbury Diensverskaffer van die Jaar

tel 022 487 3221

7 November 2012

hugenotestraat 24, malmesbur y

The new face of Malmesbury bl. 2 Swartland, Voetoorgange oor N7 vir oesland Malmesbury, Piketberg bl. 10 bl. 3

Malmesbury Sakekamer vereer top-diensverskaffers

Die wenners in die Malmesbury Sakekamer se Diensverskaffer van die Jaar-kompetisie is Vrydagaand op die Sakekamer se jaareindfunksie in die Malmesbury stadsaal aangekondig. Die courant, wat vir die eerste keer as ‘n finalis aangewys is, het uiteindelik die derde plek in die afdeling vir Klein Besighede behaal. Nagenoeg 45% meer stemme is vanjaar uitgebring, teenoor verlede jaar se kompetisie, het Rudolf Knoetzen van die Sakekamer aan die courant gesê. Die eerste drie plekke in die onderskeie kategorieë is:

Groot Besighede 1. RSA Agri Makelaars 2. Kaap Agri 3. JB’s Nissan

Medium Besighede 1. Geard Apteek 2. Kekkel en Kraai 3. Speedy Exhaust

Klein Besighede 1. IC Ink 2. Swartland Apteek 3. die courant

Die wenners van die Malmesbury Sakekamer se Diensverskaffer van die Jaar-kompetisie is op ‘n spogdinee in die stadsaal aangekondig. Van links staan Patrys Bester, voorsitter van die Malmesbury Sakeka­ mer, Keith Johnson van Geard Apteek (wenner: Medium Besighede), Philip Faure van RSA Agri Makelaars (wenner: Groot Besighede), Rochelle de Villiers van IC Ink (wenner: Klein Besighede) en Thys Cronjé, ondervoorsitter van die Mal­ mesbury Sakekamer. Nog foto’s op bl. 4, 5 en 6.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
die courant 7 november 2012 by DieCourant - Issuu