2 Mei 2012
celebrates in Malmesbury brand new store
courant nuus
7
By KFC op Malmesbury is die span aan diens slaggereed op kliĂŤnte te bedien. Van links staan Reginald, Amaureen, Alida (Restaurantbestuurder), Symither, Lulemia, Lee (sup), Sandra, Mornay, Doreen en Amanda.
171a.indd 7
2012/05/02 08:19:48 AM
agterblad
die
c urant swartland en weskus
2 Mei 2012
6 Reasons to Love Olives • Olives appear in one of the earliest cookbooks ever discovered, a 2000-year-old text by a Roman named Apicius. • Olives were so revered in biblical times that it’s said that Moses granted olive growers an exemption from military service. • Carvings of olives appear on pharaoh’s tombs in the pyramids of Egypt. • Traditional Chinese medicine uses olive soup as a sore throat recipe—strangely enough, the only occurrence of the olive in Chinese cuisine. • Conventional canned “Black Mission” olives are actually green olives cured with lye. Not true of the canned Black Mission olives at Whole Foods Market, though. • For thousands of years the olive branch has been a symbol of peace and goodwill. This may be partly due to the fact that in early cultivation of the olive, it took decades to bear fruit for harvest, and, therefore, it was believed that anyone who planted olive groves was expecting a long and peaceful life.
171a.indd 16
2012/05/02 08:26:37 AM
courant courant wat gebeur
8
2 Mei 2012
Sudoku 171 Sudoku 170 antwoord
die courant Mei
NG Kerk-Noord Basaar 5 Mei - Die NG Kerk-Noord op Malmesbury hou hul basaar op die kerkgronde in Bergzichtstraat. Ontbyt vanaf 08:00 tot 11:00, verkope vanaf 09:00. Hier is iets vir almal! Kom met Leë magies en Vol beursies! Skakel 022-4821407 vir navrae. 13th Floor in Swartland 5 tot 13 Mei - 13th Floor (17 jaar gelede gestig as C-Kruis) besoek die tieners van Hoërskool Swartland met uitvoerende kunste vir die aande van Sondag- tot Woensdagaand om 19:00 gratis en Vrydagaand, ook 19:00, teen R20. Byeenkomste vind in die Moedergemeente se ouditorium plaas. Die fokus is op die Swartlandse jeug van alle skole, maar die ouers en ander jongmense is ook welkom. Skakel 022-482 1469 vir navrae. AGS Corpus Christi 6 Mei - Die AGS Corpus Christi Malmesbury op Malmesbury hou hul oggenddiens om 09:30 met die titel: ‘Waarom Word Dawid Genoem ‘n Man Na God Se Hart?’. Die prediker is past. Piet Smit. Die aanddiens om 18:30 volg met ‘Die Lae van God se Beskerming Om Ons’. (Prediker: Past. Piet Smit). Navrae: 073 447 2902 Malmesbury Sakekamer 8 Mei - Die Malmesbury Sakekamer vergader 19:00 vir 19:30 in die Malmesbury Stadsaal. Die Swartland Munisipaliteit is die gasheer en beantwoord al die vrae van die lede. Moenie die aand misloop nie - bring gerus vriende & kollegas saam. Kaartjies beloop R80-00 pp vir lede en R100-00 pp vir nie-lede en sluit ‘n ligte ete in. RSVP asseblief stiptelik teen VRYDAG, 4 Mei 2012 om 15:30 by Annebelle van der Merwe, Bester en Vennote, tel. (022) 4821060. Konsert vir die kinders - Piketberg 9 Mei - ‘n Konsert vir die kinders van gestorwe polisielede, word op Piketberg gehou, om 19:00 in Piketberg se NG Kerksaal. Vir navrae of kaartjies, skakel die toerismekantoor by 022- 913 2063.
171a.indd 8
kalender Kaartjies kos R50 vir volwassenes en R25 vir kinders. Konsert vir die kinders - Malmesbury 10 Mei - Die Malmesbury-konsert vir die fonds vir kinders van afgestorwe polisielede, word op Malmesbury gehou. Skakel 022-482 7553 vir meer inligting en kaartjies. Kaartjies kos R60 vir volwassenes en R30 vir kinders. SANLAM/KANSA Malmesbury Gholfdag 12 Mei - Groot pryse te wen in SANLAM/KANSA Malmesbury Gholfdag Die Sanlam Kanker Gholf uitdaagreeks vind by Malmesbury gholfklub. Alle gholfspelers: Kom neem deel aan KANSA se stryd teen kanker. Sanlam is die grootste borg vir die dag en Ernie Els wyne sal ook opgeveil en te koop wees. Die volgende pryse, geborg deur Sanlam kan gewen word: 5 x oornag reissakke (3 vir die mans en 2 vir die dames – 1 vir elke afdeling) 3 x trollie tasse (vir die mans - 1 vir elke afdeling) 3 x opvoubare mandjie-koelsakke (vir die mans 1 vir elke afdeling) 4 x stelle van 3 gholfballe vir die 2 naaste aan die pen-kompetisies (2 elk vir die mans en dames) 72 x paar manssokkies en 10 x paar damessokkies - vir elke speler ‘n paar. ‘n Tweedaagse Ernie Els-ervaring is ook op die spel. Die kompetisievorm kan tydens die gholfdag of aanlyn voltooi word. Dit behels ‘n 18 putjie gholfspel op Oubaai gholfbaan naby George en ‘n toer met ligte middagete deur die Ernie Els Wynlandgoed by Stellenbosch. Die dag word afgesluit met aandete by the Big Easy-restaurant in Stellenbosch. Alle kostes sal betaal word. Lida en Johan Botha 16 Mei - Die Malmesbury Museum bied ‘n sop en sjerrie-aand aan om 18:30 met LIDA EN JOHAN BOTHA Kaartjies R50 Kontak Lyn by die museum 022-482 2332 of 072 753 0740. Museumdag 19 Mei - Internasionale museumdag Darling Museum deel in die vieringe van internasionale museumdag van 10:00 tot 14:00 met tradisionele handwerk soos die maak van botter en alle tipes kaas met outentieke gereedskap en die spin van sybokhaar met ‘n antieke spinwiel. Daar is aktiwiteite te kus en keur, soos historiese wandelinge, demonstrasies van olyfolie en
Laaste kans om te wen met Allesverloren en Olyffees Allesverloren by Riebeek-Wes is weer slaggereed vir die jaarlikse Olyffees wat op 5 en 6 Mei in die Riebeekvallei plaasvind. Volop vermaak vir oud en jonk,‘n boeremark asook goeie kos en wyn by die drie onthaallokale maak Allesverloren ‘n móét-kuierplek by vanjaar se fees. Nege gelukkige lesers kan elkeen ‘n prys wen in die courant se SMS-kompetisie saam met Allesverloren. Deelnemers moet ouer wees as 18 en hulle moet self hul pryse tydens die Olyffees by Allesverloren afhaal. Daar is ‘n gesogte 3 liter bottel Allesverloren Cabernet Sauvignon, 2000 oesjaar, op die spel asook agt geskenkpakke met Allesverloren Port, 2 glase en heerlike sjokolade. Om vir hierdie pryse in aanmerking te kom, SMS jou naam en van, dorp en die naam van die landgoed by Riebeek-Wes voor 4 Mei na 084 833 3813. Die eerste naam wat getrek word, sal die 3 liter wyn wen en die volgende agt elk ‘n geskenkpak. olyfprodukte, leer- en kwiltprodukte, ‘n kattebakverkoping en ‘n groot verskeidenheid heerlike eetgoed. Skakel Dianne (022 492 3361) vir meer inligting. Speelkasteel Dans 19 Mei - ACVV speelkasteel hou ‘n dans in die stadsaal; 18:30 vir 19:00. Bring eie eet & drinkgoed, borde en glase; Kaartjies kos R75 per persoon Kom geniet die aand saam met ons! Skakel Elrien vir navrae by 076 960 4634.
2012/05/02 08:20:00 AM
courant kos en nuus
2 Mei 2012
9
Cherry Lane in Hugenotestraat op Malmesbury het hierdie week se heerlike Groen olyf dip voorberei. Besoek hulle vir heerlike etes, ‘n unieke ervaring met koffies en vele meer.
Groen olyf ‘dip’
Smul lekker
Vinnig en maklik
Die Weskus Kollege op Malmesbury het sjokoladepakkies aan twee kleuterskole op Malmesbury en Riebeek-Kasteel oorhandig as deel van hul uitreikprogram. Op die foto is bestuurslede van die Weskus Kollege saam met personeellede van die Goedgedacht kleuterskool net buite Riebeek-Kasteel.
Bestanddele:
Metode:
250ml roomkaas 80ml room – styf geklop 1 potjie groen olywe – gekap 20ml Cherry Lane Canola slaaisous 10ml olyfsous 5ml knoffelsout
Meng roomkaas, olywe, slaaisous, knoffel en olyfsous saam Vou geklitste room in Bedien saam met beskuitjies of heerlike vars brood
171a.indd 9
* Vir vorige geplaasde resepte besoek ons webblad: www.cherrylaneontop.co.za
Hierdie leerders van Hoërskool Swartland is in die Wes-Boland rugbyspan opgeneem en speel binnekort Bolandproewe op Wellington. Hier staan Zuan Arendse, Dewald Stoffberg, Johan du Toit, Josef Burger, Vinnie Davids en Byron van As.
2012/05/02 08:20:32 AM
10
courant nuus
2 Mei 2012
Landbou-leerlinge van Hoërskool Swartland het die Bien Donné Landbou-ekspo bygewoon en ‘n erdwurmplaas ontvang as deel van Standard Bank se kompetisie vir skole. Hier kyk Janke Calitz, Jaco Schade, Karlo van Blerk, Nolea Price en Jonette Malan na die wurms. Boesman (regs) en Lulu word gesoek.
Beloning uitgeloof
Verlede week is Bennie Lambrechts van Nassau buite Malmesbury se rooi Toyota bakkie (CK 10816)in die middedorp gesteel. Sy twee skaaphonde, Lulu en Boesman, was agterop die bakkie en is ook saam weg. Bennie versoek enigeen met inligting oor die bakkie of honde, of booswigte, om met hom in verbinding te tree. Hy loof ook ‘n beloning uit vir enige nuttige inligting wat hom in sy soektog kan help. Skakel Bennie by 082 788 4465.
Rooi granate by Kaasfees Duisende mense het weer die afgelope naweek na die gewilde SA Kaasgees gestroom. Onder die groot aantal uitstallers se stalletjies wat baie besoekers gelok het was dié een van Darling Pomegranate.
Angusklub baie gewild op Kaasfees Die Wes- en Suid-Kaap Angusklub se stalletjie was een van die gewilde besoekpunte by vanjaar se SA Kaasfees wat die afgelope naweek by Sandringham gehou is. Meer as 32 000 feesgangers het heerlik geproe aan al die produkte by die fees wat vanjaar vir die 11de keer gehou is.
171a.indd 10
2012/05/02 08:21:30 AM
2 Mei 2012
courant nuus
11
Bederf die Moeder in jou huis Oor 10 dae is dit weer Moedersdag en daar is min dinge wat ‘n moeder se hart so warm laat klop soos wanneer sy deur haar man, kinders en kleinkinders op die hande gedra word.
Om Spesiaal te voel en ‘n dankie te kry vir daardie bitter baie kere wat sy ‘n dankie verdien het, maar dit ongesiens verbygegaan het. Min mense verstaan jou en jou omstandighede beter as die moeder in jou huis. Daarom hoef die bederf nie groot of uitspattig te wees nie. Dit is dikwels die klein dingetjies en gereelde woordjies van dank wat meer waardeer word as daardie groot soenoffers. die courant wil ‘n paar lesers help om die moeders in hul huise spesiaal te laat voen en daarom gee ons saam met borge ‘n paar gelukkige pryse weg. So is daar ‘n gesinsete vir vier by Gutto’s op Moorreesburg op die spel, ‘n heerlike blommebederf van Lowensvlei vir twee gelukkige lesers asook geskenkpakke van Nassau Wynkelder (Black Ridge), Riebeek Kelder en Swartland Wynkelder. Een gelukkige leser kan ook vir Ma ‘n CD van Le Lue wen. Die kompetisie werk so. Jy SMS jou naam, dorp én die naam
171a.indd 11
13 Mei
van die Moeder wat jy vir die bederf nomineer saam met een sin oor waarom sy bederf moet word na 084 8333 813. Die SMS moet ons bereik teen Donderdagoggend 10 Mei voor 10:00. As jy dan teen 11:30 op Donderdag 10 Mei niks van ons gehoor het nie, was jy of die Moeder Le-Lue in jou lewe nie ‘n gelukkige wenner nie. Die SMS-lyn is nie ‘n geldmaaklyn nie en jou SMS kos dus dieselfde as enige ander SMS wat jy op daardie tydstip sou stuur. Die wyngeskenkpakke sal nie aan deelnemers/wenners onder 18 oorhandig word nie.
2012/05/02 08:22:23 AM
12
die courant dienste
2 Mei 2012
Zandberg Rekenmeesters maak dit maklik
EXCITING OPPORTUNITIES FOR PERSONS WHO WANT TO MAKE A DIFFERENCE
DEPARTMENT OF HEALTH MALMESBURY CDC (WEST COAST DISTRICT)
ORAL HYGIENIST GRADE 1 TO 3
As jy moeg is vir leë beloftes, gekompliseerde belastingopgawes en onseker oor veranderde belastingwetgewing en -beleid, is Zandberg Rekenmeesters jou antwoord. As ‘n nuut-gestigde geregistreerde rekenmeesterspraktyk in Malmesbury, fokus ons op die lewering van rekeningkundige- en belastingdienste aan individue, asook klein en medium-grootte sakeondernemings in die Swartland. Zandberg Rekenmeesters se toewyding tot ‘n kultuur van deurlopende professionele opleiding en ontwikkeling, verseker die handhawing van ‘n hoë vlak van kundigheid. “Ons fokus op integriteit, hoë kwaliteit diens, persoonlike aandag en om waarde toe te voeg, sodat ons kliënte altyd die beste voordeel kry!” Zandberg Rekenmeesters konsulteer met kliënte oor ‘n wye spektrum van industrieë en bied verskeie dienste wat die volgende insluit: Rekeningkundige dienste: Maandelikse boekhouding/ Berekening, voltooiing en voorlegging van BTW, SIBW, SDL en UIF-opgawes/
Opstel van finansiële state vir individue, vennote, maatskappye en beslote korporasies/ Voorbereiding van maandelikse bestuurstate/ Hulp met voorbereiding vir jaarlikse oudits. Belasting administrasie: Inkomstebelasting vir individue, maatskappye en beslote korporasies/ Berekening, voltooiing en indiening van verskeie opgawes/ Voorlopige belasting/ Hantering van verskille en navrae met die Suid-Afrikaanse Inkomste Diens/ Aansoek van belastingaanwysings/Belastingregistrasie en deregistrasie. Sekretarieel: Skakeling met CIPC/ Nuwe maatskappy registrasies en veranderinge aan bestaande beslote korporasies/ Voltooiing en indiening van jaarlikse CIPCopgawes. Salarisadministrasie : Volle salarisadministrasie-funksie, insluitend alle statutêre opgawes aan SAID/ EMP501 rekonsiliasies en IRP5 en IB3. Skakel gerus vir Zandberg Rekenmeesters vir ‘n gratis konsultasie by 074 892 8638 of epos zandbergrekenmeesters@ymail.com
RemuneRation: • GRade 1: R 185 778 peR annum • GRade 2: R 218 841 peR annum • GRade 3: R 257 787 peR annum SERVICE BENEFITS: 13th cheque, employer’s contribution to the pension fund, housing and medical aid allowance. REQUIREMENTS: MINIMUM EDUCATIONAL QUALIFICATION: Appropriate qualification that allows registration with the Health Professions Council of South Africa (HPCSA) as Oral Hygienist. ReGistRation with a pRofessional council: Registration with the HPCSA as Oral Hygienist. expeRience: GRade 1: None after registration with the HPCSA as Oral Hygienist in respect of SA qualified employees who performed Community Service, as required in South Africa • 1 year relevant experience after registration with the HPCSA as Oral Hygienist in respect of foreign qualified employees, of whom it is not required to perform Community Service, as required in South Africa. GRade 2: • Minimum of 10 years relevant experience after registration with the HPCSA as Oral Hygienist in respect of SA qualified employees who performed Community Service, as required in South Africa • Minimum of 11 years relevant experience after registration with the HPCSA as Oral Hygienist in respect of foreign qualified employees, of whom it is not required to perform Community Service, as required in South Africa. GRade 3: • Minimum of 20 years relevant experience after registration with the HPCSA as Oral Hygienist in respect of SA qualified employees who performed Community Service, as required in South Africa • Minimum of 21 years relevant experience after registration with the HPCSA as Oral Hygienist in respect of foreign qualified employees, of whom it is not required to perform Community Service, as required in South Africa. INHERENT REQUIREMENT OF THE JOB: A valid driver’s licence. competencies (knowledGe/skills): Fluency in at least two of the three official languages of the Western Cape. duties (key Result aReas/outputs): • Oral Health Education and promotion at schools and related institutions • Needs assessment and collection of baseline oral health in the Sub-districts • Plan and promote oral health programmes in the Sub-districts • Implement and monitor preventative oral health programmes at schools and institutions • In-service training of health personnel • Liaise with other organisations in respect of oral health programmes • Complete clinical duties and daily statistics. ENQUIRIES: Ms J van der Westhuizen: 022 433-8544 closinG date: 18 may 2012
SWARTLAND HOSPITAL (WEST COAST DISTRICT)
ADMINISTRATION CLERK: SUPPORT (WARDS) RemuneRation: R 101 007 peR annum SERVICE BENEFITS: 13th cheque, employer’s contribution to the pension fund, housing and medical aid allowance. REQUIREMENTS: MINIMUM EDUCATIONAL QUALIFICATION: Senior Certificate (or equivalent). EXPERIENCE: Appropriate administrative experience. COMPETENCIES (knowledGe/skills): • Computer literacy (MS Word and Excel) • Ability to communicate in at least two of the three official languages of the Western Cape. duties (key Result aReas/outputs): • Effective and efficient patient administration • Administration of stock and consumables • Responsible for maintenance and operation of equipment • Correct and effective data capturing and submission of statistics • Effective support to supervisor and colleagues • Support to nursing and area managers. ENQUIRIES: Ms PE Robyn: 022 482-1505 closinG date: 25 may 2012 PLEASE SUBMIT YOUR APPLICATION FOR THE ATTENTION OF MS BA JOSIAS TO THE MANAGER: MEDICAL SERVICES, SWARTLAND HOSPITAL PRIVATE BAG X 2, MALMESBURY 7299.
Om hier te adverteer vir bekostigbare advertensies wat werk, kontak ons gerus by 022 487 3221
INSTRUCTIONS TO APPLICANTS: Z83 forms (obtainable from any Government department or www.capegateway.gov.za) must: Be completed in full, clearly reflect the name of the position, name and date of the publication (candidates may use this as reference), be signed, accompanied by a comprehensive CV, the names of 3 referees and certified copies of ID, driver’s licence and qualification/s. A separate application form must be completed for each post. Applications without the afore-mentioned will not be considered. Applications must be forwarded to the address as indicated on the advertisement. No late, faxed or e-mailed applications will be accepted. CV’s will not be returned. Excess personnel will receive preference. Applications, which are received after the closing date, will not be considered. Further communication will be limited to shortlisted candidates. If you have not received a response from the Department within 3 months of the closing date, please consider your application as unsuccessful. It will be expected of candidates to be available for selection interviews on a date, time and place as determined by the Department. As directed by the Department of Public Service & Administration, applicants must note that further checks will be conducted once they are shortlisted and that their appointment is subject to positive outcomes on these checks, which include security clearance, qualification verification, criminal records, credit records and previous employment. The Department of Health is guided by the principles of Employment Equity. Disabled candidates are encouraged to apply and an indication in this regard will be appreciated.
POSITIVE ABOU T PE OPLE WI TH D ISABILITIES
Human Communications C94475
171a.indd 12
2012/05/02 08:23:18 AM
die courant 2 Mei 2012
Algemeen
1
• PASTORALE BERADING - Skakel Theresa van Vreden by 083 310 3823 vir afspraak. (Assosiaatberader ABBO/ Radiokansel. Reg: SAAP AO20/80
Gesoek Wanted
2
Persoonlik
3
• DRINGEND OPSOEK - Na huis te huur in Wesbank area. Kontak 083 544 9182 ----------------------------• OPSOEK NA AFRIKANA BOEKE - As versamelstukke, byvoorbeeld vroeër reisigers na die binneland van SA. Kontak Stefan du Toit 083 226 0828
• SAUL APPOLLIS -
Vandag, 2 Mei was dit 14jaar toe jy verhuis het. Ons eer jou nagedagtenis. Verlangende eggenote, Rachael, kinders, kleinkinders en agterkleinkind.
Te koop For sake
4
• EGTE LEER MANSSKOENE - (Vellies, stewels en sandale) Alle nommers beskikbaar, asook groot nommers (5 - 15) . Teen baie spesiale pryse. Verskeiekleure.
Malmesbury. Kontak Max 083 275 8266
Te Huur To Let
7
Dienste Services
12
• RIEBEEK VALLEI Ongegund / Riebeek Vallei - R5200 Lieflike 3slpk huis met oopplan sit/ eetkamer. Aparte ouma woonstel met moderne kombuis. Dubbel motorhuis. Onmiddelik beskik. Riebeek-Wes - R2750 - 2slpk woonstel met sit/eetkamer, aparte kombuis, badkamer en waskamer. Riebeek-Wes Dupleks woonstelle - R2120 Eenslaapkamer dupleks, R2130 Eenslaapkamer woonstel. Riebeek-Wes - R8500ohb - Uitsonderlike netjiese huis teen die hange van die Kasteelberg. Onmiddellik beskikbaar met swembad. Riebeek Kasteel - R3080 Hierdie perseel is ideaal vir kunstenaar en/of enkellopende persoon. Met groot omheinde erf, mooi uitsig en baie privaat. Kontak Anita van Schalkwyk by 082 722 3330 of 022 448 1232 ----------------------------• DU TOIT TRAILERS Sleepwaens te huur, asook kar sleepwa “piggyback”. Kontak 022 482 1767 / 072 237 2349
website for more information www. habitatdesign.co.za Contact Stefan du Toit 083 226 0828 or email: stefan@ habitatdesign.co.za ---------------------------• TOP CARPETS EN BLINDS - Teëls, matte, laminering, blindings en vinylvloere. Gratis kwotasie en professionele diens. Skakel 022 482 2100 ----------------------------• VERWYDERING VAN TUINVULLIS - Skoonmaak van erwe groot en klein asook skoonmaak van beddings, tuine ens. Gratis kwotasies. Skakel 083 227 5937 ----------------------------• DIENSTE GELEWER - Vervoer van meubels, verwydering
courant nuus
van bourommel en tuinvullis, afsaag van bome en die afmaak van struike. Kontak Willie Gagiano by 082 875 4802 of 022 448 1336 ----------------------------• WIL JY DALK IETS OUDS KOOP OF VERKOOP? - Skakel of kom besoek dan gerus die Negosikas. Op die hoek van Hill en Vrede-straat, Malmesbury. Skakel 022 487 2601 ----------------------------• ABC PARTYTJIES Kinder-temapartytjies, dekor, tafeltjies, stoeltjies, koeke en versiersuiker-prints. Kontak Elsa 078 544 2038, abcpartytjies@ gmail.com of www. abc-partytjies.weebly. com
mini gigs
15
& dienste
• HABITAT LANDSCAPE ARCHITECTS & ENVIRONMENTAL PLANNERS - Visit our
* LET ASB OP * Die betaling vir alle geklassifiseerde advertensies (smalls) is Dinsdaemiddae om 14h00. 171a.indd 13
2012/05/02 08:23:44 AM
14
courant nuus
Bloues speel tuis
Die spanne van Malmesbury Rugbyklub het Saterdag in klipharde kragmetings tuis gespeel teen Newtons. Die tweede ronde begin op 26 Mei. Bo vat kaptein Gerhard Januarie ‘n opponent vas. Links slaan Henry Jeffries deur ‘n gaping deur Newtons se verdediging.
Wernich van der Walt, graad 10-leerder van Hoërskool Swartland op Malmesbury, het vierde geëindig in die Caledon 400 Nasionale Kampioenskapstreekskompetisie. Dit was die tweede streeksbyeenkoms vir 2012. Hierdie wedrenne word op Kanaal 206 Super Sport uitgesaai en Motorfiets geesdriftigers kan gerus daarna kyk.
2 Mei 2012
Swartland Swemmers Presteer
Agter vlnr: Renelda Scholtz, Micke Smit, Jana Relihan, Petro Rossouw, Annelet van Heerden en Karla Smit. Voor vlnr: Phillip Weideman, Coenie Basson, Hardus Dippenaar, Van Zyl Bester. Afwesig: Karlea Walters Die swemmers en atlete van die Barracudas Swemklub het die volgende puik prestasies behaal: Renelda Scholtz het aan die Swem SA Vlak 3 kampioenskappe in Port-Elizabeth gaan deelneem. Dit is die hoogste vlak, waarin ‘n swemmer kan kwalifiseer. Karla Smit en Annelet van Heerden het aan die Swem SA Vlak 2 kampioenskappe in George gaan deelneem. Karla het goud vir die 200m Vryslag en Silwer vir die 100m Vryslag gewen. Karla en Annelet het ook elk 2 brons medaljes in die aflosse gewen. Coenie Basson, Karlea Walters, Van Zyl Bester en Hardus Dippenaar is almal gekies om Boland in die “Club Series” Triaq Kampioenskappe in George teen WP, SWD en Grens, te verteenwoordig. Coenie Basson het Silwer in die 50m Vryslag en Brons in die 100m Rugslag gewen, terwyl Hardus Dippenaar Goud verwerf het in die 50m Borsslag en Brons in die 100m Borsslag.
Al drie seuns het elk 2 Brons medajles in die aflosse gewen. Renelda Scholtz. Micke Smit, Karla Smit, Petro Rossouw en Jana Relihan het Boland in die SA Tweekamp Kampioenskappe in Kimberley gaan verteenwoordig. Micke het ‘n Brons vir dogters 0/13 verower. Jana was 6e in die dogters 0/11 afdeling. Renelda, Karla en Petro het in die dogters 0/15 afdeling deelgeneem en onderskeidelik 9e, 18e en 23e geëindig. Phillip Weideman het aan die SAII Somerspele in Kaapstad deelgeneem. Hy het 5 Goud (25m Vlinderslag, 100m Individuele Wisselslag, 100m Vryslag, 50m Borsslag, 25m Borsslag), 1 Silwer (100m Borsslag) en 1 Brons (Aflos) gewen. Phillip is aangewys as die beste 0/19 Downs Sindroom Swemmer in Suid-Afrika en is in die SA Span opgeneem, om aan die Wêreld Downs Sindroom Kampioenskappe in Italië te gaan deelneem later vanjaar.
HSS kies beheerliggaam
Die Swartland Defensive Shooting Club het Saterdag aan ‘n liga-byeenkoms by die Valsbaai-klub deelgeneem en met vier medaljes weggestap, waarvan drie goud was. Hier is Colin Grant (regs agter), Johan Malan (links voor), Anton Smit en (regs voor) Marius de Kock. Vir meer inligting oor dié sport, lees www.SADPA.co.za
171a.indd 14
Die Hoërskool Swartland op Malmesbury het pas hul beheerliggaam vir die volgende termyn gekies. Hulle is Herman Dreyer (personeel), Hennie Eksteen, Rian Kreuiter, Annaline Loubser (personeel), Dirk Marais (skoolhoof ), Elbie Nel, Jacques Schade, Joggie Scholtz, Wim Smit, Dinie van Niekerk en Gert van Staden.
Nuut by Hoërskool Swartland: Jassie Visser het pas by dié skool op Malmesbury begin as wiskunde onderwyser. Hy het voorheen wiskunde aangebied by Hoërskool Bonnievale.
2012/05/02 08:24:23 AM
2 Mei 2012
courant olyffees
15
More music, art during Olive weekend
Friday 4 May - Stoned Olive Building in Riebeek Kasteel present Nic Stevens live: 19:00 late Performing shows of Bryan Adams - a fantastic show for young and old Nice food complimented with hot and cold beverages Tickets at the Stoned Olive Building. Phone 082 723 6286/082 373 9419 Saturday 20:00 Four Worlds - Live cabaret style music by Danelle de Vries: Oude Kerk Museum @ R100pp Phone 082 085 3272 for bookings.
Fire and Water – A tribute to our legends Saturday at “De Ark” 19:00; R80 pp Tickets at De Jonge Café - 082 853 4377 (Eric) 082 887 0390 (Elize) - nicoleric@telkomsa.net (De Ark is situated at Eric Chem in Kloof Str just before Riebeek cellars) Mark Johnstone as JJ Cale/Melindi Charle as Tina Turner/Velskoen as Cat Stevens/Greg Wadely as Boz Scaggs New photos, also featuring Alain Proust, in The Gallery in Main Street, Riebeek Kasteel. Phone curator Astrid McLeod (083 6533 697).
Green and black olives are not really types of olive. The difference between green and black olives is that green olives are picked from the tree early whereas black olives are ripened on the tree until they turn black. That’s why black olives have a softer texture and are less bitter than green olives.
What does Extra Virgin or EVO mean? Let’s start with the term ‘Virgin.’ That means that the olive oil is extracted from the olives by mechanical means, rather than with solvents and high heat. All other readily available vegetable oils – canola, sunflower, peanut, etc – even nonvirgin olive oil – are chemically dissolved out of the plant material, and then the solvent is boiled off. Unless the label on a vegetable or nut oil indicates that it has been expelled or expressed (and the price confirms this expensive method), you can assume it has gone through chemical processing. Now, for the term ‘Extra Virgin.’ This means that the virgin olive oil has passed chemical tests for purity and taste tests to assure the absence of spoilage flavors. You should be able to count on getting a healthy, tasty olive oil, possessing the flavors of the olive fruit. Unfortunately, only two states in the U.S. have just recently adopted the international standards for this designation, and the term is widely misused here for oils that may not even come from olives. That’s why it is best, here in the United States, to buy EVO oil that is certified as Extra Virgin, and certainly to avoid bargain-priced ‘Extra Virgins.’
171a.indd 15
2012/05/02 08:25:48 AM
agterblad
die
c urant swartland en weskus
2 Mei 2012
6 Reasons to Love Olives • Olives appear in one of the earliest cookbooks ever discovered, a 2000-year-old text by a Roman named Apicius. • Olives were so revered in biblical times that it’s said that Moses granted olive growers an exemption from military service. • Carvings of olives appear on pharaoh’s tombs in the pyramids of Egypt. • Traditional Chinese medicine uses olive soup as a sore throat recipe—strangely enough, the only occurrence of the olive in Chinese cuisine. • Conventional canned “Black Mission” olives are actually green olives cured with lye. Not true of the canned Black Mission olives at Whole Foods Market, though. • For thousands of years the olive branch has been a symbol of peace and goodwill. This may be partly due to the fact that in early cultivation of the olive, it took decades to bear fruit for harvest, and, therefore, it was believed that anyone who planted olive groves was expecting a long and peaceful life.
171a.indd 16
2012/05/02 08:26:37 AM