die courant 26 Oktober 2011 147

Page 1

courant

gratis

Uitgawe 147

die

swartland en weskus

tel 022 487 3221

26 Oktober 2011

hugenotestraat 11, malmesbur y

PPC wil 800 plaaslike werkers inspan Proses van opgradering

PPC in Riebeek-Wes beoog om sy bestaande sementvervaardigingsaanleg op te gradeer en in die piek konstruksietyd sal sowat 800 plaaslike werknemers in diens geneem word hiervoor. ‘n Omgewingsinvloedbepalingsproses is uitgereik en is by die plaaslike biblioteke en munisipale kantore beskikbaar. Die opgraderings is daarop gemik om die werksaamhede en die bedryf van die aanleg te laat voldoen aan die huidige en toekomstige vereistes vir lugvrystelling. In die opgradering sal die huidige twee oonde met een nuwe oondlyn vervang word, die 76m-hoë skoorstene sal gesloop word, die roumeule-aanleg sal opgegradeer word, die meule sal omgeskakel word na ‘n geslotebaanstelsel, die lopende bandstelsels sal opgegradeer word en bykomende bergplek sal op die terrein aangebou word vir vlieg- en slak-as. Die konstruksiefase sal ongeveer 27 maande duur en die kapitale uitleg van die konstruksiefase beloop sowat R1.3 biljoen. Ongeveer R232 miljoen hiervan sal op salarisse vir konstruksiewerkers spandeer word. PPC sal gebruik maak van die “Se Kika” Arbeidstoonbank om inwoners van die Riebeekvallei, Malmesbury en Moorreesburg in diens te neem. PPC is egter nie van plan om kon-

struksiewerkers op die terrein te huisves nie. Na verwagting sal 25% van die totale koste vir konstruksieverblyf (R30 miljoen) in die Riebeekvallei spandeer word en die oorblywende 75% in die groter Swartlandgebied. Abnormale swaarvoertuie sal hul vrag vanaf Saldanha-hawe via Moorreesburg vervoer. Die verwagte roete is die N7 na Moorreesburg, dan suid op die R311 na PPC Riebeek. Ongeveer 15 sulke abnormale vragte sal tydens die konstruksiefase na Riebeek-Wes onderweg Die lede van die Round Table op Malmesbury sal Vrydagaand ‘n nag in die selle in die Malmesbury wees. Van die bronne wat tronk deurbring om geld vir liefdadigheid in te samel. Die mikpunt is om R35 000 in te samel. Die vervoer sal word, is sand manne sal van agter die tralies oproepe na vriende en sakelui maak om hierdie geld te in. Bo is Wilaangesien daar nie meer helm Bühr (voorsitter), Kwas du Toit en Bennie Lambrechts. sand op die terrein ontgin word nie. produksievermoë, tot 800 ton klinker tellings. As gevolg van hierdie vrystelDit sal nou vanaf Piketberg na Rie- per jaar, beteken dat daar meer besoe- lings, is die tegnoloë van PPC deur die beek-Wes vervoer word. delende stowwe via die lug vrygestel sal omgewingimpakstudie aangesê om die Die nuwe opgegradeerde aanleg sal word. vrylating te verminder. Twee publieke ongeveer 90 ton sand per dag gebruik. Dit sluit in gasagtige vrystellings en vergaderings vind op 1 November in Dus ‘n maksimum van vyftien 30-ton partikels wat deur die lug versprei word die Riebeek-Wes Stadsaal plaas en op trokke per week. soos stikstofoksiedes, swaeldioksied, 2 November in Angelierstraat, RiebeekDie 40% verhoging in die aanleg se koolstofmonoksied en vlugtige sames- Kasteel, by die Esterhof Chrèche.

Tronk toe vir liefdadigheid


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
die courant 26 Oktober 2011 147 by DieCourant - Issuu