courant
tel 022 487 3221
Uitgawe 201
die
swartland en weskus
28 November 2012
hugenotestraat 24, malmesbury
Planne vir senior inwoners
Nuwe ontwikkelings kom vir aftrede Drie nuwe aftree-ontwikkelings word in Malmesbury en Riebeek-Kasteel beplan met die kontrakteurs en finansiering vir die eerste wat volgens die ontwikkelaars reeds gefinaliseer is. Die ontwikkelaar van die plaas Klipfontein aan die noordoostekant van Malmesbury, Ian Phillips, sê bouwerk aan nuwe toegangspaaie vanuit Piketbergweg sal reeds teen die middel van Januarie afskop. Die beplanning is om teen die middel van 2013 te begin met die Fonteine-aftreedorpie se eerste fase wat uit 45 tweeslaapkamereenhede bestaan. Die beplande Landgoed, wat in verskeie fases voltooi sal word, sal bestaan uit huise, woonstelle,
gin te word. “Ons begin eerste met dié dele van die ontwikkeling omdat dit die naaste aan die dorp is en ook omdat daar ‘n groot behoefte is vir ‘n aftreeontwikkeling,” het hy bygevoeg. Volgens hom sal die derde gedeelte van die ontwikkeling losstaande huise wees. Die latere planne sluit ‘n boetiekhotel en fasiliteit vir ‘n Saterdagmark in waar die huidige opstal van die veearts, dr. Louis Naude, is. Nog ‘n ontwikkeling vir bejaardes wat reeds jare beplan en nou weer aangepas word om dit meer lewensvatbaar te kry, is geleë regoor Malmesbury se Aandskemering Tehuis vir Bejaardes
maar sal nou waarskynlik gewysig word. ’n Derde ontwikkeling waarvan die planne ‘n siekeboeg vir bejaardes insluit, is die Kasteelberg Natuurlandgoed teen die hange van Kasteelberg op Riebeek-Wes. Dié ontwikkeling aan die bopunt van Smutsstraat sluit ‘n siekeboeg, 12 eenhede vir bejaardes asook 14 groter erwe in. Bemarker Belinda Boswell het gister aan die courant bevestig dat die terrein reeds skoongemaak is en dat bouwerk in Januarie 2013 sal afskop, met die eerste huise wat volgens planne reeds in April voltooi sal wees. “Ons het reeds vier van die eenhede verkoop,” het sy bygevoeg.
‘n Straataansig vir Die Fonteine-aftree-ontwikkeling. semi-verswakte eenhede en ook ‘n volledige verin Pleinstraat sorgingsentrum. Alhoewel enigiemand ‘n eenheid in die Land- tot teen Hillgoed sal mag koop, moet ten minste 1 inwoner per straat. Eienaar Joeenheid 50 jaar en ouer wees om daar te kan woon. Sadie Phillips het ook gister aan die courant gesê die hann wou nie meer volgende fase van hierdie ontwikkeling is ‘n winkelsentrum van sowat 15 000 m2 wat tussen die besonderhede aftreeoord en drie bestaande kleinhoewes gebou bekend maak nie. Aanvanksal word. Die ankerhuurder sal luidens die planne sowat like planne het 4000 m2 in beslag neem. Volgens hom is daar reeds vir drie verdievan hierdie huurders bevestig en behoort daar ook pings voorsieaanstaande jaar met bouwerk van dié sentrum be- ning gemaak,
‘n Voorstelling vir die Kasteelberg Natuurlandgoed.
Philip kry helde-ontvangs bl. 3
Swartlandse Kerswense bl. 8
Darling dra gholfkroon bl. 20