Die courant 29 julie 2015 331

Page 1

courant

BEKROON: Weskus se 1ste keuse

swartland en weskus

Gratis • Free

29 Julie 2015

Hugenotestraat 24, Malmesbury

NUUS • NEWS

29 Julie 2015

Bergrivier

Swartland

dié

1

Uitgawe 331

tel: 022 487 3221

Weskus se GEWILDSTE en GROOTSTE Streekblad - Ons BOU saam met GOEIE NUUS

Ploeg: Die Vete-

rane Trekker en Enjinklub het Saterdag op die Môreson-plaas buite Malmesbury die aarde omgedolwe in die jaarlikse Ploegdag. Nog foto's binne. Foto: Cordré Smith

•PPC marathon vier 30 jaar

Vlok hartklop van die Berg

6kg Chicken Freezer Bag

BBQ Chicken Wings

28

159.99

Pork Packs (Consists of Chops & Stew)

34.99 p/kg

VALUE COMBO

.99 p/kg

p/bag

Pork Braai Packs (Loin Chops & Rashers)

49.99 p/kg

750g French Polony, 750g Russian Loaf 350g Mini Cooked Salami, 500g Viennas

50.00

p/combo

Prices valid at Brito’s stores from Wednesday 29 July 2015 until Saturday 01 August 2015. While Stocks Last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Address: Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

Vlok by sy skoondogter, Ilzé, wat die inskrywings hanteer. Honderde atlete sal weer Saterdagoggend douvoordag regstaan vir die 30ste PPC Riebeek Bergmarathon. Aan die stuur van sake is oudergewoonte Hennie Vlok, Gentleman Hennie soos hy landwyd onder marathon-atlete bekend is. Vlok het elke jaar deelgeneem, maar hierdie jaar skaal hy effe af na die 10km-wedloop. Met die deelnemers wat jaarliks meer en meer word en al die reëlings wat getref moet word, was hierdie ‘n noodgedwonge besluit. dié courant het by Vlok gaan inloer om te hoor wat alles agter die skerms gebeur. Vlok was vroegoggend mark toe om vrugte en groente vir die groot dag te gaan haal. Op die plaas is daar ‘n ruim kantoor wat die hart van die reëlings vorm. Hier doen sy skoondogter, Ilzé, die inksrywings vir die marathon. Vlok vertel dat die wedloop eintlik ‘n familiesaak is: broers, kinders, skoonfamilie, almal is betrokke. Die gemeenskap is ook bedrywig met die

program wat na afloop van die organisering van ‘n standaardwedlope aangebied word. marathon. Die eerste marathon “Hulle noem hierdie mahet op 5 Julie 1986 in samewerrathon die Comrades van die king met die Rapportryers en Boland, maar eintlik is ons méér onder beskerming van die Paarl as die Comrades. Hier word na Amateur Atletiekklub plaasgeelke atleet omgesien,” vertel vind. hy. PPC het na twee jaar op die Dit beteken onder meer wa geklim en Vlok is vol lof vir dat elke deelnemer sop, brood hulle borgskap: “Geen moeite en vrugte op die dag ontvang. of geld word ontsien as dit kom Hulle kry ook verversings op die by die aanbied van hierdie wedroete, soos lekkergoed en vanloop nie.” jaar selfs pannekoek. Vanaf 1989 word die maElkeen kry ook ‘n snoeppakrathon onder beskerming van kie en 'n T-hemp. die Swartland Atletiekklub aanDie fokuspunt bly egter gebied. die wedloop: “Die wedloop is Vlok kyk deur sy foto-album. Vlok sê die marathon met groter as die mens,” verduidesy roete deur Riebeek-Kasteel, lik Vlok. “Dit bind gemeenskappe. Oud en jonk, Riebeek-Wes en rondom die prentjie-mooi Kasplaaseienaars en plaaswerker beman die meer as teelberg, is skilderagtig, maar dit is ook een van 40 spons- en verversingspunte langs die roete.” die moeilikste marathon-roetes in die WP-afdeDie gedagte vir die marathon is gebore uit ‘n ling. versoek van atlete aan Hennie Vlok. Die marathon, wat ook ‘n kwalifiserende wedHy is ‘n ywerige atleet en het atletiek-vriende loop vir die Twee Oseane en Comrades is, begin van elders wat in sy omgewing kan hardloop. Die Saterdag om 07:30, die halfmarathon om 08:30 saadjie het gou gegroei en Vlok het die plaaslike (stappers welkom) en die 10km wedren/stap om Rapportryerskorps genader om te help met die 08:30.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.