courant
gratis
tel 022 487 3221
Dis lentetyd in die Swartland en plate blomme staan vol in blom. Blommekykers hoef nie kilometers af te lĂŞ om die kaleidoskoop van kleur te sien nie, hulle kan net hier in die Swartland ook die mooiste van mooi te siene kry, soos in die Tienie Versfeld Veldblomreservaat buite Darling (regs en onder). Vanaf 16 tot 18 September word die jaarlikse Veldblommeskou weer op Darling aangebied. Die Duckitt Orgideeskou vind vanaf die 15de plaas.
Uitgawe 139
die
swartland en weskus
31 Augustus 2011
hugenotestraat 11, malmesbur y
Lente in die Swartland
Skeer en kleur vir Kansa Voet in die hoek met nuwe C-klas Laaste gesels met sakevroue