Die courant 6 apr 2016 364

Page 1

c urant

Weskus se 1ste keuse

Gratis • Free

swartland en weskus Swartland

dié

1

19.9%

Hugenotestraat 24, Malmesbury

6 April 2016

Uitgawe 364

tel: 022 487 3221

GROOTSTE onafhanklike gemeenskapskoerant in die Wes-Kaap

Angus bring hoop na Swartland

Die prediker en evangelis Angus Buchan het Saterdag sy "Hope for the Nation"-konferensie na Malmesbury gebring. Die rugbyveld van die Hoërskool Swartland was volgepak. Bo is Buchan saam met een van sy "seuns", Juriaan Schreuder van Hopefield, wat instrumenteel was in sy koms na die Swartland.

•SM KONSEPbegroting EENPARIG AANVAAR

Só kan tariewe styg Die Swartland Munisipale raad het die konsep ‘n residensiële eiendom is en 65 jaar en ouer word meerjarige kapitaal- en bedryfsbegrotings vir die in die boekjaar, ontvang tans ‘n R200 000 afslag. jare 2016/2017, 2017/2018 en 2018/2019 eenpa- Hierdie korting verhoog na R300 000 in 2016/2017. rig goedgekeur. “Die munisipaliteit kan finansiële bystand verDie finale begroting sal op 26 Mei voor die raad leen waar 'n eiendom deur die eienaar bewoon en dien. Die burgemeester, raadsheer Tijmen van teen R95 000 of minder gewaardeer word en die Essen, sê 67,3% van dié begroting begunstig arm gekombineerde inkomste van almal wat op die eimense. endom woon, nie R4515 oorskry nie.” “In ‘n poging om rekeninge bekostigbaar te Watertariewe: Die gratis 5kl water vir huishouhou en finansiële volhoubaarheid te verseker, as- dings verminder na 4kl vir die 2016/2017 boekjaar. ook die geloofwaardigheid van meerjarige begro- Die gratis 9kl water vir deernishuishoudings vertings te verbeter, word 'n gemiddelde verhoging minder na 8kl. van tussen 5% en 9% voorgestel." “Kennis moet ook geneem Dit sal dan huishoudings vir die Tariewe tussen word van die voorlopige verhoging 2016/2017-boekjaar min of meer van die elektrisiteitstarief deur 5% en 9% tussen 5% tot 7% meer kos, het Van Eskom met ongeveer 7.64%. Nerverhoog. Essen in sy rede aan die raad gesê. sa moet die finale goedkeuring vir Oor eiendomsbelasting sê hy die tariewe gee.” nuwe wysiging in die Wet op Eiendomsbelasting Die konsep-verhoging vir riool is 10% en dié vir lei daartoe dat kortings vir die geografiese gebiede vullisverwydering staan op 6%. Die kapitaalbegroGrottobaai en Jakkalsfontein oor ‘n tydperk van ting vir 2015/16 was R92 885 408, met ‘n aanses jaar uitgefaseer sal word. Die huidige korting vulling van R83 701 437. Vir 2016/17 word daar van 65% sal verminder na 55%, 44%, 33%, 22%, R74 945 020, begroot; vir 2017/18 R92 115 550 en 11% en in 2021/2022 sal die tarief gelykstaande vir 2018/19 'n bedrag van R148 449 357. Die totale wees aan die algemene residensiële tarief. inkomste op die bedryfsbegroting (2015/2016 Landbougebiede ontvang tans ‘n afslag van aanvullend) was R599 195 579. Die begrote bedrag 76% (tarief is 24% van residensieel). Hierdie afslag vir 2016/17 is R648 309 465. sal verander na 78% (tarief is 22% van residensieel) “Ons benodig R 207 908 927 vir kapitale werke vir die 2016/2017 boekjaar. vir die 2016 tot 2019 uit eie fondse." Die begroting Inwoners wat die geregistreerde eienaars van vir alle wyke (2016/2021) beloop R 452 198 639.

Appèlraad sit oor eiendomsbelasting

Nuwe besem vir Malmesbury Sakekamer

Dit sluit in: • Herseël en bou van paaie: R 64 606 831 • Vervanging van voertuie: R18 603 612 • Nuwe Elektrisiteitinfrastruktuur - R70 755 000 • IT Opgradering: R4 672 500 • Vervanging Waternetwerk R243 960 107 • Sluit in vervanging van stormwater R3 785 000. Nie ingesluit in die kapitaalbegroting nie, is laekoste-behuising (IRDP) van R121 425 000. Sien grafika oor op bl 4 en inligting oor projekte vir die verskillende wyke op bl 11. Van Essen het ook gesê: “Daar moet vanjaar aandag gegee word aan nog spoedwalle; Die bou van speelplekke vir kinders met spesiale verwysing na laekoste-behuisingsgebiede; Beleidsaanpassing is nodig om die aanbring van elektroniese waterbeheer-stelsels af te dwing waar nodig. "‘n Swartland vergroeningsprojek sal ook oor die volgende vier jaar aangepak word. Dit sal in alle wyke met befondsing uit die wykstoekennings plaasvind. Opvoeding van die gemeenskap om rommelstrooi te bekamp of te voorkom moet deel gemaak word van die vergroeningsprojek.” ‘n Groot aantal bome sal geplant word in samewerking met die gemeenskap. "Die begrotingsbedrae kan nog nie as finaal aanvaar word nie, weens openbare kommentaar wat nog moet inkom."

Voet in die Hoek met Nissan se nuwe X-trail

NUUS • NEWS

6 April 2016


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.