c urant
dié
• Bergrivier 1Swartland Swartland
• Free • Gratis
Wes-Kaap se #1
16 Augustus 2017
22.4%
Bou saam met goeie nuus
Uitgawe 433
16 Augustus 2017
Interskole-koors tref die Swartland
Fotobeeld binne
Blomtyd:
Dit is weer daardie tyd van die jaar wat die kleurvolle plate blomme die Swartland, Bergrivier en Weskus tooi in 'n mengelmoes van kleure. Plaaslik is die Renosterveld- en Tienie Versveld-reservate in en buite Darling asook Postberg in die Weskus Nasionale Park altyd die moeite werd om te besoek in blomtyd. As jy die pad wil vat en jouself verlekker in die blomme-prag, sien ons blom-fokus binne en samel so al die inligting wat jy benodig, in.
•MAX DU PREEZ GEE BLIK OP TOEKOMS
Is dit SA se lente?
gekies word. Ek moet die silwer rand vir mense skets. "Wie gaan die nuwe leier wees? NieEk moet aan hulle verduidelik dat dit wat mand weet nie. Cyril Ramaphosa en sy nou gebeur in die land, 'n aanduiding is kamp het baie vooruitgang gemaak die dat die lente in sig is. afgelope ruk en hy is by verre die gunsteSo het die politieke kommentator en ling," verduidelik Du Preez. veteraan-joernalis, Max du Preez, Sater"Dieselfde wat destyds met Thabo dagoggend op 'n ontbyt van Solo Studios Mbeki gebeur het, gaan waarskynlik dan se Intemate Art Encounter in die Riebeek gebeur en sal president Zuma vervang Valley Hotel gesê. word. Is dit die lente waarop ons wag?" Hy en Jacques Pauw, oud-joernalis, Pauw, wat tans 'n boek skryf oor "Prehet hul opinies oor die toestand van Suid-Afrika, die regering en politiek gelig. Die veteraan-joernaliste, Max du Preez en Jacques Pauw, het sident Zuma en die mense wat hom uit Du Preez en Pauw is altwee inwoners Saterdagoggend by 'n ontbyt van Solo Studios se Intimate Art die tronk hou" kan nie veel verklap van van die Riebeekvallei. Encounter, hul opinie oor die land en sy toekoms gegee. Albei die inhoud van sy boek nie, aangesien dit sensitiewe inligting bevat wat nou by Volgens Du Preez het hy in sy vorige is inwoners van die Riebeekvallei. prokureurs lê vir goedkeuring. boek drie jaar gelede voorspellings geVolgens Pauw het hy vir 'n dagblad 'n maak oor die toekoms van Suid-Afrika en "Niemand sal vir Suid-Afrikaners sê om stil te hoe die pad sal verloop, maar "het nie geweet bly en nie hul stemme te laat hoor nie," aldus politieke-berig geskryf en sy skrywerspen neergesit en 'n restourant in die platteland gekoop. dit gaan wees soos wat dit nou is nie". Du Preez. "Ek het 'n oproep van 'n persoon ontvang wat Du Preez is wel positief oor die toekoms van Volgens hom het Suid-Afrika baie voordele en met my wou praat oor korrupsie. Hy het 'n bron Suid-Afrika en vir hom is die mosie van wantroue rotsvaste bates wat nie sal verander nie. wat daar onlangs teen president Jacob Zuma "Hier is geen terrorisme in Suid-Afrika nie. gehad wat destyds nie met my kon praat nie. Hy ingestel is, 'n aanduiding dat Suid-Afrikaners ver- Hier is nie etniese konflik nie. Ons het infrastruk- wou nou. "Dit was in die middel van die Swartlandse antwoordelikheid neem vir dit wat op eie bodem tuur wat die beste van die beste van die ontwiksomer en dit raak mos so lekker warm hier, veral gebeur. kelende lande is. "Ek glo Suid-Afrika is 'n gemeenskap wat te"Ons het paaie, hawens, 'n werkende bank- nog met 'n pizza-oond in die restourant. Ek het rugbaklei vir wat reg is. Die burgerlike gewete sisteem en 'n konstitusie en dit werk regtig," sê besluit om die bron aan te hoor, maar word toe het begin terugdruk en die optogte die afgelope hy. Du Preez waarsku egter dat die pad vorentoe ingelig dat die persoon in Moskou sit. "Wat doen ek toe? ruk was 'n aanduiding daarvan. Dit het alles beslis turbulent gaan wees. "Ek klim op 'n vliegtuig en gaan na 'n koel Rusbegin by die Nkandla-debakel," verduidelik Du "Ons gaan een oggend wakker word, ons Preez. radios en televisies aanskakel en hoor dat Presi- land, waar dit -6°C was toe ek van die vliegtuig klim." "Ons moet trots wees op ons gemeenskap dent Zuma landuit gevlug het," sê hy. Pauw en Du Preez se nuutste boeke word wat begin opstaan vir dit wat reg is en wat teWat hou die pad vorentoe in? rugbaklei. In Desember moet 'n nuwe leier vir die ANC eersdaags vrygestel.
NUUS • NEWS