Die Letter van die Week Boek

Page 1

Edusense Edusense

Die Letter van die Week...

Maak Leer Maklik

Die Letter van die Week (Boek 1) Stacey van der Walt

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense Edusense

die Letter... DieFocus Letterop van die Week...

Edusense Die Letter van die Week Ouderdom: 4-6 Stacey van der Walt

Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige elektroniese of meganiese middel weergee word nie. Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Wenke Agtergrond oor die Alfabet: 'n Alfabet is 'n volledige gestandaardiseerde stel karakters wat bestaan uit letters en gebruik word om iets in 'n gekose taal neer te skryf. Geskrewe taal bestaan uit sinne, sinne bestaan uit woorde en woorde bestaan uit een of meer letters van die alfabet. Elke letter verteenwoordig rofweg 'n klank in die gesproke taal. 'n Alfabet is verskillend van ander vorme van skryfstelsels soos ideogramme, waarin elke simbool 'n volledige konsep verteenwoordig. Die woord alfabet is afgelei van 'n kombinasie van die woorde alfa en beta, die eerste twee simbole in die Griekse alfabet. Daar word ook soms verwys na die gewone alfabet as die ABC (uitgespreek aa-bee-see). Die woord alfabet word ook soms gebruik om te verwys na die basiese elemente of dele van 'n stelsel, bv. die DNA-alfabet. Fonetiek: Leer die kind hoe die letters klink (fonetiek), nie die name van die letters (soos gesing in die bekende ABC liedjie nie). Alhoewel sommige letters meer as een klank maak (“e” in “ek”-“e” in “emmer”) word die mees algemene klank van elk van die alfabet letters vir eers geleer. Wanneer die kind diè klanke goed genoeg ken kan hy geleer word dat sommige letters se klanke moonlik kan verander. (Die verandering hang natuurlik van die letters waarmee hul gegroepeer word af.) Deur die klanke van letters vir ’n leerder te leer, bemagtig jy hom/haar om woorde te begin ontsyfer. Slegs deur klank-herkenning kan ’n kind onafhanklik begin lees. Om ’n kind op die metode te leer lees lei tot die bewusmaking dat verbale woorde bestaan uit kleiner klankeenhede. Kleinlettertjies: 95% van geskrewetaal bestaan uit kleinlettertjies, dus maak dit sin om kleinlettertjies heel eerste te leer. Dit verg ook minder handbewegings om meeste kleinlettertjies te vorm. Die hoofletter A word byvoorbeeld in drie bewegings gevorm terwyl die kleinlettertjie a gevorm kan word in een beweging (en dit, sonder om die potlood te lig). Lettervorming: Wys die leerder hoe om elke letter na te trek met sy wysvinger. Terwyl die leerder die letter natrek kan jy hom herinder aan die klank wat die letter simboliseer. Slegs 23 van die 26 alfabetletters word behandel in die program. C, q en x word nie behandel nie. Ek hoop die bogenoemde wenke maak jou werk (om jou kind te leer lees) sommer baie maklik. Onthou om nie te vinnig van een letter na die volgende te beweeg nie. Beweeg eers van a na m wanneer jy seker is jou kind weet hoe ’n a lyk, hoe om die letter uit te klank en hoe om die letter te vorm. Volgorde van letters: Alhoewel die eerste letter in die boek wel a is leer ons nie die letters in kronologiese volgorde nie. Edusense het letters gekies wat die kleinste kans van verwarring verseker maar waarmee ’n verskeidenheid woorde steeds © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

gebou kan word. Ons leer in Boek 1 meer oor letters: a, m, k, p, s, t en v. Ons leer in Boek 2 meer oor letters i, n, g, b, h, w, y en e en in Boek 3 kyk ons na letters: u, d, f, j, l, r, o en z. Mag jou kind se liefde vir lees hier begin! DIE SKRYWER

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Die Letter van die Week is...

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Die letter a Werkblad: Dag 1

Dit is die klein letter a. Sê die klank van die letter (soos in die middel van die woord was of kas).

Gebruik jou wysvinger om die letter na te trek. Begin by die kol.

Gebruik vetkryt om die letter na te trek of versier die letter met stukkies uitgedroogte appelskille of vingera afdrukke. (Die skille of afdrukke moet geplaas word soos die letter gevorm sou word.)

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 2

Knip drie prente uit ’n ou tydskif uit. Die voorwerp op elk van die prente moet met die letter van die week (a) begin.

Plak die prente op die bladsy en skryf die naam van elk daarby neer.

Plak jou prent hier

Plak jou prent hier

Plak jou prent hier

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 3 Omkring al die letters van die week (a).

a

o

a a

a o o a o o a o o o a

a

Trek ’n lyn vanaf die letter van die week (a) na die voorwerpe wat met die letter begin.

a

8

arm

agt

avokadopeer

asblik

os

wolk

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 4

Trek die letters na.

a a a .

Skryfjou eie letter van die week (a) in die boksie.

Knip voorbeelde van die letter van die week (a) uit ’n ou tydskrif uit. Plak ’n letter in elk van die sirkels.

a © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 5

Teken ’n prent van ’n voorwerp wat met die letter van die week (a) begin.

Hierdie is ’n prent van:

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Die Letter van die Week is...

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Die letter m Werkblad: Dag 1

Dit is die klein letter m. Sê die klank van die letter (soos aan die begin van die woord mop of man).

Gebruik jou wysvinger om die letter na te trek. Begin by die kol.

Trek die letter na met vetkryt of versier die letter met modder of malvalekkers. (Die modder of lekkers moet geplaas word soos die letter gevorm sou word.)

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 2

Knip drie prente uit ’n ou tydskif uit. Die voorwerp op elk van die prente moet met die letter van die week (m) begin.

Plak die prente op die bladsy en skryf die naam van elk daarby neer.

Plak jou prent hier

Plak jou prent hier

Plak jou prent hier

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 3 Omkring die letters van die week (m).

m

n

m m

m n n n n n m m m i n

n

Trek ’n lyn vanaf die letter van die week (m) na die voorwerpe wat met die letter begin.

m man

melk

blaar

mostert

mond

perd

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 4

Trek die letters na.

mmm .

Skryf jou eie letter van die week (m) in die boksie neer.

Knip voorbeelde van die letter van die week (m) uit ’n ou tydskrif uit. Plak ’n letter in elk van die sirkels.

m © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 5

Teken ’n prent van ’n voorwerp wat met die letter van die week (m) begin.

Hierdie is ’n prent van:

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Die Letter van die Week is...

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Die letter p Werkblad: Dag 1

Dit is die klein letter p. Sê die klank van die letter (soos aan die begin van die woord pen of pet).

Gebruik jou wysvinger om die letter na te trek. Begin by die kol.

Trek die letter na met vetkryt of versier die letter met pasta of plakkers.(Die pasta of plakkers moet geplaas word soos die letter gevorm sou word.)

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 2

Knip drie prente uit ’n ou tydskif uit. Die voorwerp op elk van die prente moet met die letter van die week (p) bevat.

Plak die prente op die bladsy en skryf die name by neer.

Plak jou prent hier

Plak jou prent hier

Plak jou prent hier

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 3

Omkring die letter van die week (p).

p b

p

p p d d d b p p p d p b

p

Trek ’n lyn vanaf die letter van die week (p) na die voorwerpe wat met die letter begin.

p piesangs

perd

wurm

walvis

pot

plant

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 4 Trek die letters na.

p p p •

.

Probeer om jou eie letter van die week (p) in die boksie te skryf.

Knip voorbeelde van die letter van die week (p) uit ’n ou tydskrif uit. Plak ’n letter in elk van die sirkels.

p © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 5

Teken ’n prent van ’n voorwerp wat met die letter van die week (p) begin.

Hierdie is ’n prent van:

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Die Letter van die Week is...

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Die letter k Werkblad: Dag 1

Dit is die klein letter k. Sê die klank van die letter (soos aan die begin van die woord kar of kam).

Gebruik jou wysvinger om die letter na te trek. Begin by die kol.

Trek die letter na met vetkryt of versier die letter met kaneel.(Die kaneel moet geplaas word soos die letter gevorm sou word.)

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 2

Knip drie prente uit ’n ou tydskif uit. Die voorwerp op die prente moet met die letter van die week (k) begin.

Plak die prente op die bladsy en skryf die naam van elk daarby neer.

Plak jou prent hier

Plak jou prent hier

Plak jou prent hier

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 3 Omkring die letter van die week (k).

k

k l

l

k

k

k k l

l

l

k

l

l k

k

Trek ’n lyn vanaf die letter van die week (k) na die voorwerpe wat met die letter

begin.

k bal

kos

kraai

wurm

kar

kaas

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 4

Trek die letters na.

.

k k k •

Skryf jou eie letter van die week (k) in die boksie neer.

Knip voorbeelde van die letter van die week (k) uit ’n ou tydskrif uit. Plak ’n letter in elk van die sirkels.

k © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 5

Teken ’n prent van ’n voorwerp wat met die letter van die week (k) begin.

Hierdie is ’n prent van:

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Die Letter van die Week is...

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Die letter s Werkblad: Dag 1

Dit is die klein letter s. Sê die klank van die letter (soos aan die begin van die woord sak of sag).

Gebruik jou wysvinger om die letter na te trek. Begin by die kol.

Trek die letter na met vetkryt of versier die letter met springmielies.(Die springmielies moet geplaas word soos die letter gevorm sou word.)

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 2

Knip drie prente uit ’n ou tydskif uit. Die voorwerpe op die prente moet die letter van die week (s) bevat.

Plak die prente op die bladsy en skryf die name by neer.

Plak jou prent hier

Plak jou prent hier

Plak jou prent hier

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 3

Omkring die letter van die week (s).

s c

s

s

s c s s s c c s s c c

c

Trek ‘n lyn vanaf die letter van die week (s) na die voorwerpe wat die letter bevat.

s trekker

skaap

skilpad

hut

skilder

slang

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 4

Trek die letters na.

s s s .

Probeer om jou eie letter van die week (s) in die boksie te skryf.

Knip voorbeelde van die letter van die week (s) uit ‘n ou tydskrif uit. Plak ‘n letter in elk van die sirkels.

s © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 5

Teken ’n prent van ’n voorwerp wat met die letter van die week (s) begin.

Hierdie is ‘n prent van:

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Die Letter van die Week is...

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Die letter t Werkblad: Dag 1

Dit is die klein letter t. Sê die klank van die letter (soos aan die begin van die woord tak of tang).

Gebruik jou wysvinger om die letter na te trek. Begin by die kol.

Trek die letter na met vetkryt of versier die letter met teeblare.(Die teeblare moet geplaas word soos die letter gevorm sou word.)

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 2

Knip drie prente uit ’n ou tydskif uit. Die voorwerpe op die prente moet die letter van die week (t) bevat.

Plak die prente op die bladsy en skryf die name by neer.

Plak jou prent hier

Plak jou prent hier

Plak jou prent hier

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 3

Omkring die letter van die week (t).

t

t

t f

t f f t f f t f t t t

t

Trek ‘n lyn vanaf die letter van die week (t) na die voorwerpe wat die letter bevat.

t trekker

televisie

vlag

tandeborsel

tas

rot

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 4

Trek die letters na.

t t t .

Probeer om jou eie letter van die week (t) in die boksie te skryf.

Knip voorbeelde van die letter van die week (t) uit ’n ou tydskrif uit. Plak ‘n letter in elk van die sirkels.

t © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 5

Teken ’n prent van ’n voorwerp wat met die letter van die week (t) begin.

Hierdie is ’n prent van:

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Die Letter van die Week is...

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Die letter v Werkblad: Dag 1

Dit is die klein letter v. Sê die klank van die letter (soos aan die begin van die woord van of vet).

Gebruik jou wysvinger om die letter na te trek. Begin by die kol.

Trek die letter na met vetkryt of vere. (Die vere moet geplaas word soos die letter gevorm sou word.)

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 2

Knip drie prente uit ’n ou tydskif uit. Die voorwerpe op die prente moet met die letter van die week (v) begin.

Plak die prente op die bladsy en skryf die name daarby neer.

Plak jou prent hier

Plak jou prent hier

Plak jou prent hier

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 3

Omkring die letter van die week (v).

v v v v v w v w v w w w v v v

v

Trek ’n lyn vanaf die letter van die week (v) na die voorwerpe wat met die letter begin.

v toring

voet

tandeborsel

voël

veer

vlag

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 4

Trek die letters na.

v v v .

Probeer om jou eie letter van die week (v) in die boksie te skryf.

Knip voorbeelde van die letter van die week (v) uit ’n ou tydskrif uit. Plak ’n letter in elk van die sirkels.

v © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Werkblad: Dag 5

Teken ’n prent van ’n voorwerp wat met die letter van die week (v) begin.

Hierdie is ’n prent van:

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Die Letter van die Week...

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.