Edusense
Edusense
Jy kan dit doen!
Maak Leer Lekker
My Tuisskooljoernaal (Tema 5) Stacey van der Walt
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
Edusense
Jy kan dit doen!
Edusense My Tuisskooljoernaal Ouderdom: 7+
Disleksie-vriendelike-font Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige elektroniese of meganiese middel weergee word nie. Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
Inspirasie
Edusense
Watersiklus
Muskiete behoort tot die familie
Culicidae in die orde van die
Doen dit self
Natuurkaart
Muskiete
Jy kan dit doen!
Tweevlerkiges (Diptera). Die muskiet
ondergaan in sy ontwikkeling van eier tot volwasse insek ’n volledige metamorfose. Nadat die wyfie haar trommeldik met jou proteïeryke bloed gevul het, lê sy haar eiers enkeld of in groepe (eiervlotte),
Benodigdhede: plastiese
meestal op water.
sakkie, kleefband, teelepel, water
Gebaretaal
Plaas ’n teelepel water in ’n plastiese sakkie. Skud die sakkie sodat al die water onder gaan sit en seel. Plak die sakkie aan ’n
Woord: water Hou jou wys-, middel en ringvinger
muur wat baie son kry
regop (sodat dit 'n w vorm). Beweeg
vas en kyk wat gebeur
die vingers nader en vêrder van jou
deur die loop van die
mond af.
dag.
Gebruik: Water is lewe.
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
51
Edusense
Skeppendheid
Jy kan dit doen!
Ontwerp iets wat nog nie bestaan nie...
Ontwerp ’n rok, ’n kar, ’n huis, ’n masjien of ’n vliegtuig. © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
52
Edusense
Aktiwiteit 5.1
Jy kan dit doen!
Water
Skryf en lees
Voltooi
Lees die gedig.
Daar’s water Water is blink, water is glad; Dis goed om te drink, en lekker vir bad. Water is skoon, en water is vuil, en water is trane wanneer ’n mens huil. Water is ys, en water is stoom; Water droog op, en water oorstroom. Water laat groei, en water verdrink; Water laat dryf, en water laat sink. (sien volgende bladsy)
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
53
Edusense
Jy kan dit doen!
Water kan lag, en water kan brul; Water kan skuim, en water is stil. Water kan stort, en water kan drup; Dit pas in ’n glas en onder ’n skip. Water die staan, en water die loop; Water slik toe, en water spoel oop. Water-fontein, en water-moeras; Wateruintjie-bredie, en groen watergras Water so koud, en water so warm. Ai toggie, die liewe spul water darem! Pieter W. Grobbelaar
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
54
Edusense
Jy kan dit doen!
Aktiwiteit 5.2
Volgorde
Voltooi
Skryf die woorde in alfabetiese/kronologiese volgorde op die lyne oor:
water blink
trane
vuil
mens
Aktiwiteit 5.3
groei
Skrif
spoel
Voltooi
Skryf die sinne oor op die leĂŤ lyne.
Sinne
Moenie dat die stroom my meesleur en die diep water my insluk nie en moenie dat hierdie put toegaan bokant my nie. Psalm 69:16 Skryf
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
55
Edusense
Aktiwiteit 5.4
Jy kan dit doen!
Idioom
Voltooi
Hier is ’n idioom.Wat dink jy is die dieper betekenis agter die sê-ding?
Die kop bo water hou.
Kyk agterin die boek vir die antwoord.
Aktiwiteit 5.5
Idioom
Voltooi
Teken ’n prent wat die bogenoemde idioom uitbeeld.
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
56
Edusense
Aktiwiteit 5.6
Jy kan dit doen!
Verken die natuur
Voltooi
Gaan na ’n klein spruit of dammetjie toe. Sit daar en kyk hoeveel interessante insekte en voëls na die water toe kom. Neem ’n plat klip. Draai die klip sywaarts en gooi dit dat dit oor die oppervlak van die water gly. (Die klip behoort ’n paar keer te hop voor dit uiteindelik sink.)
Aktiwiteit 5.7
Verf
Voltooi
Skep ’n prent van die waterbron wat jy verken het.
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
57
Edusense
Jy kan dit doen!
Aktiwiteit 5.8
Leer oor die kunstenaar
Voltooi
Oscar-Claude Monet (Parys,14 November 1840- Giverny, 5 Desember 1926) was 'n Franse impressionistiese kunsskilder. Kenmerke van impressionistiese skilderkuns sluit die volgende in: sigbare kwasmerke, helder kleure en klem op die veranderings van lig met tyd. Impressionisme beskryf ook kuns in hierdie styl, maar na die laat 19de eeuse tydperk.
Skryf die naam oor:
Claude Monet Claude Monet Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
58
Edusense
Aktiwiteit 5.9
Jy kan dit doen!
Meesterstuk
Voltooi
Monet was behep met natuurskone Franse landgloede. Hy het soms dieselfde watermassa meer as een keer geverf. Hy wou die effek wat die seisoene sowel as die lig op die natuur kon hê in sy prente vasvang. Vanaf 1883 het Monet in Giverny gaan woon. Op sy perseel was daar ’n reeks waterlelies en waterpoele. Hy het die laaste 20-jaar van sy lewe die waterpoele en lelies geverf. Dit met katerakke in sy oë!
Hierdie is ’n prent van een van Claude se Waterlelieskilderye:
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
59
Edusense
Aktiwiteit 5.10
Jy kan dit doen!
Kunswerk
Voltooi
Kleur die prent in. Wanneer die son oor ’n landgloed sak lyk die wêreld sommer baie anders. Monet het die lig wat dans oor die water en lelies se blare beklemtoon in sy kunswerke. Probeer om dieselfde te doen.
(Wenk: terwyl jy inkleur, dink aan die son wat sak en watter effek die lig op die blom se blare en die waterpoel sou hê.)
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
60
Edusense
Jy kan dit doen!
Aktiwiteit 5.11
Kook en bak
Voltooi
Vra een van jou ouers om jou te help om die heerlike koekies te bak.
KOEKIES BENODIGDHEDE
Re
sep
180ml meel 60ml bruismeel 10ml bakpoeier Knippie sout 60ml sagte bruinsuiker 60ml strooisuiker 1 eier ½ teelepel vanielje 45ml olie
METODE
Plaas alles (behalwe die olie) in ’n voedselverwerker en meng dan goed. Voeg olie bietjies-bietjies by die mengsel. Doen dit tot die mengsel se tekstuur glad lyk. Laat die mengsel vir 10 minute rus, knyp dan stukkies af en rol in klein balletjies. Pak die balletjies taamlik ver van mekaar op ’n pan. (Die mengsel pof op en sit uit wanneer dit verhit word.)
Bak 10 minute by 180°C. Laat die koekies in ’n pan afkoel.
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
61
Edusense
Jy kan dit doen!
Aktiwiteit 5.12
Boekresensie
Voltooi
’n Lewendeboek
Boek: Outeur: Genre: Sterre:
Karakter Name
Nuwe Woorde Woord: Betekenis:
Woord: Betekenis:
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
62
Edusense
Jy kan dit doen!
Skep ’n strokiesprent wat op ’n gebeutenis uit jou boek gebaseer is:
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
63
Edusense
Jy kan dit doen!
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za