Edusense
Skootboek
Ouderdom: 7-12
Edusense Maak Leer Lekker
My Skootboek (5) Stacey van der walt
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
Edusense
Skootboek
Edusense My Skootboekbundel Ouderdom: 7+
Ouderdom: 7-12
Stacey van der Walt
Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige elektroniese of meganiese middel weergee word nie, hetsy deur fotokopiÍring of op enige ander stelsel vir inligtingbewaring. Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
Edusense
Skootboek Skootboeke
Ouderdom: 7-12
Wat is ’n Skootboek? ’n Skootboek is ’n projekboek of lêergids waarin temaverwante inligting, prente of illustrasies verskyn. ’n Skootboek pas gemaklik op ’n kind se skoot, dus die naam skoot-boek. Die inligting wat bevat word binne-in ’n skootboek kan uitgetik word of met die hand uitgeskryf word.
Benodigdhede: Lêergids, skêr, gom, potlode, tydskrifte, papier, temaverwante boeke of internet (’n wonderlike bron van inligting is Mieliestronk se webblad: www.mieliestronk.com), “gatjieponser”.
Instruksies: 1. 2.
Vou ‘n lêergids sodat die kante net-net raak. Vul die skootboek met klein boekies, waaierkaarte, voorbeelde van temeverwante voorwerpies, grafieke en jou eie kunswerk.
Voorbeeld Notakaartjies wat temaverwante feite bevat.
Prent uit ’n National Geographic tydskrif.
’n Proppie bevat ‘n Bybelvers wat iets omtrent die tema sê.
’n Sakkie wat interessante feite bevat.
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
Edusense
Skootboek
Water
Ouderdom: 7-12
Skootboek
Chemiese formule: H2O Kookpunt: 100°C Smeltpunt: 0°C Verwante stowwe: ys en swaarwater
Naam:__________ © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
Edusense
Skootboek
Ouderdom: 7-12
Vul jou skootboek Voubareblad
Hoofbladjies: Volg die aanwysings op die bladsye wat volg om die voubareblad te skep.
Plak die strook wat Water sĂŞ in jou skootboek.
Gebruik waterverf om die prent kleur te gee. Knip dan uit en plak in jou skootboek. Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
Edusense
Skootboek
Ouderdom: 7-12
Vouboekie Aanwysings: Knip die bladjies uit en vou waar aangedui. Plaas bo-op mekaar en skram vas.
jtàxÜ ÉÑ TtÜwx
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
Edusense
Skootboek
Ouderdom: 7-12
Sleutelsinne Water is 'n smaaklose, kleurlose stof in sy suiwer vorm wat noodsaaklik is vir alle lewe. Ongeveer 71%van die aarde word bedek met water.
Vars water is op sy digste teen 4°C en word minder dig soos dit kouer word. As gevolg van die groei in die wêreldbevolking en ander faktore is die beskikbaarheid van drinkwater per kapita besig om te kwyn.
Boekie Aanwysings: Knip die boekie uit en vou die deel wat Watervorms sê oor die leë bladjie. Vul die leë bladjie met ’n lys woorde wat watervorms beskryf.
jtàxÜäÉÜÅá Sleutelwoorde waterdamp, wolke, golwe, ysberge, gletsers © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
Edusense
Skootboek
Ouderdom: 7-12
Waaierbladjies Aanwysings: Knip die druppels uit, plaas bo-op mekaar en maak ’n gatjie deur die pakkie. Skryf/plak die sleutelsinne op die bladjies.
H2O
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
Edusense
Skootboek
Ouderdom: 7-12
jtàxÜ Sleutelsinne Mens moet minstens twee liter water per dag drink.
Vir feitlik elke liggaamfunksie word water benodig.
Meer as vier vyfdes van ons bloed is water. Driekwart van ons brein en spiere is water.
Mens kan nie langer as 3-5 dae sonder water leef nie.
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
Edusense
Skootboek
Ouderdom: 7-12
Lys Aanwysings: Knip die sleutelsinne uit en plak op die korrekte plekke op die bladjie.
Sleutelsinne
Utá|xáx ãtàxÜá|~Äâá
2. 3.
Water verdamp uit poele
1.
Dit kondenseer in die bo-lug
1.
3.
En keer as reën terug na die poele
2.
Versierings Aanwysings: Knip die wolkblad uit, vou oormekaar en plak in jou skootboek.
ÁÇ jÉÄ~ ‘n Mens kan ’n wolk beskryf as ’n versameling waterdruppeltjies of yskristalletjies. © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
Edusense
Skootboek
Ouderdom: 7-12
Plekvattertjies Aanwysings: Knip die bladjies uit en vou. Plaas agter die onderkant van die wolk. Plak die korrekte sleutelsinne op die korrekte bladjies.
Cumulus
Dit was die Britse weerkundige Luke Howard wat in 1803 met ’n indeling vir wolktipes vorendag gekom het.
Stratuswolke
3 belangrike soorte wolke
Cirrus
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
Edusense
Skootboek
Ouderdom: 7-12
Sleutelsinne Cirrus beteken “haarlok” of “veertjie” en hierdie soort wolke lyk dan ook werklik soos krulle of veertjies.
Stratus beteken “laag” Die term verwys na plat, vormlose wolke wat op ‘n lae hoogte voorkom.
Cumulus beteken “hoop” en beskryf opgehoopte, uitgepofte wolke, wat ’n mens aan springmielies kan laat dink.
Infoblad Sleutelsinne
Aanwysings: Knip die bladjie, vou en plak ‘n sleutelsin op elke bladjie.
Om “Water-Wys” te wees, beteken ‘n mens moet:
Algehele RESPEK hê vir water en alle lewe. Water oordeelkundig gebruik en dit nie MORS nie. Nie ons riviere met vloeibare of vaste afval BESOEDEL nie. Vir waterdienste BETAAL. OPTREE om waterprobleme op te los.
© Edusense
Water SPAAR en sodoende ons natuurlike omgewing Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. BEWAAR. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
Edusense
Skootboek
Ouderdom: 7-12
Maak notas _______________________________ _______________________________ _______________________________ _______________________________ _______________________________ _______________________________ _______________________________ _______________________________ _______________________________ _______________________________ _______________________________ _______________________________ _______________________________ _______________________________ _______________________________ _______________________________ _______________________________ _______________________________ _______________________________ _______________________________ _______________________________
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
Edusense
Skootboek
Ouderdom: 7-12
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za