My Taalleerboek

Page 1

Edusense

Edusense

Jy kan dit doen!

Maak Leer Lekker

Taalleer Stacey van der Walt

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Jy kan dit doen!

Taalleer Stacey van der Walt

Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige elektroniese of meganiese middel weergee word nie, hetsy deur fotokopiÍring of op enige ander stelsel vir Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. inligtingbewaring. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Jy kan dit doen!

Taalleerkaarte

Punt

Komma

’n Punt kom aan die einde van ’n sin.

’n Komma wys waar jy tussen woorde moet rus.

Vraagteken

Uitroepteken

Die teken word gebruik aan die einde van ’n vraag.

Die teken beklemtoon gevoelens.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Jy kan dit doen!

Taalleerkaarte

Hoofletter

Selfstandige naamwoord

’n Hoofletter kom aan die begin van ’n sin.

Iets wat gesien en aan gevat kan word.

Klinker

Die letter (of letters) wat die duidelikste klink.

Koppelteken

Die teken maak een woord meer leesbaar.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Jy kan dit doen!

Taalleerkaarte

Lidwoord

Byvoeglike naamwoord

Daar is twee lidwoorde: ’n en die.

Beskryf selfstandige naamwoorde.

Homonieme

Homofone

Woorde klink en lyk dieselfde maar betekenis verskil.

Woorde klink dieselfde maar spelling en betekenis verskil.

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Jy kan dit doen!

Taalleerkaarte

Werkwoord

Bywoord

’n Doen-woord of aksie-woord.

Beskrywende woord wat ’n ander bepaal.

Enkelvoud

Meervoud

Een ding-een haai.

Meer as een dinghaaie.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Jy kan dit doen!

Taalleerkaarte

Tussenwerpsel

Voorsetsel

Uitroepe word gebruik om gevoelens uit te druk.

Dui posisie aan: onder, langs, tussen, ens.

Voornaamwoord

Die boek gaan jou meer leer omtrent elk van die woordsoorte.

Plekhouer vir ’n selfstandige naamwoord. Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Jy kan dit doen!

0

Opwarming

Voltooi Voltooi

Woordbou met letters: a, i, o, sl en ng Bou drie woorde met die volgende lettergroepe. Skryf die woorde op die leĂŤ lyne neer.

sl g b t s v t r

a

a

i

o

k p v ng l g n p

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

1


Edusense

Jy kan dit doen!

Woordbou met letters: ie, aa, ee en oo

Voltooi

Bou drie woorde met die lettergroepe. Skryf die woorde op die leĂŤ lyne neer.

s r m g

k l n b

ie

aa

ee

oo

d n w t

f n g t

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

3


Edusense

Jy kan dit doen!

Woordbou met letters: uu, ui, oe, aai

Voltooi

Bou drie woorde met die lettergroepe. Skryf die woorde op die leĂŤ lyne neer.

s r f g s n r w

uu

ui

oe

aai

m b s d b k s l

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

4


Edusense

Jy kan dit doen!

Woordbou met letters: eu, ooi, oei en eeu

Voltooi

Bou drie woorde met die lettergroepe. Skryf die woorde op die leĂŤ lyne neer.

r g n r

l k s n

eu

ooi

oei

eeu

d s p g

b r l k

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

5


Edusense

Jy kan dit doen!

1

Leestekens

Voltooi

Lees hier Die Son en die Wind Die son en die wind het eendag gestry oor wie die sterkste was. “Ek kan maklik bome omblaas", sê die wind, “Ek raas nie so hard soosjy nie," sê die son, “maar tog is ek sterker". So stry hulle lank en heftig. Toe sien hulle 'n reisiger op die pad aankom. “Hier het ons nou 'n kans om die saak uit te maak", sê die son. “Wie hom eerste sy jas laat uittrek, sal die sterkste wees". Die wind probeer eers. Hy blaas hard en raas verskriklik; hy waai koud, maar die reisiger knoop sy jas stywer vas om sy lyf. Toe kom die son uit. “Gee my nou 'n kans", sê hy vir die wind. “Laat my vriendelik teen hom glimlag". Helder skyn hy, en gou-gou gooi die reisiger sy jas eenkant toe. So het dit geblyk dat die son die sterkste was.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

6


Edusense

Jy kan dit doen!

Die punt en die komma (

.,

)

Tel die punte in die leesstuk. Daar is

punte in die leesstuk.

Tel die kommas in die leesstuk. Daar is

kommas in die leesstuk. Wenk Wanneer ’n vraag gevra word word kom ’n vraagteken in plaas van ’n punt of uitroepteken aan die einde van die sin.

Die klein vraer (?) Voltooi die sinne. Onthou om ’n vraagteken aan die einde van elke sin te plaas. Piet vra of Pa tuis is. Hy sê: © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

7


Edusense

Jy kan dit doen!

Piet vra waar Hanna is. Hy sê: Piet vra of Koos skool-toe gaan. Hy sê: Piet vra of die Oom vandag kom. Hy sê: Piet vra wat die winkelier verkoop. Hy sê: Piet vra watter dag dit vandag is. Hy sê: Piet vra waar die mense Sondag gaan. Hy sê: © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

8


Edusense

Jy kan dit doen!

Piet vra wat daar in die Bybel staan. Hy sê: Piet vra waarmee hy die brood kan sny. Hy sê: Piet vra wanneer Oom Hans kom kuier. Hy sê: Piet vra hoe laat die son opkom. Hy sê:

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Jy kan dit doen!

Lees hierdie sinne: 

Die voël sit op ’n tak.



Die voël fluit ’n lied.

Kyk goed na hierdie twee sinne. Met watter soort letter begin beide sinne? 'n Hoofletter. Wat staan agter elke sin? 'n Punt. Skep sinne wat oor elk van die volgende onderwerpe handel: 

’n Perd



’n Eier



’n Boom

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

9


Edusense

Jy kan dit doen!

Naamwoorde

3

Voltooi Voltooi

Beantwoord die vrae: Wat is jou naam? My naam is

.

Wat is jou pa se naam? My pa se naam is

.

Wat is jou ma se naam? My ma se naam is

.

Lees hierdie name: Oudtshoorn, Kaapstad, Varkfontein. Oudtshoorn is 'n groot dorp. Kaapstad is 'n stad. Varkfontein is 'n plaas. Wat merk jy op aan die eerste letter van elk van hierdie name? Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

10


Edusense

Jy kan dit doen!

Onthou: Die name van plekke word met ’n hoofletter geskryf. Skryf die naam van die straat waar jy woon neer.

Skryf die naam van die dorp waar jy woon neer.

Skryf die naam van die land waar jy woon neer.

Dae van die week Die eerste dag van die week is Sondag. Die tweede dag van die week is Die derde dag van die week is

. .

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

11


Edusense

Jy kan dit doen!

Die vierde dag van die week is

.

Die vyfde dag van die week is

.

Die sesde dag van die week is

.

Die sewende dag van die week is

.

Let op: die name van die dae word met 'n hooftetter geskryf. Watter dag kom na Maandag? Na Maandag kom

.

Watter dag kom voor Vrydag? Voor Vrydag kom

.

Watter dag lĂŞ in die middel van die week? Die middelste dag van die week is

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

.


Edusense

Jy kan dit doen!

4

Klinkers

Voltooi

Leer hier SĂŞ die woord mier. Hoeveel klanke hoor jy? In die woord mier is daar drie klanke: m-ie-r. Hoeveel klanke is daar in die woord stoel? Vier klanke: s-t-oe-1. Hier is nog 'n paar woorde: uil, twee klanke: ui-1. prent, vyf klanke: p-r-e-n-t. Skryf nou die klanke van die volgende woorde neer: Doen dit so: Slaap, vier klanke: s-l-aa-p. Slaap, boek, broek, kant, plant, oom, vuur, dier, byl, streep, tang, jaar, kneg, stroom, storm, vrug, stroef, skerp, brand, brood, skrik, strook, drie, vroeg

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

12


Edusense

Jy kan dit doen!

Kleur die prent in. (Maak elke blokkie ’n ander kleur.)

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

13


Edusense

Jy kan dit doen!

5

Koppelteken Leer hier Die koppelteken (-) is ’n manier van vas skryf, met ander woorde die

Voltooi Voltooi

’n Koppelteken lyk soos ’n minusteken

woord is eintlik een woord, maar ons gebruik die koppelteken om die woord meer leesbaar te maak en om verwarring uit te skakel. 'n Koppelteken is 'n leesteken wat dieselfde as 'n minusteken lyk en word gebruik om verskillende begrippe met mekaar te verbind. Dus, wanneer 'n woord bestaan uit 'n samestelling van meer as een woord, soos bv. tennis + baan = tennisbaan, word 'n koppelteken gebruik slegs om verwarring te voorkom of om leesbaarheid te verbeter. In baie gevalle moet eie oordeel gebruik word, maar wees altyd versigtig om nie die © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

14


Edusense

Jy kan dit doen!

koppelteken onnodig te gebruik nie.

Wenk In baie gevalle kan 'n saamgestelde woord sonder 'n koppelteken geskryf word. As jy twyfel oor watter koppeltekenreĂŤl hieronder toegepas moet word op 'n saamgestelde woord, skryf altyd eers die woord sonder 'n koppelteken: As dit verstaanbaar is, los dit so. As dit verwarrend of moeilik is om te lees, gebruik 'n koppelteken.

Opeenhoping van vokale Waar daar 'n opeenhoping van vokale is, word 'n koppelteken gebruik om lees te vergemaklik. Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

15


Edusense

Jy kan dit doen!

Skryf die woorde oor Plaas ’n koppelteken in elke woord om die woorde meer leesbaar te maak: senuineenstorting, naaap, waas, koedoeingewande, radioaktief, Woensdaeaande

Kleur die prent in. (Probeer om elke blok ’n ander kleur te maak.)

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

16


Edusense

Jy kan dit doen!

6

Lettergrepe

Voltooi Voltooi

Leer meer Die woord boom het een lettergreep maar sê nou hierdie woord: stinkhout. Hoeveel keer maak ons die mond oop om stinkhout te sê? (Twee keer; want eers sê ons stink, en dan sê ons hout.) Dus sê ons die woord stinkhout in twee stukke. Elke stuk is 'n lettergreep. Sê nou die woord pampoenpit. In hoeveel stukke sê ons hierdie woord? (In drie stukke; eers pam, dan poen en dan pit. So dus is pampoenpit 'n woord van drie lettergrepe.) Oefen Spreek die woorde uit. Hoeveel lettergrepe het elk? Pronkboom, gooi, blinkblaar, rooi.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

17


Edusense

Jy kan dit doen!

Hier onder staan 'n klomp woorde. Skryf die woorde oor, en skryf ook agter elke woord, hoeveel lettergrepe dit het. Hier staan voorbeelde: 

perskeboom - 3 lettergrepe



pruim - 1 lettergreep



appel - 2 lettergrepe

son, Sondag, sondagskool, winkel, sout, prent, prentjie, prentjieboek, krag, stok, perdestal, mielie, mieliepit, streepsak, kinders, bees, biltong, stoeltjie, water

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

18


Edusense

Jy kan dit doen!

Selfstandige naamwoorde

7

Voltooi

Leer meer ’n Selfstandige naamwoord is 'n woordsoort wat verwys na 'n persoon, plek, ding, gebeurtenis, voorwerp of eienskap. Die beste manier om 'n selfstandige naamwoord te identifiseer is om te onthou dat dit meestal iets fisies aandui bv. 'n baksteen. Slegs selfstandige naamwoorde kan in die meervoud geskryf word. Wenk ’n Ander wenk om 'n selfstandige naamwoord uit te ken is as volg: As jy 'n lidwoord (m.a.w.) die of 'n voor die woord kan sit, dan is dit 'n selfstandige naamwoord.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

19


Edusense

Jy kan dit doen!

Verkleining Van 'n selfstandige naamwoord wat eindig op een van die letters: l, g, k, p, of s, kan ons 'n verkleinwoord maak deur ie daaragter te sit. Maar, ons moet let op die “klinkletter� van die woord. As dit 'n lang klinker is wat dubbel geskryf word, soos aa, ee, oo, word die klinker in die verkleinwoord enkel geskrywe, soos skaap - skapie. As die klinker kort is, skryf ons die medeklinker dubbel, soos kap - kappie. En as die woord met twee medeklinkers eindig, sit ons net die ie daaragter, soos vark-varkie. Skryf die volgende selfstandige naamwoord met hulle verkleinwoorde daaragter oor: erf, boog, lag, berg, steek, hek, kerk, knoop, knop, dorp, roos, klos, vers, strook, huis, kurk, streep, vraag, stoep, os, skep, stuk, boek, kraak, kop

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

20


Edusense

Jy kan dit doen!

As 'n Selfstandige naamwoord op 'n d of t eindig, maak ons die verkleinwoord met 'n tussenletter j; dus word die ie ’n jie, soos 

hond-hondjie



kat-katjie

Skryf die volgende oor met hulle verkleinwoorde daaragter: hoed, rand, skuit, kant, spruit, vriend, bed, plant, hand, poort, koord, fluit, slot, gebed, saad, band, bord, land, prent, draad, pit, ruit, stert, koerant,brood, woord,

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

21


Edusense

Jy kan dit doen!

tert, kaart, hart

Hier staan drie sinne: 

Die vlieg vang ’n krummel.



Die padda vang die vlieg.



Die vis vang die padda.

Omkring die selfstandige naamwoorde in hierdie sinne.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

22


Edusense

Jy kan dit doen!

8

Lidwoorde

Voltooi

Leer meer Die lidwoord is 'n woordsoort en dit word saam met 'n selfstandige naamwoord gebruik. Soorte lidwoorde: Die bepaalde lidwoord, bv. Die kind speel in die tuin. Die word 'n bepaalde lidwoord genoem omdat dit na 'n bepaalde kind in 'n bepaalde tuin verwys. Die onbepaalde lidwoord, bv. ’n Man werk in 'n land. 'n word 'n onbepaalde lidwoord genoem, want daar word nie verwys na 'n spesifieke man, klip of land nie. (So, met ander woorde is daar twee lidwoorde: die en ’n.) Teken die ander helfte van die vlinder:

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

23


Edusense

Jy kan dit doen!

Soek voorbeelde Omkring al die lidwoorde in die gedig: Die ruspe Die vaal klein ruspe gaan slaap eendag in sy wiegie van grysgrou sy so sag, en hy sê: “Om te kruip was vir my ’n lus, maar daar’s niks so soet as slaap en rus.” Hy slaap deur die lange winterkou, so dig in sy dekens toegevou; Hy ontwaak op ’n frisse lentedag om te vind dat die blomme reeds lank op hom wag. Hy ontwaak om te vind hy het vlerke van goud; nooit meer sal hy kruip oor klippers en hout. “O, die aarde was goed,” sê die vlindertjie bly, “maar daar’s niks soos die lug as jy vleuels kry.”

S.J du Toit

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

24


Edusense

Jy kan dit doen!

Byvoeglike naamwoorde

9

Voltooi

Leer meer ’n Byvoeglike naamwoord vertel ons meer van die selfstandige naamwoord. Hier volg drie voorbeelde: Die oulike dogtertjie speel met haar sagte pop. Die vet vark sit op ’n rooi bank. Jan klim ’n berg wat hoog is.

Wenk ’n Byvoeglike naamwoord het trappe van vergelyking: koud, kouer, koudste.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

25


Edusense

Jy kan dit doen!

Wat is die trappe van vergelyking van die volgende woorde?

Die eerste

Die tweede

Die derde

sterk

sterker

sterkste

groot dik soet mooi klein dun plat stomp skerp Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

26


Edusense

Jy kan dit doen!

arm ryk bly rond sout nat flou goed baie

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Jy kan dit doen!

Die tweede wen dit elke slag My broer is sterk, maar my pa is sterker. Die sop is warm, maar die vuur is 'n Tor is klein, maar 'n mier is

. .

'n Draad is dun, maar 'n haar is nog

.

'n Perd is groot, maar 'n olifant is nog

.

'n Spruit is diep, maar 'n put is nog

.

'n Neut is hard, maar 'n klip is nog 'n Muis is rats, maar 'n kat is nog 'n Been is dik, maar 'n boom is nog 'n Riem is lank, maar die pad is nog

. . . .

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

27


Edusense

Jy kan dit doen!

Die een is meer as die ander Lang. 'n Jaar is Diep. 'n Put is

as 'n maand. as 'n kuil.

Dun. My pinkie is

as my duim.

Slim. 'n Hond is

as 'n vark.

Rond. 'n Tennisbal is

as 'n eier.

Kort. 'n Minuut is

as 'n uur .

Arm. 'n Bedelaar is

as 'n boer.

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

28


Edusense

Jy kan dit doen!

Homonieme

10

Voltooi

Leer meer 'n Homoniem is ’n woord wat dieselfde klink en dieselfde gespel word as ’n ander woord, maar ’n heeltemal ander betekenis en oorsprong het, byvoorbeeld by (insek wat heuning maak) en by (in die nabyheid). Nog voorbeelde van homonieme: Eg: nie vals nie/huwelik Lewer: orgaan in die liggaam/verskaf Vas: nie los nie/sonder kos bly Brak: hond/souterig Geld: betaalmiddel/van toepassing wees op (byvoorbeeld “dit geld nie vir jou nie”) Graaf: waarmee ’n mens spit/edelman Kant: uiterste rand/fyn weefsel

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

29


Edusense

Jy kan dit doen!

Soek voorbeelde Neem ’n boek uit by ’n biblioteek. Soek vier voorbeelde van homonieme uit die boek. Skryf die voorbeelde op die lyne neer:

Lees deur die voorbeelde van nog homonieme: 

kom (skottel), kom (iets of iemand nader)



leer (toestel met sporte waarteen jy kan opklim), leer (godsdienstige stelsel, soos in “die leer van Christus”), leer (die gelooide of gebreide vel van diere)



maat (afmeting), maat (kameraad)



meer (in groter hoeveelheid), meer (groot binnelandse watermassa)

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

30


Edusense

Jy kan dit doen!

11

Homofone

Voltooi Voltooi

Leer meer Homofone is woorde wat presies dieselfde klink, maar waarvan die betekenis en spelling verskil. Die woorde vlei en vly is homofone van mekaar. Gebruik: Sy vly hom sodat hy vir haar gunsies sal doen. Die padda woon in die vlei. Kies die regte een Onderstreep die korrekte opsie: Ek het net tien (rand/rant). Die (ryer/reier) vlieg tot op die dak. (Reik/ryk) na die sterre. Die mus is (seine/syne). Die kat (eet/eed) sy kos. Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

31


Edusense

Jy kan dit doen!

Die vrou se (fel/vel) is rooi. Sy huil (wand/want) haar hart is seer. Soek die betekenis van die volgende woorde op in ’n woordeboek: faal - vaal, feit - fyt, fel - vel, fier - vier

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

32


Edusense

Jy kan dit doen!

Werkwoorde

12

Voltooi

Leer meer Werkwoorde word in die grammatika onderken as 'n klas van woorde wat die handeling (aksie) van 'n sin beskryf. Die werkwoord is die belangrikste woord in 'n sin en is daarom maklik om uit te ken. Tipiese werkwoorde is: eet, loop, praat, spring en ry. In die sin: "Die aap swem." Is swem die werkwoord. So, ’n werkwoord is ’n doen-woord. Omkring die werkwoorde in die volgende sinne: Die aap stap na sy maat toe. Die aap dans op die verhoog. Die aap eet al sy groente op. Die mot vlieg vêr weg van die aap af. Die hond blaf vir die aap.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

33


Edusense

Jy kan dit doen!

Onderstreep die werkwoorde in die volgende sinne: Ons kat vang 'n muis. Ons hond jaag 'n hen. Ons perd trek 'n kar. Die man sit op ’n bank. Die mol grou ’n diep gat. Die vrou eet haar kos. Die kind speel met sy kar. Die vlinder vlieg hoog. Kleur die prent in. (Gebruik ’n verskillende kleur vir elke blok.)

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

34


Edusense

Jy kan dit doen!

13

Bywoorde

Voltooi Voltooi

Leer meer ’n Bywoord of adverbium is ’n beskrywende woord wat ’n werkwoord, hele sin, byvoeglike naamwoord, telwoord of ander bywoord nader bepaal. Dit verskaf meer inligting oor plek, tyd, wyse of graad. Voorbeelde van bywoorde is: hier, nou, opsetlik en daarom. Bywoorde van plek kan getoets word met die vraag “waar”? Voorbeeld: Dit reën orals. Bywoorde van tyd kan getoets word met die vraag “wanneer”? Voorbeeld: Hy sal netnou uitkom. Bywoorde van manier/wyse kan getoets word met die vraag “hoe”? Voorbeeld: Hy werk sing-sing. © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

35


Edusense

Jy kan dit doen!

Bywoord van graad kan getoets word met die vraag “hoeveel”? Voorbeeld: Hy stap uiters stadig. Skryf beskrywende woorde in die oop spasies neer: Die man werk

stadig.

Die vrou stap

.

Die voël vlieg

.

Die kind gaan

eet.

Die mol sal

uitkom.

Die boom groei Hy dink Die by vlieg

Woorde wat by werkwoorde gevoeg word, noem ons bywoorde.

. . .

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

36


Edusense

Jy kan dit doen!

Lees hier: Die son skyn. En hier: Die son skyn helder. Watter woord het ons in die tweede sin bygesit? Let op die woorde “son" en “skyn”: by watter een van die twee behoort die woord “helder" ? Lees nou hierdie sin : Die seuntjie loop vinnig. By watter woord behoort die woord “vinnig" ? Watter soort woord is “ skyn” en “ loop” ? Dis werkwoorde.

“ Helder” en “ vinnig” behoort dus by werkwoorde. Onthou nou die volgende: Woorde wat by werkwoorde gevoeg word, noem ons bywoorde.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

37


Edusense

Jy kan dit doen!

Skryf nou antwoorde op die volgende vrae: Hoe stroom die rivier?

Hoe kruip 'n ruspe?

Hoe sing daardie dame?

Hoe skryf my broer?

Hoe blaf jou hond?

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

38


Edusense

Jy kan dit doen!

Hoe skyn die maan?

Hoe kraai die haan?

Hoe skryf jou pen?

Hoe duik die swemmer?

Hoe klink die orrel?

Hoe groei hierdie kool?

Hoe spring 'n springbok?

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Jy kan dit doen!

Enkel of meervoud 14 Voltooi Voltooi

Leer meer Een ding noem ons enkelvoud; meer as een noem ons meervoud. Lees mooi: Een

Meer as een

vos

vosse

riem

rieme

boek

boeke

wolk

wolke

plank Vul die korrekte antwoord in: Een skoen, en nog meer skoene. Een hoed, en nog meer

.

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

39


Edusense

Jy kan dit doen!

Een eier, en nog 'n dosyn

.

Een lamp, en nog drie

.

Een vink, en nog ’n klomp

.

Een huis, en nog baie

.

Een bank, en nog 'n paar

.

Een stoep, en nog twee

.

Een boek, en nog 'n rak vol

.

Enkel of dubbel k Let op of jy 'n enkel of 'n dubbel letter moet skryf. Waarom sit jy die letter k dubbel in hokke? As jy dit met een k skryf, hoe verdeel jy dan die woord in lettergrepe? Dan word dit ho-ke. Hoe lees dit dan? Maar as jy die letter k dubbel skryf, hoe verdeel jy dan die woord in lettegrepe? En hoe moet ons dit dan lees? Kyk nou ook na die woord hoeke. Is dit nodig om die letter k in daardie woord dubbel te skryf? Waarom nie? Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

40


Edusense

Jy kan dit doen!

k of kk

k of kk Vul in met k of kk: Die ba_er bak brood vir die mense.

bakker

Die boekdru_er druk die boeke. Ons sit die mielies in sa_e. Op ons bed lĂŞ 'n wit la_en. Ek su_el maar aan. Die klo_e roep ons na die kerk. My klein bo_ie is nou twaalf weke oud. Pa het 'n we_er.

p of pp

p of pp Vul in met p of pp: Ons maak po_e van lappe. Die soldaat is goed gewa_end. Ons huis het twee stoe_e. Pa gee lang tree oor die kli_e. Piet kry van skrik die stui_e. Op die see vaar groot en klein ske_e.

My oom het da_er geveg in die oorlog.

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

41


Edusense

Jy kan dit doen!

t of tt

t of tt Vul in met t of tt: Wat is soe_er as heuning? Roet het 'n bi_er smaak. Daar is niks wi_er as sneeu nie. Daar is by ons huis twee wa_erpu_e. Al ons po_e en skottels is gebars. In ons tuin staan 'n groot bos rie_e. Ek het nat voete van die wa_er. Daar hang twee portre_e aan die muur.

l of ll

l of ll Vul in met l of ll: Ons speel a_erhande spelletjies. Van die beesve_e word leer gemaak. Die stoe_e staan by die tafel. Die pad oor word net stei_er. Die Boesmans skiet giftige py_e. Daar sit swart ko_e ink op jou rok. Die sieke kry pi_e van die dokter. Die wie_e van die kar draai vinnig.

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

42


Edusense

Jy kan dit doen!

r of rr

r of rr Vul in met r of rr: Daar kom vier ka_e aan op die pad. As jy,skiet, moet jy goed ko_el vat. 'n Akkerboom het baie bla_e. Die ko_ing word al ryp. Ek kyk graag saans na die ste_e. Mense en die_e vind die somer lekker. Die sprinkaanvoëls eet ook baie to_e. By ons kerk is ’n hoë to_ing.

n of nn

n of nn Vul in met n of nn:

Die werksma_e se skoene word gou vuil. Die ko_ing se woning noem ons 'n paleis. m of mm

m of mm

Vul in met m of mm:

Die sta_e van hierdie bome is baie dik. Ek hoor vreemde ste_e. © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

43


Edusense

Jy kan dit doen!

Daar is baie prui_e aan ons bo_e. w of ww

w of ww

Vul in met w of ww: Die man hoor ’n do_e klank. Hou op met jou la_e praatjies. Bloubok is 'n ga_e perd. Die lie_e lammetjies jaag mekaar.

Skryf nou die volgende woorde reg: een pan, twee

.

een pyp, twee

.

een hek, drie

.

een voet, vier

.

een vel, vyf

.

een kop, ses

.

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

44


Edusense

Jy kan dit doen!

een kleur, sewe

.

een dam, drie

.

een stok, twintig

.

een tak, sewe

.

een ruit, twaalf een pen, tien

. .

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

45


Edusense

Jy kan dit doen!

Tussenwerpsels

15

Voltooi Voltooi

Leer meer Tussenwerpsels (ook uitroepe genoem) word gebruik om verbasing, blydskap, hartseer, pyn, ensovoorts uit te druk. Dit word meestal gevolg deur ’n uitrpoepteken en staan gewoonlik aan die begin of einde van ’n sin. Tussenwerpsels word ook dikwels geskep deur klanknabootsing. Hier volg voorbeelde van tussenwerpsels: 

Foeitog!



Eina!

Foeitog!

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

46


Edusense

Jy kan dit doen!

Isoleer die woord Elk van die sinne bevat een tussenwerpsel. Identifiseer die tussenwerpsels en skryf elk in ’n “uitroepboksie”. Aikôna, dit gaan nie gebeur nie! Aitsa! Dis darem 'n mooi verloofring! Ga, dit stink! Hiert, jou spinnekop! Hoera! Ons gaan met vakansie.

Tussenwerpsels

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

47


Edusense

Jy kan dit doen!

16

Voorsetsels

Voltooi Voltooi

Leer meer ’nVoorsetsel (of preposisie) is ’n woordsoort wat gebruik word om posisie of die verband tussen verskillende elemente aan te dui. Voorbeelde van voorsetsels is: op, onder, langs, aan, by, deur, in, naas,voor, agter en tussen. As voorsetsels alleen staan, het dit geen betekenis nie. Voorbeelde: op, onder, langs, naby, teenoor, bo-op. Kyk na die prent en vul dan die ontbrekende woorde op die volgende bladsy in:

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

48


Edusense

Jy kan dit doen!

Daar staan ’n krat

’n spens.

Die krat staan

sy sy.

Die kat staan

die krat.

Daar is groente

die krat.

Die kat spring van die krat

.

Kyk na die prent wat Jules Breton geskep het. Onderstreep dan die korrekte woord in elke sin:

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

49


Edusense

Jy kan dit doen!

’n Meisiekind trek ’n klein waentjie. Haar sussie sit (binne-in/bo-op) die wa. Twee seuns loop (agter/voor) die wa. Een seun dra ’n rooi mus (bo-op/onder) sy kop. Die kinders se moeder stap rustig (langs/agter) hulle. Lees die volgende sinne en teken ’n prent daarvolgens: Die kind het soos ’n haas aangetrek. Nou staan sy hond voor hom en blaf. Die hond herken hom nie. Die dier blaf so hard dat ma kom kyk wat aangaan. Sy staan langs die kind en raas met die hond.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

50


Edusense

Jy kan dit doen!

Voornaamwoord

17

Voltooi Voltooi

Leer meer 'n Voornaamwoord is 'n woord was as plekhouer of plaasvervanger vir 'n selfstandige naamwoord dien. In Afrikaans is daar verskillende voornaamwoorde. Ons fokus op een: die persoonlike voornaamwoord. 'n Persoonlike voornaamwoord is 'n voornaamwoord wat die plek van 'n selfstandige naamwoord, spesifiek in die plek van 'n naam, 'n persoon of persone gebruik word. Name word nie herhaal nie, opeenvolgende name word eerder met 'n persoonlike voornaamwoord soos hy, sy, u, hom of haar vervang. Dit sou, as voorbeeld, verkeerd wees om te sê: "Frank vra of Frank sy hond maar 'n beentjie kan kry." Hier sal mens eerder persoonlike voornaamwoorde inspan: "Frank vra of hy vir sy hond 'n beentjie kan kry." Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

51


Edusense

Jy kan dit doen!

Lees die kort verhaal: Die Koei en die Hond 1. Koos moes na Oom Gert toe gaan. 2. Hy vra toe vir Sannie om saam te gaan. 3. Sy maak sommer dadelik reg om dit te doen. 4. Hy roep toe ook die hond.

5. Jagter wou graag saamgaan; hy spring en blaf van plesier. 6. Dit was nie ver na Oom Gert nie, want hy woon op dieselfde plaas. 7. Naby Oom Gert se huis het 'n koei gestaan; sy kyk gedurig na die hond. 8. Jagter sien toe ook die koei en wou met haar speel. 9. Vlaar ,die koei, was bang dat hy haar sou byt. 10. Daarom hou sy haar kop ondertoe en wou hom stoot. 11. Daarvoor het Jagter geen lus gehad nie so toe gaan hy maar weer gou-gou saam met Koos en Sannie loop.

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

52


Edusense

Jy kan dit doen!

Beantwoord die vrae: Wie word met “hy'' bedoel in die tweede sin? Met “hy" word

bedoel.

Wie word met “sy" bedoel in die derde sin? Met “sy" word

bedoel.

Wie word met “hy'' bedoel in die vierde sin? Met “hy" word

bedoel.

Wie word met “hy" bedoel in die vyfde sin? Met “hy" word

bedoel.

Wie word met “hy" bedoel in die sesde sin? Met “hy" word

bedoel.

“Sy" in die sewende sin beteken

.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

53


Edusense

Jy kan dit doen!

“Haar" in die agste sin beteken

.

“ Hy" in die negende sin beteken

.

“Haar" in die negende sin beteken

.

“Sy" in die tiende sin beteken

.

“Hom" in die tiende sin beteken

“Hy'' in die elfde sin beteken

.

.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

54


Edusense

Jy kan dit doen!

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.