Edusense se Tweede Aktiwiteitspak (vorm deel van ons Skoolvoorbereidingsprogram)

Page 1

Edusense Maak Leer Maklik

Aktiwiteitspak 2 (Fokusletters: i, n, g, b, h, y en e) Stacey van der Walt

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

Edusense

Focus op die Letter...

Edusense Aktiwiteitspak 2 Fokusletters: i, n, g, b, h, w, y en e Ouderdom: 4-6

Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige elektroniese- of meganiese middel weergee word nie. Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

Inhoudsopgawe Inleiding Indiane

1

Nag

17

Goeie gewoontes

31

Bere

43

Huise

59

Weer

74

Ys

86

Erdwurms

98

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

Leer so speel-speel

Oor die boek Die Aktiwiteitspak voorsien jou met die volgende: 'n Hele reeks aktiwieitsidees, skedules, werkkaarte, uitknipblaaie, inkleurblaaie en informele vorderingsverslae. Ons gaan meer omtrent die volgende letters leer:

r e e L k Maa ! r e k k Le Druk van die boek

i, n, g, b, h, w, y en e Ons gaan op die volgende temas fokus: Indiane, Nag, Goeie gewoontes, Bere, Huise, Weer, Ys en Erdwurms.

Moet nie die twee-op-een-drukopsie kies nie. (Baie blaaie bevat uitknipaktiwiteite/ flitskaarte wat nie gebruik sal kan word indien die bogenoemde opsie gekies word nie.)

Spaar hulpbronne

Š Edusense

Meeste werkkaarte kan gelamineer word sodat elke kleuter in jou huis/dagsorg/klas 'n beurt kan kry met dieselfde Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide uitgedrukte blad.Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za

Edusense Aktiwiteitspak 1

Fonetiek Leer die kind hoe die letters klink (fonetiek), nie die name van die letters (soos gesing in die bekende ABC liedjie nie). Alhoewel sommige letters meer as een klank maak (“e” in “ek”“e” in “emmer”) word die mees algemene klank van elk van die alfabet letters vir eers geleer. Wanneer die kind diè klanke goed genoeg ken kan hy geleer word dat sommige letters se klanke moonlik kan verander. (Die verandering hang natuurlik van die letters waarmee hul gegroepeer word af.) Deur die klanke van letters vir ’n leerder te leer, bemagtig jy hom/haar om woorde te begin ontsyfer.

Inleiding

Slegs deur klank-herkenning kan ’n kind onafhanklik begin lees. Om ’n kind op die metode te leer lees lei tot die bewusmaking dat verbale woorde bestaan uit kleiner klankeenhede.

Kleinlettertjies 95% van geskrewetaal bestaan uit kleinlettertjies, dus maak dit sin om kleinlettertjies heel eerste te leer. Dit verg ook minder handbewegings om meeste kleinlettertjies te vorm. Die hoofletter A word byvoorbeeld in drie bewegings gevorm terwyl die kleinlettertjie a gevorm kan word in een beweging (en dit, sonder om die potlood te lig).

.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

Skedule Dag 1, 2 en 3

Dag 4, 5 en 6

Dag 7, 8 en 9

Dag 10, 11 en 12

Dag 13, 14 en 15

Bespreking (Indiane). Meer inligting: bladsy 2. Neem temaverwante boeke by ’n biblioteek uit.

Bewegingsspel (Pyl skiet). Meer inligting: bladsy 2.

Ouditiewe geheue (Onthou en teken). Meer inligting: bladsy 2.

Visuele diskriminasie (Soortgelyk soek). Meer inligting: bladsy 3.

Wiskundige konsepte (Lengte). Meer inligting: bladsy 3.

Leer die gebaretaal woord: “Indiaan”. Meer inligting: bladsy 5.

Skep die letter i met die ink van ’n koki. Meer inligting: bladsy 5.

Nog idees (Indiaan Nog idees (Pyl). Meer se huis). Meer inligting: bladsy 4. inligting: bladsy 4.

Nog idees (Reënstok). Meer inligting: bladsy 4.

Konsep van getal– sien bladsy 6.

Kopband en veresien bladsy 7 en 8.

Patronesien bladsy 9.

Tent versiersien bladsy 10. Teken oorSien bladsy 11.

Vormssien bladsy 12. `

Voltooi dag 2 se i-aktiwiteit in Die Letter van die Week Boek.

Voltooi dag 3 se i-aktiwiteit in Die Letter van die Week Boek.

Voltooi dag 4 se i-aktiwiteit in Die Letter van die Week Boek.

Voltooi dag 5 se i-aktiwiteit in Die Letter van die Week Boek.

Addisioneel: Voltooi dag 1 se i-aktiwiteit in Die Letter van die Week Boek.

Plaas enige van jou My Kleurboek eie temaverwante Fokus: wit voorwerpe op ’n belangstellingstafel.

© Edusense

Neem temaverwante boeke terug biblioteek toe. Voltooi die boekresensie aan die einde van die Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense les. intekenaars. My Uitknipboek Voltooi een aktiwiteit.

www.edusense.co.za

My Syfervormingsboek Fokus: syfer 8

stacey@edusense.co.za

1

Bespreking

Tema 8: Indiane

Indiane Benodigdhede: Biblioteekboek oor die Indiaanse volk Kinderrolprente soos Peter Pan en Spirit het Indiaanse karakters in. Gesels oor alles wat julle omtrent die Indiane uit die rolprente kan onthou-soos hul unieke voorkoms en kleredrag. Gesels ook oor die tipe huise waarin hul op ’n tyd gewoon het (Teepe in Afrikaans). Verduidelik dat ’n Teepe ’n tent is wat hul self inrig. Dit word tradisioneel met lang hout stokke gemaak en dan met diere se velle oorgetrek. Lank gelede het Indiane met pyle en boë geveg en perde gebruik om van een plek na ’n ander te reis. Min van hulle leef nog soos hul 100 jaar gelede het. Bewegingsspel Pyl skiet Benodigdhede: stok, tou Laat die kind ’n stok probeer gooi en homself verbeel dat dit ’n pyl is wat deur die lug geskiet word. Plaas ’n merker (klip) waar die stok geland het en laat die kind weer probeer. Die keer moet hy/sy verder probeer gooi aswat hy/sy voorheen het. Bind ’n tou aan die stok vas. Plaas ’n voorwerp so 2 meter van die kind af. Laat hy/sy die voorwerp met sy/haar stok probeer raakgooi. Hy/sy kan na die tyd die stok met die tou terug na homself/haarself toe trek. Ouditiewe geheue Onthou en teken Benodigdhede: papier, vetkryte Vra die kind om mooi te luister na die volgende opdragte: Maklik: teken ’n groen sirkel in die middel van ’n bladsy met ’n klein blou sirkeltjie binne-in en ’n groot rooi een bo-op (die groen een). Moeiliker: teken ’n driehoek in die middel van ’n bladsy met ’n mannetjie regs daarvan en ’n rooi son links-bo in die hoek van die bladsy.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

2

Visuele diskriminasie Soortgelyk soek Benodigdhede: hulpbron-bladsy 13 Neem die kaarte wat hout, plastiese, lap, porselyn en staal voorwerpe voorstel. Verduidelik aan die kind dat hy/sy voorwerpe in die huis of buitekant moet gaan soek wat van elk van die mediums op die prente gemaak is. Wys eers vir die kind ’n voorbeeld van elk– houtlepel (plaas die hout-kaart hierby), inkopiessak (plastiese voorwerp), ens. Wiskundige konsepte Lengte Benodigdhede: appel, stomp mes, bord, hulpbron-bladsy 14 Laat die kind die pyle-lineal gebruik om voorwerpe in en om die huis te meet. Hoeveel pyle lank is ’n blikkie boontjies? Hoeveel pyle lank is ’n Marmitehouer, ens.

Visuele diskriminasie

Drome

Dit is die vermoë om ooreenkomste en verskille te herken. As ’n kind nie kan diskrimineer tussen vorms nie, sal hy probleme ondervind met lees.

Soms droom ek ek is ’n Indiaan wat trots met my breëbors staan. Ek droom ek het ’n interessante naam: iets soos Arend of Beer of Likkewaan. Ek droom ek het ’n gespikkelde perd wat ek sonder saal ry en wanneer klaar laat hy my sommerso van sy rug afgly. Ek droom van driehoekige tenthuise waarin ek en my gesin woon en van ouers wat hulle soet kinders met mooi verhale beloon en van kampvure en gesels vir ure en van niggies en nefies hê vir bure. Stacey van der Walt

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

3

Nog idees Indiaan se huis

Benodigdhede: toiletrol, skêr, sand, bone, klippie, kryte Sny ’n toiletrol middeldeur en laat die leerder die boonste deel oor die onderste deel invou en met kleurvolle stukkies wol versier. Pyl Benodigdhede: stok, papier, verf, kwas, skêr, gom, lint Laat die kind ’n stok verf en dan driehoekvorms aan die voorpunte en lint aan die agterkante vasplak. Reënstok Benodigdhede: silindervormigehouer, stukkies lap, sade, klippies, gom, papier Vul ’n silindervormigehouer met klippies en sade en seel. Laat die kind die “reënstok” nou versier met stukkies kleurvolle lap. Die lap kan of om die houer gebind word of daaraan vasgeplak word. Die Indiane het nie geweet dat dit die Here, ons God, is wat reën gee en weerhou nie. Wanneer hul hul reënstokke geskud het, het dit soos reën geklink wat val. Hul het gehoop dat die gode die geluid sou hoor en reën sou stuur.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

4

Letterkuns

Skep ’n letter i met ’n koki se ink.

Gebaretaal

Het jy geweet... Die benaming Indiaan spruit uit die aanvanklike wanopvatting van die ontdekkingsreisiger Christophorus Columbus dat Amerika ’n deel van die Ooste, oftewel die Indiese wêreld, was.

Woord: Indiaan

Die baie onvleiende naam Rooihuide-of “Redskins”is weer vanweë hul kenmerkende velkleur aan die Indiane gegee.

Instruksies: Plaas die duim en wysvinger van jou regterhand bo-op mekaar. Raak aan jou neus en beweeg oor na jou oor toe. Gebruik in ’n sin: Die Indiaan is sterk.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

5

Konsep van getal Benodigdhede: vetkryt Tel die pyltjies en omkring die korrekte antwoorde.

3 4 5 6

3 4 5 6

2 3 4 5

3 4 5 6

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

6

Kopband Benodigdhede: skêr, gom, veer-prente (volgende bladsy) Knip die papierstroke uit en plak aan mekaar vas. Vorm ’n papierband wat om jou kop geplaas kan word. Knip die vere op die volgende bladsy uit en versier die band daarmee.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

7

Vere Benodigdhede: skĂŞr, gom, band op vorige bladsy Knip die vere uit en plak aan die band op die vorige bladsy vas.

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

8

Patrone Benodigdhede: vetkryte Kies ’n dierepatroon om op die dier-vel-vorm te teken.

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

9

Tent versier Benodigdhede: potlood, skerpmaker, gom Vra jou ouers om jou te leer om potlode skerp te maak. Plak die skerpmaaksels aan die prent van die tepee vas.

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

10

Teken oor Benodigdhede: vetkryte Teken die pyl oor in die onderste blok.

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

11

Vorms Benodigdhede: vetkryt, skĂŞr, gom Kleur die vorms onderaan die bladsy in, knip hul uit en plak op die korrekte areas op die vetplante.

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

12

Hulpbron Benodigdhede: skĂŞr, voorwerpe Knip die kaarte uit. Plaas langs voorwerpe wat uit die volgende bestaan: leer/papier/glas/staal/plastiek/hout (sien bladsy 3).

leer

papier

glas

staal

plastiek

hout

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

13

Hulpbron Benodigdhede: skĂŞr, voorwerpe Meet verskeie voorwerpe met die pyllineaal (sien bladsy 3).

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

14

Vorderingsverslag

Ek kan Indiaan sê in ASL.

Ek kan patrone teken.

Plak ’n foto van die kind wat een van die Indiane aktiwiteite voltooi hier. Ek kan voorwerpe meet.

Wanneer twee letters (waarvan een ’n i is)langs mekaar gepak word kan ek die i identifiseer.

Beskrywing:

Notas:

————————————————————————— ————————————————————————— ————————————————————————— ————————————————————————— ————————————————————————— ————————————————————————— ————————————————————————— ————————————————————————— © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

15

Boeke

Boek:

Boek:

Outeur:

Outeur:

Sterre:

Sterre:

Jou eie idees:

——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

16

Hierdie is ’n voorbeeld van ’n les uit Edusense se Skoolvoorbereidingsprogram.

Bestel jou eie Temapak hier: stacey@edusense.co.za

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.