Edusense se My lees-, skryf- en spelboek

Page 1

Edusense

Mamma, jy kan dit doen!

Edusense Maak Leer Maklik

My lees-, skryfen spelboek Klinkers, diftonge en tweeklanke

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Edusense

Mamma, jy kan dit doen!

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Edusense Edusense

Focus op die Letter...

Mamma, jy kan dit doen!

My lees-, skryf– en spelboek Klinkers, diftonge en tweeklanke

Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige elektroniese- of meganiese middel weergee word nie. Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Edusense

Focus op die Letter...

Inhoudsopgawe

Edusense

Mamma, jy kan dit doen!

Inleiding

Deel 1 Les 1: a

1

Les 2: e

5

Les 3: i

9

Les 4: o

13

Les 5: u

17

Les 6: y

21

Deel 2 Les 7: ie

24

Les 8: aa

28

Les 9: ee

32

Les 10: uu

37

Les 11: oo

40

Deel 3 Les 12: ui

44

Les 13: ei

48

Les 14: oe

53

Les 15: eu

57

Edusense Les Š16: ou

Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars.

61

www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Lees-skryf-spel

Edusense

Mamma, jy kan dit doen!

Agtergrond Suid-Afrika het onlangs aan 'n wêreldwye studie deelgeneem. Die studie het geletterdheidsvlakke gemeet. Uit die 50 lande wat deelgeneem het het SuidAfrika heel laaste gekom. Ja, jy het reg gelees. Ons verskyn 50ste uit 50 lande op die ranglys! Maar wat beteken dit? Dit beteken dat 78% van die Gr.4 leerders wie deelgeneem het aan die studie ongeletterd is. Daar is 'n groot behoefte aan ordentlike leesprogramme: programme wat kinders se aandag hou, wat gebruikersvriendelik is en wat lesse so oningewikkeld as moontliik maak. Ons glo ons het so ’n produk geskep.

Die produk is geskik vir... 

kinders wat gereed is om letters te leer uitklank en kort woordjies te begin lees, bou en skryf.



kinders wat al kan lees maar wat sukkel om die vaardigheid te bemeester.



kinders wie se lees-spoed kan verbeter.

r e e L k Maa ! r e k k e L Meer oor die boek Die boek bestaan uit vier dele. Deel 1 fokus op klinkers: a,e,i,o,u. Deel 2 fokus op klinkers: aa, ee, uu, oo en ie en Deel 3 en 4 fokus op dubbelklanke: eeu, aai, ooi en oei. Alhoewel die eerste twee gedeeltes van die program uit baie eenvoudige stories en sinne bestaan wil ons jou aanmoedig om nie die dele oor te slaan nie. Werk deur die dele maar vul dit aan met die aktiwiteite wat jy agterin die boek sal vind. Ek hoop dat die produk lees sommer lekker en maklik sal maak. Die Skrywer

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Edusense

Mamma, jy kan dit doen!

Klanke Deel 1 Deel 1 van die boek gaan jou voorberei vir Edusense se My Eerste Leesboek. Maar voor ons begin, kan jy die volgende letters identifiseer en uitklank? (Nota: c, q en x is met opset uitgelaat.) abdefghijklmnoprstuvwyz

*Uitklank: om die klank wat ’n letter verteenwoordig uit te spreek- “a” soos gesê aan die begin van die woord appel.

Het jy geweet?

Letters a,e,i,o, en u word klinkers genoem. Die letter y word ’n diftong genoem.

Gaan elke dag deur die klinker en diftong flitskaarte.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Edusense

Flitskaarte Deel 1�4

Mamma, jy kan dit doen!

Fokus: klinkers/diftonge

ee

uu

oo

ui

ei

oe

eu

ou

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Edusense

Mamma, jy kan dit doen!

Lees die storie

Voltooi

Aktiwiteit 10.1 Laat die kind die kort storie self lees. Die storie se langste woorde bestaan uit vyf letters.

Die beer Die beer se maag is seer. “Ek weet!” sê die beer. “My maag wil kos hê.” Die beer sien ’n peer. Die peer is in ’n boom. Die beer neem ’n leer. Hy plaas die leer teen die boom. Hy klim die leer. Hy klim tot by die peer. Hy pluk die peer. Hy eet die peer. Die beer se maag pyn nie meer nie. Skrif

Voltooi

Aktiwiteit 10.2

Skryf die sinne oor op die leë lyne. Probeer om so netjies as moontlik te skryf. (Kyk mooi waar elk van die letters op die lyne hoort.)

Sinne

Die beer sien ’n peer.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za

36


Edusense

Mamma, jy kan dit doen!

Die peer is in ’n boom. Nuwe klanke

Voltooi

Aktiwiteit 10.3

Laat die kind die woorde lees. Onthou dat een u (soos in die middel van nul) ’n kort klank vorm terwyl die dubbel u (soos in uur) een langer klank maak.

Lees uu woorde uur

huur

vuur

nuut

guur

spuug

duur

stuur

37

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Edusense

Mamma, jy kan dit doen!

Werkblad

Voltooi

Aktiwiteit 10.4 Kleur die vorms wat uu-woorde bevat in.

hier suur

nuut huur vier

nier

Skep jou eie uu-woorde.

duur

uu uu uu

uu

38

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Edusense

Mamma, jy kan dit doen!

Spel

Voltooi

Aktiwiteit 10.5 Lees die uu-woorde (op bladsy 37) aan die leerder en laat hy die woorde oorskryf op die lyne.

Spelling

39

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Edusense

Mamma, jy kan dit doen!

Bestel die produk by Stacey: stacey@edusense.co.za

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.