Edusense Maak Leer Maklik
My Eerste Leesboek
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
Edusense
Focus op die Letter...
Edusense My Eerste Leesboek Ouderdom: 7+
Stacey van der Walt
Unieke kode: 2315
Alle regte voorbehou. Die boek mag onder geen omstandighded per whatsapp, e-pos of enige ander elektroniese medium aangestuur word nie.
Ons werk baie hard aan produkte skep wat die lewe vir Mammas makliker maak. Ons vra dat u die bogenoemde asseblief sal respekteer. Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
My Eerste Leesboek Deel 1
Die langste woorde in die deel van die boek bevat slegs drie letters.
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
Leeswoorde sak son nag Hen dag was rus sag nes Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
Hen se dag
Woorde:
32
Die son sak. Dit is nag. Hen se dag was rof. Sy wil rus. Sy sit op ’n nes. Die nes is sag. Hen se oë val toe. Hen rus.
Datum:
Datum:
Datum:
Spoed:
Spoed:
Spoed:
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
My Eerste Leesboek Deel 2
Die langste woorde in die deel van die boek bevat slegs vier letters.
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
Leeswoorde daar boom grof word hoog bang sien Fokus op:
weer
aa,oo,ie, gr,ng,kl
klim
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
Die boom
Woorde:
57
Daar is ’n boom. By die boom is daar ’n kat. Die kat klim by die boom op. Die boom is grof. Die boom is hoog. Die kat word bang. Daar is ’n man. Hy sien die boom. Hy sien die kat. Hy help die kat uit die boom uit.
Die kat sal nie die boom weer klim nie. Datum:
Datum:
Datum:
Spoed:
Spoed:
Spoed:
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
Bestel die produk by Stacey: stacey@edusense.co.za
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za