Edusense Maak Leer Maklik
Sewe Temas (Aktiwiteitspak) Stacey van der Walt Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
Edusense
Focus op die Letter...
Edusense Aktiwiteitspak 1 Fokusletters: a, m, k, p, s, t en v Ouderdom: 4-6
Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige elektroniese- of meganiese middel weergee word nie. Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
Bybelstudie Die wyse en onwyse werkers
Tema 2: Miere
Benodigdhede: Bybel Verhaal: Die werkers (Mattheus 25:14-30). Geheuevers: Gaan na die mier ,luiaard, kyk na sy weë en word wys! Spreuke 6:6
Bespreking Die mier Benodigdhede: Biblioteekboek oor miere Probeer ’n mier opspoor. Hou die insek dop. Kyk hoe sy beweeg en wat sy doen. Gesels oor hoe die mier lyk: hoeveel bene en hoofliggaamsdele (kop,romp,agterlyf) asook voelers die insek het. Bepreek die mier se kleur (rooi/swart/bruin) en grote in verlgelyking met ander miere wat dalk om haar kan wees (ewe groot/kleiner/groter). Bewegingsspel
Posisie Benodigdhede: stoel Gee die volgende opdragte: Verbeel jouself dat jy ’n miersoldaat is. Jou bevelvoerder gee die volgende opdragte. Luister nou mooi wat jy met die “boomstomp” (stoel) moet doen: Staan bo-op die “stomp” Kruip om die stomp Staan agter die stomp Staan voor die stomp Loop agteruit om die stomp
Ouditiewe diskriminasie Maak die sinne reg Benodigdhede: geen Sê sinne deurmekaar op, laat die kind die sinne hierna reg uitspreek: Kos die mier soek - Die mier soek kos Is pot twee miere daar - Daar is twee miere in die pot Maat die soek mier haar - Die mier soek haar maat Drink blou stroop die mier - Die mier drink blou stroop
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
1
Visueel-motoriese koordinasie Lyne en patrone teken Benodigdhede: meel, skinkbord Plaas meel in ’n skinkbord. Laat die kind die volgende lyne en patrone van links-na-regs en van bo-na-onder teken in die meel.
Wiskundige konsepte Driehoek, konsep van getal:1-4 Benodigdhede: meel, skinkbord Laat die kind ’n groot “miernes” (driehoek) teken in meel. Vra hom/haar om 4 (of meer) tonnels (wat deur die nes loop) te teken.
Visueel motoriese koordinaise
Die miertjie Die miertjie klim. Die miertjie kruip. Die miertjie kan te fraai fluit. Die miertjie stoot. Die miertjie stamp. Die miertjie doen haar deel in die kamp. Die miertjie grou. Die miertjie bou.
Hierdie stel die kind in staat om bewegings uit te voer met sy/haar liggaam of dele daarvan – alle beweging word gelei deur die oë. Effektiewe visueelmotoriese koordinasie is nodig vir die uitvoer van daaglikse take soos aantrek en skryf.
Die miertjie raak nooit-ooit flou. Die miertjie doen niks half en sy doen niks kwart. Die miertjie werk altyd met ’n blye hart. S. van der Walt
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
2
Nog idees Die nes
Benodigdhede: papierbord, verf, kwas, skêr Knip ’n driehoekvorm uit die middel van ’n papierbord. (Die papierbord moet verkieslik van die soort wees wat ’n plastiese laag oor het. Dit sal keer dat die verf die bord pap maak.) Plaas die bord op ’n groot vel papier en verf daaroor. Lig die bord op en wag vir die driehoekvorm om droog te word. Teken tonnels vir die “miernes”.
So loop die miere
Benodigdhede: swartbord, bordkryt, proppies Trek lyne wat oormekaar kruis op ’n swartbord. Laat die kind elke lyn van begin tot einde volg met ’n proppie of ander voorwerpie.
Letters soek
Benodigdhede: letterflitskaart-m, meel, kwas, tydskrif, skêr Plaas die m-flitskaart sowel as prente wat met die letter begin onder ’n dun lagie meel. Laat die kind ’n kwas gebruik om die letter en prente te soek. Indien ’n prent ontdek word moet die prent se eerste letter uitgeklank word.
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
3
Letterkuns
Plaas modder in ’n skinkbord en vorm die letter in die mengsel.
Gebaretaal
Woord: Miere Instruksies: Maak ’n vuis. Open die wys– en middelvinger en hou die duim regop. Plaas die duim teen die neus en buig die wys– en middelvingers gelyktydig. Gebruik in ’n sin: Daar is miere in die suikerbak. © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
4
Geheuevers
Gaan na die mier, luiaard, kyk na sy weë en word wys! Spreuke 6:6
Skedule Dag 1, 2 en 3
Dag 4, 5 en 6
Lees die Bybelverhaal oor die werkers (Mattheus 25:14-30). Gebruik ‘n Kinderbybel.
Lees en bespreek die betekenis agter die geheuevers (Spreuke 6:6).
Bewegingsspel Bespreking (Posisie-bladsy (Die mier). Neem temaverwante 14). boeke by ’n biblioteek uit.
Dag 7, 8 en 9
Dag 10, 11 en 12
Dag 13, 14 en 15
Sê die week se geheuevers saam op.
Sê die week se geheuevers saam op, maar laat twee woorde uit. Die kind moet nou die woorde op sy eie mondelings invul.
Laat die kind (sover moontlik) die geheuevers op sy eie opsê.
Ouditiewe diskriminasie (Maak die sinne reg-bladsy 14).
Visueel motoriese koordinasdie (Lyne en patrone teken-bladsy 15).
Wiskundige konsepte (Driehoek,Konsep van getal 1 tot 4– bladsy 15).
Leer die gebaretaal woord: “Miere”bladsy 17.
Maak modder deur grond en bietjie water te meng. Vorm die letter in die mengsel.
Nog idees (Die nes-bladsy 16).
Nog idees (Letters Nog idees (So loop die miere- soek-bladsy 16). bladsy 16).
Voltooi die aktiwiteit: Hoeveel miere–bladsy 19.
Voltooi die aktiwiteit: Midlyn kruis–bladsy 21.
Voltooi die aktiwiteit: Natrek–bladsy 22.
Voltooi die aktiwiteit: Syfers skryf–bladsy 23.
Voltooi die aktiwiteit: Oorteken-bladsy 24.
Voltooi dag 2 se m-aktiwiteit in Die Letter van die Week Boek.
Voltooi dag 3 se m-aktiwiteit in Die Letter van die Week Boek.
Voltooi dag 4 se m-aktiwiteit in Die Letter van die Week Boek.
Voltooi dag 5 se m-aktiwiteit in Die Letter van die Week Boek.
Addisioneel: Voltooi dag 1 se m-aktiwiteit in Die Letter van die Week Boek.
Neem temaverwante boeke terug biblioteek toe. Voltooi die boekresensie aan die einde van die Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za les.
My Letterkunspak Knip hulpbronne uit en hou op ‘n belangstellingstafel.
© Edusense
My Kleurboek Fokus: rooi
My Uitknipboek Voltooi een aktiwiteit
5
My Syfervormingsboek Fokus: syfer 2
Lamineer
Hoeveel miere
Benodigdhede: skêr Knip die miere en syfers op die volgende bladsy uit. Plaas ’n syfer op die aangeduide spasie en laat die kind diè hoeveelheid miere op die blokkies plaas.
Hoeveel werkers kort die Konining vandag?
Plaas ’n syfer hier
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
6
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
7
Lamineer
Midlynkruis
Benodigdhede: vetkryt/merker Draai die bladsy sodat die miertjie bo is. Trek die figuur-van-agt ’n klomp keer na met vetkryt of ’n merker.
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
8
Lamineer
Natrek
Benodigdhede: vetkryt/merker Trek die lyne na. Werk van links-na-regs.
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
9
Lamineer
Syfers skryf
Benodigdhede: vetkryt/merker SĂŞ die syfer in die eerste blok se naam, tel die hoeveelheid voorwerpe in die tweede blok en skryf jou eie 0,1,2,3 of 4 in die laaste blok.
0 1 2 3 4
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
10
Lamineer
Oorteken
Benodigdhede: vetkryt/merker Teken die vorms in die boonste boksies oor in die onderste boksies.
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
11
Vorderingsverslag
Ek kan miere sê in ASL.
Ek kan ’n driehoek identifiseer.
Plak ’n foto van die kind wat een van die Miere aktiwiteite voltooi hier. Ek kan ’n netjiese lyn (in meel) van links na regs trek.
Wanneer twee letters (waarvan een ’n m is) langs mekaar gepak word kan ek die m identifiseer.
Beskrywing:
Notas:
————————————————————————— ————————————————————————— ————————————————————————— ————————————————————————— ————————————————————————— ————————————————————————— ————————————————————————— ————————————————————————— © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
12
Boeke
Boek:
Boek:
Outeur:
Outeur:
Sterre:
Sterre:
Jou eie idees:
——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za
13
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za