Edusense Aktiwiteitspak 1 (vorm deel van ons Skoolvoorbereidingsprogram)

Page 1

Edusense Maak Leer Maklik

Aktiwiteitspak 1 (Fokusletters: a, m, k, p, s, t en v) Stacey van der Walt

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Focus op die Letter...

Edusense Aktiwiteitspak 1 Fokusletters: a, m, k, p, s, t en v Ouderdom: 4-6

Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige elektroniese- of meganiese middel weergee word nie. Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Edusense

Focus op die Letter...

Inhoudsopgawe Inleiding Appels

1

Miere

14

Kos

27

Paddas

39

Sintuie

52

Tande

66

Veiligheid

78

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Leer so speel-speel

Oor die boek Die Aktiwiteitspak voorsien jou met die volgende: 'n Hele reeks aktiwieitsidees, skedules, werkkaarte, uitknipblaaie, inkleurblaaie en informele vorderingsverslae. Ons gaan meer omtrent die volgende letters leer:

r e e L k Maa ! r e k k Le Druk van die boek

a, m, p, s, t, k en v Ons gaan op die volgende temas fokus: Appels, Miere, Paddas, Kos, Tande, Sintuie en Veiligheid

Moet nie die twee-op-een-drukopsie kies nie. (Baie blaaie bevat uitknipaktiwiteite/ flitskaarte wat nie gebruik sal kan word indien die bogenoemde opsie gekies word nie.)

Spaar hulpbronne

Š Edusense

Meeste werkkaarte kan gelamineer word sodat elke kleuter in jou huis/dagsorg/klas 'n beurt kan kry met dieselfde Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide uitgedrukte blad.Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Edusense Aktiwiteitspak 1

Fonetiek Leer die kind hoe die letters klink (fonetiek), nie die name van die letters (soos gesing in die bekende ABC liedjie nie). Alhoewel sommige letters meer as een klank maak (“e” in “ek”“e” in “emmer”) word die mees algemene klank van elk van die alfabet letters vir eers geleer. Wanneer die kind diè klanke goed genoeg ken kan hy geleer word dat sommige letters se klanke moonlik kan verander. (Die verandering hang natuurlik van die letters waarmee hul gegroepeer word af.) Deur die klanke van letters vir ’n leerder te leer, bemagtig jy hom/haar om woorde te begin ontsyfer.

Inleiding

Slegs deur klank-herkenning kan ’n kind onafhanklik begin lees. Om ’n kind op die metode te leer lees lei tot die bewusmaking dat verbale woorde bestaan uit kleiner klankeenhede.

Kleinlettertjies 95% van geskrewetaal bestaan uit kleinlettertjies, dus maak dit sin om kleinlettertjies heel eerste te leer. Dit verg ook minder handbewegings om meeste kleinlettertjies te vorm. Die hoofletter A word byvoorbeeld in drie bewegings gevorm terwyl die kleinlettertjie a gevorm kan word in een beweging (en dit, sonder om die potlood te lig).

.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Skedule Dag 1, 2 en 3

Dag 4, 5 en 6

Bewegingsspel Bespreking (Posisie-bladsy (Die mier). Neem temaverwante 15). boeke by ’n biblioteek uit.

Dag 7, 8 en 9

Dag 10, 11 en 12

Dag 13, 14 en 15

Ouditiewe diskriminasie (Maak die sinne reg-bladsy 15).

Visueel motoriese koordinasdie (Lyne en patrone teken-bladsy 16).

Wiskundige konsepte (Driehoek,Konsep van getal 1 tot 4– bladsy 16).

Nog idees Nog idees (So loop die miere- (Letters soekbladsy 17). bladsy 17).

Leer die gebaretaal woord: “Miere”bladsy 18.

Maak modder deur grond en bietjie water te meng. Vorm die letter in die mengsel.

Nog idees (Die nes-bladsy 17).

Voltooi die aktiwiteit: Hoeveel miere–bladsy 19.

Voltooi die aktiwiteit: Midlyn kruis–bladsy 21.

Voltooi die Voltooi die aktiwiteit: Syfers aktiwiteit: Natrek–bladsy 22. skryf–bladsy 23.

Voltooi die aktiwiteit: Oorteken-bladsy 24.

Voltooi dag 2 se m-aktiwiteit in Die Letter van die Week Boek.

Voltooi dag 3 se m-aktiwiteit in Die Letter van die Week Boek.

Voltooi dag 4 se m-aktiwiteit in Die Letter van die Week Boek.

Voltooi dag 5 se m-aktiwiteit in Die Letter van die Week Boek.

My Uitknipboek Voltooi een aktiwiteit

My Syfervormingsboek Fokus: syfer 2

Neem temaverwante boeke terug biblioteek toe. Voltooi die boekresensie aan die einde van die les.

Addisioneel: Voltooi dag 1 se m-aktiwiteit in Die Letter van die Week Boek.

Plaas enige van jou My Kleurboek eie temaverwante Fokus: rooi voorwerpe op ’n belangstellingstafel.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

14


Tema 2: Miere

Bespreking Die mier Benodigdhede: Biblioteekboek oor miere

Probeer ’n mier opspoor. Hou die insek dop. Kyk hoe sy beweeg en wat sy doen. Gesels oor hoe die mier lyk: hoeveel bene en hoofliggaamsdele (kop,romp,agterlyf) asook voelers die insek het. Bepreek die mier se kleur (rooi/swart/bruin) en grote in verlgelyking met ander miere wat dalk om haar kan wees (ewe groot/kleiner/groter). Bewegingsspel Posisie Benodigdhede: stoel Gee die volgende opdragte: Verbeel jouself dat jy ’n miersoldaat is. Jou bevelvoerder gee die volgende opdragte. Luister nou mooi wat jy met die “boomstomp” (stoel) moet doen: Staan bo-op die stomp Kruip om die stomp Staan agter die stomp Staan voor die stomp Loop agteruit om die stomp Ouditiewe diskriminasie Maak die sinne reg Benodigdhede: geen Sê sinne deurmekaar op, laat die kind die sinne hierna reg uitspreek: Kos die mier soek - Die mier soek kos In is pot die twee miere daar - Daar is twee miere in die pot Maat die soek mier haar - Die mier soek haar maat Drink blou stroop die mier - Die mier drink blou stroop

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

15


Visueel-motoriese koordinasie Lyne en patrone teken Benodigdhede: meel, skinkbord Plaas meel in ’n skinkbord. Laat die kind die volgende lyne en patrone van links-naregs en van bo-na-onder teken in die meel.

Wiskundige konsepte Driehoek, konsep van getal:1-4 Benodigdhede: meel, skinkbord Laat die kind ’n groot “miernes” (driehoek) teken in meel. Vra hom/haar om 4 (of meer) tonnels (wat deur die nes loop) te teken.

Die miertjie

Visueel motoriese koordinaise

Die miertjie klim.

Hierdie stel die kind in staat om bewegings uit te voer met sy/haar liggaam of dele daarvan – alle beweging word gelei deur die oë. Effektiewe visueel-motoriese koordinasie is nodig vir die uitvoer van daaglikse take soos aantrek en skryf.

Die miertjie kruip. Die miertjie kan te fraai fluit. Die miertjie stoot. Die miertjie stamp. Die miertjie doen haar deel in die kamp. Die miertjie grou. Die miertjie bou. Die miertjie raak nooit-ooit flou. Die miertjie doen niks half en sy doen niks kwart. Die miertjie werk altyd met ’n blye hart.

Stacey van der Walt

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

16


Nog idees Die nes Benodigdhede: papierbord, verf, kwas, skêr Knip ’n driehoekvorm uit die middel van ’n papierbord. (Die papierbord moet verkieslik van die soort wees wat ’n plastiese laag oor het. Dit sal keer dat die verf die bord pap maak.) Plaas die bord op ’n groot vel papier en verf daaroor. Lig die bord op en wag vir die driehoekvorm om droog te word. Teken tonnels vir die “miernes”. So loop die miere Benodigdhede: swartbord, bordkryt, proppies Trek lyne wat oormekaar kruis op ’n swartbord. Laat die kind elke lyn van begin tot einde volg met ’n proppie of ander voorwerpie. Letters soek Benodigdhede: letterflitskaart-m, meel, kwas, tydskrif, skêr Plaas die m-flitskaart sowel as prente wat met die letter begin onder ’n dun lagie meel. Laat die kind ’n kwas gebruik om die letter en prente te soek. Indien ’n prent ontdek word moet die prent se eerste letter uitgeklank word.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

17


Letterkuns

Plaas modder in ’n skinkbord en vorm die letter in die mengsel.

Gebaretaal

Het jy geweet… Die koningin mier is die stigter van die kolonie, en haar rol is om eiers te lê. Werker miere is almal vroulik, en hierdie susterskap is verantwoordelik vir die harmonieuse werking van die kolonie.

Woord: Miere Instruksies: Maak ’n vuis. Open die wys– en middelvinger en hou die duim regop. Plaas die duim teen die neus en buig die wys– en middelvingers gelyktydig. Gebruik in ’n sin: Daar is miere in die suikerbak.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

18


Lamineer

Hoeveel miere

Benodigdhede: skêr Knip die miere en syfers op die volgende bladsy uit. Plaas ’n syfer op die aangeduide spasie en laat die kind diè hoeveelheid miere op die blokkies plaas.

Hoeveel werkers kort die Konining vandag? Plaas ’n syfer hier

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

19


1

2

3

4

5

6

7

8

9

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Midlynkruis Benodigdhede: vetkryt Draai die bladsy sodat die miertjie bo is. Trek die figuur-van-agt ’n klomp keer na met vetkryt.

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

21


Natrek Benodigdhede: vetkryt Trek die lyne na. Werk van links-na-regs.

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

22


Syfers skryf Benodigdhede: vetkryt/merker SĂŞ die syfer in die eerste blok se naam, tel die hoeveelheid voorwerpe in die tweede blok en skryf jou eie 0,1,2,3 of 4 in die laaste blok.

0 1 2 3 4

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

23


Oorteken Benodigdhede: vetkryt Teken die vorms in die boonste boksies oor in die onderste boksies.

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

24


Vorderingsverslag

Ek kan miere sê in ASL.

Ek kan ’n driehoek identifiseer.

Plak ’n foto van die kind wat een van die Miere aktiwiteite voltooi hier. Ek kan ’n netjiese lyn (in meel) van links na regs trek.

Wanneer twee letters (waarvan een ’n m is) langs mekaar gepak word kan ek die m identifiseer.

Beskrywing:

Notas:

————————————————————————— ————————————————————————— ————————————————————————— ————————————————————————— ————————————————————————— ————————————————————————— ————————————————————————— ————————————————————————— © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

25


Boeke

Boek:

Boek:

Outeur:

Outeur:

Sterre:

Sterre:

Jou eie idees:

——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— ——————————————————————— © Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za

26


Wanneer jy ’n Edusense Temakamerlid word (deur ons Skoolvoorbereidingsprogram aan te skaf) ontvang jy ook 23 Letter van die Week pakkies. Hulle lyk so...

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Wanneer jy ’n Temakamerlid word ontvang jy drukbare muurkaarte waarmee jy jou klas kan opkikker. Hulle lyk so...

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Wanneer jy ’n Temakamerlid word ontvang jy ook: Kleurskattejagbladjies Uitknipbladjies Syfervormingspak

Edusense

Maak Leer Lekker! stacey@edusense.co.za

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za stacey@edusense.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.