Nongqai_Vol_12_No_12A

Page 1

1 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


PUBLISHER | UITGEWER

2 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


OORSPRONG EN OOGMERKE

3 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


OUR ROOTS & GOALS

4 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


Contents PUBLISHER | UITGEWER .............................................................................................................. 2 OORSPRONG EN OOGMERKE ..................................................................................................... 3 OUR ROOTS & GOALS .................................................................................................................. 4 VOORWOORD | FOREWORD ........................................................................................................ 6 Mnr AP Stemmet .......................................................................................................................... 6 NOTICE BY OUR FRIEND JIM HOOPER ....................................................................................... 8 VOORBLAD ..................................................................................................................................... 9 Links: Die kenteken van die Nasionale Veiligheidsbestuurstelsel. ............................................... 9 Regs: Wyle brig-genl Pierre le Clus die outeur van die eerste dokument. Hy was ‘n gewaardeerde kollega en ‘n dapper SALM-vlieënier – HBH......................................................... 9 NUWERWETSE POLITIEKE WOORDEBOEK: BRIGADIER-GENERAAL PIERRE LE CLUS ..... 10 NONGQAI TRUST ......................................................................................................................... 79 BESTUURSASPEKTE IN DIE NGS ............................................................................................... 81 (Via mnr AP Stemmet)................................................................................................................ 81 VAN DIE REDAKSIE ................................................................................................................... 119 •

OOGGETUIEVERSLAE VAN TERREURDADE GESOEK ................................................ 119

1990: HANDLEIDING: NASIONALE KOÖRDINERINGSMEGANISME ....................................... 120 Mnr J Mostert ........................................................................................................................... 120 NAWOORD: NBS EN NKM: SLOT .............................................................................................. 153 Mnr Johan Mostert ................................................................................................................... 153 1968: CHIRUNDU: RHODESIË ................................................................................................... 155 Maj Harry du Preez .................................................................................................................. 155 SLOT | END ................................................................................................................................. 156

5 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


VOORWOORD | FOREWORD

Mnr AP Stemmet Die redakteur van Nongqai moet gelukgewens word dat hy die dokumentasie in verband met die bestuurstelsels saamvat in een volume van Nongqai. Daar bestaan geen ander soortgelyke dokument nie en hierdie een sal in die toekoms die enigste brondokument oor die twee bestuurstelsels wees. Wat dit van historiese waarde gaan maak, is dat dit deur deelnemers en nie navorsers geskryf is - geen ex post facto slim vertolkings, maar die werk van deelnemers. Die dokument i.v.m. die Nasionale Veiligheidsbestuurstelsel is byvoorbeeld op my versoek deur Brigadier Genl. Pierre le Clus saamgestel terwyl die stelsel nog in volle werking was. Gedurende my loopbaan as Parlementêre Beampte van Justisie het ek baie bewus geword van die gebrek aan koördinasie van die optrede van staatsdepartemente. Dit was ‘n geval van elke haan op sy eie mishoop. Botsings was volop. Die kabinet was eintlik die enigste knooppunt en dan was koördinering dikwels te laat. Interdepartementele beplanning is lukraak gedoen en die woord strategie was ‘n militêre vloekwoord in die siviele departemente. Op veiligheidsgebied was die aanslag teen die RSA duidelik sigbaar maar die intelligensiegemeenskap se inligting was fragmentaries en botsend tussen die verskillende instansies waar tradisies en persoonlikhede soms sterker as landsbelang geag is. Amptenare van siviele staatsdepartemente het nie besef dat landsveiligheid deel van hul departementele funksies was nie. Die regering moes ingryp. Die 1972 wet was reeds op die wetboek en in 1979 is begin om die Nasionale Veiligheidsbestuurstelsel te skep. Koördinering van die hoogste vlak af tot heel onder om landsveiligheid te verseker sou dringend gevestig moes word. Dit sou onder die leiding van die Tak Veiligheidsbeplanning van die Departement van die Eerste Minister in noue samewerking net die Takke Staatkundige-, Ekonomiese -, en Maatskaplike Beplanning geskied. Met my aankoms as Tweede -in- bevel by die Tak Veiligheidsbeplanning van die Departement van die Eerste Minister in 1980 het ek die ontwikkelende Nasionale Veiligheidsbestuurstelsel in sy kinderskoene gevind. My opdrag: maak ‘n deeglike studie van die stelsel, implementeer dit en pas aan waar nodig om die bedreiging teen die RSA te stuit. Daar was werk. Die struktuur van die Tak is in oorleg en met die kundigheid van die Kommissie van Administrasie geskep om voorsiening te maak vir afdelings wat: ADMINSTRASIE, STRATEGIE, OPLEIDING, STRATEGIESE KOMMUNIKASIE en NASIONALE VERTOLKING VAN INLIGTING ( Intelligensie) sou hanteer. Die permanente personeel sou uit enkele kundiges bestaan. Ander is by wyse van onderhandeling op sekonderingsbasis vir wisselende tydperke van ander staatsdepartemente af verkry. Met die skepping van die Afdelings is sommige bestaande interdepartementele komitees afgeskaf en sommige is stil-stil deur onbruik toegelaat om te verdwyn. Nasionale Strategieë sou deur kundiges ontwikkel word, intelligensie sou sentraal vertolk en aan die regering en departemente verskaf word. Die propaganda - aanslag sou sentraal onder aanvoering van Tak Strategiese Kommunikasie bekamp word. 6 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


Koördinering van veiligheidsoptrede op streekvlak het toenemend belangrik geword en Gesamentlike Bestuursentra saamgestel uit streekverteenwoordigers van alle departemente op streekvlak het reeds bestaan. 'n Aparte Afdeling om dit te hanteer is geskep: AFDELING GBS’e . Ekself en lede van hierdie Afdeling het gereeld vergaderings van Gesamentlike Bestuursentra besoek en opleiding gegee. Die land is in streke, substreke en in mini-substreke verder tot by die kleinste gehuggie verdeel. Byeenkomste waar aangeleenthede van veiligheidsbelang bespreek is deur amptenare van nasionale en provinsiale en plaaslike bestuursvlak het op gereelde basis plaasgevind. Probleme is interdepartementeel plaaslik opgelos of na hoer gesag verwys. Die verskil was dat probleme wat veiligheidsimplikasies ingehou het wat gewoonlik moeisaam hul weg na hoofkantore gevind het, nou ook op n vinniger kanaal na die volgende vlak van die bestuurstelsel of na die Tak Veiligheidsbeplanning en vandaar na nodale punte in departemente gevoer is. 'n Opleidingsafdeling is geskep wat opleiding in noue verstandhouding met die Opleidingsafdeling van die Kommissie vir Administrasie binne - en buitelands sou hanteer. Nuwe studierigtings soos Strategie, Strategiese Kommunikasie, Inligting (intelligensie), Toekomsstudies en Onderhandelingsvaardighede is geskep . Teen April 1982 was die stelsel in volle werking.

7 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


NOTICE BY OUR FRIEND JIM HOOPER

On 17/10/2021, my book Koevoet – Experiencing South Africa’s Deadly Bush War was sent to many people on WhatsApp and Facebook. Someone had taken the Amazon eBook edition and converted it to a PDF file and shotgunned it around South Africa. There has been a ripple effect, with people sending it on to friends who shared it with friends who shared it with friends. According to Amazon, this could only have been done by an experienced computer programmer and hacker. It may not seem important to most people, but this book and two others constitute what might be called my pension. The names of two people have been suggested but whoever it is knows how to cover his electronic spoor with anti-tracking. It can be seen on my website under “Other Book Reviews.” jimhooperbooks.co.uk 8 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


VOORBLAD

Links: Die kenteken van die Nasionale Veiligheidsbestuurstelsel. Regs: Wyle brig-genl Pierre le Clus die outeur van die eerste dokument. Hy was ‘n gewaardeerde kollega en ‘n dapper SALM-vlieënier – HBH.

9 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


NUWERWETSE POLITIEKE WOORDEBOEK: BRIGADIER-GENERAAL PIERRE LE CLUS In my soektog op ‘n foto van ons kollega Pierre le Clus stuur iemand vir my die foto en iemand anders die byskryf:

Foto van Albert. “ ... Saam met Pierre op die foto is Dr Van Zyl de Villiers, destydse Voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) tydens die oorhandiging van die Stalprys vir die span van die Nuwerwetse Politieke Woordeboek (NPW) – Pierre was destyds die voorsitter van die Sentrum vir Politieke Wetenskappe (CEPTSA)” - Marietta Alberts.

10 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


1989: NASIONALE VEILIGHEIDSBESTUURSTELSEL Brig-genl Pierre le Clus (SALM, SSVR & Bophuthatswana SVR)

11 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


12 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


13 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


14 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


15 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


16 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


17 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


18 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


19 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


20 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


21 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


22 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


23 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


24 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


25 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


26 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


27 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


28 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


29 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


30 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


31 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


32 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


33 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


34 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


35 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


36 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


37 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


38 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


39 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


40 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


41 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


42 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


43 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


44 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


45 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


46 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


47 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


48 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


49 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


50 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


51 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


52 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


53 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


54 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


55 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


56 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


57 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


58 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


59 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


60 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


61 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


62 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


63 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


64 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


65 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


66 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


67 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


68 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


69 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


70 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


71 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


72 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


73 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


74 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


75 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


76 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


77 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


78 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


NONGQAI TRUST

79 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


80 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


BESTUURSASPEKTE IN DIE NGS (Via mnr AP Stemmet)

81 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


82 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


83 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


84 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


85 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


86 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


87 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


88 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


89 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


90 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


91 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


92 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


93 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


94 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


95 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


96 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


97 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


98 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


99 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


100 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


101 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


102 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


103 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


104 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


105 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


106 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


107 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


108 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


109 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


110 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


Vuller: Basis in die bos

111 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


112 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


113 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


114 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


115 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


116 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


Foto: Maj Harry du Preez 117 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


118 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


VAN DIE REDAKSIE

• OOGGETUIEVERSLAE VAN TERREURDADE GESOEK Help asseblief: So baie van ons lede en lesers was ooggetuies van terreurdade gedurende die rewolusionêre oorlog. Ons is op soek na ooggetuieverslae van ons oudlede. En statistiek. Soos die ou Anglo Boere-oorlog wat meer as 100 jaar gelede plaasgevind het, steeds interessant bly – so het ons rewolusionêre-oorlog van 16 Des 1961 tot 1994 geduur – selfs na die bekende “2 Februarie 1990”-toespraak van mnr FW de Klerk het die stryd eintlik feller voortgeduur veral tussen die ANC en Inkatha en tussen “Hostel dwellers” en “Residents”. Op die foto is majoor Dolf Odendaal nadat ‘n handgranaat na hom gegooi is.

119 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


1990: HANDLEIDING: NASIONALE KOÖRDINERINGSMEGANISME Mnr J Mostert

120 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


121 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


122 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


123 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


124 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


125 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


126 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


127 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


128 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


129 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


130 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


131 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


132 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


133 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


134 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


135 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


136 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


137 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


138 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


139 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


140 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


141 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


142 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


143 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


144 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


145 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


146 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


147 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


148 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


149 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


150 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


151 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


152 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


NAWOORD: NBS EN NKM: SLOT Mnr Johan Mostert In ‘n onlangse reeks uitgawes van Nongqai is gefokus op die Nasionale Veiligheidsbestuurstelsel (NVBS). Die NVBS was die komponent van die Nasionale Bestuurstelsel (NBS) wat verantwoordelik was vir veiligheid. Daarna is die struktuur van die Nasionale Koördineringsmeganisme (NKM), wat die NBS in 1990 vervang het, uiteengesit. Die oogmerk met die beskikbaarstelling van die materiaal was om ‘n breë verstaansraamwerk daar te stel. Uiteraard is dit nie volledig nie en is daar nie gepoog om die werking van die stelsels in-diepte te ontleed nie. Ter afsluiting word volstaan met enkele slotopmerkings: Ten spyte van die intensiteit van omvattende nasionale en internasionale pogings om die status quo in Suid-Afrika te verander of omver te werp, moet dit as ‘n besondere prestasie gereken word dat die veiligheidsgemeenskap gesorg het dat die land tot met 1994 betreklik stabiel gebly het. Die weerstand teen die status quo in die 1980s was egter sodanig dat, in die afwesigheid van ‘n politieke oplossing, stabiliteit nie sonder buitengewone optrede gehandhaaf kon word nie. ‘n Gedeeltelike-, en later ook ‘n nasionale, noodtoestand is voorbeelde van sulke buitengewone maatreëls wat gebruik moes word om stabiliteit te kon handhaaf. Sou die veiligheidsgemeenskap nie daarin kon slaag om wet en orde, al is dit ook met die hulp van noodmaatreëls, te handhaaf nie, sou Suid-Afrika in chaos kon verval met tragiese gevolge vir al sy inwoners, nie net vir die regering en sy ondersteuners nie. Die positiewe werk van die NVBS is ongelukkig oordonder deur eensydige publisiteit oor beweerde goedkeuring van opdragte vir die pleeg van geweldsmisdade. Dit kan kategories gestel word dat die NVBS, met die Staatsveiligheidsraad (SVR) aan die spits, nooit enige opdrag vir onwettige optrede gegee het nie. Die skrywers van die insette het nie enige inligting, behalwe ongesubstansieerde bewerings, van die teendeel tot hulle beskikking gehad nie. Strategiese riglyne vir optrede is verskaf, maar oor die operasionalisering daarvan het die stelsel geen insae of beheer gehad nie. Dit was die verantwoordelikheid van individuele departemente. Ernstige vergrype deur die veiligheidsmagte was nie in stelselverband goedgekeur nie. Dit is ‘n omstrede saak. Vir die doel van hierdie insette is dit nie verder beredeneer nie. Daarvoor moet ander geleenthede geskep word. Doelbereiking In die 1980s is die status quo met ‘n volskaalse rewolusionêre aanslag gekonfronteer. Die daarstel van die NBS was om eenheid van poging in die bekamping van die aanslag te bewerkstellig. Die NBS se struktuur is ontwerp aan die hand van die beste beskikbare teorieë van teen-rewolusionêre oorlogvoering. Die implementering was nie sonder probleme nie, maar die oorhoofse doel is gedien. Dit was in der mate suksesvol dat na Suid-Afrika na 1990 groter internasionale aanvaarbaarheid verkry het, verskeie Afrikalande Suid-Afrika uitgenooi het om te verduidelik hoe daarin geslaag is om ‘n revolusionêre aanslag te hanteer. Versoeke is selfs van presidente ontvang. Keer op keer was die eerste vraag: Hoe het julle, in die lig van die felheid van die aanslag teen julle, daarin 153 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


geslaag om vir soveel jare so ‘n hoë mate van stabiliteit te handhaaf? Hoe het julle stelsels daar uitgesien? Waardering Sleutelelemente in die NVBS was die Nasionale Gesamentlike Operasionele Sentrum (NASGOS) wat die noodtoestande bestuur het, en die Sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad (SSVR) wat die nodige ondersteuning gebied het. Die werking hiervan is duidelik beskryf deur die geskiedenis wat deur brig. genl. Pierre le Clus opgestel is. Dit verskyn elders in hierdie uitgawe. Beduidende sukses by die NASGOS en in die streke is behaal met die bevordering van gestruktureerde samewerking tussen die veiligheidsmagte. Die stelsel het ook die veiligheidsmagte in staat gestel om knelpunte wat deur intelligensie geïdentifiseer is, betyds te help regstel. Dit het ‘n groot bydrae gelewer om te verhoed dat onrussituasies tot onhanteerbaarheid eskaleer. Dit kan aanvaar word dat die stelsel bygedra het tot die skepping van ‘n groter bewuswording van die aard van die revolusionêre aanslag. Dit het moontlik ‘n groter mate van dringendheid en doelgerigtheid by staatsdepartemente geskep ten spyte daarvan dat daar soms weerstand was teen wat gesien is as inmenging in hulle lynfunksies. Strategiese riglyne wat deur die stelsel ontwikkel en gemoniteer is, het groter eenheid van poging bevorder omdat burgerlike departement by die formulering van strategieë waarby hulle belang gehad het, betrek is. Dit is egter nie moontlik om hierdie soort sake te kwantifiseer nie. Van die departemente het ook baat gevind by strategiese riglyne wat deur die SSVR ontwikkel is vir kommunikasie oor veiligheidsake. Die intelligensiegemeenskap onder leiding van die Koördinerende Intelligensiekomitee (KIK) het deurlopend met ‘n hoë mate van doeltreffendheid gefunksioneer. Bruikbare inligting is tydig aan beleidmakers en operasionele instansies deurgegee. Suid-Afrika se intelligensievermoë was internasionaal hoog aangeskrewe en die Nasionale Intelligensiediens (NI) was gereeld gereken as een van die tien top nasionale intelligensiedienste ter wêreld. NI was veral op nasionaal strategiese intelligensie gerig, terwyl die Veiligheidstak en Militêre Inligting veral op die operasionele vlak groot werk verrig het. Die ontwikkeling van die intelligensiegemeenskap en die Tak Nasionale Vertolking (TNV) word uiteengesit in die Desember 2021-uitgawe van Nongqai. Nuwe begin 1989/90 was die begin van ‘n nuwe bedeling in die hantering van veiligheidsake op nasionale vlak. Bestuur is deur koördinering vervang. Groter individuele verantwoordelikheid is op die skouers van departemente geplaas. Daar is weggedoen met kollektiewe aanspreeklikheid. Tot met 1994 was dit nie meer die bekamping van ‘n revolusionêre aanslag wat hanteer moes word nie, maar die handhawing van nasionale veiligheid. Die land was steeds onstabiel en swart-op-swart geweld het die hoogte ingeskiet. Die SA Polisie het die voorhoede van die hantering van onluste gevorm maar is onder meer gekniehalter deur ‘n onsekere politieke klimaat. Hulle moes hulle werk verrig te midde van deurlopende beskuldigings van allerlei vergrype. Die Veiligheidstak het gesorg vir die insameling van taktiese inligting op grondvlak ter ondersteuning van die handhawing van orde. Daarbenewens moes die polisie steeds voortgaan met normale wetstoepassing. Waar moontlik het die SA 154 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


Weermag die polisie ondersteun. Ter ondersteuning van die breër nasionale belange, was dit NI wat ‘n waardevolle rol gespeel het om die regering en die onderhandelaars ingelig te hou. Einde van ‘n era In April 1994 het nasionale bestuur soos vergestalt in die NBS en die NKM, tot ‘n einde gekom. Manne en vroue het met groot opoffering ‘n diens in nasionale belang gelewer. Suid-Afrika is hulle dank verskuldig vir hulle bydrae om te sorg die land in ‘n relatief stabiele toestand ‘n nuwe staatkundige bedeling betree het.

1968: CHIRUNDU: RHODESIË Maj Harry du Preez

155 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


SLOT | END

156 Nongqai Vol 12 No 12A – SSVR & NKM


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.