1 minute read

c1920 – 1930: BEREDEKONSTABEL FANIE OTTE

Ons is die laaste keer oor die brug by Calueque toe ek die Mig 23's se aanvalstoneel ná die 27 Junie 1988- lugaanval gaan bekyk het. Toe ek oor die brug suid gaan en terugkyk, het ek geweet dat ek Calueque nie weer sou sien nie. En die brug gegroet, waaroor ek en die span 'n paar dosyn kere oor was, en weer veilig teruggekruis het...

(Foto, met dankbaarheid geleen by my Swaer en bloedbroer Bertie Steyn).

Advertisement

Hierdie foto is onder aandag gebring deur Dr Henry Abbott. Let op die uniform: Kakie helm (op grond), blou tuniek, kaphandskoene en kakie rybroek en kamaste met spore.

Ek skat die foto is gedurende die 1930’s geneem. Na navraag met dank aan Eddie Otte van Pretoria.

This article is from: