Nongqai Vol 13 No 3

Page 84

steeds veilige snelheid kon oorgaan, en selfs 'n rat wissel tussendeur. En tog, almal wie oor daardie brug met 'n Casspir bestuur het, sal kan getuig dat dit nie speletjies was nie... Ons is die laaste keer oor die brug by Calueque toe ek die Mig 23's se aanvalstoneel ná die 27 Junie 1988- lugaanval gaan bekyk het. Toe ek oor die brug suid gaan en terugkyk, het ek geweet dat ek Calueque nie weer sou sien nie. En die brug gegroet, waaroor ek en die span 'n paar dosyn kere oor was, en weer veilig teruggekruis het... (Foto, met dankbaarheid geleen by my Swaer en bloedbroer Bertie Steyn).

c1920 – 1930: BEREDEKONSTABEL FANIE OTTE Hierdie foto is onder aandag gebring deur Dr Henry Abbott. Let op die uniform: Kakie helm (op grond), blou tuniek, kaphandskoene en kakie rybroek en kamaste met spore. Ek skat die foto is gedurende die 1930’s geneem. Na navraag met dank aan Eddie Otte van Pretoria.

84 Nongqai Vol 13 No 3


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.