2 minute read

Jaarplan

Next Article
Leselemente

Leselemente

Hou die volgende in gedagte wanneer jy jou jaar beplan: ● Wees realisties en buigsaam ● Hou jou ander vakroosters in gedagte ● Laat genoeg tyd om vir toetse en eksamens te studeer

Kwartaal

1

2

Eenheid en les Datum begin

Eenheid 1: ’n Afrika-koninkryk lank gelede in Suider-Afrika

Les 1: Veranderinge in die samelewing in die Limpopo-vallei Les 2: Nedersettings voor Mapungubwe – K2 en Schroda

Eenheid 2: Mapungubwe – die eerste staat in Suider-Afrika

Les 3: Die koning en sy heilige leierskap Les 4: Die eerste klipommuurde paleis Les 5: Mapungubwe-heuwel se belangrikheid Les 6: Die eerste formele dorpie Les 7: Sosiale klasse van Mapungubwe Les 8: Die Goue Renoster en ander artefakte Les 9: Handel regoor Afrika en die Indiese Oseaan Les 10: Handelsgoedere

Eenheid 3: Verandering en kontinuïteit in Ooskushandel

Les 11: Groot-Zimbabwe

Eenheid 4: Europese ontdekkingsreisigers in Asië

Les 12: Marco Polo Les 13: Marco Polo se invloed op Europese handelaars

Eenheid 5: Europese reisigers ontdek Suider-Afrika

Les 14: Redes vir Europese ontdekkingsreise Les 15: Leonardo da Vinci Les 16: Galileo Galilei Les 17: Nuwe idees en kennis Les 18: Uitvindings – kruit, die magnetiese kompas en karvele

Datum voltooi

2

3

4

Eenheid 6: Handel en wins

Les 19: Europese handelsroetes na die Ooste via Suider-Afrika Les 20: Bartolomeus Dias ontmoet die Khoi-Khoi Les 21: Vasco da Gama se reis Les 22: Die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie

Eenheid 7: Demokrasie en burgerskap

Les 23: Hoe mense hulself in ’n demokrasie regeer – ons nasionale regering Les 24: 1994 – die eerste demokratiese SuidAfrikaanse regering Les 25: Parlement se rol Les 26: Die belangrikheid van reëls en wette Les 27: Die regstelsel en gelykheid volgens die wet Les 28: Burgers se regte en verantwoordelikhede in ’n demokrasie Les 29: Die Grondwethof

Eenheid 8: Kinderregte en -verantwoordelikhede

Les 30: Die Kinderhandves van Suid-Afrika

Eenheid 9: Nasionale simbole sedert 1994

Les 31: Die landswapen Les 32: Die nasionale vlag Les 33: Die nasionale volkslied

Eenheid 10: Mediese wetenskap oor die tyd heen

Les 34: Inheemse genesing in Suid-Afrika Les 35: Identifisering en opleiding van nuwe genesers

Eenheid 11: Moderne Westerse genesing

Les 36: Die stryd teen pokke en Edward Jenner se rol Les 37: Die verband tussen kieme en siektes en Louis Pasteur se rol Les 38: Kieme wat tuberkulose veroorsaak en Robert Koch se rol Les 39: Die eerste antibiotika en Alexander Fleming se rol

Eenheid 12: Die skakel tussen holistiese en Westerse genesing

Les 40: Die verskil tussen holistiese en Westerse genesing

This article is from: