1 minute read

Leselemente

Leerdoelwitte

Wat die leerder aan die einde van die les moet weet. Geneem uit KABV.

Belangrike terminologie

Nuwe terminologie om die begrip van die vak as deel van die les uit te brei.

Wenke

Enige inligting anders as die inhoud, om die leerder deur die leerproses te begelei.

Definieer

Definisies van konsepte om die inhoud te verstaan.

Aktiwiteit

Vrae wat voltooi moet word ten einde die kennis van die voltooide les te toets.

Studeer/Hersiening Tyd wat spandeer word om die inhoud te bestudeer in die afsluiting van die eenheid en ter voorbereiding vir die toets of eksamen.

Kerninhoud Beklemtoon die kern van die inhoud, in-diepte verduideliking van ’n spesifieke afdeling van die les; moet verstaan word.

Vir die nuuskieriges Aansporing om die inhoud in diepte na te vors. Brei die aktiwiteit en oefening tot só ’n mate uit dat die leerder aangemoedig word om te verken. Vir die begaafde leerder: uitgebreide oefeninge. Vir Leerders met Spesiale Onderwysbehoeftes* (LSOB): Verduidelik die noodsaaklikheid om die basiese vrae te voltooi om ’n slaagpunt te behaal.

*LSEN in algemene taalgebruik.

This article is from: