Grade 4 Handleiding 3/4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Page 21

Handleiding 3/4 G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

1.1

2.

3.

1.2

Eenheid

3

Sien julle die homoniem raak? Verduidelik wat die woord alles beteken (daar is meer as twee betekenisse). Gebruik ’n woordeboek. Verduidelik die grappie in die spotprent.

Identifiseer die homofoon in die spotprent. Gee ook die Engelse vertaling van hierdie woord en sy homofoon.

© Willem-Jan Olwagen

Maak sinne met die homonieme sodat die betekenis duidelik is en gee ook die Engelse woord. Die woorde kom uit die storie in die les. 3.1 3.2 3.3

palm ken spoel

3.4 3.5

arm waai

Aktiwiteit 217: Woordsoorte Lees die paragraaf en beantwoord die vrae oor woordsoorte in jou werkboek. “Ons moet die uil hier los!” skree ek in die huilende wind, “anders word ons dalk deel van daai hoop skedels!” Die golwe word al hoe groter en die wind waai al harder. Dit lyk nie of Pierre my gehoor het nie. Ek gryp die uil uit sy hande en hardloop terug in die grot in. Ek sit die uil terug in die houtkissie, kyk ’n laaste keer daarna, sit dit terug in die opening en hardloop uit die grot. Die storm het bedaar en die see is weer kalm.

15

© Optimi


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.