1 minute read

Hersieningsoefening

Next Article
Leselemente

Leselemente

Hersieningsoefening

1. Dwars: 4. Ligging  | 5. Oseaan 

Af: 1. Kuslyn  | 2. Eiland  | 3. Grens  (5)

2. Enige SEWE: Die Sentraal-Afrikaanse Republiek,  Suid-Soedan,  Uganda,  Rwanda,  Burundi,  Tanzanië,  Zambië,  Angola  en Republiek die Kongo  (7)

3. Enige TWEE voorbeelde:

Noord: Algerië, Benin, Burkina Faso, Ivoorkus, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Djiboeti, Egipte, Eritrea, Ethiopië, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Kameroen, Liberië, Libië, Mali, Marokko, Mauritanië, Niger, Nigerië, Senegal, Sierra Leone, Soedan, Somalië, SuidSoedan, Togo, Tsjad, Tunisië, Wes-Sahara 

Suid: Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Gaboen, Kenia, Lesotho, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Namibië, Rwanda, Suid-Afrika, Swaziland, Tanzanië, Uganda, Zambië, Zimbabwe 

Ewenaar: Demokratiese Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Gaboen, Kenia, Republiek die Kongo, São Tomé en Príncipe, Somalië, Uganda  (6)

4.

Vergelyk

Kontrasteer

Albei is eilande  Madagaskar is ’n land op sy eie terwyl Zanzibar deel is van Tanzanië.  Albei is in die Indiese Oseaan  Madagaskar is ’n groot eiland en Zanzibar is ’n reeks eilande.  Albei is suid van die ewenaar 

4. Enige DRIE van die volgende:  Angola | Mosambiek | Namibië | Suid-Afrika | Tanzanië (4)

(3)

5. Namibië:  Windhoek  | Botswana:  Gaborone  | Zimbabwe:  Harare  Mosambiek:  Maputo  | Swaziland:  Mbabane  | Lesotho:  Maseru  (12)

6. Pretoria  | Bloemfontein  | Kaapstad 

(3) [40]

This article is from: