Grade 5 Fasiliteerdersgids Sosiale Wetenskappe Geografie

Page 20

Fasiliteerdersgids Hersieningsoefening 1. 2.

3.

Dwars: 4. Ligging  | 5. Oseaan 

Af: 1. Kuslyn  | 2. Eiland  | 3. Grens 

(5)

Enige SEWE:

Die Sentraal-Afrikaanse Republiek,  Suid-Soedan,  Uganda,  Rwanda,  Burundi,  Tanzanië,  Zambië,  Angola  en Republiek die Kongo  (7)

Enige TWEE voorbeelde: Noord: Algerië, Benin, Burkina Faso, Ivoorkus, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Djiboeti,

Egipte, Eritrea, Ethiopië, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Kameroen, Liberië, Libië, Mali, Marokko, Mauritanië, Niger, Nigerië, Senegal, Sierra Leone, Soedan, Somalië, SuidSoedan, Togo, Tsjad, Tunisië, Wes-Sahara  Suid: Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Gaboen, Kenia, Lesotho, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Namibië, Rwanda, Suid-Afrika, Swaziland, Tanzanië, Uganda, Zambië, Zimbabwe 

Ewenaar: Demokratiese Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Gaboen, Kenia,

4.

Republiek die Kongo, São Tomé en Príncipe, Somalië, Uganda  Vergelyk Albei is eilande 

Albei is in die Indiese Oseaan 

Albei is suid van die ewenaar 

4. 5. 6. 20

(6)

Kontrasteer Madagaskar is ’n land op sy eie terwyl Zanzibar deel is van Tanzanië.  Madagaskar is ’n groot eiland en Zanzibar is ’n reeks eilande. 

(4)

Enige DRIE van die volgende: 

Angola | Mosambiek | Namibië | Suid-Afrika | Tanzanië

Namibië:  Windhoek  | Botswana:  Gaborone  | Zimbabwe:  Harare  Mosambiek:  Maputo  | Swaziland:  Mbabane  | Lesotho:  Maseru 

Pretoria  | Bloemfontein  | Kaapstad 

(3)

(12) (3)

[40]

© Optimi


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.