
2 minute read
Jaarplan
Hou die volgende in gedagte wanneer jy jou jaar beplan: ● Wees realisties en buigsaam ● Hou jou ander vakroosters in gedagte ● Laat genoeg tyd om vir toetse en eksamens te studeer
Kwartaal
1
2
Eenheid en les
Eenheid 1: Wêreldkaart en kompasrigtings
Les 1: Ligging van die ewenaar, Noord- en Suidpool op ’n aardbol Les 2: Die sewe kontinente Les 3: Agt punte op ’n kompas Les 4: Agt rigtings vanaf ’n bepaalde punt op ’n wêreldkaart
Eenheid 2: Afrika, ons kontinent
Les 5: Ligging van Afrika op ’n wêreldkaart en aardbol Les 6: Oseane rondom Afrika Les 7: Konsepte van lande en grense Les 8: Ligging van die lande in Afrika Les 9: Lande met ’n kuslyn Les 10: Madagaskar en Zanzibar Les 11: Suid-Afrika se buurlande
Eenheid 3: ’n Fisiese kaart van Afrika
Les 12: Hoe om ’n fisiese kaart te lees Les 13: Afrika se hoogste pieke Les 14: Afrika se drie grootste mere Les 15: Afrika se groot riviere Les 16: Suider-Afrika se beroemde watervalle Les 17: Afrika se groot woestyne
Eenheid 4: Beelde van Afrika
Les 18: Foto’s van natuurtonele en landskappe in Afrika Les 19: Gebruik ruitverwysings op ’n kaart om ligging te bepaal
Eenheid 5: Fisiese kenmerke van Suid-Afrika
Les 20: ’n Fisiese kaart van Suid-Afrika Les 21: Aanduiding van hoogte
Datum begin Datum voltooi
2
3
4 Les 22: Fisiese verskynsels Les 23: Benoeming van belangrike plekke Les 24: Waar riviere ontstaan en uitmond Les 25: Konsep van rivierstelsels Les 26: Hoofriviere van Suid-Afrika
Eenheid 6: Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite
Les 27: Menslike aktiwiteite in verskillende fisiese omgewings Les 28: Invloed van menslike aktiwiteite op die fisiese omgewing
Eenheid 7: Water, klimaat en plantegroei van Suid-Afrika
Les 29: Elemente van die weer en neerslag Les 30: Meetinstrumente en meting van temperatuur en reënval Les 31: Bepaling en beskrywing van windrigting Les 32: Weerkaarte en weerstoestande
Eenheid 8: Klimaat, reënval en natuurlike plantegroei
Les 33: Reënval in Suid-Afrika Les 34: Reënvalpatrone Les 35: Verskil tussen weer en klimaat Les 36: Verskillende klimate in Suid-Afrika Les 37: Klimaat van eie omgewing Les 38: Wat is natuurlike plantegroei? Les 39: Die verband tussen klimaat, natuurlike plantegroei en natuurlewe Les 40: Die Savanna-grasveld
Eenheid 9: Minerale en mynbou in Suid-Afrika
Les 41: Minerale as ’n nie-hernieubare hulpbron Les 42: Die belangrikste minerale in Suid-Afrika en hul gebruike Les 43: Hoe steenkool gevorm word Les 44: Die gebruike van steenkool Les 45: Ligging van mineraal- en steenkoolmyne
Eenheid 10: Mynbou en mynbou-omgewings
Les 46: Wat is mynbou en maniere van mynbou? Les 47: Oopgroef-/oppervlakmynbou en skag-/ diepvlakmynbou Les 48: Besoedeling, afval en rioolafval Les 49: Gesondheids- en veiligheidsrisiko’s vir mynwerkers