Fasiliteerdersgids
Jaarplan
Hou die volgende in gedagte wanneer jy jou jaar beplan:
● ● ●
Wees realisties en buigsaam
Hou jou ander vakroosters in gedagte
Laat genoeg tyd om vir toetse en eksamens te studeer
Kwartaal
Eenheid en les
Datum begin
Datum voltooi
Eenheid 1: Wêreldkaart en kompasrigtings Les 1: Ligging van die ewenaar, Noord- en Suidpool op ’n aardbol Les 2: Die sewe kontinente
Les 3: Agt punte op ’n kompas Les 4: Agt rigtings vanaf ’n bepaalde punt op ’n wêreldkaart Eenheid 2: Afrika, ons kontinent
Les 5: Ligging van Afrika op ’n wêreldkaart en aardbol Les 6: Oseane rondom Afrika
Les 7: Konsepte van lande en grense 1
Les 8: Ligging van die lande in Afrika Les 9: Lande met ’n kuslyn
Les 10: Madagaskar en Zanzibar
Les 11: Suid-Afrika se buurlande
Eenheid 3: ’n Fisiese kaart van Afrika
Les 12: Hoe om ’n fisiese kaart te lees Les 13: Afrika se hoogste pieke
Les 14: Afrika se drie grootste mere Les 15: Afrika se groot riviere
Les 16: Suider-Afrika se beroemde watervalle Les 17: Afrika se groot woestyne Eenheid 4: Beelde van Afrika
Les 18: Foto’s van natuurtonele en landskappe in Afrika Les 19: Gebruik ruitverwysings op ’n kaart om ligging te bepaal Eenheid 5: Fisiese kenmerke van Suid-Afrika
2
10
Les 20: ’n Fisiese kaart van Suid-Afrika Les 21: Aanduiding van hoogte
© Optimi