2 minute read
FR-KuilvoerKerwer
from ProAgri SA 278
by ProAgri
uitnemende kapasiteit - uitstekende snykwaliteit - Absolute bestuursgenot
New Holland is aan die voorpunt van die kuilvoersektor vir meer as 60 jaar, met ‘n hele reeks baanbreker-bedryfeerstes, wat ‘n omwenteling gemaak het in die manier waarop jy vandag kuilvoer sny. Die toonaangewende snykapasiteit word ondersteun met uitmuntende operateursgemak.
Advertisement
FR650 480 kW @ 1800 rpm
FR500 366 kW @ 1800 rpm
Kontak jou New Holland-handelaar vandag of skakel: eduan Booyens, 071 871 8163 – Noordwes, Vrystaat, Gauteng, Limpopo & Mpumalanga
Paul de Korte, 064 752 1613 – KwaZulu-Natal
Quintus Smit, 082 524 7397 – Wes-Kaap, Noord-Kaap & Oos-Kaap en vervang, net soos meeste van die enjinonderdele. Daar is LED-balke reg rondom die enjinruim sodat versieningswerk nooit in die donker gedoen hoef te word nie.
New Holland se FR 650-kuilvoerkerwer bied operateursgemak
Wat die kerwer ook meer ekonomies maak, is die Eko-modus. “Jy kan besluit wat die spoed is waarteen jy wil ry en die werktuig pas self die lading aan, afhangend van die materiaal wat jy kerf,” verduidelik Jaco. “Dan is daar ook die Power Cruise-modus wat ideaal is vir wanneer die mielies naby aan mekaar is. Jy bepaal die lading en die masjien bepaal die spoed afhangend van die materiaal wat gesny word.”
Vog- en opbrengssensors is standaardtoerusting van die kuilvoerkerwer.
“Jy kan ook ՚n GPS-stelsel aan die masjien koppel om jou te help om die sinvolste roete deur die land te volg,” vertel Jaco. “Die kerwer is nie ry-sensitief nie, so jy kan selfs dwars oor jou lande sny.”
Die kerwer se Field Mapping-stelsel berg die data oor die voginhoud en opbrengs. Daardie inligting help die boer om sy landerye se grondeienskappe die beste te benut.
New Holland se 600 BFI-mielietafel maak kuilvoer maklik
Die 600 BFI-mieliekerwerkop is 6 meter breed. Daar is ook modelle beskikbaar in 4,5 m, 7,5 m en 9 m.
Dubbele aandrywing na die mielietafel bied meer kraguitset en versnel die materiaalinvloei.
Die 6-meter tafel het vier groot skywe. “Jy kan tafels kry met kleiner skywe, maar ek verkies die groter skywe omdat dit minder bewegende dele het. Dit verg dus minder onderhoud en bespaar koste,” sê Jaco.
Hierdie mielietafel kan opvou sodat die werktuig maklik deur hekke van een land na ՚n ander kan beweeg.
Alle instellings en werking word hidroulies vanuit die kajuit beheer.
Om jou naaste New Holland handelaar op te spoor, besoek die webtuiste by https://agriculture.newholland.com/africa/en vandag!
ALWAYS THERE, MAKING IT WORK.
65 YEARS OF ALWAYS BEING THERE FOR OUR AGRICULTURAL CLIENTS, AND MAKING IT WORK.
YOUR AGRI-SMART SOLUTIONS PROVIDER FOR: www.bearings.co.za | +27 11 899 0000 | info@bearings.co.za | B| 24-HR HOTLINE: 083 250 9191 for all emergencies.
Bearings for Combine Harvesters, Planters, Balers, Tractors, Spreaders & Hammer Mills.
Chains and Accessories for major Combine Harvester brands such as John Deere, CLAAS, Case, Clayson, Fahr, Laverda, Massey Ferguson and Slattery. Sprockets for most Agricultural Implements.
Standard V-Pulleys with Adapter Sleeve Bosses and Axle Couplings.
Gearboxes for Slashers & Cutters, Production Equipment as well as other agricultural implements.
Food Grade Lubrications for Packing Houses.
Power Take-Off (PTO) Shafts.
Electric Motors and Variable Speed Drives (VSDs).
Visit us online for full branch and brand listings. We’re open from 8am to 4:30pm, Monday to Friday.