3 minute read
EFFICIENT AND RELIABLE Take on any task
from ProAgri SA 278
by ProAgri
Pelleting
Complete pelleting plant solutions which encompasses all related operations from grinding, dust suppression, storage, pelleting, cooling, screening and bagging and automation.
Advertisement
Animal Feed Mixers
Drotsky’s mixer range provide an outstanding mixing process. Effective mixing plays a major role in the feed production, uneven mixing results in unbalanced nutritional values and substandard feed production.
Hammer mills - Add value to your operation
Special design and alterations Services Spare parts M16
The small hammer mill presents a cost-effective, sensible and practical option.
> Low capital and Low running costs
> Faster milling times
> Immediately start earning
> Minimal maintenance
> Hygienic milling conditions
> Designed for African conditions dende reis moontlik gemaak.” Henning Troelsen, direkteur van Bogballe, sê: "Die landboubedryf ervaar die afgelope tyd 'n toenemende digitalisering van landboumasjinerie. Bredal en Bogballe kan hulle produkprogramme saam verder ontwikkel, sodat albei handelsmerke steeds toonaangewende vervaardigers van kunsmisstrooiers vir presisieboerdery sal wees."
Boer spog met Bogballe-strooier
Johandre Coetzer van die plaas Klippan Boerdery, buite Parys in die Weiveld-omgewing vertel waarom Valtrac se Bogballe M35W kunsmisstrooiers net die ding is vir hulle gemengde graan- en veeboerdery: “Ons het in 2019 die M35W Bogballe aangeskaf, nadat ons besluit het om meer presies te begin boer. Ons behoefte was om ons kunsmis meer eweredig in ons lande te versprei, om kostes te bespaar en nie dubbeld strooi nie. Met die M35W strooier se seksiebeheer en variërende strooi opsie, het ons geweet dit is die antwoord!”
“Ons gebruik die M35W vir kunsmis toediening voor plantseisoen en daarna vir ons opvolg kunsmis. Die strooier het ook al handig gepas te kom toe ons gif moes strooi vir kewers,” voeg Johandre by.
Johandre lig die voordele van die strooier binne hulle boerdery uit:
”Die strooier is baie doeltreffend, verhoog ons opbrengste en help ons geweldig om vinniger klaar strooi. Wat ons toelaat om so gou as moontlik by die volgende lande uit te kom en daar te begin strooi. Ons werk bly dus altyd op datum, en die eweredige verspreiding van die kunsmis het beter opbrengste tot gevolg binne ons boerdery. Die GPS toepassing waarmee toe strooier toegerus is, help ons ook om seker te maak dat ons nie seker dele in die lande mis nie, of dele dubbeld strooi nie. Dit stel ons in staat om elke stukkie grond tot sy volle potensiaal te benut.”
“Ons ervaar baie goeie diens van
Bredal
Parys. Hulle staan met sekerheid agter hulle produk, en tot dusver het ons nog geen probleme met die strooier ervaar nie. Ons sal beslis in die toekoms na dieselfde strooier kyk. Hierdie Bogballe M35W is verseker die moeite werd, en ՚n aanwins vir ons boerdery. Ek sal die strooier vir enige boer aanbeveel,” sluit Johandre af.
Bredal-strooiers tref die kol ՚n Bekende naam in Suid-Afrika, Bredal, spog met nuwe strooitegnologie wat die afgelope paar jaar ontwikkel is.
Bredal se XE-strooier se werpskywe is ses meter van mekaar af agter die strooier geplaas. Dit sorg vir meer eweredige verspreiding sonder onnodige oorvleueling. Elke skyf het ’n deursnit van 70 cm en hulle word deur twee vervoerbande van die hidrouliese vloervoerder af gevoer.
Die skywe draai na mekaar toe en plaas die materiaal in twee lae oormekaar om verspreiding so egalig as moontlik te hou. Die spoed waarteen die skywe draai kan afsonderlik verstel word vir presiese beheer.
Skywe met vier spane strooi kalk tot 30 meter wyd en sesspaanskywe word gebruik om kunsmis tot 48 meter wyd te strooi.
Human Landboudienste kies Bredal
Hans-Jurie Human, van Human Landboudienste vertel meer oor hulle pad met Bredal: “In 2018 het ons gesoek na ՚n strooier wat meer produktief werk as die tradisionele strooiers. In 2019, het ek en Wynn Dedwith van Valtrac oorgevlieg Denemarke toe, om te gaan ondersoek instel oor wat gaan werk onder ons omstandighede. Die Bredal se K135 XE model het kop bo die res uitgestaan. Wat vir ons uitgestaan het was die strooiwydte wat die strooier bied. Die XE kan tussen 16 en 24 meter wyd strooi, waar die tradisionele strooiers beperk is tot 10 meter se strooiwydte.” between rows for improved grass weed control. pre-cultivated, ploughed and no till systems where soil structures allows.
“Dit beteken dat die XE model jou produktiwiteit tot en met 60% per dag verhoog in vergelyking met die tradisionele strooiers. Nog ՚n voordeel is die kalibrasie word ook automaties gedoen, wat beteken dat jou staantyd per dag aansienlik minder is. Die kalibrasie word ook deurlopend aangepas, en hy is baie akkuraat. Dit vat ook die kwessie weg van twyfel of jy die regte hoeveelhede in jou lande gestrooi het, veral vir kontrakteurwerk,” voeg Hans-Jurie by.
“In die vier jaar wat ons die XE strooier het, was die onderhoud minimaal gewees. Daar was wel normale slytasiewerk op die skywe en die vloervoerder, maar hulle is redelik sterk gebou en ons het regtig nog nie baie spandeer aan hom nie,” sluit Hans-Jurie tevrede af.
Valtrac help die boer waar hulle kan en bied onderdele vir oud en nuut.
Skakel vir Attie de Villiers by 083-261-9863 of 056-817-8006 of stuur ’n e-pos aan attiedev@valtrac. co.za as jy beheer oor jou kunsmisplasing wil neem. Besoek ook Valtrac by www.valtrac.co.za.
+ Ability to work in pre-cultivated, ploughed and no till systems where soil structures allows.
+ Low kW requirement and capability to work in late season seeding conditions.
+ Zonal cultivation allows consistent, accurate speed placement with the proven CD coulter.
+ Low kW requirement and capability to work in late season seeding conditions.
+ Zonal cultivation allows consistent, accurate speed placement with the proven CD coulter.