6 minute read

Circulation and filtration solutions for agriculture

Article supplied

Asan industry leader known for providing high-quality pumps and related components, SPECK has experience in designing and manufacturing innovative products. We ensure that our solutions offer outstanding water filtration and circulation to meet the vast needs of the agriculture industry. As a result, we have developed pumps, filters and pre-filters that meet the industry’s standards and requirements for optimal production output and efficiency.

Advertisement

The importance of filtration and circulation in the agricultural industry

Pumps are widely used in the farming sector for irrigation and water management. Due to high water demands, highquality, reliable pumps are required to ensure efficient water circulation.

SPECK offers a selection of water circulation pumps suited for the demanding requirements of this sector. The units in our BADU collection all have slightly different designs to make them suitable for a wide range of applications.

When selecting a BADU pump, consider the following factors:

• What is your desired flow rate?

• What is the Total Suction Head (TSH) of your operation?

• What is the Total Dynamic Head (TDH) of your operation?

• The compatibility of your chosen units, as well as the portability of your operation, should also be considered.

SPECK solutions for the agriculture industry

Fruit and vegetable farms: Water circulation units for washing stations and crop maintenance.

Poultry and pig farms: Water circulation units for cooling and general care systems.

Fish farms: Water circulation and filtration units for freshwater tanks. Abalone and oyster farms: Water circulation units for saltwater tanks. Hydro- and aquaponic farms: Water circulation and filtration units for overall production.

Furthermore, we provide drip irrigation solutions for tunnels and greenhouses, and irrigation systems for domestic and commercial use.

Circulation pumps

We offer the agriculture sector trusted solutions to assist with circulation and filtration through our range of BADU pumps. These high-quality units are designed to meet the needs of various applications, from small to large-scale projects.

Water filtration – sand and cartridge filters

Employ a well-designed sand or cartridge filter to improve the efficiency of your agricultural system’s pump. Our industry experience has enabled flawlessly designed units that will lengthen the lifespan of your pump and improve overall productivity.

Water filtration – MultiCyclone pre-filters

To further increase the water-saving capabilities of circulation and filtration systems for agriculture, we offer a range of high-quality pre-filters. This range of MultiCyclone pre-filters is optimised to save thousands of litres of water annually, all whilst reducing the maintenance of the primary filter.

Maintaining healthy water is crucial to avoid the growth of harmful microorganisms and algae that leave water unsuitable. Our newly launched UV-C systems combine the best disinfectant treatments to aid efficiency and safe water disinfection. This includes a combination of ultraviolet light, ozone, copper ionising and chemicals.

UV-C explained

Our disinfectant systems utilise the UV-C spectrum, the most lethal UV wavelength for unwanted microorganisms. UV-C light causes permanent damage to microorganisms by penetrating their cell walls. This either destroys them or leaves them unable to reproduce, ensuring excellent water quality.

Our UV-C systems

• Guarantees crystal clear water

• Disinfects against all microorganisms

• Requires fewer chemicals

• No risk of chemical overdosing

• Sustainable, non-hazardous solution

Choosing the right system for your needs

Our range of products offers high efficiency and has proven to be dependable in small and large agriculture applications worldwide. If you require quality circulation and filtration solutions, our team of specialists can assist. After assessing your production, we can suggest which units will best suit your needs to improve efficiency, water conservation and energy usage.

For more information on any of the products, visit www.speckpumps.co.za

CLUBMAN 100

SMALL SCALE FARMING AND RECREATIONAL IRRIGATION

SPORTSMAN 120

SPORT FIELD AND GARDEN IRRIGATION

RAINMAKER 200

HEAVY DUTY COMMERCIAL FARMING IRRIGATION

Suitable for tall crops

CANE MASTER 300 HEAVY DUTY COMMERCIAL FARMING IRRIGATION

BEST VAL U E BEST VAL U E

RHINO 300

HEAVY DUTY COMMERCIAL FARMING IRRIGATION

COME FIND US AT NAMPO STAND NR. C30

SOUTH AFRICA

Head office: Jasper Hewitt +27 (0) 82-773-7544 jasper@rotrixafrica.co.za

Andries Bothma +27 (0) 79-959-3356 /

+27(0) 23-342-3438 / sales@rotrixafrica.co.za

ProAgri Suid-Afrika 278

Gauteng: Tobie van den Heever

+27 (0)82-658-6054

+27(0)12-736-2121/2103/2323 tobie@iunlimited.co.za www.rotrixafrica.co.za

’nBreë glimlag pryk op die gesig van Alex Wray van AJ Boerdery naby Tarlton in Gauteng se gesig sedert sy Ocmis-trekspuit van Irrigation Unlimited sorg dat sy kalwers hulleself trommeldik vreet aan ՚n oorvloed voedsame, sappige groen gras.

Alex se boerdery is hoofsaaklik ՚n beesboerdery met ՚n voerkraal, maar hulle plant ook elke jaar 200 ha mielies vir kuilvoer in die voerkraal en 100 ha aangeplante weiding.

Alex se Bovelders lewer ongeveer 500 tot 600 kalwers per jaar, maar vir die voerkraal koop hulle enige goeie beesras se ligte kalfies aan. “Ons probeer altyd so 2 000 in die voerkraal hou en so 1 500 op die agtergrond,” verduidelik Alex. Hulle koop ook skape in vir vetmaak, meestal Ile de France, Merino’s of ander vleisrasse.

“Toe ek die som maak om net uit die voerkraal ՚n inkomste te verdien, het ek besef dit kan nie so werk nie, want ՚n mens was as prysnemer te afhanklik van die markprys. Ons het kuilvoer begin plant omdat dit ons grootste energiebron is. Daarmee kon ons 60% minder voer aankoop en so ons koste verminder, maar daar was steeds plek om koste te besnoei. Dit is toe dat ons die ander plaas vir besproeiing aangekoop het, en eers na die hoëdruk en later ultra-hoëdruk weidingstelsels beweeg het,” vertel hy.

Sukses met Irrigation

Unlimited se Ocmis-trekspuite

Die vermoë om soveel beeste per jaar te kan bemark is te danke aan die Ocmistrekspuite van Irrigation Unlimited wat die boerdery aangeskaf het. “Ons het twee R1/1-75/220 Ocmis-spuite wat die ultra-hoëdruk weidingstelsel na nuwe hoogtes geneem het. Die een trekspuit kan voor loop en natmaak, dan vreet die beeste in die middel en agter loop die ander spuit om die weiding weer te laat groei,” verduidelik Alex.

deur Maryna Steyn

gewys waar die onderdele gereeld geghries moet word."

Anders as ՚n spilpunt wat omwaai wanneer die storms by Alex-hulle opsteek, bly die Ocmis-trekspuite staan.

Om die trekspuit te beheer, word sy spoed gestel volgens ՚n tabel wat wys hoeveel mm water teen watter spoed gelewer word. As jy meer water wil spuit, verander jy die spoed met ՚n hoër rat wat hom stadiger laat loop, of ՚n groter spuitpunt.

“Ek sal definitief hierdie Ocmis-trekspuite aanbeveel, veral vir boere wat die voordele van ՚n ultra-hoëdruk weidingstelsel ten volle wil geniet,” verklaar Alex. "Tobie se naverkopediens is uitstekend. Veral aan die begin was ek onseker oor hoe om die tabelle te gebruik, maar hy het altyd gehelp. Hy het ook verskeie kere deurgery om seker te maak ons kom reg.”

Alex se pad met Irrigation Unlimited het begin by NAMPO in 2018, en in 2019 is die spuite afgelewer. “Die Ocmisspuite is bekostigbaar en ons somme het gewys ons kan in twee belê om te kyk of dit in ons stelsel inpas sonder om ՚n fortuin te betaal.” Die lae onderhoudskoste is vir Alex-hulle ՚n bonus.

“Ek wou gehad het hy moet ՚n baan van 250 m lank kan besproei, maar hy spuit reeds 35 tot 40 meter wyd. Toe besluit ons op die 220-m spuit,” vertel hy. “Ek het Tobie van Irrigation Unlimited gesê wat die waterbehoefte is en hy het die res van die tegniese vereistes bepaal en ՚n 75-mm pyp voorgestel.” Elke spuit kan aangepas word volgens jou behoeftes.

Die voordeel van die Ocmis-stelsel is dat dit verskuifbaar is. Jy kan dit skuif na waar dit nodig is — selfs ՚n ander plaas! “՚n Klein trekker verskuif die spuit moeiteloos,” voeg hy by.

Die masjien self is wateraangedrewe en gebruik geen elektrisiteit nie. Daar is ՚n pompkamer waar Alex-hulle ՚n motor met veranderlike spoed (VSA) het om die lewering van water vanaf die besproeiingsdam na die trekspuite te beheer.

Die resultate wat hierdie trekspuite lewer, het Alex beïndruk. “In alle eerlikheid het ek aanvanklik getwyfel oor my besluit, maar na net ՚n week het ek erken ek sal nooit weer iets anders gebruik nie.”

Omdat die Ocmis-stelsel verskuifbaar is, kan Alex minder bekommerd wees oor diefstal. “Die Ocmis-eenhede kan ons toesluit in die skuur wanneer ons vir ՚n naweek weggaan of selfs wanneer hulle nie gebruik word tydens die reënseisoen nie. Dit het ook nie onderdele wat diewe aanlok nie,” verduidelik Alex.

Hierdie twee spuite werk alreeds drie jaar hard vir AJ Boerdery. “In die tyd het hulle nog nie een maal gebreek nie en Tobie moes nog nie een keer herstelwerk doen nie. Hy het ons net

Die ultra-hoëdruk weidingstelsel werk deur die beeste in klein afgekampte gebiede op die aangeplante weiding in te jaag. Die beeste vreet dan die deel skoon voordat hulle na die volgende ry geskuif word. Die skoongevrete deel word dan weer met die Ocmis-trekspuit besproei.

Besoek Irrigation Unlimited by NAMPO 2023, standplaas 30C.

Skakel Tobie van den Heever van Irrigation Unlimited by +27 82658-6054 of +27 12-736-2121 om jou volgende trekspuit te bekom. Stuur gerus ook ՚n e-pos aan tobie@ iunlimited.co.za of besoek die webtuiste www.iunlimited.co.za vir meer inligting.

This article is from: