3 minute read

Kameraadskap

Next Article
SAADBESKERMING

SAADBESKERMING

Soms soek ‘n mens na ‘n woord, term of begrip om ons boere te omskryf. Die een woord wat in my kop opduik is kameraadskap. Op die platteland, waar dit dikwels taaier as beter gaan, is niks sterker as die boeregemeenskap nie. Vassit met ‘n motor op ‘n modderige plaaspad – die buurman is daar om te help. Wegholveldbrande in die omgewing – die buurmanne staan reg om te help. Inbrake, diefstalle en plaasmoorde – die bure staan gereed om te help om die misdadigers op te spoor.

Maar wat beteken kameraadskap werklik? Kameraadskap is ‘n gevoel van goeie vriendskap tussen ‘n groep mense, in die geval ons boere, en ek glo ons almal kan ons hiermee vereenselwig. Op die plaas werk almal saam om die werk te voltooi. Saamwerk deur moeilike en maklike tye – dit is wat kameraadskap ook vir my beteken.

Advertisement

In hierdie uitgawe het ons ‘n paar stories waar ware kameraadskap uitgebeeld word. Ons loer na die hoogtepunte van die 2023-stroperresies, waar die boere van Grootpan jare gelede saamgespan het om boere bymekaar te bring, waar stropers van verskeie handelsmerke in goeie gees teen mekaar meeding. Lees meer van bladsy 6 tot 19 oor dié stropers en stropertegnologie wat elke pit laat tel.

Opkomende boer van Namibië, Jean de Schmid, vertel dat hy eers nadat hy begin boer het die waarde van kame- raadskap, nie net tussen pa en broer verstaan het nie, maar ook tussen boer en die handelaar.

Kameraadskap word ook by boere saam met Cape Leopard Trust gekweek waar boere aangemoedig word om ՚n holistiese benadering tot veeen roofdierbestuur te volg. Lees meer op bladsy 44.

Landbou en voedselverskaffing raak alle mense. Die magtigste wapen in enige boer se besit is kennis van jou boerdery en dus is daar groot waarde in die ou gesegde wat ek keer op keer by plaasbesoeke en boeredae hoor: Om te meet is om te weet. As jy dit nie meet nie, kan jy dit nie bestuur nie.

Boere is die grondslag van ons land; dit is nie mooi woorde nie, dit is ’n feit. Uitdagings sal daar altyd wees, maar laat ons die lig en die sout van die wêreld wees. Dit is net met samewerking en werklike kameraadskap dat ons kan uitstyg bo moeilike omstandighede en die toekoms kan aanpak.

Hoop julle lees lekker aan die winteruitgawe van ProAgri. Hierdie uitgawe is weer propvol inligting om jou boerdery meer winsgewend en doeltreffend te bedryf. Saam boer ons vooruit!

Tot volgende keer, groetnis. Bianca Henning bianca@proagri.co.za

Engineering ingenuity with Carl Hamm and STÜWA Pulsar in South Africa: Helping the fight for survival

2023-stroperresies: Groot, gulsige masjiene wys hulle staal

Nuwe toetreder tot stroperresies: Massey Ferguson 9695

Hektaar vir hektaar, steeds jou beste keuse: Case-stropers

New Holland stroop los voor vir soet oorwinning

NMI: Verbeter jou stroper met ՚n Geringhoff-plukkerkop

Fendt se Ideal 8-stroper stroop tot by die wenstreep

Achieve your goals every season with John Deere Financial

Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld

Boerdery is meer as net ՚n beroep

Hino SA: The new 700-series now ready for you

Fendt ontsluit volledige presisie

Besproei sonder sukkel: Irrigation Unlimited Power up your defence with Stafix

Makadamia SA: Wonderneut wen wêreldwyd veld

Roofdierbestuur deur 'n wyehoeklens

Winsgewende skaapboerdery deel 21

Carl Hamm ontwerp, installeer en bestuur pyplynoplossings vir bo- en ondergrondse water vir landbou, mynbou en skoon- en afvalwaterbehandeling.

ProAgri

Posbus 72707, Lynnwoodrif / Rossouwstraat 577

Die Wilgers, Pretoria 079-515-8708 www.proagri.co.za

Copyright © 2023. All rights reserved. No material, text or photographs may be reproduced, copied or in any other way transmitted without the written consent of the publisher. Opinions expressed are not necessarily those of the publisher or of the editor. We recognise all trademarks and logos as the sole property of their respective owners. ProAgri shall not be liable for any errors or for any actions in reliance thereon.

ProAgri

Redakteur tydskrif en aanlyn

Bianca Henning >

Verslaggewers

Maryna Steyn >

Natasha Pansegrouw>

Benine Ackermann >

Spesialisskrywer

Annemarie Bremner >

082-326-2572 bianca@proagri.co.za

082-261-9177 maryna@proagri.co.za

081-736-4236 natasha@proagri.co.za

073-105-6938 benine@proagri.co.za

082-320-3642 annemarie@proagri.co.za

Bemarkingsbestuurder

Diane Grobler >

Bemarkers

Xander Pieterse >

Johan Swartz >

Tiny Smith >

Lynette van Tonder >

082-555-6866 diane@proagri.co.za

062-391-6507 xander@proagri.co.za

071-599-9417 johan@proagri.co.za

082-698-3353 tiny@proagri.co.za

074-694-4422 lynette@proagri.co.za

Skeppende bestuurder

Christiaan Joubert >

Uitleg en ontwerp

072-419-3990 christiaan@proagri.co.za

Michelle Kruger & Jamie-Lee Tromp

Kliëntverhoudingsbestuurder

Carin Swartz >

Navrae

Engela Botha >

Rekeninge

Ronel Schluter >

084-233-0123 carin@proagri.co.za

073-663-1234 engela@proagri.co.za

084-088-0123 accounts@proagri.co.za

Verspreiding en intekening

Nita Volmer-van Zyl >

Sakebestuurder

George Grobler

079-515-8708 nita@proagri.co.za

This article is from: