Januarie
ptytwekker ppetiser
2013
A.G.S. Corpus Christi Baroccastraat 19, Die Wingerd Malmesbury, 7300 corpuschristi@cybersmart.co.za Facebook AGS Corpus Christi Malmesbury Tel: 022-487 2200 www.agscorpuschristimalmesbury.co.za
NUUS VAN DIE HERDERSPAAR
H
oe goed is die Here vir Sy gunsgenote, vir die wat voortdurend Sy aangesig soek en in Sy gebaande weë wandel! As gelowiges is ons so geseënd! Kyk wat het die Here vir ons gedoen! Dwarsdeur die vorige jaar het die Here ons gedra tot binne in 2013! Laat ons God altyd die eer gee vir alles wat goed en mooi is in ons lewens, ongeag hoe klein!
• • • • • • • • •
NUUS VAN DIE HERDERSPAAR WAAG TEENSTRYDIGE GEDRAG TIME TO GET SERIOUS LATEST CANCER INFORMATION DIE GEE VAN TIENDES STRES IS NOOIT GRATIS NIE SAL JOU NAAM GEVIND WORD FOTO NUUS
• • • • • • • • •
AL BRUIS DIE JORDAAN DIE SKEPPER SE DIëET WIL JY GEDOOP WORD? ONS STEL BEKEND SOEK DIE ANTWOORD OORGAWE GEBED EPOS INVALGEDAGTES INKLEUR PRENT ADVERTENSIES
vir Jesus sal gee. Dat jy in die intimeste verhouding met Hom sa lewe. Mag jy voortdurend in gebedmet die Here opgekoppel wees. Mag jou dankbaarheid groot wees. Van dankbaarheid gepraat: Dink net; elke keer wat jy kan eet, is dit ‘n wonderwerk, want daar is mense wat nie het nie of in ‘n siekte toestand verkeer dat hulle nie in staat is nie. As jy ‘n dak oor die hoof het, is dit ‘n wonderwerk, want daar is mense wat nie so bevoorreg is nie. As jy ‘n yskas het, is dit ‘n wonderwerk, want derduisende het dit nie. En so sal ek kan aangaan.
Mag 2013 vir ons elkeen ‘n fantastiese jaar wees op elke terrein. Mag die Here vir ons gee die begeertes van die hart in oorvloed! Mag ons Sy wonders beleef elke dag! Mag daar geen tekort wees in elke fasset van Trap oor die lyn om jou ons lewens!
beste vir Jesus te gee vir 2013!
Ek wil elkeen uitdaag dat jy net jou beste 2
gedrag!
Kom ons maak dit ‘n jaar waar ons mekaar inspireer en aanmoedig met ons voorbeeldige