Aptytwekker Mei 2013

Page 1

Mei

ptytwekker ppetiser

2013

A.G.S. Corpus Christi Baroccastraat 19, Die Wingerd Malmesbury, 7300 corpuschristi@cybersmart.co.za Facebook AGS Corpus Christi Malmesbury Tel: 022-487 2200 www.agscorpuschristimalmesbury.co.za

* Nuus van die Herderspaar (Elkeen Se Deeltjie)

* JEREMIA 1:5 (God Roep Jou)

* F OTO NUU S (Ons eie dinge)

*B

ID OF VERGAAN

(Gemeentes wat bid)

* SOEK DIE ANTWOORD (‘n Nuwe Vraag uit die Bybel)

* SONDAGSKOOL HOEKIE


NUUS VAN DIE HERDERSPAAR Tannie Mable Davis kom ingestap by die kerkkantoor met haar gebruiklike vriendelik stem en nadat sy gegroet het, sê sy: “Ek het net my deeltjie kom doen …” (Sy help altyd met werk in die kerkkantoor op ‘n sekere dag.) Vanuit dit begin ons gesels en so saam, saam kom ons by die slotsom: “As elkeen in die gemeente darem net sy of haar klein deeltjie sal doen, watter krag sou dit tot gevolg hê!” Dis mos nie nodig dat dit in die gemeente van ons Here Jesus Christus moet gaan soos wat dit oral elders gaan nie. Nl. dat daar is gewoonlik die paar wat oral betrokke is en alles moet doen. Daardie stomme mense dra hulle halfdood aan die gewig en die ander “rus” hulle letterlik dood. Ek droom van ‘n kerk, waar die Heilige Gees werk en elke lidmaat besig is om ander te versterk … God het ons almal begiftig met gawes en talente. Ek het nie wat u het en u het weer ander gawes en bedieninge wat

2

wonderlik aangewend kan word om die evangelie-wa te trek. Om uit te vind wat jou bediening is, kan mens gewoonlik die volgende vrae vra: Wat wil jy graag doen, of wat frustreer jou as jy dit nie kan doen nie? En wanneer jy dit doen, is dit ‘n seën vir ander. Die antwoord hierop, is gewoonlik ‘n goeie aanduiding van jou bediening. Ons het baie bedieninge in die gemeente en ons vra mooi dat elke lidmaat betrokke sal raak en hom- of haarself daarin vir die Here sal uit leef. Maar sou u oor ‘n gawe of ‘n bediening beskik wat ons nie in die gemeente bedryf nie, of sou u ‘n leemte aan iets sien; kom gesels en dan stig en begin ons so iets. Dit sal die werk van die Here net uitbrei en dink net watter geweldige bydrae sal u lewer. Dis so waar; mens groei maksimaal wanneer jy verantwoordelikheid vir iets aanvaar. Anders is jy bloot ‘n passiewe onbetrokke toeskouer wat van die kant af toekyk. Mag elke lidmaat spoedig maksimaal betrokke wees.


(Annoniem)

lewe. Diegene wat ja sê se pad is geensins gelyk nie. Maar omdat God se roeping hulle ja sê, leer en groei hulle, Daar is 'n patroon in die Skrif van selfs uit hul foute, en word hulle hoe God mense gebruik en hulle deel van Sy plan om die wêreld te lewens in die proses verander: verlos. Diegene wat vir God nee sê, verander ook; hulle verhard (1) Daar is altyd 'n roeping. God effens, bied 'n bietjie meer vra gewone mense om betrokke weerstand teen God se stem, en te raak by ongewone is meer geneig om 'n volgende geloofsdade, soos om uit die skuit keer weer nee te sê. te klim en op die water te loop. Roep God jou? Miskien in jou (2) Daar is altyd vrees. God het 'n werk, jou verhoudinge, vir jou geld gewoonte om mense te vra om of oor jou diepste vrese. God se dinge te doen wat hulle bang stem sal jou diepste wese maak, soos Moses wat vir God binnedring. As jy ja sê vir Hom, gesê het: "Ek is nie 'n goeie sal jy nooit spyt wees nie! spreker nie, gebruik iemand anders." (3) Daar is altyd gerusstelling. "Soos wat Ek saam met Moses was, so sal Ek saam met jou wees." Dit was ook God se belofte aan Josua toe hy die leierskap oorgeneem het. (4) Daar is altyd 'n besluit. Soms, soos in Gideon se geval, sê ons ja wanneer God ons roep. Soms sê ons nee, soos die ryk, jong man, maar 'n besluit moet ons neem. (5)

Daar is altyd 'n veranderde 3


SOEK

MET ‘N DOEL Onthou, elke fout wat u in hierdie uitgawe mag vind, is daar geplaas met ‘n doel. Daar is diegene wat altyd soek vir ‘n ou foutjie. Ons wil graag almal bedien en hulle nie teleurstel nie!!!

DIE ANTWOORD

VORIGE KEER SE ANTWOORD Niemand kon vind wie die gids vir Moses was tydens hulle woestynreis op pad na Kanaän. Dit was Hobab (Num. 10:29-31) HIERDIE KEER SE VRAAG Noem die name van die 2 manne wat in die laer geprofeteer het, wat deel van die 70 was wat, van die Gees wat op Moses was, moes ontvang het?

Prayer (Rosemary Conradie) Live out Your life within me O Jesus, King of Kings Be you Yourself the answer to all my questionings And be the answer, Lord, to all my needs. Including my need to pray as You desire. AMEN

SIMPATIE Innige meegevoel aan die Botha familie, met die afsterwe van Hennie Botha.

Oggenddiens - 28 April 2013

Jenita du Plessis & Andries Zeeman wat albei die 56 km in die Two Oceans voltooi het. 4

Hier beeld die kinders vir ons die liedjie wat gesing word nl. “Stapsoldaaitjie”


BID OF VERGAAN (Past. Piet Smit)

Joh. 16:24 – “Bid en julle sal Toe moes die proses en die les herhaal word. Weer ontvang, sodat julle blydskap weer spanning, weer lewensverlies volkome kan wees.” ens. My vraag is: Waarom kan Watter krisis gaan dit vat om jou gelowiges nie maar vir eens en vir te leer bid? Of moet ek liewer sê: altyd die les leer nie: Dis bid of “... die KEUSE TE MAAK om te vergaan! bid.” Om te bid is ‘n keuse! Jy sien die geweldige nood, maar Gebed, is God se manier om jou God kom en bied jou ‘n in diepe afhanklikheid aan Hom te ontsnappingsroete daar uit, nl. bind. Hoe geniet die Here dit nie deur middel van gebed en jy wanneer Sy kinders tot Hom roep maak die keuse. Die keuse lê nie en daardeur toon dat in alles tussen twee uiterstes nl. bid of en ter alle tye, in voorspoed of in vergaan! teëspoed, is daar maar nét Een! ‘n Persoon uit Uganda het onlangs in S.A. die Christene kom toespreek oor gebed. Hy vertel die verhaal van die ontsettende vervolging uit die dae van Idi Amin wat ‘n skrikbevind gevoer het en honderde mense eenvoudig tereggestel het en in massa grafte begrawe het. Die Christene van Uganda het besef: Dis òf bid òf vergaan! Hulle maak toe die regte keuse en begin bid. Wie kan standhou teen die God van die gebed? Die gevolge was: God het geantwoord en vrede en rustigheid het weer teruggekeer na die land. Ongelukkig toe alles weer terug is tot normaal, is die les wat geleer is, weer vergeet.

“Ja, maar ...”, hoor ek iemand sê, “ek het nie tyd om te bid nie.” Hoe besiger jy raak, hoe méér tyd moet jy juis met Hom spandeer. Hoe groter die druk, hoe meer moet jy God se aangesig soek! “Té besig om te bid”, beteken gewoonlik, jy is besig met goed wat God nie wil hê dat jy moet doen nie. Tyd met God in gebed werk soos die gee van die Here se tiende. Nadat ek een tiende van my inkomste vir die Here gegee het, kom ek verder met die die nege tiendes as met die tien tiendes. R90 mét die seën van die Here is (Vervolg op bl. 13)

5


Stel 'n Hemelse Wag Aan Voor Jou Mond (Annoniem)

Navorsers het bevind dat wanneer mense baie negatief oor iets of iemand anders voel, dan vertel hulle dit vir 17 ander mense. Maar wanneer hulle baie positief voel, dan vertel hulle dit slegs vir 11 mense. Nou ja, daar het jy dit! Nou weet jy hoekom 'n handjievol negatiewe mense dit regkry om 'n ganse gemeenskap lam te lê met hulle negatiewe praatjies oor 'n leier, of oor een of ander nuwe inisiatief, ook al voel die meeste mense positief. Slegte nuus trek gewoonlik strate verder as goeie nuus.

gevaarlike tong is om 'n hemelse Wag voor jou mond aan te stel (Psalm 141:3). Vra die Here om jou tong elke dag op te pas. Vra Hom om elke verkeerde en onsensitiewe woord te arresteer voordat dit jou lippe vir altyd verlaat. Smeek Hom om jou eerder te laat stilbly as jy nie iets mooi oor ander kan sê nie. Bid dat God jou ook sal help om ander se goeie naam in hulle afwesigheid te beskerm. Ek bid:

Here, leer my om reg te praat Stel 'n wag voor my mond aan Negatiewe praatjies en halwe Bring my los en onnadenkte waarhede word veels te maklik vir woorde onder U beheer goedkoop soetkoek opgeëet. Dis Leer my om U Naam met my verstommend hoe baie woorde te vereer kerkmense eerder 'n koerant of 'n Wys my hoe om ander mense plaaslike skindermond sal glo as deur my woorde op te bou om hulle tonge onder beheer van In Jesus se Naam die Here te stel. 'n Leraar, wat die Amen slagoffer van 'n venynige skinderveldtog was, het my op 'n Raak ontslae van die behoefte om te oordeel, te ontleed of te keer vertel hoedat een van die besit en reageer met vergifnis, skindertonge later vir hom gesê goedhartigheid en rustigheid. het sy het ook maar die stories oor hom oorvertel omdat dit so eg Probeer om die wereld n beter geklink het. Niemand het egter vir plek vir almal te maak, en die leraar kom vra wat ware feite sodoende sal jy die doeltreffendste manier vind om is, of vir hom gebid nie. jou eie lewe te bevoordeel... Die beste geneesmiddel vir 'n ~ ~ ~ ~ ~~ 6


DIE GEE VAN TIENDES (E.J. Smith Le Roux)

TIEN WAARHEDE AANGAANDE DIE GEE VAN TIENDES Deel 2 Deut: 12:6. “En daarheen moet julle bring julle TIENDES en die offergawes van julle hand en julle gelofte - en vrywillige offers....” Neh: 12:43. “En op die dag het hulle groot OFFERS gebring en was vrolik, want God het hulle groot vreugde verskaf, en ook die vroue en kinders was vrolik, sodat die vreugde van Jerusalem tot ver weg gehoor is.”

Luk: 6:38 “Gee en vir jou sal gegee word. Hand: 20:35. “Dit is saliger om te GEE as om te ontvang. 2 Kor: 9:6,7. “Maar dink daaraan. Wie spaarsaamlik saai, sal ook spaarsaamlik maai, en wie volop saai, sal ook volop maai. LAAT ELKEEN gee soos hy in sy hart voorneem, nie met droefheid of met dwang nie, want God het ‘n blymoedige GEWER lief. “ (Let op. ELKEEN moet gee)

Neh: 13:12 “En die hele Juda het die TIENDES van koring en mos Luk. 11:42. “Maar weë julle, en die olie na die voorraadkamers Fariseërs, want julle gee TIENDES van kruisement en elke gebring.” Hag: 1:4 “Is dit vir julle self wel tyd groentesoort, en julle verwaarloos die reg en die liefde tot God; om in julle betimmerde huise te woon terwyl hierdie huis (die Huis HIERDIE DINGE (TIENDES) behoort julle te doen sonder om van die Here) in puin lê?” (Baie die ander na te laat.” kerke lê in puin omdat baie mense die tiendes van die Here gebruik vir hul eie betimmerde huise. Deel 3 DIE GEE VAN TIENDES NUWE TESTAMENT 1 Kor: 16:2 “Op elke eerste dag van die week moet elkeen van julle by homself OPSY SIT en opspaar namate sy voorspoed is.”

Matt: 5:20. “Want Ek sê vir julle dat as julle GEREGTIGHEID NIE OORVLOEDIGER is as die van die Skrifgeleerde en Fariseërs nie (wat tiendegewers was), julle nooit in die koninkryk van die hemele ingaan nie.” (Ons moet dus MEER as tiende gee.) (Ingestuur deur Joyce Jasson) (Vervolg volgende maand)

7


(Stefan Joubert)

Die wêreld is ’n selfsugtige mengelmoes van mense. Elkeen leef vir hom- of haarself. “Me, myself, and I” is al wie saak maak! “What’s in it for me?” — dis die vraag wat almal vra wat slagoffers is van die groot siekte van ons tyd: EKSUGTIGHEID!

aardse bestaan en vir Palestina se harde klippe as kopkussings. Jesus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek by die kruis as die grootste sondaar denkbaar behandel sodat ons wat in Hom glo vrygespreek kan wees (2 Kor 5:17-21; Fil 2:6-11).

Wat ’n lewe van selfloosheid, opoffering en Die Here se omgee vir ander mense durf nooit het Jesus nie ek-sugtig leef hier geleef nie! nie. Dit bots G’n wonder nie lynreg met die dat Paulus in Evangelie. Jesus Filippense 2:5 se aardse lewe sê dat dieselfde was van begin gesindheid van tot einde opoffering wat in gefokus op God se eer en ander Jesus was, ook in ons moet mense se nood, nooit op Homself wees. nie. Jesus het gekom om God se koninkryk aan uitgeworpenes, Dan sal ons mekaar met respek godsdienstige mislukkings en behandel. verlorenes bekend te maak. Daarom dat Hy bereid was om vir meer as 30 jaar lank sy hemelse glorie op te offer vir ’n nederige

8

Dan sal ons ophou ek-sugtig leef.

oOo


(Gloria Copeland )

Reprove not a scorner, lest he hate you; reprove a wise man, and he will love you. Give instruc on to a wise man, and he will be yet wiser; teach a righteous man...and he will increase in learning. – Proverbs 9:8-9 There is one thing you can do that will acceler-

ate your spiritual growth more than almost any

other thing: learn to

take correc on--from the Spirit of God and from His people.

So few believers seem to be able to do that. When their preacher gets in the pulpit and preaches about something they already know, about some aspect of life they've already submi#ed to the Lord, they think he's great. They like him because he makes

them feel good. But the moment he stands up and begins to preach about something they're doing wrong, they take oense.

God says that's foolish.

He says, in Proverbs 1:7, only fools strike out at, or despise, correc on.

So don't be like that. When your pastor or anyone else in the Body of

Christ has a word of correc on for you, receive it gratefully. Appreciate those who share the wisdom of God with you. When someone points

out somewhere that you've missed it, instead of reac ng against them, examine yourself and say, "Is that right? Does that agree with the Word? Do I need to make a change there?" If the answer to those ques ons is yes, then make the changes you need to make to get your life in line. I know that's not easy. None of us likes to be corrected. But if you'll make

up your mind you're going to receive that correc on anyway, that you're going to remain teachable, you'll be able to go on and grow in spiritual things much more quickly. One man said, "If you think you've already arrived, you aren't going anywhere." Remember that next me someone corrects you. Love that person and thank him for speeding along your spiritual progress. If you'll do that, you'll come out ahead every 0me. 9


FOTO-NUUS Bergklim & Oorslaap 12 & 13 April 2013

Christha Marais, Piet Smit & Israel Saunders wat gestap het.

Doop - 14 April 2013

Een van die natuur tonele bo-op die berg met die opkoms van die son.

Huweliks bevestiging

Tom & Galatia Swarts 27 April 2013 Cathleen Karstens, Roger Stuurman & Ashwin Paulus is gedoop deur onderdompeling. Baie geluk!

Oggend diens van 21 April 2013

Rus Om in Jesus te bly, beteken bloot Om jouself oor te gee, Om geleer en gelei te word En sodoende in die arms Van Ewigdurende Liefde te rus. Geskryf deur Rosemarie Conradie

10

Daar word heerlik saam tee gedrink na die oggend diens.


Gesinsdiens - 21 April 2013

Die bobaas baksters wat die pannekoek gebak het. Vanaf agter: Poppie van Aarde, Janette Smit, Wilma Ravens & Joyce Jasson.

Ons tema vir die gesinsdiens was tekkies & jeans. Waar daarby pannekoek voor die tyd was.

Manne Oggend - 27 April 2013

Hier word gesoek na ‘n silwer kol onder ‘n stoel vir die “lucky draw”. ‘n Heerlike ontbyt is daarna bedien. Spreker vir die oggend was Past. Johan Botha. Regs is Past. Smit

Voorstelling - 28 April 2013

Regs: Baie welkom aan Floris & Rosemary Conradie, Cathleen & George Karstens en Roger Stuurman.

11


AL BRUIS DIE JORDAAN (Deur: Tant Sannie de Ferriers)

(Vervolg vanaf Maart )

u almal te ontmoet en saam die Here te dien gedurende hierdie ‘n Uur later het ons by die week. Miskien vind u dit vreemd saaltjie aangekom. Ek stap dat daar hierdie keer ‘n dame dadelik in en vind dat daar nog prediker is. Diegene onder u wat net een persoon, ‘n ouerige man, die Bybel ken, sal egter weet dat sit. Diep in my hart was ek daar in die vroeëre kerk ook oortuig dat dit oom Doors was. vroue was wat vir die Here Ek het vriendelik met my kop gewerk het. Ek wil net geknik en toe gaan sit. Die Rom. 16:1-2 en mense het vinnig begin Diep in vers 12 vir u lees”. inkom en spoedig was die my hart Ek het die was ek plaaskerkie stampvol. skrifgedeeltes gelees oortuig Die diens het ‘n aanvang en aangegaan: ,,As geneem en ek het biddend iemand hier dalk ‘n op die Here gewag. Ek vragie wil vra is u baie het gevoel dat die Here se welkom na die diens. Ons gaan Gees dit op my hart druk om nou dadelik aan met die woord hierdie delikate saak met van die Here. Laat ons bid.” wysheid te hanteer sodat daar Ek het ‘n besondere geen verwarring sou kom wat salwing van die Heilige Gees siele kon benadeel nie. Ek het gewaar terwyl ek my boodskap gereeld fyn na oom Doorsie se gegee het. Toe ek aan die einde kant geloer en gesien dat hy op daarvan ‘n uitnodiging gee vir die puntjie van sy stoel gesit het, gebed vir mense wat ‘n heilige reg om op te staan. Sy oë het lewe wou lewe, of andere wat geblink van verwagting en hulle wou bekeer, was die selfvertroue. Toe die sang en reaksie wonderlik. Onder baie gebed verby was, het die ou trane het mense van verskillende broeder ouderling my voorgestel kerke hulle bekeer. Sommige aan die gemeente. Die oomblik Christene het geween en bely toe hy die laaste woorde geuiter dat hulle lewens verkoud het. Dit het, was ek op my voete. was reeds laat toe ons vir almal ,,Goeienaand, my liewe gebid het en ek terug op die broeders en susters,” het ek verhoog gekom het. vriendelik gesê. ,,Ek is so bly om (Vervolg op bl. 15)

12


BID OF VERGAAN (Past. Piet Smit)

(Vervolg vanaf bl. 5)

sy skoonma hom roep: “Go and

meer werd as R100 sonder die seën van die Here. As ek vroeg in die môre kwaliteit tyd met God spandeer, kom ek verder met die tyd wat oor is.

wake that backslider.” (5 uur in die môre) Hy sê dat naas die Here was hy vir sy skoonma die bangste. Hy spring toe daar op en in sy dolle vaart vergeet hy skoon om sy pajamas uit te trek. Toe hy in die kerk kom waar die ander gelowiges reeds bid, het almal geskater van die lag. Wel, hy het sy les geleer! Vandag is die gemeente waarvan hy die senior leraar is, die grootste in die wêreld met meer as 1 miljoen lidmate!

GEMEENTES WAT BID Die kerke oor die wêreld wat die vinnigste groei, kry ons almal in Seoul, Korea. Die grootste Baptiste kerk, Presbiteriaanse kerk, Metodiste kerk en Pinkster kerk is daar. Nou wat, vra ‘n mens jouself af, wat het hulle, dat hulle so fenominaal groei? Die een kenmerk is dat hierdie kerke funksioneer almal rondom gebed. Dis die eerste ding wat besoekende gelowiges ervaar as hulle daar kom: Die hele gemeente bid elke oggend tussen 5 en 6 saam. Nie die leraar, of nog so een of twee saam met hom nie. U het reg gelees; almal, die hele gemeente! Dis deel van jou Christenskap. As jy nie bid nie, word jy daar nie beskou as ‘n Christen nie. Dawid Yonggi Cho, ‘n Koreaan, vertel dat in die begin dae het hy een oggend bietjie verslaap. Toe laat

‘n Verdere kenmerk van die gemeente-lewe in Korea is, dat hule het ten minste een nag van die week ‘n deurnaggebedstyd; gewoonlik Vrydagnagte. Al die kerke het spesiale ingerigte plekke waar hulle bid. M.a.w. die gebou is so beplan en ontwerp dat die helfte van die gebou ingerig is vir gebed: Sale met kussings op die vloer en borde teen die mure met die onderwerpe daarop, waarvoor daar gebid moet word. (Vervolg vlg. maand)

13


DIE SKEPPER SE DIËET (Jordan S. Rubin) “Eet hoendersop en bel my in die oggend!”

Die liggaam genees homself wanneer dit vas - dit ondergaan immers snags wanneer ons onaktief is en nie eet nie ‘n belangrike vernuwingsproses.

Die gemiddelde mens voel baie beter en lewe baie gesonder as hy of sy een keer elke week ‘n dag lank vas. Baie gesondheidspraktisyns behandel Dit is hoekom ons eerste maaltyd ernstige vergifting (‘n prominente breakfast (in Engels) genoem eienskap van sekere kankerword - ons breek die vas wat terapieë) met geselekteerde vas. gesond maak. Dr William Esser Sommige bestaan uit ‘n ‘enkelhet by sy West Palm Beach vas’ waar mense net een tipe rusoord in Florida die kos eet, of van ‘n vordering van 156 Moenie bekommerd pasiënte gevolg wat spesifieke wees nie! voedselgroep vas. ingestem het om op Vas en wees Somtyds beveel hulle ‘n terapeutiese vas gelukkig. aan dat mense op ‘n van verskeie lengtes hoendersop vas gaan, te gaan. Hierdie wat ‘n gewysigde vas mense het voor die is. Die geskiedenis het bewys dat vas las gehad van die simptome die liggaam homself kan genees van 31 medies gediagnoseerde van baie ernstige toestande deur siektes, insluitende maagsere, te vas. gewasse, tuberkulose, sinusitis, tandvleissiekte,, Parkinson se Die gesondheidsorggemeenskap siekte, hartsiektes, kanker, het begin om daarby in te val. slapeloosheid, galstene, Selfs ‘n gedeeltelike dag-vas kan epilepsie, dikdermonsteking, voordelig wees. Dit is hoekom ek hooikoors, brongitis, asma en aanbeveel dat mens weekliks ‘n artritis. Die kortste vas onder die een-dag gedeeltelike vas van 156 pasiënte het so lank gevas aandete tot aandete volg (dit word soos wat dr Esser aanbeveel het, in ’n veertig-dae maar die resultate was soos volg” gesondheidsprogram in hoofstuk twaalf beskryf). (Vervolg volgende maand) 14


AL BRUIS DIE JORDAAN (Deur: Tant Sannie de Ferriers) (Vervolg vanaf bl. 12)

,,Is daar miskien iemand wat ‘n vraag het?” het ek nederig gevra. Die volgende oomblik was oom Doorsie op sy voete. Ek kan nou nog die ou wit sakdoek sien wat hy aanhoudend gebruik het. ,,Ag Hans,” snik hy, ,,mag ek tog vir die ‘sprekeres’ vergifnis vra. Ek het gesê ,wat, ‘n meisiekind wat preek? Wie gee haar die reg?’ Nou wil ek tog net sê so oud as wat ek is het ek nog nooit so ‘n seën van die Here ontvang nie. Ag, ekskuus tog,ekskuus tog! Ek wil tog net sê ekskuus, want môre aand kan ek nie kom nie. My predikant het gesê ek moet die Pinksterbiduur waarneem. O, ek is tog so jammer, ekskuus tog.” Die volgende aand was ek baie gretig om by die diens te kom. Ek was seker oom Doorsie sou daar wees en ja, waarlik, voor een ander persoon daar was, het hy op sy plekkie gesit! Aan die einde van die diens het hy sy hand opgesteek. ,,Mag ek iets sê, asseblief sprekeres?” het hy vol vreugde gevra. ,,Ek het my predikant gebel en gesê: ,,Stuur asseblief iemand anders na die biduur. Hier is ‘n sprekeres en die Here seën ons baie.” Sondagmôre het die

sneeu omtrent ses duim dik gelê. Toe die ou broeder ouderling, sy familie en ek by die saaltjie aankom, het ons oom Doorsie met sy fiets daar gekry terwyl hy van oor tot oor lag ten spyte van sy kakiejassie wat wit van die sneeu was! Kort na bogenoemde ondervinding het ek ‘n besondere brief ontvang. Hier volg die inhoud: ,,Liewe suster in die Here Jesus, U ken my nie. Ek is die pastoor van die X gemeente. Enige maande gelede het ek gehoor dat u ‘n prediker is en ek het gesê: ,Wat ‘n vroumens wat preek. Sy kan seker wees dat sy nie die eer sal hê om haar voete op my kansel te sit nie.’ Wel, my vrou en ek het ‘n seun en ‘n dogter wat hulle nooit wou bekeer nie en ons baie, baie smart besorg het. In ‘n oomblik van opstand en woede het hulle ‘n tyd gelede ons huis verlaat. Hulle het in sonde voortgelewe in ‘n sekere dorp. ‘n Paar dae gelede het ons ‘n brief ontvang wat ons harte laat oorloop van vreugde. ,Pappa en moeder,’ het hulle beide geskrywe, ,ons het geen woorde om ekskuus te vra vir ons handelswyse in die verlede nie. (Vervolg volgende maand )

15


WIL JY GEDOOP WORD? Elke tweede Sondagoggend van die maand is daar ekstra vreugde in die hemel. Hoekom? Dan word daar kinders van God gehoorsaam aan die Here Jesus se doopopdrag in Matt. 28:19 en Mark. 16:16 en doop ons hulle op Bybelse wyse. Miskien praat die Here al lankal met jou oor die doop. Jy het al probeer om jou gewete te stil (1 Pet. 3:21) met allerhande verskonings, maar diep binne in jou hart weet jy die Woord is reg en jou verskonings verkeerd. Wel, waarom ‘n ongehoorsame kind wees, as jy ‘n gehoorsame kind kan wees? Laat hoor van jou en ons sal jou help. past. Piet Smit (022-487 2200)

Matt.4:10 - Gaan weg, Satan, want daar staan geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien. Satan het gesê dat hy die hele wêreld aan Jesus sou gee as Hy net sou kniel en hom, Satan, sou aanbid. Vandag bied hy die hele wêreld ook vir óns aan, en van die dinge wat hy as lokmiddels gebruik, is mag en materialisme. Ons kan, net soos Jesus, weerstand bied teen die versoekings. As jy agterkom dat jy hunker na iets wat die wêreld bied, onthou dan hierdie woorde van Jesus:"DIE HERE JOU GOD MOET JY AANBID EN HOM ALLEEN DIEN" Ellen Rosel Bezuidenhout

16


ONS STEL BEKEND Hierdie maand gesels ons met

Enid Leander ♦ ♦ ♦ ♦

♦ ♦

♦ ♦ ♦ ♦

♦ ♦

WAAR IS SUSTER GEBORE? Malmesbury WATTER SOORT WERK DOEN SUSTER? Bestuurderres by J&T verhuringsdiens. BEOEFEN SUSTER ’N SPORT? Nee WAT WAARDEER JY DIE MEESTE IN DIE GEMEENTE? Die dienste en boodskappe. WIE IS JOU ROLMODEL INDIEN ENIGE? Ena Nortje & Past. Piet Smit WIE IS SUSTER SE GUNSTELING GOSPEL SANGER Jim Reeves WAT IS JOU GROOTSTE GETUIENIS? Dat die Here my siel gered het. WAT IS JOU GUNSTELING GEREG? Seekosse HOE ONTSPAN JY? In my bed voor die televisie. WAT SOU JY GRAAG WOU DOEN INDIEN MOONTLIK? Niks anders nie, wil net die Here dien WAARVOOR IS JY BAIE DANKBAAR? Vir gebede wat die Here vir my beantwoord. WAT BEGEER SUSTER NOG VAN DIE HERE? Dat die Here my hele familie sal red. WAT FRUSTREER VIR SUSTER DIE MEESTE? Om na ‘n dokter toe te gaan. oOo

17


Oorgawe gebed As jy God werklik wil ken en ‘n lewe van oorgawe wil leef, bid dan die volgende gebed met jou hele hart: “Hemelse Vader, ek kom na U in die Naam van die Here Jesus! U Woord sê: “Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word (Rom 10:31). Ek roep U aan! Vergewe my die sonde wat tussen my en U staan. Ek het berou daaroor, want dit het U heilige Naam onteer. Was dit weg met U bloed, Here Jesus. Here Jesus, ek nooi U as die Here van my lewe, kom in my lewe om die beheer van my lewe oor te neem en my te wederbaar tot ‘n nuwe skepsel. U Woord sê: As julle wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Hemelse Vader julle die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid:” (Luk. 11:13). Ek vra U ook om my nou te vervul met U Heilige Gees en dat 18

dit sal word soos strome van lewende water wat uit my binneste kom (Joh. 7:38) terwyl ek U prys! Ek verwag om in tale te spreek soos die Gees aan my gee om uit te spreek (Hand. 2:4)” Begin om God te prys. Spreek die woorde en klanke wat die Heilige Gees aan jou gee - nie jou eie taal nie. Jy moet jou eie stem gebruik. God sal jou nooit forseer om te praat nie. Aanbid God elke dag in tale. Jy sal nooit weer dieselfde wees nie! Skakel in by ‘n GeesvervuldeWoord-gemeente - nie ‘n kerk wat uit skeuring ontstaan het nie. Laat jou doop in water (Mark 16:16, Hand. 2:38) en word deel van God se familie! Ons sal graag vir u behulpsaam wil wees! Skakel gerus vir past. Piet Smit 022-487 2200 oOo


A.G.S Corpus Christi

ekie o H l o o k s g a d Son Uitgawe 1 Mei 2013

Koop ‘n Maleise Japannees Daar is min dinge so lekker soos ‘n bakkie kerrie en rys wat jy nie self gemaak het nie. Kom ondersteun ons en bestel ‘n bakkie kerrie en rys vir die 7de Junie. Die kaartjies sal vanaf die 26ste Mei by Henrita en Zelda Roberts beskikbaar wees teen R20 ‘n kaartjie. Die fondse gaan gebruik word vir ons beplande kamp. Ondersteun ons asseblief sodat ons vir die kinders ‘n wonderlike kamp kan aanbied!!!

Ons R.A.A.S vir Jesus Ons beplan ‘n lekker kamp vir die Sondagskool leerders. Die onderhandelinge is onderweg om ‘n geskikte terrein hier naby aan die dorp op ‘n plaas te bewerkstellig. Ons beplan die geleentheid vir die 13de en 14de September. Ons wil die Vrydagaand gaan kamp op slaan en sommer net lekker ontspan, die hare los hang, om die kamp vuur sing en die Here loof en prys. Saterdag het ons sommer baie lekker aktiwiteite beplan waarby almal betrokke kan raak, maar dit is vir nou eers ons geheim. Julle sal moet kom kamp om uit te vind wat dit gaan wees. Oom Paul Cloete

Ander Sakies van belang • Ons Onderrig-hulp is voltallig. Baie dankie aan al ons gewillige hande. • Die leerplan wat ons bekom het werk uitstekend en die kinders geniet dit baie. • Die kinders gaan die diens op die 1ste Desember vir ons behartig. • Ons vra voorbidding vir elke kind vir geestelike groei asook vir al die Onderrig-hulp vir die Here se leiding in die onderrig van elke kind volgens Sy Woord.

19


BP Atlantic Verskaffers van GAS en OLIE asook groothandel DIESEL Malmesbury Depot Schoonspruitweg 3 P.O. Box 1120 Malmesbury, 7299 Tel: +27 22 482 1967 Fax: +27 22 482 1702

www.bpatlantic.co.za Uitstekende diens! Vra Susan Smit

Vat/BTW reg no: 4770192344 Reg no: 200/026135/07

SWART k! ster tra s k E

SAKKE Pro bee rm y !! !

Kontak Hendrik Burger 082 649 4653

ADVERTEER!!! Hier is spasie vir ‘n advertensie vir net R20 per maand. Adverteer en maak so jou inkomste meer! 022-4872200 20


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.