Desember
ptytwekker ppetiser
2012
A.G.S. Corpus Christi Baroccastraat 19, Die Wingerd Malmesbury, 7300 corpuschristi@cybersmart.co.za Facebook AGS Corpus Christi Malmesbury Tel: 022-487 2200 www.agscorpuschristimalmesbury.co.za
En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan en Ek sal julle vissers van mense maak. Mat 4:19 • • • • • • • • •
NUUS VAN DIE HERDERSPAAR ONS SÊ NET DANKIE DIE GEBOORTE VAN JESUS BONUS OF DERTIENDE TJEK DIE SKEPPER SE DIЁET SOEK DIE ANTWOORD JESUS HAS THE FINAL WORD SELLE NUUS WIL JY GEDOOP WORD?
• • • • • • • • •
EPOS INVALGEDAGTES FOTO NUUS AL BRUIS DIE JORDAAN SELLE NUUS EENDAG IS NIE OP KALENDER ... ONS STEL BEKEND OORGAWE GEBED INKLEURPRENT ADVERTENSIES
NUUS VAN DIE HERDERSPAAR
D
is met ‘n baie dankbare hart wat ek oor die jaar terugkyk en ek prys net die Here vir al Sy liefde, genade en absolute getrouheid oor ons lewens as gemeente.
Daar was soveel kosbare en wondelike tye saam. Ek dink sommer so aan ‘n paar sosiale hoogte punte wat onwillekeurig in my gedagtes opkom en vir my uitstaan. Ek dink aan ons jaarlikse Vrugtefees aan die begin van die jaar. Wat ‘n fees elke jaar om soveel oorvloed saam te kan geniet. Dan was daar ook die jaarlikse Skattejag. O, die pret saam as kinders van die Here! Dan dink ek aan ons wonderlik dienste. Die een net wonderliker as die volgende! Dat die Here Homself so aan ons deur Sy Woord openbaar! Sy teenwoordigheid wat so tasbaar en aanvoelbaar was. Hoe goed was die Here dat
2
ons feitlik elke maand kon doop en voorstel!! Loof die Here!! Nou lê daar ‘n vakansie en rustyd voor en ek doen ‘n beroep op ons mense om nog steeds naby die Here te leef en nie ons dienste af te skeep nie. Dis baie afgeskaal tydens die vakansie, maar dan vra ek tog dat ons nie afwesig sal wees wanneer dit diens tyd is nie asb. Namens wens ek geseënd Jesus as alles!
die Bestuursraad u toe ‘n baie Kersseisoen met is Middelpunt van
Mag ons Kersdiens (25 Des. om 09:00) ‘n hoogtepunt wees en die Middernagdiens (31 Des. Om 22:30) jou inspireer om die nuwe jaar met groot oorgawe aan te pak. (Geen Sondagdienste die 30ste Des. ter wille van ons Middernagdiens.) Past. Piet & Susan Smit
ONS SÊ NET DANKIE
D
ie jaar het aanvanklik stadig begin en die einde het vêr voor ons uitgestrek gelê. Voor ons, ons oë kon uitvee, is die jaar op sy einde!
Ek wil graag vir een en elkeen baie dankie sê vir ‘n fantastiese jaar. Gedurende die jaar het ons weer ‘n nuwe Bestuursraad verkies en aan elkeen van hulle my opregte dank vir die mooi gesindheid waarmee ons die werk van die Here kon doen. Ek dink aan ons Selherders wat week na week gereed gestaan het om die Selle aan te bied! Spasie ontbreek om elke subdepartement en elke groepie by name dankie te sê. Almal het ‘n belangrikge funksie vervul en ek kan maar net baie dankie sê vir elkeen se bydrae. Ons het op die ou end een groot span gevorm wat saam gewerk het om die ratte van die gemeente te laat loop. Namens almal erken ons die Heilige Gees se werking en inspirasie en teenwoordigheid in al ons dienste en aktiwiteite! Aan God al die ere, Hy’t wonders gedoen! Pastoor Smit
3
DIE GEBOORTE VAN JESUS CHRISTUS Die Bybel Lukas 2:1 tot 20
En die engel sê vir hulle: Moenie vrees nie, want kyk, ek bring julle 'n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk sal wees, dat vir julle vandag in die stad van Dawid gebore is die Saligmaker wat Christus, die Here, is. En dit is vir julle die teken: julle sal 'n Kindjie vind wat in doeke toegedraai is en wat in die krip lê.
“En in daardie dae het daar 'n bevel uitgegaan van keiser Augustus dat die hele wêreld ingeskryf moes word. Hierdie eerste inskrywing het plaasgevind toe Cirénius goewerneur van Sírië was. En almal het gegaan om En skielik was daar saam met die ingeskryf te word, elkeen na sy eie engel 'n menigte van die hemelse stad. leërskare wat God prys en sê: Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op En Josef het ook opgegaan van aarde, in die mense 'n welbehae! Galiléa, uit die stad Násaret, na Judéa, na die stad van Dawid, wat Betlehem En toe die engele van hulle weggegaan genoem word, omdat hy uit die huis en het na die hemel, sê die herders vir geslag van Dawid was, om hom te laat mekaar: Laat ons dan na Betlehem inskrywe saam met Maria, die vrou aan gaan en hierdie ding sien wat gebeur wie hy hom verloof het, wat swanger het, wat die Here aan ons bekend was. En terwyl hulle daar was, is die gemaak het. En hulle het met haas dae vervul dat sy moes baar; en sy het gegaan en Maria en Josef gevind en haar eersgebore Seun gebaar en Hom die kindjie wat in die krip lê. En toe toegedraai in doeke en Hom in die krip hulle dit gesien het, het hulle oral die neergelê, omdat daar vir hulle geen woord bekend gemaak wat aan hulle plek in die herberg was nie. van dié Kindjie vertel is. En almal wat dit gehoor het, was verwonderd oor wat En daar was herders in dieselfde deur die herders aan hulle vertel is; landstreek, wat in die oop veld gebly en maar Maria het al hierdie woorde in die nag oor hulle skape wag gehou bewaar en in haar hart oordink. En die het. En meteens staan daar 'n engel herders het teruggegaan en God van die Here by hulle, en die verheerlik en geprys oor alles wat hulle heerlikheid van die Here het rondom gehoor en gesien het, net soos aan hulle geskyn en groot vrees het hulle hulle gesê is.” oorweldig. 4
MET ‘N DOEL
Venter Archer - Selgroep Hulle getuig van die Here se goedheid te midde van stryd.
Onthou, elke fout wat u in hierdie uitgawe mag vind, is daar geplaas met ‘n doel. Daar is diegene wat altyd soek vir ‘n ou foutjie. Ons wil graag almal bedien en hulle nie teleurstel nie!!!
BONUS OF DERTIENDE TJEK As jy bevoorreg was te gee. Die Here Jesus moet altyd om ‘n beroep te kon eerste wees in alles beoefen deur die wat ons doen! jaar, is jy inderdaad baie bevoorreg in Mal 3:10 – “Bring die hierdie land van ons, hele tiende na die want bykans 40% van ons skathuis, sodat daar spys in land se mense word beskou my huis kan wees; en as werkloos. beproef My tog hierin, sê die Dis geen reg, maar ‘n HERE van die leërskare, of voorreg as jy aan die einde Ek vir julle nie die vensters van die jaar ‘n bonus of van die hemel sal oopmaak dertiende tjek kan ontvang. en op julle ‘n oorvloedige Eer God daarvoor deur aan seën sal uitstort nie.” oOo Hom ‘n tiende ook daarvan
5
DIE SKEPPER SE DIËET (Jordan S. Rubin)
Die Bybel beskryf verskeie bekommerd is of maniere van vas wat verskil spirituele bekommernis het. volgens die tipe, tydperk en Maar as gevolg van ons . doel. swak vlak van g kki u l • Die drie-dae “Ester-vas’ gesondheid en ge es e word as ‘n krisisdie oorvloed van w en s vas beskou. toksiene, Va ie! n (Sien moet ‘n s ee w totale erd mm Ester vas o ek b e 4:16.) deesdae i en Mo Dit is ‘n algehele nie gevolg vas van alle kos en word nie. vloeistof vir drie dae. Baie mense volg hierdie vas wanneer hulle moeilike besluite moet maak,
SOEK DIE ANTWOORD VORIGE KEER SE ANTWOORD Die koning wat aan sy voete gely het toe hy oud was is koning Asa (1 Kon. 15:23) Joyce Jasson, Zelda Roberts, Franci Hugo en Japie Muller het die antwoorde verskaf. Baie mooi julle!
HIERDIE KEER SE VRAAG Wie was vir die kortste tydperk koning in Israel? Sms jou antwoord en skryf: “Soek die antwoord” jou antwoord en jou naam. Sms na 073 447 2902
6
JESUS HAS THE FINAL WORD (Skrywer - Onbekend)
“I am the Alpha and the Omega, the Beginning and the End,” says the Lord… Revelation 1:8 The doctor has just told you that you have an incurable disease. The X-rays and blood tests confirm it. Your worst fears have come true and you feel like your future has been sealed. My friend, the doctor’s report is not final. Jesus declares to you, “I am the Alpha and the Omega, the Beginning and the End.” (Revelation 1:8) He has the first word as well as the final word in your situation. The experts and medical reports don’t! Alpha and omega are the first and last letters of the Greek alphabet. But Jesus did not speak Greek. He spoke Aramaic or Hebrew. So He would have said, “I am the Aleph and the Tav.” Aleph and tav are the first and last letters of the Hebrew alphabet. So what Jesus is declaring to us is this: “I have the first word in your situation. And I have the final word in your situation!”
Each Hebrew letter has a corresponding picture. Interestingly, aleph is associated with an ox and tav, a cross. Together, they make up a beautiful picture of what Jesus did for us — He is the sacrificial “animal” on the cross. It was for us that He suffered, bled and died. When Jesus hung on the cross, He took our infirmities and bore our sicknesses. (Matthew 8:17). That is why your sickness does not have the final word in your life. Jesus does, because He took your sickness upon His body and paid for your healing with His blood. When Jesus hung on the cross, He took our curse. (Galatians 3:13) We were supposed to be cursed because of our sins, but He took our place and the curse fell on Him. Today, we take His place and His blessings fall on us! So why settle for the curse of sickness or even poverty when (Continued on page 9)
7
Pieter Gerber - Kalbaskraal Selgroep
O
ns groep se tema was fokus op “Ons families” vir 2012. Baie van ons familie is nog in die wêreld, en daarom wou ons met ekstra gebed hul opdra aan ons Vader tydens die jaar. Daar was gereeld baie versoeke, trane en hartseer wat ons met mekaar gedeel het, maar daarna het ons vurig vir mekaar se versoeke ingetree by ons Hemelse Vader. Weke daarna het mooi getuienisse gevolg van wat uit daardie versoeke gevloei het! Al die eer aan ons Vader. Ons het by al ons lede aan huis besoek. Ons het in elke huis van al die lede “Petisie” gedoen. Almal was ook gebruik en het ‘n beurt gekry vir ysbreker, die aanbidding lei, woord/ bemoediging en
so het ons baie van mekaar geleer en uit die Woord. Ons het ook nagmaal saam geniet en kon weer opnuut in diepe terugdenke aan die kruis dink en die prys wat Hy vir ons betaal het. As groep het ons ook die hospitaal besoek. Sjoe, was dit ‘n ervaring!! Die afwagting op almal se gesigte, tot die besoekers lyk bly en onseker as hul ons so singende hoor aankom. Ons kon vir mense bid, bietjie gesels, vir hul sing en ‘n kaartjie los, net om hul te vertel van die liefde van Jesus vir ons almal! Al die eer vir alles wat ons die jaar ontvang het, gaan aan ons KONING!!!
Brain Haker - Selgroep Brain hulle dank die Here deur ‘n lied te sing.
Robert Moreland - Selgroep My gesin was vir my kosbaar en dis baie wonderllik om te sien hoe my kinders geestelik in die Here gegroei het. 8
@@@
JESUS HAS THE FINAL WORD (Continued from page 7)
the price for your healing and prosperity has been paid by Jesus? Sickness and poverty do not have the final word in your life. Jesus does because He redeemed you from every curse!
Beloved, when man says that it is impossible, Jesus says that it is possible. The Alpha and the Omega, the Beginning and the End, has the final word in your situation!
WIL JY GEDOOP WORD? Elke tweede Sondagoggend van die maand is daar ekstra vreugde in die hemel. Hoekom? Dan word daar kinders van God gehoorsaam aan die Here Jesus se doopopdrag in Matt. 28:19 en Mark. 16:16 en doop ons hulle op Bybelse wyse. Miskien praat die Here al lankal met jou oor die doop. Jy het al probeer om jou gewete te stil (1 Pet. 3:21) met allerhande verskonings, maar diep binne in jou hart weet jy die Woord is reg en jou verskonings verkeerd. Wel, waarom ‘n ongehoorsame kind wees, as jy ‘n gehoorsame kind kan wees? Laat hoor van jou en ons sal jou help. past. Piet Smit (022-487 2200) EPOS INVALGEDAGTE BEDIENING Het jy toegang tot epos fasiliteit? Jy kan elke weeksdag ‘n kort geïnspireerde boodskap ontvang vanuit die Woord. Vra vir jou gratis inval gedagte by :corpuschristi@cybersmart. co.za
9
FOTO-NUUS Kinderkerk uitstappie na Langebaan - 3 November 2012
36 Kinders was saam op die uitstappie. Nie een oomblik was hulle vervelig nie. Die “tannies” kon heerlik sit en toekyk hoe hul dit geniet! Doop - 11 November 2012
Toewyding - 4 November 2012
Liesel Engelbrecht
Dudley & Jurika Maree wy hul dogtertjie Lily-Rose aan die Here toe.
Gesinsdiens - 18 November 2012 Die tema was rooi en almal het iets rooi aangetrek. “Ou lap se rooi maak mooi!” 10
FOTO-NUUS Suster Uitstappie na Stellenboch - 14 November 2012
“Ou Nektar” tuin van Una v/d Spuy die skrywer. Pragtig!!! Hier sit die susters en tee drink op die stoep van haar huis. Emeriti - 18 November 2012 ‘n Groep van 21 Emeriti van die Weskus Streek het ons besoek en ons geseën met pragtige sang en Woord. Wat ‘n voorbeeld op hul onderdom!!!
Piketberg-Sel Zelda Roberts sing ‘n lied en loof die Here!
Kerssang aand - 25 November 2012
Johan Smit en sy span bring vir ons ‘n boodskap van Kersfees in sang. 11
AL BRUIS DIE JORDAAN (Deur: Tant Sannie de Ferriers)
(Vervolg vanaf November)
hande te hou nie! Daar was soms geleenthede toe kinders Terwyl daar eendag ‘n met baie ernstige kwale gekom geleentheid vir itemme was en het of deur hulle ouers gebring die vrywilligers na die verhoog was vir gebed. Hoe klein en gestroom het, merk ek ‘n klein gering het ek dan nie gevoel nie. dogtertjie van so vyf of ses jaar Sommiges het baie swak oë op. Sy het ‘n besondere patetiese gesiggie gehad. ,,Mag gehad, ander inwendige kwale, ander het gekom met hande vol ek ‘n resitasie opsê?” vra sy met vratjies, en die Groot vonkelende ogies. ,,Ja liefie, Geneesheer het altyd maar is dit van Jesus?” vra ek wonderwerke gedoen !Ons met ‘n bietjie agterdog. ,,Ja-a-a kinderorkes het soms uit tannie … natuurlik,” was die sewentien trekklaviere bestaan onsekere en tog besliste behalwe al die ander antwoord. Ek draai haar na die instrumente. Waarlik gehoor en met ‘n helder stem, Sonskynhoekie was vir myself, vol kuns en bekwaamheid begin asook vir duisende kinders en sy: jongmense die aangenaamste “Who killed cock Robin?” plek op aarde. Vrees en “I” said the fly, skaamheid is twee elemente wat “With my little eye, I saw him nooit daar bestaan het nie. Tog die!” is daar streng dissipline Trots stap sy daarna terug na gehandhaaf. Meer as eenmaal, haar sitplek. na herhaalde waarskuwings, het Nooit sal ek vergeet hoe ek ‘n klein seuntjie op die daardie honderde kinders gelag verhoog voor almal se oë het. Jare later het mens nog die vuurwarm geslaan. Onlangs het eggos van “cock Robin” gehoor! ons weer een van die In die aanvangsjare was ek slagoffertjies van my plathand dikwels alleen voor ‘n gehoor ontmoet. Die slae het hom seker van 800-1,000 kinders en nie te veel kwaad gedoen nie, jongmense, twee tot drie maal want hy is vandag ‘n suksesvolle per dag. Hoe was die Gees van pastoor! God my nie tot hulp deur die volle beheer in sy magtige (Vervolg op bl. 15) 12
Joyce Jasson - Susters Selgroep
E
k wil net vir die Here baie dankie sê vir ‘n wonderlike jaar wat Hy ons susters van Donderdag oggende deurgedra het. Dankie vir die mooi verhouding tussen ons en die getrouheid van die susters. Ja, daar was hoogte punte, maar ook laagte punte, maar deur dit alles het die Koning ons gedra. Dié hoogte punt was die uitstappie na Ou Netaar in Stellenbosch. Wat ‘n belewenis!
Joh. 13:34 sê: “‘n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle lief gehad het, moet julle mekaar liefhê.”
Roderick Onverwacht - Selgroep Hulle het die verhaal van Joh.8:1 tot 11 opgevoer.
Wayne Schuller - Selgroep
D
ie praise & worship het altyd uitgestaan in ons sel, dit was die beste tyd in die sel.
Magrieta van Rooyen - Selgroep Dis kosbaar om die groei in die Woord, by my mense te sien en ons samesyn is wonderlik.
13
Eendag, Is Nie Op Die Kalender Nie! (Stephan Joubert)
E
oormôre nie. Ook nie volgende week of
die Here doen.” “Eendag as ek meer
al hulle hoop op eendag. Tog het God
tyd op hande het, gaan ek weer by die
net vandag vir ons gegee om tot Sy
kerk betrokke wees.” “Eendag as die
eer te leef. Hy het vandag op die
misdaad afneem...” “Eendag as
hemelse kalender aangeteken en by
herlewing uitbreek...” Sulke taal is aan
ons elkeen afgelewer wat hierdie
die orde van die dag in ons
woorde lees.
“ k gaan nog eendag groot dinge vir
aanstaande jaar nie. Te veel mense sit
woordeskat. Toe onthou ek ‘n liedjie van John Foggerty van die Creedence Clearwater Revival faam wat sing: “Someday never comes.” Toe besef ek daar is nie ‘n dag met die naam “eendag” op ons kalenders is nie. Daar’s wel ‘n Maandag, Dinsdag, Woensdag... maar nêrens ‘n eendag nie. So ‘n dag bestaan eenvoudig nie. Ons het dit self opgemaak. Op God se kalender is daar wel een ander dag, naas ‘n Donderdag, Vrydag, Saterdag of Sondag. Ek praat van VANDAG. 2 Korintiërs 6:2 skryf dat vandag God se gunsteling dag is. Dit is sy dag van redding. Vandag is die dag van groot dinge, nie môre of 14
Ons het vandag as ‘n geskenk uit die Here se hand ontvang. Ons moet elke stukkie tyd wat in vandag weggepak is van hoek tot wal uitkoop, soos wat Paulus vir die Efesiërs skryf. Vandag is kosbaar. Dit is die enigste stukkie tyd wat ons tans tot ons beskikking het. Gister is reeds ‘n nagreis agter ons en môre lê nog ver in die toekoms. Maar vandag kan ons met vars woorde en opregte dade die Here eer en ander mense dien, soos wat Kolossense 3 van ons vra. Hoekom dan wag tot eendag? Daar‘s in elk geval nie so ‘n dag op enige kalender nie. Kies vir God se vandag en leef!
AL BRUIS DIE JORDAAN (Deur: Tant Sannie de Ferriers) (Vervolg vanaf bl. 12)
Na ons huwelik in 1944 het my man sy plek getrou volgestaan. Ons eie babas het kort op mekaar gevolg. Dikwels het ons die dienste gehou waar ons twee kleingoed met rooi wangetjies langs ons op die verhoog in hul mandjie en waentjie geslaap het. Toe hulle bietjie ouer was, het hulle dikwels weerskante van my doodstil gestaan tot die boodskap klaar was, elk met ‘n
handjie wat aan my rok vashou. Vir my was dit ‘n wonderlike ondervinding, omdat dit net so ‘n voorreg is om ‘n mammie as ‘n prediker te wees! Mettertyd het die gehore in Sonskynhoekiedienste so aangegroei dat ons verplig was om ‘n tweede saal te bou. Ons het dit ,,Sonskynsaal” genoem, en dit het die kerk van tienderjariges geword. (Vervolg volgende maand )
Morgan Leander - Selgroep Trek elke dag die wapenrusting aan en wees paraat vir die aanvalle wat ons nie van weet nie. Bestuursraad Braai 23 November 2012
Die aand is afgesluit met ‘n foto.
Die gemeente het heerlik saam gekuier en kerrie & rys en poeding geëet. Dankie vir elkeen se bydra deur die jaar.
Gemeente Ete 25 November 2012
15
Willem Timotheus - Selgroep Wees ‘n stapsoldaat met die wapenrusting, gereed vir elke dag!
Natasha Parsons - Selgroep
G
eestelike ondersteuning, lering, kameraadskap, leiding en kennis. Die onverwagte sms's met bemoediging op dae wanneer jy dit nodigste gehad het. Die suster en broerderlike liefde, en omgee wat ons vIr mekaar het is onbeskryflik, dit het nie saak gemaak waar ons mekaar raak loop nie; was dit op 'n Woensdagaand of in die strate van Malmesbury, was daar maar net altyd blydskap en liefde op ons gesigte en in ons harte kon jy dit aanvoel, dit is opreg bedoel.
Daar was dae toe ons moedeloos, en kragteloos gevoel het en wou nie meer aangaan nie, maar die genade van die Here was saam met ons. As ons nou terug kyk kan ons sien, waar daar twee voetspore was is daar nou net EEN, ons was gedra. Ons sien al uit na 2013 om volstoom vir die Here aan diens te wees. * 16
Mariaan Quickfall - Selgroep
G
edurende 2012 het die Here binne die selgroep wonderlik onderneem. Dit was vir ons moontlik om te voldoen aan Fill 4:13. “Ek is tot alles in staat deur die krag van Jesus Christus.” Ons oudste lid is 70jr - so getrou en vol sê-goed: “3 of 4 bymekaar en die krag van die Here is hier”. Ons kon opnuut leer, die betekenis van vas en gebed, die versterking van ons geloofslewe in besonder die doping van die Heilige Gees, die verkryging van nuwe werke en die wen van siele. Elkeen kry ‘n kans om ietsie te deel, of te bring, dit is beslis nie “”n one man show” nie. Van ‘n lekker ysbreker tot die Woord of net ‘n heerlike onderwerp. Ons Staan vas in die Naam van die Heer! Ons het die oorwinning behaal!
ONS STEL BEKEND Hierdie maand gesels ons met
Morgan Leander ♦ WAAR IS BROER GEBORE?
Malmesbury ♦ WATTER SOORT WERK DOEN BROER?
Klerk by Swartland Hospitaal ♦ BEOEFEN BROER ’N SPORT?
Ja, hardloop agter my kinders! ♦ WAT WAARDEER JY DIE MEESTE IN DIE GEMEENTE?
Die liefde, vriendelikheid & bedagsaamheid van die gemeente
♦ WIE IS JOU ROLMODEL INDIEN ENIGE? My ma
WIE IS BROER SE GUNSTELING GOSPEL SANGER? CC Wynens ♦ WAT IS JOU GROOTSTE GETUIENIS? ♦
Dat die Here vir my nog altyd in tye van nood deurgekom het.
♦ WAT IS JOU GUNSTELING GEREG? Bredies ♦ HOE ONTSPAN JY?
Daar is nie tyd om te ontspan nie, my kinders hou my besig. ♦ WAT SOU JY GRAAG WOU DOEN INDIEN MOONTLIK? Maatskaplike Werker ♦ WAARVOOR IS JY BAIE DANKBAAR?
Vir my gesondheid, en dat ek nog elke dag die lig kan sien.
♦ WAT BEGEER BROER NOG VAN DIE HERE? Dieper verhouding met Hom
♦ WAT FRUSTREER VIR BROER DIE MEESTE? Onbeskofte mense. 17
Oorgawe gebed As jy God werklik wil ken en ‘n lewe van oorgawe wil leef, bid dan die volgende gebed met jou hele hart: “Hemelse Vader, ek kom na U in die Naam van die Here Jesus! U Woord sê: “Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word (Rom 10:31). Ek roep U aan! Vergewe my die sonde wat tussen my en U staan. Ek het berou daaroor, want dit het U heilige Naam onteer. Was dit weg met U bloed, Here Jesus. Here Jesus, ek nooi U as die Here van my lewe, kom in my lewe om die beheer van my lewe oor te neem en my te wederbaar tot ‘n nuwe skepsel. U Woord sê: As julle wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Hemelse Vader julle die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid:”(Luk. 11:13). Ek vra U ook om my nou te vervul met U Heilige Gees en dat dit sal word soos strome van lewende water wat uit my binneste kom
18
(Joh. 7:38) terwyl ek U prys! Ek verwag om in tale te spreek soos die Gees aan my gee om uit te spreek (Hand. 2:4)” Begin om God te prys. Spreek die woorde en klanke wat die Heilige Gees aan jou gee - nie jou eie taal nie. Jy moet jou eie stem gebruik. God sal jou nooit forseer om te praat nie. Aanbid God elke dag in tale. Jy sal nooit weer dieselfde wees nie.! Skakel in by ‘n GeesvervuldeWoord-gemeente - nie ‘n kerk wat uit skeuring ontstaan het nie. Laat jou doop in water (mark 16:16, Hand. 2:38) en word deel van God se familie! Ons sal graag vir u behulpsaam wil wees! Skakel gerus vir past. Piet Smit 022-487 2200
KLEUR MY IN GEE IN BY DIE KINDERKERK (Laerskool kinders en kleuters)
Naam:
_______________________Telefoon nr. __________________ 19
SWART SAKKE a str k E
! rk e t s
Pr ob ee rm y! !!
Kontak Hendrik Burger 082 649 4653
Printer te koop !!! Kerkkantoor het HP Officejet Pro K550 kleur printer wat in onbruik is. Druk pragtige foto’s, ens. Nog so goed soos nuut! Stel jy belang? Kontak Kerkkantoor 022-487 2200
Uitstekende diens! Vra Susan Smit
20
Facebook ICON