Oktober
ptytwekker ppetiser
2012
A.G.S. Corpus Christi Baroccastraat 19, Die Wingerd Malmesbury, 7300 corpuschristi@cybersmart.co.za Facebook AGS Corpus Christi Malmesbury Tel: 022-487 2200
Groenrivier - Riebeek Wes Foto: Susan Smit
• • • • • • • • •
NUUS VAN DIE HERDERSPAAR SATAN’S MEETING SOEK DIE ANTWOORD WYSHEID EN KENNIS NUUSGEBEURE DON’T BE DISTRURBED OORGAWE GEBED EPOS INVALGEDAGTES HOUDINI
• • • • • • • • •
FOTO NUUS AL BRUIS DIE JORDAAN OLYMPICS GAMES NIE SOOS KONFYT RESEP ONS STEL BEKEND BOU MEKAAR INKLEURPRENT ADVERTENSIES
NUUS VAN DIE HERDERSPAAR
Om
Jesus te ken is meer as om die wêreld te wen. Om gered te wees, is die grootste fees! Dit bly darem maar net wonderlik om aan die Here te behoort en Sy kind te wees. Wat ‘n voorreg om deel van God se familie te wees! Om deel van die Buckingham Paleis se familie te wees, sal ek glo moet seker iets besonders wees. Om daar tussen die koning en koningin as jou ouers en die prinse en prinsesse as jou boeties en sussies groot te word en oral voorkeur koninklike behandeling te geniet kan nie versmaai word nie. Maar as mens net dit het en jy is nie gered nie ... By die einde van jou lewe hier op aarde, gemiddeld 70 tot 80 jaar, dan is alles verby van die tydelike grootsheid. Wat dan? Wat help dit, mens is uit die adelstand van hierdie wêreld maar jy het nie die Here in jou hart nie? Dis soos Mark. 8:36 sê: “Want wat sal dit ‘n mens baat as hy 2
die hele wêreld win en aan sy siel skade ly?” Ek sê nie dat die adellikes ken nie die Here nie. Ek probeer bloot aantoon die kontras tussen die tydelik aansien en voorregte wat mens hier op aarde kan geniet en aan die anderkant die wonderlike voorreg om aan die Here te behoort wat eersgenoemde ver oorskrei. Hoe leer ken mens die Vader? Jy moet eers die Seun ken. Jesus sê dit in Joh. 14:6 - “Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.” Hoe leer ken ons die Seun? Goeie nuus. Hy staan al reeds by jou hartsdeur en klop en vra om toegang (Open. 3:20). Vra Hom om jou te was met Sy kosbare bloed wat Hy vir jou en die hele wêreld gestort het (1 Joh. 1:9). Nooi Hom dan in jou skoongewaste hart om daar deur die Heilige Gees te kom woon. So leer ken jy die Seun en word jy die Vader se kind! Past. Piet & Susan Smit
Satan's meeting (read even if you're busy) (Writer Unknown)
Satan called a worldwide convention of demons. In his opening address he said, "We can't keep Christians from going to church. We can't keep them from reading their Bibles and knowing the truth. We can't even keep them from forming an intimate relationship with their savior. Once they gain that connection with Jesus, our power over them is broken. So let them go to their churches; let them have their covered dish dinners, but steal their time, so they don't have time to develop a
relationship with Jesus Christ." "This is what I want you to do", said the devil: "Distract them from gaining hold of their Savior and maintaining that vital connection throughout their day!" "How shall we do this?" his demons shouted. "Keep them busy in the nonessentials of life and invent innumerable schemes to occupy their (Continued on page 4)
SOEK DIE ANTWOORD VORIGE KEER SE ANTWOORD Jonatan, die seun van die priester Abjatar, word in die Bybel ‘n wakker man genoem (1 Kon. 1:42). Tannie Franci Hugo van Vanrhynsdorp het die antwoord reg gehad. Pragtig tannie Franci!
HIERDIE KEER SE VRAAG Watter 2 boeke in die Bybel sluit af met gebed? Sms jou antwoord en skryf: “Soek die antwoord” jou antwoord en jou naam. Sms na 073 447 2902
3
WIL JY GEDOOP WORD? Elke tweede Sondagoggend van die maand is daar ekstra vreugde in die hemel. Hoekom? Dan word daar kinders van God gehoorsaam aan die Here Jesus se doopopdrag in Matt. 28:19 en Mark. 16:16 en doop ons hulle op Bybelse wyse. Miskien praat die Here al lankal met jou oor die doop. Jy het al probeer om jou gewete te stil (1 Pet. 3:21) met allerhande verskonings, maar diep binne in jou hart weet jy die Woord is reg en jou verskonings verkeerd. Wel, waarom ‘n ongehoorsame kind wees, as jy ‘n gehoorsame kind kan wees? Laat hoor van jou en ons sal jou help. past. Piet Smit (022-487 2200)
Satan's meeting (read even if you're busy) (Continued from page 3)
"Over-stimulate their minds so that they cannot hear that still, small voice. Entice them to play the radio or cassette player whenever they drive. To keep the TV, "Persuade the wives to go VCR, CDs and their PCs to work for long hours going constantly in their and the husbands to work home and see to it that 6-7 days each week, 10every store and restaurant 12 hours a day, so they in the world plays noncan afford their empty biblical music lifestyles. Keep them constantly. This will jam from spending time with their their minds and break that union children. As their families fragment, with Christ." soon, their homes will offer no (To be continued next month) escape from the pressures of -oOowork!" minds," he answered. "Tempt them to spend, spend,spend,and borrow, borrow, borrow."
4
Wysheid en Kennis Stefan Joubert
wysheid. Iemand sê nou die
Da tussen kennis en
ar’s ‘n groot verskil
om te skakel.
aanhoudend in die regte dade en verhoudings
geloofsbelydenisse te ken. Wysheid is om dit
dag te doen. Kennis is om die regte
Bo alles laat dit jou met groot respek vir God leef.
Wysheid wat ander mense eerste stel en hulle geloof opbou met jou eie bietjie kennis, maak die Here se hart bly. Sy soort wysheid verander jou woorde vanaf messteke na medisyne. Ook verander dit jou van ‘n suinige mens wat jou besittings benoud vasknyp en jou sente oor en oor omdraai, na iemand wat vrygewig leef.
Kennis wat die soeklig op jouself laat val, maak jou oorvol van jouself. Dit verander jou spoedig in ‘n dwaas, soos wat Spreuke sê.
dag vir my dat kennis is om te weet ‘n tamatie is eintlik ‘n vrug, maar wysheid is om te weet jy gebruik nie tamaties in vrugteslaai nie. Kennis is om baie informasie in jou kop te kan stoor. Wysheid is om te weet hoe om daardie kennis tot eer van die Here en tot voordeel van ander aan te wend. Kennis is om te weet wat is reg. Wysheid is om dit elke
5
SIMPATIE Ons wil net ons innige simpatie uitspreek teenoor die volgende persone wat ‘n geliefde verloor het: Carmen vd Westhuizen - moeder Coert Grobbelaar - broer Brian Harker - suster Mag jul die nabyheid en empatie van Jesus ervaar.
GEBOORTES Dudley & Jurika Maree - dogtertjie - Lily-Rose gebore 3 Augustus 2012 Elton & Carmen v/d Westhuizen - seuntjie - Joël gebore 23 Sept. 2012 Baie geluk aan die ouers en groot ouers.
Matriek afskeid 2012 Anél Grimbeek 26 September 2012 Kaylin Davids 27 September 2012
Marchia Fredericks 8 Augustus 2012
Emile Smit 8 Augustus 2012
6
(Gloria Copeland)
The Lord bringeth the counsel of the heathen to nought: he maketh the devices of the people of none effect. – Psalm 33:10 You may be facing trouble today that's being caused by people who have willfully plotted to do you harm. They may be trying to steal your business, your home, your children, or even to destroy your marriage. If so, I have a word of
encouragement for you. According to Psalm 33:10, God
will bring the plans of those people to nought. He will make their devices of none effect. The counsel of the heathen is brought to nought, but the counsel of the Lord stands forever!
Remember this: When you make God your stronghold in the time of trouble, no one can overcome you. No matter how powerful they are in the natural, the odds are in your favor because you trust in the Lord. They may
think they've got an edge over you, but God is on your side and that
gives you the advantage! Rest assured, you are eventually going to triumph over this trouble. In the meantime, if you'll set your affections on the Lord, the thoughts of His heart continually will be coming into your heart. "The mouth of the righteous speaketh wisdom, and his tongue talketh of judgment. The law of
his God is in his heart; none of his steps shall slide" (Ps. 37:3031). God's counsel will give you stability when all the world around
you is shaking. Evil tidings will not be able to steal your peace. The thoughts of God will immediately rise up and rebuke the evil tidings from taking root in your heart. Don't let the temporary successes of the troublemaker disturb you.
Instead, "mark the perfect
man, and behold the upright: for the end of that man is peace" (verse 37). -$-$-$-
7
Oorgawe gebed As jy God werklik wil ken en ‘n lewe van oorgawe wil leef, bid dan die volgende gebed met jou hele hart: “Hemelse Vader, ek kom na U in die Naam van die Here Jesus! U Woord sê: “Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word (Rom 10:31). Ek roep U aan! Vergewe my die sonde wat tussen my en U staan. Ek het berou daaroor, want dit het U heilige Naam onteer. Was dit weg met U bloed, Here Jesus. Here Jesus, ek nooi U as die Here van my lewe, kom in my lewe om die beheer van my lewe oor te neem en my te wederbaar tot ‘n nuwe skepsel. U Woord sê: As julle wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Hemelse Vader julle die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid:”(Luk. 11:13). Ek vra U ook om my nou te
vervul met U Heilige Gees en dat dit sal word soos strome van lewende water wat uit my binneste kom(Joh. 7:38) terwyl ek U prys! Ek verwag om in tale te spreek soos die Gees aan my gee om uit te spreek (Hand. 2:4)” Begin om God te prys. Spreek die woorde en klanke wat die Heilige Gees aan jou gee - nie jou eie taal nie. Jy moet jou eie stem gebruik. God sal jou nooit forseer om te praat nie. Aanbid God elke dag in tale. Jy sal nooit weer dieselfde wees nie.! Skakel in by ‘n Geesvervulde-Woordgemeente - nie ‘n kerk wat uit skeuring ontstaan het nie. Laat jou doop in water (mark 16:16, Hand. 2:38) en word deel van God se familie! Ons sal graag vir u behulpsaam wil wees! Skakel gerus vir past. Piet Smit 022-487 2200
EPOS INVALGEDAGTE BEDIENING Het jy toegang tot epos fasiliteit? Jy kan elke weeksdag ‘n kort geïnspireerde boodskap ontvang vanuit die Woord. Vra vir jou gratis inval gedagte by:corpuschristi@cybersmart. co.za
8
HOUDINI (Writer Unknown)
Do you know Harry Houdini?
unusual about this lock.
Harry Houdini, the famed escape artist issued a challenge wherever he went.
For 30 minutes he worked and got nowhere.
He could be locked in any jail cell in the country, he claimed, and set himself free quickly and easily. Always he kept his promise, but one time something went wrong. Houdini entered the jail in his street clothes; the heavy, metal doors clanged shut behind him. He took from his belt a concealed piece of metal, strong and flexible. He set to work immediately, but something seemed to be
An hour passed, and still he had not opened the door. By now he was bathed in sweat and panting in exasperation, but he still could not pick the lock. Finally, after laboring for 2 hours, Harry Houdini collapsed in frustration and failure against the door he could not unlock. But when he fell against the door, it swung open! It had never been locked at all! But in his mind it was locked and that was all it took to keep him (Continued on page 16)
9
FOTO-NUUS Doop - 9 September 2012
Annamarie Leander Golatia Fortuin
Steve Leander
Gospel Sanger 16 September 2012
Voorstelling - 23 September 2012
Johan Brand het vir ons bedien in sang en Adriaan Steyn het sy getuienis vertel.
Hartlik welkom aan die volgende nuwe lidmate; Sarel & Ilza Koekemoer, Robert & Elzette Koekemoer en Steve & Annmerie Leander.
CD Oorhandiging
Skattejag organiseerders Vlaamse lied
As blyk van waardering vir Frans Treurnich se groot aandeel met die opneem van ons 2de cd IETS BETER, word daar ‘n cd aan hom oorhandig.
10
Ivan & Ingrid Gheysens sing vir ons ‘n vlaamse koortjie.
Susan & Venter Archer
Skattejag - 15 September 2012 Dié twee spanne het moeite gedoen om as spanmaats geken te word. Pragtig! Links is die “Kalbaskraal Kanker Stappers” en regs was die “Vinnige Valke - Job.39:29”. Baie oorspronklik spanne!!! Ons daag ander spanne uit vir volgende jaar - 2013. Regs & onder: Spanne in aksie by een van die 11 punte. Gereed weg! Hier nael die spanne na hul voertuie om weg te spring. By hierdie punt moes die span ‘n hawe suurlemoen eet. Anina Cloete soek hulp by manlief! ASSEBLIEF!!!
Henry Roberts wat gesorg het vir musiek. Daar’s ook gebraai en almal kon saam kuier. Hennie & Fransien van Zyl en Willem Flink smul heerlik aan ’n worsbroodjie. Regs onder: Esra & Catherine Pinto en Ethan Smit het elk ‘n skildery ontvang.
Magrieta van Rooyen het ’n geskenkbewys vir ‘n ontbyt ontvang vir die “mooiste hoed”.
Kinders geniet hulself in die sandput. Lizel Engelbrecht ontvang ‘n geskenkbewys by ‘n haarsalon. Sy was die “vriendelikste” beampte.
Braaier
Regte antwoord
Gebed
11
AL BRUIS DIE JORDAAN (Deur: Tant Sannie de Ferriers) (Vervolg vanaf September)
‘n Onvergeetlike Waarskuwing Sewe maande na hierdie geseënde tyd het ‘n uitnodiging gekom om by die konferensie te Rheboksfontein, in die distrik van Klerksdorp, ook ‘n Sonskynhoekie te stig. Die Here het ons grootste verwagting oortref deur die groot aantal kindersiele wat Hy gered het. Soms het ons die dienste gehou in die pragtige verligte tuin van broeder en suster S. Ek kan nog in my verbeelding die lieflike rooi rose sien wat in hulle massas oor die tuinmuur gehang het. Daardie groen grasperk was soms soos die poort van die hemel. Die einde van die jaar was dit die Kaapse jaarlikse konferensie by die Rosebank skougronde. Daar het ek ‘n ondervinding opgedoen wat diep in my lewe gegrafeer is. Vroeg die laaste Sondagoggend, toe ek wakker word, verneem ek die stem van die Here wat duidelik tot my spreek: ,,Jy moet die nagmaaldiens vanoggend bywoon. ” Ek antwoord verbaas: ,,Maar Here Jesus, wat van Sonskynhoekie? Alhoewel ek nie vanoggend die 12
spreekster is nie, sal daar baie kinders wees wat vandag vir die eerste maal kom. Ek moet daar wees om te help. ” ,,Gaan na die nagmaalsdiens”, hoor ek weer duidelik in my hart. Ek was bekommerd en het baie planne beraam om daardie diens by te woon. Die ander evangelis was egter baie beslis dat ek op my pos moes wees op so ‘n belangrike dag. Hy was gewillig om die reëlings ‘n bietjie te verander om my tegemoet te kom. Ons het dus ‘n halfuur vroeër begin, en die sang tot ‘n minimum beperk. Die vrees van God het my hart egter meer en meer vervul. Ek was bang, baie bang dat ek tog besig was om buite die plan van my Meester te handel en die straf daarvan sou moes dra! Tydens die afsluiting was ek reeds so verbouereerd dat ek gehardloop het na die groot saal. Die oomblik toe ek my voet oor die drumpel sit hoor ek net die laaste paar woorde van ‘n boodskap in vreemde tale. ‘n Ander prediker staan onmiddellik op en begin die uitleg daarvan in Afrikaans te gee: ,,Wat het jy wat jy nie ontvang het nie? En as jy (Vervolg op bl. 15)
OLYMPICS GAMES (Unknown)
The Barcelona Olympics of 1992 provided one of track and field's most incredible moments. Britain's Derek Redmond had dreamed all his life of winning a gold medal in the 400-meter race, and his dream was in sight as the gun sounded in the semifinals at Barcelona. He was running the race of his life and could see the finish line as he rounded the turn into the backstretch. Suddenly he felt a sharp pain go up the back of his leg. He fell face first onto the track with a torn right hamstring. Sports Illustrated recorded the dramatic events: As the medical attendants were approaching, Redmond fought to his feet. "It was animal instinct," he would say later. He set out hopping, in
a crazed attempt to finish the race. When he reached the stretch, a large man in a T-shirt came out of the stands, hurled aside a security guard and ran to Redmond, embracing him. It was Jim Redmond, Derek's father. "You don't have to do this," he told his weeping son. "Yes, I do," said Derek. "Well, then," said Jim, "we're going to finish this together." And they did. Fighting off security men, the son's head sometimes buried in his father's shoulder, they stayed in Derek's lane all the way to the end, as the crowd gaped, then rose and howled and wept. Derek didn't walk away with the gold medal, but he walked away with an incredible memory of a (Continued on page 16)
13
Ek onthou my ouma het altyd
daardie
keer toe die
‘n waslagie bo-op die konfyt
profeet Agabus in Handelinge
geplaas wat sy gekook het.
21 kom vertel dat hy in
“Dis om die konfyt te
Jerusalem gevang sou word.
preserveer,” het sy verduidelik. Paulus se helpers het dadelik Lyk my, as party mense
besluit dis nie God se wil dat
deesdae bid: “Bewaar my
hy soontoe gaan nie. Toe
Heer,” dan
verduidelik
bedoel hulle
Paulus vir hulle
ook iets soos:
dat hy nie net
“Preserveer
bereid is om
my.” Om kos te
Jerusalem toe
preserveer, is
te gaan nie,
om dit veilig en
maar om ook
vars te hou tot
daar vir die
by die
Here te sterf, as
vervaldatum. Sommiges wil hê
dit moet. Hy was ernstig
die Here moet dieselfde met
daaroor dat die Here hom kon
hulle doen. Hy moet hulle
opgebruik hier op aarde. Dit
ongebruik en ongetoets deur
het nooit gegaan oor sy eie
die lewe laat gaan. Hulle moet
preservering of selfbehoud nie.
ongeskonde by Hom aankom
Paulus was op aarde om deur
as hulle aardse rakleeftyd
die Here en ander opgebruik te
verstryk het.
word. Terloops, jy en ek ook!
Paulus wou nooit hê God moet hom preserveer nie. Vat maar 14
Stephan Joubert
AL BRUIS DIE JORDAAN (Deur: Tant Sannie de Ferriers) (Vervolg vanaf bl. 12)
dit dan ontvang het, waarom roem jy asof jy dit nie ontvang het nie?” Hy het verder voortgegaan, maar in my hart was ek bewus dat dit en dit alleen my boodskap van my God was. Terwyl die trane oor my wange loop, vra ek oor en oor: ,,Maar Here Jesus, sover ek weet is daar nie hoogmoed in my hart nie. Waarom sê U daardie woorde aan my?” Die Here het my geen antwoord gegee nie. Gedurende die res van die dag het die boodskap my baie gekwel. Ek kon dit nie verstaan nie. Sondagaand was die afsluitingsdienste en ek was die
spreekster by Sonskynhoekie. Nooit voorheen of daarna het ek weer so iets in kinderdienste beleef nie. Die kinders was ontembaar. Hulle het geraas, gelag en mekaar met spelde gesteek. Ander het mekaar van die banke afgestamp. Die sangleier, aan wie se lippe hulle gewoonlik gehang het, kon geen orde handhaaf nie. Saam met ‘n ander goeie sanger het hy naderhand ‘n tweesang begin, maar moet dit staak vanweë die rumoer. Niemand het na hulle gekyk of geluister nie. Dit was of die duiwel tienduisend bose geeste daar losgelaat het! (Vervolg volgende maand )
MET ‘N DOEL Onthou, elke fout wat u in hierdie uitgawe mag vind, is daar geplaas met ‘n doel. Daar is diegene wat altyd soek vir ‘n ou foutjie. Ons wil graag almal bedien en hulle nie teleurstel nie!!!
RESEP -
‘n Soutigheidjie
1 pakkie Bacon Kips (druk fyn) 1k fyngerasperde cheddar 3 hardgekookte eiers (druk fyn) ‘n bietjie mayonnaise sout en peper ‘n pakkie aartappelskyfies (“Chips”) (druk fyn) Meng eerste drie bestanddele en maak aan met mayonnaise. Voeg sout en peper na smaak by. Rol in bolletjies en rol dan in aartappelskyfies. 15
HOUDINI (Continued from page 9)
from opening the door and walking out of the jail cell. That's how powerful your Godgiven mind is. So if you think you're too old to memorize Bible verses...then you're right. If you think you have a bad memory and can't memorize scriptures...then again you're right.
And if you think you're too busy to memorize God's Word...you're right too. Simply stated, you'll believe what you want to believe is true. I'm sorry but all these are just lies that the enemy are whispering to your ears. Because the enemy would rather have you meditate on fears, doubts, and impurity than the true and living power of the Word of God.
OLYMPICS GAMES (Continued from page 13)
father who, when he saw his son in pain, left his seat in the stands to help him finish the race. Astonishing, isn't it? That's what God does for us when we place our trust in Him. When we are experiencing pain and we're struggling to finish the race, we can be confident that we 16
have a loving Father who won't let us do it alone. You see, He left His place in heaven to come alongside us in the person of His Son, Jesus Christ. "I am with you always," says Jesus to His followers, "to the very end of the age." @@@
ONS STEL BEKEND Hierdie maand gesels ons met
Natalie Liedeman ♦ WAAR IS SUSTER GEBORE? ♦ ♦ ♦
♦ ♦
♦
♦ ♦ ♦ ♦
♦ ♦
Malmesbury WATTER SOORT WERK DOEN SUSTER? Fisioterapeut BEOEFEN SUSTER ’N SPORT? Nee WAT WAARDEER JY DIE MEESTE IN DIE GEMEENTE? My selmaats WIE IS JOU ROLMODEL INDIEN ENIGE? Niemand behalwe Jesus. WIE IS SUSTER SE GUNSTELING GOSPEL SANGER? Hillsongs WAT IS JOU GROOTSTE GETUIENIS? Dat die Here my siel gered het. WAT IS JOU GUNSTELING GEREG? Hoender Breyani HOE ONTSPAN JY? Deur met my kat te speel. WAT SOU JY GRAAG WOU DOEN INDIEN MOONTLIK? Sou graag met mishandelde diere wou werk en help. WAARVOOR IS JY BAIE DANKBAAR? Vir my man, familie en vriende. WAT BEGEER SUSTER NOG VAN DIE HERE? Dat my swangerskap reg sal afloop. WAT FRUSTREER VIR SUSTER DIE MEESTE? Mense wat leuens vertel.
17
1 Thess. 5:11 – “Daarom, bemoedig mekaar en bou die een die ander op, soos julle ook doen.” Hierdie is ‘n opdrag en regtig ‘n noodsaaklikheid in ons as Christene se lewe. En hoe bou ons mekaar op? Deur opregte waardering uit te spreek. D.w.s. soek in jou medebroer en -suster die mooi en prys hulle daarvoor aan. Hoor net wat sê Spr. 25:11 wat is ‘n regte woord op die regte oomblik: “Goue appels op versierde silwerborde, so is ‘n woord op sy tyd gespreek.“ As Spr. 3:27 dan sê: “Hou ‘n weldaad nie terug van hom aan wie dit toekom as dit in jou mag is om dit te doen nie,” dan is dit ‘n onreg wat ek iemand aandoen wanneer ek iets moois van hom of haar sien en dit nét vir myself hou en dit in my gedagtes bedink en dit nie met daardie persoon deel nie. Sê dit: “My boer, ek sien wat jy insit vir die Here!” “Jou vriendelikheid maak my dag!” “Jou bedagsaamheid is so pragtig!” “Jou ywer en entoesiasme
vir die werk van die Here is eenvoudig net aansteeklik!” “Jy’s altyd getrou en op jou pos!” Moenie ander se mooi gesindhede as sommer vanselfsprekend aanvaar nie. Ag dit as Goddelik en wanneer jy ander daarvoor aanprys, sien die Here ín hulle, vir Wie jy erkenning gee. Ons leef in vyandsgebied (1 Joh. 5:19) waar ons as Christene daagliks met koudheid en antagonisme begroet word. Ons as kruisfamilie het dus ‘n verantwoordelikheid teenoor mekaar om mekaar op te bou en te bemoedig en nie nog verder af te takel met krenkende woorde nie. Weet jy wat sal o.a. die gevolge wees as jy ander begin opbou? Spr. 11:24 – “Daar is een wat ruim uitdeel en nog meer kry, en een wat terughou meer as wat reg is, maar tot sy gebrek.” Spr. 11:25 – “Die siel wat seën, word versadig; en hy wat laaf, word self ook gelaaf.” (Past. Piet Smit)
18
KLEUR MY IN GEE IN BY DIE KINDERKERK (Laerskool kinders en kleuters)
Naam:
_______________________Telefoon nr. __________________ 19
SWART SAKKE a str Ek
! rk ste
Pr ob ee rm y! !!
Kontak Hendrik Burger 082 649 4653
Printer te koop !!! Kerkkantoor het HP Officejet Pro K550 kleur printer wat in onbruik is. Druk pragtige foto’s, ens. Nog so goed soos nuut! Stel jy belang? Kontak Kerkkantoor 022-487 2200
Uitstekende diens! Vra Susan Smit
20
Facebook ICON