Julie /Augustus 2014
ptytwekker ppetiser
A.G.S. Corpus Christi Baroccastraat 19, Die Wingerd, Malmesbury, 7300 corpuschristi@cybersmart.co.za Facebook AGS Corpus Christi Malmesbury Tel: 022-487 2200 www.agscorpuschristimalmesbury.co.za
Foto: Piet Smit Herfs in Wellington!
♦ ♦ ♦ ♦ ♦
NUUS VAN HERDERSPAAR NIKS BEHALWE MANNA NIE JOU TAAL WYS JOU HART FORGIVENESS AL BRUIS DIE JORDAAN
♦ ♦ ♦ ♦ ♦
AS JOU HOOP VERDWYN FOTO NUUS ONS STEL BEKEND SLAANKRAG IN LOFPRYSINGE KWALITEIT LEWE
Kan daar iets wonderliker op hierdie aarde wees as die gevoel om iemand na die Here te lei? Veral as mens die persoon ken en daar al vir jare vir hom of haar gebid is. En dan op ‘n dag kom die deurbraak!
Jesus gelei.” Nét dit …
Dis ál wat ons moet doen. Ons moet net mense na Jesus toe lei. Nie jare se klasse bywoon en onderwerp aan die ingewikkeldste leringe nie. Nét na Jesus toe lei. Ons moet Kyk net na hierdie mooi woorde mense net aan Jesus voorstel. in Joh. 1:43 – “En hy het hom na O, die eenvoud van die Jesus gelei.” Dit vertel die evangelie! verhaal van Andreas wat sy broer Petrus van Jesus vertel Is dit nou so moeilik? Nee! Maar het en hom aan Jesus gaan daar is tog ‘n “trick.” Daar is tog voorstel het. iets wat verskriklik noodsaaklik is en waarsonder dit nie sal werk Andreas was oorspronklik een nie. Wat? Andreas het vir Jesus van Johannes die Doper se geken! Kyk na Joh. 1:40 – “Hy volgelinge. Maar toe (Jesus) sê vir hulle (Andreas en laasgenoemde hulle aan Jesus nog ‘n persoon): Kom kyk. Hulle voorgestel het en hulle ‘n hele het gegaan en gesien waar Hy dag by Jesus aan huis tuis was en dié dag by Hom deurgebring het, was daar geen gebly.” keer aan Andreas om Jesus self te volg nie. So wonderlik was dit ‘n Hele dag saam met Jesus om Jesus te ken en in sy aan huis sê alles! Hulle het teenwoordigheid te wandel dat Hom, dit is Jesus, leer ken. hy net eenvoudig nie hierdie goeie ding wat met Hom gebeur Jy moet eers self die Here het, vir homself kon hou nie. Hy Jesus leer ken en dan kan jy móés net vir iemand van Jesus ander aan Hom voorstel! vertel! Dus, so gou as moontlik, sy eie broer, Petrus. Gaan vertel dat Jesus red! Kyk weer na hierdie mooi Past. Piet Susan Smit woorde: “En hy het hom na
2
(Ingestuur deur Sonnet van Meyeren)
"Die mense van ander afkoms wat saam met die Israeliete getrek het, het 'n onweerstaanbare lus vir vleis gekry, en toe het die Israeliete self ook begin kla en gesê: "As ons tog net vleis gehad het om te eet! Ons onthou nog die vis wat ons in Egipte verniet kon eet, ook die komkommers, waatlemoene, prei, uie en knoffel. Maar nou wurg ons. Daar is niks behalwe hierdie manna voor ons nie!"" "Moses sê toe vir die Here: "Waarom behandel U my so sleg, waarom is U my nie goedgesind nie, dat U die verantwoordelikheid vir hierdie hele volk op my gelaai het?"" "Vir die volk moet jy (dit is Moses) sê: Reinig julle vir môreoggend, dan sal julle vleis eet. Die Here het gehoor hoe julle kla en sê: 'As ons tog net vleis gehad het om te eet; in Egipte was dit vir ons goed!' Die Here sal vir julle vleis gee, en julle sal eet! Julle sal nie net een dag of twee of vyf of tien of twintig dae eet nie, maar 'n hele maand lank, totdat julle daarvan naar word en daarvan walg, omdat julle die Here wat by julle is, getart het, en Hom verwyt het met die woorde: Waarom is ons tog uit Egipte
weg?" - Numeri 11:4-6; 11; 18-20 Persoonlik sou ek baie geloofsarmer gewees het as ek nie dié gedeelte gelees het nie. Daarom wil ek dit graag met jou ook deel. Dit is oorspronklik in Engels geskryf en ons het dit in Afrikaans vertaal. Die volledige verwysing na die betrokke gedeelte is aan die einde van die Midweek beskikbaar. Net soos wat elke stadium van liggaamlike ontwikkeling spesifieke gevare en probleme meebring, hou die verskillende stadiums van geestelike groei ook sekere gevare en hindernisse in. Die jong Christen is dalk ywerig om die Here te dien, maar het nie genoeg geestelike kennis nie. Die ouer gelowige beskik dalk oor baie kennis, maar sy geesdrif het verflou. Ek voel al vir 'n geruime tyd dat een van die spesifieke gevare vir die Christen wat besig is om geestelik volwasse te word, is die versoeking om sy seëninge as vanselfsprekend te aanvaar. (Vervolg )
3
Oorgawe gebed As jy God werklik wil ken en ‘n lewe van oorgawe wil leef, bid dan die volgende gebed met jou hele hart: “Hemelse Vader, ek kom na U in die Naam van die Here Jesus! U Woord sê: “Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word (Rom 10:31). Ek roep U aan! Vergewe my die sonde wat tussen my en U staan. Ek het berou daaroor, want dit het U Heilige Naam onteer. Was dit weg met U bloed, Here Jesus. Here Jesus, ek nooi U as die Here van my lewe, kom in my lewe om die beheer van my lewe oor te neem en my te wederbaar tot ‘n nuwe skepsel. U Woord sê: As julle wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Hemelse Vader julle die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid:” (Luk. 11:13). Ek vra U ook om my nou te vervul met U Heilige Gees en dat dit sal word soos strome van lewende water wat uit my binneste kom (Joh. 7:38) terwyl ek U prys! Ek verwag om in tale te spreek soos die Gees aan my gee om uit te spreek (Hand. 2:4)”
4
Begin om God te prys. Spreek die woorde en klanke wat die Heilige Gees aan jou gee - nie jou eie taal nie. Jy moet jou eie stem gebruik. God sal jou nooit forseer om te praat nie. Aanbid God elke dag in tale. Jy sal nooit weer dieselfde wees nie! Skakel in by ‘n Geesvervulde-Woordgemeente - nie ‘n kerk wat uit skeuring ontstaan het nie. Laat jou doop in water (Mark 16:16, Hand. 2:38) en word deel van God se familie! Ons sal graag vir u behulpsaam wil wees! Skakel gerus vir past. Piet Smit 022-487 2200
SIMPATIE met al die families met die afsterwe van hul geliefdes:
♦ Seun van Susan Archer ♦ Pa van Ernestine Yallapa & Dot Fredericks ♦ Sanet Templar se man, Dave ♦ Edna Balie ♦ Tallie van Dyk
Jou Taal Wys Jou Hart (Stefan Joubert)
Die gemiddelde persoon op straat (en op die internet) se taal is deurtrek met negatiewe terminologie. Onlangs lees ek juis van ’n navorser wat gaan kyk het na 558 prominente terme vir emosies in Engels. Hy bevind dat 62% van hierdie terme negatief is, met slegs 38% positief. Ons praat negatief omdat ons negatief dink. Nog ’n studie wat ek raakgeloop het bevind dat mense langer tyd spandeer aan negatiewe dinge as aan positiewe gebeure. Toe ’n groep mense fotos van sowel goeie as slegte gebeure gewys is, het hulle veel meer tyd spandeer aan die negatiewes. Ekself merk gereeld op dat wanneer mense koerantartikels op die internet lees dat die negatiewe artikels die meeste afgelaai word. Slegte nuus en slegte stories is meer klewerig as goeie verhale. Hoe roei ons negatiwiteit uit? Wel, ons vat Paulus se woorde in
Filippense 4:8 ernstig op en ons doen dit. Hy skryf hier dat ons alles wat waar, eerbaar, reg, suiwer, mooi en lofwaardig is moet bedink. Die rede? Dan sal die regte woorde kort op die hakke van ons gedagtes begin volg. Reg dink lei tot reg kyk en tot reg praat. Om die regte gedagtes in God se teenwoordigheid aan te leer, lei tot ’n nuwe woordeskat wat oorloop van blydskap, lof en vreugde. Dan eers word ons magneties vir die Here. Niemand wil te veel tyd in die geselskap van swartgalliges en negatiewe mense deurbring nie. Taal propvol lof en hoop eer God en bou ander mense op.
Onthou: die taal wat jy praat, verklap alles oor die roetes van jou hart! Dink en praat Filippense 4:8 agterna en nuwe lewe begin gebeur in jou eie omgewing! oOo 5
WIL JY GEDOOP WORD?
E
lke tweede Sondagoggend van die maand is daar ekstra vreugde in die hemel. Hoekom? Dan word daar kinders van God gehoorsaam aan die Here Jesus se doopopdrag in Matt. 28:19 en Mark. 16:16 en doop ons hulle op Bybelse wyse. Miskien praat die Here al lankal met jou oor die doop.Jy het al probeer om jou gewete te stil (1 Pet. 3:21) met allerhande verskonings, maar diep binne in jou hart weet jy die Woord is reg en jou verskonings verkeerd. Wel, waarom ‘n ongehoorsame kind wees, as jy ‘n gehoorsame kind kan wees? Laat hoor van jou en ons sal jou help. Past. Piet Smit
SOEK DIE ANTWOORD VORIGE KEER SE ANTWOORD Aan Barnabas is gesê: ”As jy wat ‘n Jood is, soos ‘n heiden leef ...” (Gal. 2:14) Die volgende persone het die antwoord verskaf: Dorothy de Klerk, Paul Cloete, Franci Hugo. Baie mooi! HIERDIE KEER SE VRAAG Gee die name van twee van Dawid se susters. Sms jou antwoord met jou naam na: 073 447 2902.
6
(Jerry Savelle)
Forgive I’m sure everyone been wronged at one time or another. Because of this, we all have a decision to make. We can either let that wrong affect us the rest of our lives and cause us to sit down and wallow in pity. Or we can get up, wipe ourselves off, forgive and keep going. “Be gentle and ready to forgive; never hold grudges. Remember, the Lord forgave you, so you must forgive others” (Colossians 3:13, TLB).
guilt or whatever it may be that you have been struggling with. It’s not easy to forgive when you have been treated badly or abused in some way, but it is necessary. We have no choice if we want our Heavenly Father to forgive us of our wrongdoings. You do not have to suffer the rest of your life for past mistakes or for other’s past mistakes. Your past does not have to be your future. God is a restorer and He will restore all that you have lost if you will seek Him and believe His Word.
Confession: I choose to forgive. I choose to let go of that person or that situation completely. I forgive You cannot expect any change or by faith and by an act of my will and refuse to be influenced by my real growth in your life until you feelings. I am free. forgive and let go. Give it all to God. Do not pick up that load of oOo anger, resentment, hurt, shame, That’s the choice we have to make, and it is never too late to make the right choice!
7
AL BRUIS DIE JORDAAN (Deur: Tant Sannie de Ferriers)
op dieselfde wyse met die water getuig. Hoe het dit nie die noodsaaklikheid van die waterdoop na ware bekering vir my bevestig nie! Ek kan nooit vertel van al die seëninge wat daarna my deel geword het nie. Dit was asof my gehoorsaamheid aan die Woord van God die hemel bokant my ontsluit het. Dikwels bid ons te Vroeër in hierdie getuienis het ek veel met ons lippe, en te min deur vertel van ‘n sagte stroom wat vir gehoorsaamheid en onderwerping omtrent drie dae deur my gevloei aan sy Woord. Ek het waarlik het toe ek in Januarie 1939 ondervind dat vanaf daardie dag Johannes 6:54 gelees het. Daar die Here my baie dinge geskenk het ek ‘n heerlike openbaring van het wat ek vir jare in die gebed die lewe in die bloed van Christus gevra en nooit ontvang het nie, ontvang. Die oomblik toe ek uit die ook ‘n volmaakte huwelik! doopwater opgeklim het, het ek ‘n Paar maande later het die Here weer presies dieselfde Jesus Christus, die Doper in die ondervinding gewaar as by die Heilige Gees, wedergeboorte. Weereens het ‘n stroom soos sagte elektrisiteit vir omtrent drie dae en nagte aanhoudend deur my gevloei! Toe ... my in die word dit vir my duidelik dat 1 Heilige Gees en Joh. 5:6,8 nie alleen op Christus vuur gedoop. as hoëpriester en offerlam van toepassing was nie, maar ook op my: ,,en daar is drie wat getuig op die aarde die Gees en die water Aan die einde van my besondere en die bloed, en die drie is persoonlike inplanting in die eenstemmig.” Die eerste keer het kruisiging van my Meester in die Heilige Gees met die bloed 1942, het ek die vreugde en vrede getuig. Dit was sy krag wat deur van die Here ondervind soos nog my gevloei het. Meer as drie en ‘n nooit tevore nie. (Vervolg September ) half jaar later het die Heilige Gees (Vervolg vanaf Junie)
Dit het my getref dat Jesus nie van die kruis af opgestaan het nie, maar wel uit die graf. Om Sy opstandingslewe ten volle deelagtig te word nadat ek met Hom gekruisig was, moes ek ook met Hom in die doop begrawe word. Dit was die 19de September 1943. Wat ‘n heuglike dag!
8
(Past. Piet Smit)
'n Skatryk man kom by die huis en vind dat sy vrou se tasse gepak is. Aanvanklik dink hy dat sy hom wil verlaat en dat sy van hom wil skei. Maar toe hoor hy: "Ek is baie siek en gaan hospitaal toe. Ek het bloedkanker en het dit vir jou weggesteek." Die man was verpletter. Hy het by die hospitaal gekom, skryf hy 'n blanko tjek uit waarin die spesialis enige bedrag kon invul. Hy pleit bewoë: "Skryf enige bedrag daarin! Doen enigiets solank jy net my vrou kan gesond kry! Ek sal betaal!" Die spesialis antwoord: "Ek kan niks vir haar meer doen nie." Binne 7 dae is sy vrou oorlede. Die man was gebroke. Hy't niks meer gehad om voor te leef nie. Hy het sy goed begin uitdeel, want dit het niks meer vir hom beteken nie. Sy lewe het geword soos 'n hawelose seilboot op die oseaan; sonder anker, sonder roer en sonder 'n seil. WAT SÊ HIERDIE WARE GEVAL VIR ONS? DAAR IS GOED WAT NIE MET GELD GEKOOP KAN WORD NIE. Nie ál die geld van daardie skatryk man kon sy vrou se gesondheid terug koop nie. Hoe dikwels mors ons sulke mooi en kosbare dinge op. Ons laat glip dit deur ons
vingers om dit nooit ooit terug te kry nie. Toe ons dit moes waardeer, opgepas en gekoester het, het ons nie die waarde daarvan besef nie: Huwelike, verhoudinge, vriendskap, gesondheid, 'n goeie naam ... AS JY HOOP VERLOOR, HET JY ALLES VERLOOR Kyk net wat se patetiese man het hierdie vernuftige sakeman geword; die oomblik toe hy sonder hoop is. Hy wat eens 'n sakeman onderneming suksesvol kon bestuur, het 'n tragiese bejammerenswaardige figuur geword. ALLES OP AARDE IS SLEGS TYDELIK Jesus het dit mos vir ons al lankal gesê (Mat 6:19): "Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie;" Dus, moenie jou hoop stel op aardse en tydelike dinge nie. Dis alles bestem om tot niks te kom. Ons gaan op die ou end alles verloor. Ek en jy gaan tot selfs hierdie aardse lewe verloor! Stel jou lewe op die dinge daarbo. Daar waar Jesus is (Kol. 3:1-3). Hy's ons hoop en ons verwagting. Wie Hom ken, sal verewig lewe (Joh. 11:25)! oOo 9
FOTO-NUUS Dr. Lemmer du Plessis 27 tot 29 Maart 2014 Dr. Lemmer du Plessis het ons weereens kom seën met die Woord.
Moedersdag diens 11 Mei 2014
Opgradering van klank - 1 Mei 2014 Regs: Hier is past. Pietie Strydom en sy span besig om die vloer oop te sny om die nuwe “snake’ te lê. Wat ‘n groot werk!
Emiriti - 4 Mei 2014
Soos altyd het die Emiriti ons bekoor met hul sangtalent. Bo: Elke kind het ‘n ruikertjie vir hul Moeder gaan aansteek. Onder: Elkeen wat nie meer ‘n moeder gehad het nie, kon ‘n kersie vir haar kom aansteek.
Regs: Roxaan Harker, Catherine & Esra Pinto en Ryan Timotheus.
10
Past. Tommie Ferreira het die Woord bedien.
Nuwe Koster - 11 Mei 2014 Links: Hier word vir die nuwe koster, Elsabé v/d Westhuizen en haar man, Henk gebid. Welkom!
Nuwe Jeugkomitee word voorgestel
Gesinsdiens - Sondagaand 18 Mei 2014 Almal moes “sportklere� aantrek. Links bo is Florina Erasmus en links onder is Wilma Ravens. Onder is groep foto.
Die Kinderkerk het heerlike worsbrooidjies voor die diens verkoop.
Doopdienste - 11 Mei / 8 Junie 2014
P i k s t e r
Past. Dawid Combrink bedien ons gedurende Pinkster 2014.
Vicky v/d Walt
Maretha Walters
Katriena Adams
Johanna Losper
Karlien Matthee
D i e n s t e
11
Toewyding 18/05/2014
Voorstelling 18/05/2014
Belgiese Jongdames besoek gemeente
Bo: Jaco & Annaline Van Zyl se kinders is toegewy aan die Here.
Altaarwerkers 18/05/2014
Vanaf links: Christelle Mouton, Johanna Losper en Danie & Petro Muller Twee Belgiese dames het ons gemeente saam die Ghysens ook van België besoek.
⇒ ⇒
Bo van links na regs: Roxanne Harker, Catherine Pinto, Katrina Mouton, Nellie Menroor, Elsabé v/d Westhuizen, Paul Cloete. Bo in middle: Magrieta van Rooyen en Joyce Jasson.
MET ‘N DOEL Onthou, elke fout wat u in hierdie uitgawe mag vind, is daar geplaas met ‘n doel. Daar is diegene wat altyd soek vir ‘n ou foutjie. Ons wil graag almal bedien en hulle nie teleurstel nie!!! oOo
12
⇒
Venter & Susan Archer verhuis na Namibie. Morne & Yolandi Uys het ‘n baba ryker geword. 2/6/2014. René Morris verhuis na die Kaap.
VARS ORGANIESE HOENDERS Plaashoenders (Free Range) wat organies gevoed word. Geen hormone en antibiotika. Plaas u bestelling en dit word tuis af gelewer.
Kontak Cecilia Hoon 073 4388 949 hooncecilia2012@gmail.com
ONS STEL BEKEND Hierdie maand gesels ons met
Johann Huysamen ♦ ♦ ♦ ♦
♦ ♦
♦
♦ ♦ ♦ ♦
♦ ♦ ♦
WAAR IS BROER GEBORE? Vredenburg WATTER SOORT WERK DOEN BROER? Onderwyser BEOEFEN BROER ’N SPORT? Nee WAT WAARDEER JY DIE MEESTE IN DIE GEMEENTE? Saamstaan, gasvryheid, vriendelikheid & liefde van die gemeente. WIE IS JOU ROLMODEL INDIEN ENIGE? Pastoor Piet Smit WIE IS BROER SE GUNSTELING GOSPEL SANGER Juanita du Plessis WAT IS JOU GROOTSTE GETUIENIS? Ek was geskiet en het dit oorleef. WAT IS JOU GUNSTELING GEREG? Kerriekos HOE ONTSPAN BROER? Kyk tv WAT SOU JY GRAAG WOU DOEN INDIEN MOONTLIK? Valskerm Spring WAARVOOR IS JY BAIE DANKBAAR? Vir my vrou & kind. WAT BEGEER BROER NOG VAN DIE HERE? ‘n Huis WAT FRUSTREER VIR BROER DIE MEESTE? Stad se verkeer. WAT IS VIR JOU DIE MOOISTE MENSLIKE EIENSKAP? Liefde & Eerlikheid oOo
13
(Dr. James Van Zijl)
Een van die areas waar Jesus deur Sy Heilige Gees besig is om Sy Bruid te herstel, is juis op die gebied van lofprysinge en aanbidding. Daarom gaan ons saam stap vir stap ‘n studie maak oor lofprysinge en aanbidding SOOS DIT OORSPRONKLIK WAS EN SOOS DIE HERE VERLANG DAT SY BRUID HOM MOET LOOF EN PRYS IN HIERDIE EINDTYE.
Paulus sê in Ef. 5:18 & 19: Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere; en sing en psalmsing in julle harte tot eer van die Here.
My innige gebed is dat jy aan die einde van hierdie boekie nie net lofprysinge en aanbidding beter sal verstaan nie, maar dat jy met vreugde en blydskap jou God sal bedien met lofprysinge en aanbidding in Gees en Waarheid! Dis belangrik om heel eerste te besef dat die Heilige Gees hiervoor nodig is. Kom ons lees Jes. 61:1 & 3: Die Gees van die Here Here is op My omdat die Here my gesalf het... Om vir die treurendes in Sion te beskik, dat aan hulle gegee word sieraad vir as, vreugde-olie vir treurigheid, ‘n gewaad van lof vir ‘n verslae gees.
Voor Sy kruisiging, opstanding en verheerliking sê Jesus in Joh. 7:37 tot 39 dat die Heilige Gees nog nie gekom het nie, omdat Hy nog nie verheerlik was nie. Maar op Pinksterdag is die belofte van die uitstorting van die Heilige Gees vervul. Die mense wat tot dan nie die Here geloof het nie, het ‘n nuwe vreugde in hulle harte ontdek. Die stroom van lofprysing het begin vloei. Hulle het God begin prys in ander tale en te spreek oor die groot dade van God. (Hand. 2:11)
Dis dus so dat die salwing van die Heilige Gees nodig is om die Here waarlik te prys en ‘n verslae hart te verander in ‘n jubelende hart. 14
Moenie dronk word van wyn nie - daarin is losbandigheid, maar word met die Gees vervul.
Ons wat vandag lewe as God se wedergebore kinders, is ook in die bedeling van die Heilige Gees, daarom behoort lofprysinge ook uit ons te vloei! (Vervolg )
gesê dat ek Jannie staan geval het. Ek hartseer wil nie nog vir eenkant agter (Ann-Beth) haar hiervan die groot ou boom op die skoolgronde. Hoe ook sê nie. Sy dink ek hoor nie kan die lewe so wreed wees. Eers hoe sy snags lê en huil nie. gaan sy pappa weg en los hom en Jannie sukkel om die trane te mamma alleen. Later moes hulle keer. Die lewe is so wreed. uit hulle huis met die mooi tuin en Mamma sê ek moet vir Liewe groot swaai trek en bly nou in ’n Jesus vra om die seer weg te vat, klein woonstelletjie tussen baie want Hy is baie lief vir kindertjies. ander mense. Maar as liewe Jesus dan so lief is
Laat julle liggie skyn.
Mamma moet nou elke dag werk om vir hom te sorg en hy moet by die kwaai ou tannie in die woonstel langsaan bly tot sy terugkom. Hy hou niks van die tannie nie. Sy sit en rook een sigaret na die ander en ek mag niks doen nie. Heeldag net in ’n hoekie sit want mamma kan nie bekostig om my in ’n nasorg te sit nie.. Dit alles omdat pappa nie meer omgee nie. Hy en ’n ander tannie het meer as ’n jaar gelede al vêr weggetrek. Hy het nog nie eens ’n briefie geskryf of gebel met sy verjaarsdag nie. En nou, nou moet hy die spottery van die kinders in sy klas ook nog verdra omdat hulle ’n bietjie arm is en sy pa hom weggegooi het. Net gister weer het Pietie hom weer gepootjie toe hy verby hom gestap het. My knie het baie gebloei. Ek het maar vir mamma
vir kindertjies hoekom laat Hy al hierdie goed met my gebeur. Hy skop skop na ’n klippie wat voor hom lê. “En as jy hier alleen staan, ou groot man” vra ’n sagte stem hier reg langs hom. Jannie ruk soos hy skrik. Hy het nie die oom gehoor of gesien kom nie. Waar sou die oom vandaan kom? Ek het hom nog nooit voorheen hier gesien nie. En sy stem is so sag en so vriendelik. Niemand het al ooit so mooi met hom gepraat nie. “Jannie, jy mag maar vir my vertel wat dit is wat jou hartseer maak. Ek luister graag. Veral na kindertjies se hartseer.” Jannie skrik nog groter. Hoe ken die oom my naam. Ek het hom nie gesê nie. (Vervolg)
15
(Elsabe v/d Westhuizen)
Ek het al baie gewonder oor mense sonder ’n gewete. Altans daagliks ’n stemmetjie hier bo in soos dit vir my wou voorkom. ons boonste verdieping. Nee, dit Mense wat sonder om te blik of te is nie ’n stemmetjie wat vir jou bloos ’n ander se brood en botter vertel jy het ’n skroef êrens los of van hom wegneem. Hoe leef jy het nie al jou varkies op hok daardie mens met homself nie. Hierdie stemmetjie is ’n heel wanneer hy vanaand in sy warm ander Stemmetjie. ’n Stemmetjie bed klim of voor wat jou oortuig sy bord stomende dat jou hart kos sit. Hoe leef verstand en siel iemand met nie met jou denke homself self en jou aksies saam wanneer hy saamstem nie. ’n ander se goed Ja, hierdie vat of nog erger, stemmetjie het ’n iemand se lewe naam. Dit word neem. Mense wat geïdentifiseer as kennis gedra het jou gewete. van ’n ander se uiterste beproewings en nie ’n steen Wat is jou gewete en wat is sy geroer het om hulle te help nie. funksie. Ek hou daarvan om dit te Veral as dit in sy mag was om dit sien as die Heilige Gees wat te doen. Sjoe, mense, waar was binne jou praat. Daardie die stemmetjie wat hierdie mense stemmetjie wat jou waarsku: moes waarsku wat reg en “Hokaai stop die lorrie!” Die een verkeerd is. Is dit mense wat hul wat jou aankla met : “Was dit nou standaarde te hoog of te laag het. regtig nodig of hoe kon jy?” Of dit Mense wat dink niks en niemand kan ook jou lewenstyl wees. Die gaan in my pad staan nie. Ek een waaraan jy jouself meet. Wat gaan maar net bo-oor hulle loop jou laat besluit waarvolgens jy jou of uit die weg uit ruim. Is so ’n daaglikse lewe lei en wat jy mens net hard of is hulle God daarin toelaat. loos? (Vervolg )
Ek is seker hope van ons hoor
16
(Anoniem)
Nou die dag lees ek ’n gebed raak wat verbind word met die skryfster van kinderboeke, Margot BenaryIsbert (1889-1979). Sy sou dit volgens oorlewering by ’n onbekende non gekry het. In elk geval, dit het my diep geraak. Ek bid dit graag agterna in Christus se Naam. Prayer of an Anonymous Abbess: “Lord, thou knowest better than myself that I am growing older and will soon be old. Keep me from becoming too talkative, and especially from the unfortunate habit of thinking that I must say something on every subject and at every opportunity.
to endure them with charity. But seal my lips on my own aches and pains — they increase with the increasing years and my inclination to recount them is also increasing. I will not ask thee for improved memory, only for a little more humility and less self-assurance when my own memory doesn’t agree with that of others. Teach me the glorious lesson that occasionally I may be wrong. Keep me reasonably gentle. I do not have the ambition to become a saint — it is so hard to live with some of them — but a harsh old person is one of the devil’s masterpieces.
Make me sympathetic without being sentimental, helpful but not Release me from the idea that I must straighten out other people’s bossy. Let me discover merits affairs. With my immense treasure where I had not expected them, and talents in people whom I had of experience and wisdom, it seems a pity not to let everybody not thought to possess any. And, Lord, give me the grace to tell partake of it. But thou knowest, Lord, that in the end I will need a them so. few friends. Amen.” Keep me from the recital of Dalk moet ons nie wag tot ons endless details; give me wings to ouer word of voel voordat ons dit get to the point. begin bid nie. Vandag is presies Grant me the patience to listen to die regte dag om so te bid. oOo the complaints of others; help me 17
(Kenneth E. Hagin)
"For the wages of sin is death; but the gift of God is eternal life THROUGH Jesus Christ our Lord" (Rom. 6:23). God contacts men through their spirits. When the Word of God is preached to a sinner who has never heard the Gospel and conviction comes upon him, it's not a physical feeling - neither is it a mental something, because he may not even understand it - but it's down deep on the inside. The Spirit of God THROUGH the Word of God is contacting the spirit of that sinner! When that man responds to the call of God and the Gospel message, his spirit is born again. His spirit is recreated by receiving eternal life. Receiving eternal life is the most miraculous event in life. It's called the New Birth. It's called the new creation. It is, in reality, God imparting His very nature, substance, and being to our human spirits. It is described in 2 Corinthians 5:17 and 18. The New Birth is God actually giving spiritual birth to a man. And this instantaneous New Birth takes place, not in the body, not in the soul, but in the spirit of man! The spirit of man becomes a brand-new, miracle creation in God! Confession: I am a brand-new, miracle creation in Christ. God gave me the gift of eternal life. He imparted to my spirit His very nature, substance, and being. Residing in my own spirit is everything I'll ever need to put me over in life. oOo 18
(Nina Smit)
Deur jou sintuie voluit te gebruik, kan jy ‘n baie groot verskil aan die kwaliteit van jou lewe maak. Presies hoe waar dit is, het ek agtergekom terwyl ons oorsee getoer het. Omdat ons heel goed geweet het dat dit waarskynlik die eerste en laaste keer sou wees dat ons die dinge om ons sou kon sien en beleef, het ons doelbewus so daarna gekyk asof dit vir die heel laaste keer so sal wees. Ons het al die mooi, vreemde en lekker dinge teen ons vasgedruk vir môre se onthou en weer beleef. En hoe helder onthou ek dit nie: die opaalglans van die sonop, die see in Venesië, die helderwit sneeupieke van die Alpe, die weerkaatsing van ‘n eeue oue kasteel in die spieël van die silwerblou Montreaumeer, die soet vioolklanke in ‘n klein stegie in die Duitse dorpie Lindau, die onvergeetlike orreluitvoering in ‘n katedraal in Genève, die wit swane op die water in Lucerne, die eerste kennismaking met die werke van kunstenaars soos Van Gogh en Rembrandt, Michelangelo se Dawidbeeld en pieta’s.... Toe ons weer terug was in Suid-
Afrika het ek ‘n verrassende ontdekking gemaak - vir die eerste keer het ek werklik besef in watter wonder mooie land ons woon. Elke lente kyk ek met nuwe verwondering aan die eerste rose in my tuin, elke herfs raak ek stil voor die prag van die Boland se roesbruin wingerde... Elke keer as die oostewind waai, verlustig ek my in die wit wolkewaterval wat teen die helling van die blou HottentotsHollandberge afrol... En dit net omdat ek geleer het om na die dinge om my te kyk asof dit vir die heel laaste keer is... Here, dankie dat ek kan sien en hoor, proe en voel en ruik. Dankie dat ek alles wat U gemaak het so intens met al my sintuie kan beleef. Sal U my help om so te lewe asof elke dag my laaste een hier op aarde is, om die mooi dinge raak te sien en in my hart te bêre. Maar gee ook dat ek nie so behep sal wees met dinge dat ek mense uit die oog verloor nie. Help my om die mense wat U oor my pad stuur raak te sien, lief te hê en te help vandag nog, omdat môre dalk te laat kan wees. Amen 19
ACVV Naskoolsentrum (Albaniestraat, naby Laerskool)
BP Atlantic Verskaffers van GAS en OLIE asook groothandel DIESEL Malmesbury Depot Schoonspruitweg 3 P.O. Box 1120 Malmesbury, 7299
Aansoeke vir 2014 word nou aanvaar vir Graad R - Graad 7.
Ons bied aan: Huiswerktoesig en ‘n veilige omgewing tot 17:30 op weeksdae. Vakansie toesig ingesluit. Navrae 022-482 3096
Tel: +27 22 482 1967 Fax: +27 22 482 1702
www.bpatlantic.co.za Vat/BTW reg no: 4770192344 Reg no: 200/026135/07
MMR FINANSIËLE DIENSTE Adriaan Slabber RFP
TM
Onafhanklike Finansiële Adviseur E-Pos: adriaan@makelaars.co.za Sel:082 801 1906 Tel: 022 482 1661 Fax: 022 482 2586 Webwerf: www.makelaars.co.za
Drie Gewels Sentrum, Markstraat Malmesbury 7300 Vir betroubare, onafhanklike, Goedgekeurde Finansiële Advies sedert 1992, in Boedel; Aftree; Beleggingsbeplanning, Kortermyn en Mediesefondse Goedgekeurde Gemagtigde Finansiële Diensteverskaffer FSB Lisensieno. 12017
EPOS INVALGEDAGTE BEDIENING Het jy toegang tot epos fasiliteit? Jy kan elke weeksdag ‘n kort geïnspireerde boodskap ontvang vanuit die Woord. Vra vir jou gratis inval gedagte by: corpuschristi@cybersmart. co.za
20
Bo: Die “link” na ons facebook blad.