Aptytwekker mrtapr 2014

Page 1

ptytwekker ppetiser

Maart/April 2014

A.G.S. Corpus Christi Baroccastraat 19, Die Wingerd, Malmesbury, 7300 corpuschristi@cybersmart.co.za Facebook AGS Corpus Christi Malmesbury Tel: 022-487 2200 www.agscorpuschristimalmesbury.co.za

Uitsig vroeg oggend vanaf Kasteelberg na Riebeek Kasteel se kant toe. Foto: Piet Smit

♦ ♦ ♦ ♦ ♦

NUUS VAN HERDERSPAAR WAT AS JY DIE DAG J0U ... STOP BEFORE YOU TAKE ... AL BRUIS DIE JORDAAN DIE SKEPPER SE DIEET

♦ ♦ ♦ ♦ ♦

FOTO NUUS ONS STEL BEKEND STILBLY PRAAT OOK DEUR GOD OMSLUIT ADVERTENSIES


In

die vorige Aptywekker het Jou gebed is die benatting van die ek met u gedeel my verwagting vir oes op die land. (1 Kor. 3:6, 7) 2014: Dat te midde van swaarder wordende tye is daar die gedagte Jou teenwoordigheid by elke dat hierdie jaar vir ons ‘n oes jaar diens is van groot belang. A gaan wees. crowd draws a crowd. (Past. Peet Venter het destyds gesê: “As jy twee motors het, kom Dis dan ook presies wat ons tans met twee motors kerk toe.”) beleef. Soveel nuwe mense besoek ons dienste en van oral is Kom met verwagting kerk toe, in gebid, bereid om diens te daar belangstelling. Verlede week lewer. Almal se hande is nodig was ek bevoorreg om te aanskou om die oes in te samel. hoe 9 mense hulle hart vir die Here gee tydens huisbesoeke. Jou liefde en vriendelikheid is deurslaggewend teenoor Dis mense wat ek bloot net almal in ons dienste en elke opgevolg het wat ons dienste ander plek. (Onthou die vyand besoek het of in ons kerk was vir trag ook om die seisoen kort ‘n funksie. te knip deur iemand wat aanstoot neem.) ‘n Seisoen hou nie verewig aan “Kinders van die Here, praat van nie. Seisoene kom en gaan. Dis die Here.” Vertel vir ander wat soos ‘n brander wat ‘n in ons dienste gebeur. Nooi branderplankryer op die regte die laaste mens wat jou pad moment moet vat - nie te vroeg en kruis. nie te laat. Ons moet dus besef as gemeente dat ons hierdie seisoen nie deur ons vingers mag laat glip Spr. 10:5 – “Hy wat in die somer wegbêre, is ‘n verstandige seun; nie. hy wat vas slaap in die oestyd, is Daar is baie gebid vir hierdie tyd. ‘n seun wat skande maak.” Ons het almal se samewerking en gebed nodig om die momentum Nou is nie ‘n tyd om vas te slaap, so lank as moontlik te behou. maar om die oes in te bring! Bid spesifiek vir die oes elke dag. Past. Piet & Susan Smit

2


Wat as jy die dag jou nuttigheidswaarde verloor? (Stefan Joubert) “I’ve outlived my usefulness.” So het Bill Knight sy lewe opgesom in ’n onderhoud. Hy was al baie oud en eensaam. Toe besluit hy om Amerikaanse soldate wat uit Irak teruggekeer het by ’n plaaslike lughawe te verwelkom. Net dit. Hierdie eenvoudige stukkie omgee het kort voor lank wyd bekend geraak. Vele ander bejaardes het sy voorbeeld begin volg. Bill Knight se opregte handdruk waarmee hy terugkerende soldate verwelkom het, het vir baie mense sinoniem geword met omgee. Later het selfs George Bush, die eertydse Amerikaanse president hom ontmoet. Ook daar is ’n dokumentêre film oor hom en ander ouer persone gemaak wat

soldate gaan verwelkom het. Wanneer dit lyk of jou persoonlike nuttigheidswaarde verstryk, is daar altyd nog ’n kans om die teendeel te bewys. Jesus het op ’n dag gesê dat nie eens die kleinste daad van deernis, soos om ’n beker koue water aan een van sy profete te gee, ongesiens by God verbygaan nie. Nooit is een van ons in God se oë te oud, te arm, te eensaam, of te nutteloos om vir een ander persoon iets te beteken nie. Ons kan teen een daad van deernis per keer in die Here se Naam ander dien. $$$

Joh 3:21 - “Maar wie volgens die waarheid handel, kom na die lig toe, sodat dit duidelik kan blyk dat sy dade in gehoorsaamheid aan God gedoen is”. Waarheid en gehoorsaamheid is ‘n tweeling. Geen mens kan in die waarheid wees en aan God ongehoorsaam wees terselfdetyd nie. Om aan God gehoorsaam te wees is om in die waarheid te wees. Dit is hoekom Jesus die Weg en Waarheid genoem word, want dis onmoontlik om aan God gehoorsaam te wees sonder Jesus. Hy is die weg tot God se hart, maar Hy is ook die weg van gehoorsaamheid. Geen mens kan ‘n volgeling van Jesus wees en terselfdetyd in ongehoorsaamheid aan God leef nie. (Riekert)

3


Oorgawe gebed As jy God werklik wil ken en ‘n lewe van oorgawe wil leef, bid dan die volgende gebed met jou hele hart: “Hemelse Vader, ek kom na U in die Naam van die Here Jesus! U Woord sê: “Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word (Rom 10:31). Ek roep U aan! Vergewe my die sonde wat tussen my en U staan. Ek het berou daaroor, want dit het U heilige Naam onteer. Was dit weg met U bloed, Here Jesus. Here Jesus, ek nooi U as die Here van my lewe, kom in my lewe om die beheer van my lewe oor te neem en my te wederbaar tot ‘n nuwe skepsel. U Woord sê: As julle wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Hemelse Vader julle die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid:” (Luk. 11:13). Ek vra U ook om my nou te vervul met U Heilige Gees en dat dit sal

4

word soos strome van lewende water wat uit my binneste kom (Joh. 7:38) terwyl ek U prys! Ek verwag om in tale te spreek soos die Gees aan my gee om uit te spreek (Hand. 2:4)” Begin om God te prys. Spreek die woorde en klanke wat die Heilige Gees aan jou gee - nie jou eie taal nie. Jy moet jou eie stem gebruik. God sal jou nooit forseer om te praat nie. Aanbid God elke dag in tale. Jy sal nooit weer dieselfde wees nie! Skakel in by ‘n GeesvervuldeWoord-gemeente - nie ‘n kerk wat uit skeuring ontstaan het nie. Laat jou doop in water (Mark 16:16, Hand. 2:38) en word deel van God se familie! Ons sal graag vir u behulpsaam wil wees! Skakel gerus vir past. Piet Smit 022-487 2200


Stop! Before You Take Another Bite (Kenneth Copeland)

I was in one place one me when they came out and honored me at 4:30 in the morning. So they came and took me to the breakfast they had prepared. I sat down in front of something green on my plate. I had Have you ever wondered why on earth no earthly idea what it was. I looked we pray over our food? I pray over mine at it and thought, I’m not going to eat because I have to eat it! this. I’m going to fast right now. For every creature of God is good, and nothing to be refused, if it be received with thanksgiving: For it is sanc fied by the word of God and prayer. 1 Timothy 4:4-5

I don’t pray over my meals because my denomina on or religion says that’s what I should do. I don’t have a denomina on. If you do it just because religion or tradi on says to, you’ll wind up saying grace and praying for Jesus’ sake.

The Spirit of God said, What does My Word say? “I knew You would ask me that. The Word of God says when you’re out in the field, eat whatever is set before you. It also says no deadly thing will hurt you. And it says the food is sanc(fied. OK, I know, I know. I got the message. I got the message.”

Jesus said whatever you ask the Father in My Name, He will give it to you. He didn’t say anything about praying for His sake. I don’t pray for Then He added, That means do it Jesus’ sake. I pray for my belly’s sake! with a smile on your faithful face. The Word of God says our food is So I did, and then I went on a fast the sanc fied by the Word, by next day.

thanksgiving and by prayer.

I pray over my food because I have to eat it. It’s right to do, and I’ve eaten all over the world in all kinds of places. I’ve eaten stuff that I didn’t have any idea what it was. And I didn’t want any more of it, either!

When you pray over your food, do it in faith and simply follow what the

Apostle Paul said in 1 Timothy and receive it with thanksgiving. Jesus broke Satan’s power to contaminate your food. Praying in faith over your (Continued on page 14)

5


WIL JY GEDOOP WORD?

E

lke tweede Sondagoggend van die maand is daar ekstra vreugde in die hemel. Hoekom? Dan word daar kinders van God gehoorsaam aan die Here Jesus se doopopdrag in Matt. 28:19 en Mark. 16:16 en doop ons hulle op Bybelse wyse. Miskien praat die Here al lankal met jou oor die doop.Jy het al probeer om jou gewete te stil (1 Pet. 3:21) met allerhande verskonings, maar diep binne in jou hart weet jy die Woord is reg en jou verskonings verkeerd. Wel, waarom ‘n ongehoorsame kind wees, as jy ‘n gehoorsame kind kan wees? Laat hoor van jou en ons sal jou help. Past. Piet Smit (022-487 2200)

SOEK DIE ANTWOORD VORIGE KEER SE ANTWOORD Die volk wat eerste vir Israel aangeval het na hulle uittog uit Egipte was Amalek (Exod. 17: 8-13). Suster Zelda Roberts het die antwoord voorsien. Pragtig! HIERDIE KEER SE VRAAG Watter evanglie vertel van die twee persone wat saam met Jesus gekrusig is, maar vertel nie dat een van hulle gered is nie?

6


Moenie Jou Asem Mors (Anoniem)

Stan Gerlach moes ’n afskeidswoord by ’n vriend se Het jy geweet ‘n palmboom is die begrafnis iewers in Kalifornië enigste boom wat die sterkste lewer. Aan die einde van sy kort storm kan oorleef. Wanneer ‘n toespraak het hy vir die sikloon ‘n eiland tref word aanwesiges gesê dat geen mens wonings en ander plante verwoes ooit seker is wanneer God jou die - maar die palmboom bly staan. dag kom haal nie. Hy het toe bygevoeg: “At that moment, there’s nothing you can do about it. Are you ready?” Toe gaan sit Stan skielik. Net daar voor almal sak hy inmekaar en sterf. Skaars het Stan vir die begrafnisgangers gevra of hulle gereed is om die lewende God te ontmoet, toe sterf hy met hierdie einste woorde op sy eie lippe. So vertel Francis Die palmboom buig laag tydens Chan, wat vroeër sy leraar was, die storm, maar hy knak nie. in een van sy boeke. Die sap in die stam van die palmboom maak hom buigbaar, Daar kom ’n dag dat ons elkeen al ooit gewonder hoe jy die storm ons laaste asemteug moet in jou lewe oorkom het, uitblaas. Dan eindig alles. Of nie! dis omdat jy God se Wat dan? Het jy al hieroor palmboompie is en gevul is met nagedink? Of dink jy die lewe aan Sy LIEFDE, GENADE, dié kant is ewigdurend? Leef jy so KRAG en met Sy GEES. dat elke asemteug van jou goeie asem in jou longe is waarmee jy Wanneer jy gebuk gaan onder God verheerlik? Moenie enige moeilike omstandighede onthou asem mors nie. Laat jou asem tel. God tel jou weer op, Jesus gee Maak Christus groot in alles wat die vermoeide krag en omdat Sy jy dink, doen en sê. Dan haal jy krag binne in jou is sal jy altyd goed asem. Dan sal jou laaste staande bly en sal jy elke storm asemteug aan hierdie kant van oorleef, staan sterk die graf die beste een ooit wees. palmboom van God. oOo

(Ingestuur deur Elize Kilian)

7


AL BRUIS DIE JORDAAN (Deur: Tant Sannie de Ferriers)

nederlaag, val en opstaan, hoegenaamd nie die wil van God Hierdie wonderwerk, vir sy kind is nie. Daar moes ‘n gevolg deur baie ander, het die oplossing wees, maar hoe? Here in my spreekkamer gedoen. Dank God vir die Meer en meer het ek die waarde ondervindings van andere, maar van gebed geleer. Ek het gesien elke Christen moet persoonlik ‘n dat as ek met my pasiënte oor openbaring van die Here en sy hulle siektetoestand praat en hulle verlossing ontvang. Na baie hul sake met God en mens skriflesing en bepeinsing het ek regmaak, die genesing in die die sleutel gevind in Romeine meeste gevalle outomaties volg. 8:13 ,,Want as julle na die vlees Wanneer die mens gewillig word lewe, sal julle sterwe, MAAR AS om sy trotse hart te verneder dan JULLE DEUR DIE GEES DIE ontvang hy hulp van God. Hy het WERKE VAN DIE LIGGAAM beloof om aan die ootmoediges DOODMAAK, SAL JULLE LEWE’. genade te skenk. Dit het vir my duidelik geword dat die Heilige Gees nie HOOFSTUK 12 alleen die ,,GEES van die LEWE” JEAN DE FERRIÈRES VERTEL: is nie (Romeine 8:2). Hy tree ook HEILIGMAKING, op as ‘n ,,DOOD-STRAAL’ vir die WATERDOOP EN DIE DOPING vlees! Dit was die grootste IN DIE HEILIGE GEES. ontdekking van my hele geestelike loopbaan! Ek het Gedurende 1942 het ek begryp dat die Heilige Gees by die geheim van heiligmaking leer magte is om die kruisdoding van ken. onse Here Jesus Christus in al sy Vir ‘n geruime tyd het volheid, op gees, siel en liggaam ongewenste gewoontes, vleeslike in my te volbring, deur ‘n proses drange, tekortkominge en van geestelike duplisering. Die wisselvalligheid in my geestelike vleeslike natuur, of ‘oue mens’ lewe my baie gekwel. Ondersoek word daardeur tereggestel. van die heilige Skrifte, asook die Hierdie ‘oue mens’ of self-lewe is lewensgeskiedenis van manne en die bron van al ‘n Christen se vroue wat op ‘n magtige wyse sondes, moeilikhede en deur God gebruik was, het my swakhede. oortuig dat so ‘n lewe van (Vervolg op bl. 15)

(Vervolg vanaf Februarie)

8


DIE SKEPPER SE DIEET (Jordan S. Rubin)

Stap Funksionele fiksheid Mense uit verskillende agtergronde kan fantastiese resultate verkry deur funksionele fiksheid: van professionele atlete wat hul vertoning wil verbeter, tot ‘n ouma wat die trappe na haar kamer makliker wil klim. Funksionele fikshiedskenner Juan Carlos Santana stel dit die beste: “Funksie is ‘n plig of doel van iets - of waarvoor iets bedoel is. Een van die hoofredes waarvoor die liggaam bedoel is, is om struktuur en beweging te verskaf. Daarom is funksionele oefeninge (fiksheid) enige oefening wat die liggaam se struktuur en/of beweging verbeter.’ Daar is by my nie enige twyfel dat funksionele fiksheid die effektiefste oefening en fiksheidsisteem is wat beskikbaar is nie. Ek voel dat dit amptelik as die Funksionele Fiksheid Oefeningprogram gebruik moet word.

Diep-asemhalingsoefeninge Selfs diep-asemhalingsoefeninge sal die vet-verbrandende metabolisme van jou liggaam verhoog en jou brein ‘n hupstoot gee met ‘n ryk dosis suurstof.

Diep asemhaling bied voordele wat groot verskille aan jou gesondheid maak. Jou longe is groter aan die onderkant as aan die bokant, maar die meeste mense haal deur die ‘bokant’ asem. Ons haal dus eintlik vlak asem soos siek en slapende mense. Leer om ‘uit die maag’ asem te haal. Jy sal weet jy is besig om uit jou diafragma asem te haal as jy sien dat jou maag in en uit beweeg. Indien jou borskas die enigste ding is wat beweeg, lewe jy steeds op ‘n lae vlak van die groot potensiaal van diep asemhaling. Diep asemhaling beweeg en masseer letterlik die sagte inwendige organe in jou ribbekas. Dit laat jou limf toe om van versamelde toksiene ontslae te raak en selfs nog meer toksiene te versamel. Slegs diep asemhaling laat jou toe om van die ‘bonus krag’ van jou laer longe te gebruik. Pasgebore babas haal instinktief diep asem kyk en leer wanneer jy ‘n baba sien. Later in ons lewe ‘leer’ ons egter hoe om ‘vlak asem te haal’ en ons gevolglik van noodsaaklike suurstof te beroof. (Vervolg volgende maand)

9


FOTO-NUUS Huwelike

MornĂŠ & Yolandi Uys 25 Januarie 2014

JP & Bianka Engelbrecht 14 Januarie 2014

Mornay & Chienita Coetzee 15 Februarie 2014

Vrugtefees - 26 Januarie 2014

Wat ‘n fees! Ons as gemeente het saam die heerlike vrugte geniet en vergeet van diabetes. Selfs die kinders het gesmul aan die vrugte.

Bergklim en oorslaap - 31 Januarie 2014

Nege dapper stappers het Kasteelberg aangedurf en oorgeslaap.

10


Gesinsdiens - 16 Februarie 2014

Tuksvye word skoongemaak en die gemeente kon net eet.

Oranje was die kleur vir die aand. Dankie vir elkeen wat saam gespeel het!

Selverdubbeling - 9 Februarie 2014 Onder: Paul Cloete met sy sellede. Vlnr: Rebecca Gonsalves, Janette Smit, René Morris, Elsabé v/d Westhuizen, Anina Cloete en kinders, Tina v/d Westhuizen, Paul Cloete en Ryan Timotheus. Bo: Morgan Leander se huissel verdubbel nou al die 3 de keer. Saam hom op foto is die res van sellede. Van links na regs: Annemarie & Steve Leander, Hennie & Fransin van Zyl, Morgan Leander, Casper & Rita von Rauwenstein, Deidré & Johan Huysamen en Elize Scott.

Doopdiens - 9 Februarie 2014

Charlene Grobler

Rene Venter

Dewald van der Spuy

Christa Marais

Magriet Smit

11


FOTO-NUUS

vervolg

Voorstelling - 16 Februarie 2014 Links: . Past. Smit het die nuwe lidmate voorgestel vlnr: Charlene Grobler, Mia & Ciske du Toit, Dewald v/d Spuy, Isaac & Rensia Moosa en Rene Venter. Baie welkom by jul nuwe geestelike familie.

NUUSBROKKIES Ons neem afskeid van : Floris & Rosemarie Conradie - verhuis Hennie & Suretha Aucamp - verhuis Begrafnis Ons simpatiseer met Christa Marais en tannie Magriet Smit wat moes afskeid neem van Hennie Smit. Mag hul in die Here vertroosting kry. Die roudiens was die 17 Februarie 2014.

email: malmesbury@cornerstone.ac.za national hoteline: 08 77 55 77 55 www.cornerstone.ac.za

Prediker Past. Theuns Louw van die Bybelgenootskap het die 2 Februarie 2014 ons bedien met die Woord en ons vertel van die werksaamhede van die Bybelgenootskap. Daar is ook ‘n spesiale kollekte opgeneem vir Bybelverspreiding.

12

HIGHER EDUCATION MINUS THE HIGH COSTS A better education at a better location - the local church.

♦ ♦ ♦ ♦ ♦ ♦

Affordable Community learning enviroment State-of-art technoly Character formation programme Christian ethos Accredited degree, diploma and certificate programmes

Advertensies Indien jy wil adverteer in ons maandelikse Aptytwekker kontak: 022-487 2200 @ net R25 per maand


ONS STEL BEKEND Hierdie maand gesels ons met

Joyce Jasson ♦ ♦ ♦ ♦

♦ ♦

♦ ♦ ♦ ♦

♦ ♦ ♦

WAAR IS SUSTER GEBORE? Malmesbury WATTER SOORT WERK DOEN SUSTER? Pensionaris BEOEFEN SUSTER ’N SPORT? Rolbal WAT WAARDEER JY DIE MEESTE IN DIE GEMEENTE? Die liefde onder mekaar. WIE IS JOU ROLMODEL INDIEN ENIGE? Niemand nie. Wil maar net Jesus se pad volg. WIE IS SUSTER SE GUNSTELING GOSPEL SANGER Nie iemand spesifiek nie, hang af in watter stemming ek is. WAT IS JOU GROOTSTE GETUIENIS? Dat die Here my siel kom red het. WAT IS JOU GUNSTELING GEREG? Kerrie Afval HOE ONTSPAN SUSTER? Lees en beoefen my sport WAT SOU JY GRAAG WOU DOEN INDIEN MOONTLIK? Verpleging wat ek gedoen het, om dit weer te kan doen. WAARVOOR IS JY BAIE DANKBAAR? Dat ek nog op hierdie ouderdom na mense kan uitreik en ‘n gesonde verstand het en mense kan bemoedig. WAT BEGEER SUSTER NOG VAN DIE HERE? Om tot groter diens vir die Here te wees. WAT FRUSTREER VIR SUSTER DIE MEESTE? Swak kommunikasie. WAT IS VIR JOU DIE MOOISTE MENSLIKE EIENSKAP? Om daar te wees vir mekaar. oOo 13


Stop! Before You Take Another Bite (Kenneth Copeland)

(Continued from page 5)

So stop right now before you take food allows it to minister nourishment another bite of anything. Learn to and strength to your body, rather than pray according to the Word: pain and sickness. When you re-

ceive it with thanksgiving in Jesus’ Name, it is sanc fied, set apart for your use (John 16:23).

“Father, thank You for this food. I receive it blessed and set apart for my use according to Your Word. In Jesus’ Name. Amen.”

(Anoniem)

Stilbly is ook ’n antwoord. So lui ’n ou spreuk. Inderdaad, stilte praat soms kliphard! Dit is nie jou werk om ’n wandelende “Google” te wees wat altyd binne milli-sekondes ’n opinie oor enigiets of enigiemand in plek het nie.

Jy vorder op God se roete van geestelike groei as jy leer om minder te praat en meer te luister. Dit is die groeibodem vir nederigheid, soos wat die kerkvader Benediktus baie eeue gelede gesê het.

Nederigheid voor God en tussen ander mense Leer by Spreuke dat dit is te hoor in die regte en wys is om soms net stil spaarsamige gebruik te bly. Kies jou woorde van jou tong. Stiller, Bly stil as jy agterkom jy altyd met oorleg. Hoe? sagte woorde wat dink jy’s die enigste een Wel, weet minstens dat gedoop is in God se wat reg is, of as jou dit dwaas is om te praat genade praat altyd op woorde in skerp lemme as jou humeur begin die regte maniere die verander wat ander opvlam. hardste! rondom jou in repies Dan gaan jy die “beste” sny. toespraak ooit afsteek wat jy na die tyd wens jy nooit moes gesê het nie.

***

14


AL BRUIS DIE JORDAAN (Deur: Tant Sannie de Ferriers) (Vervolg vanaf bl. 8)

Die Here het hierdie waarheid verder op ‘n ander manier by my tuisgebring. Ek moes eendag ‘n duplikaat van ‘n sleutel by ‘n slotmaker laat maak. Terwyl ek staan en wag, sien ek hoe hy te werk gaan. Hy het die oorspronklike sleutel aan die een kant van ‘n toestel vasgeskroef en die ongesnyde sleutel aan die ander kant. Toe het hy die masjien aangeskakel. Hy het die ,,gids” op en af oor die groewe van die oorspronklike beweeg. Tegelykertyd het ‘n skerp slypwiel presies dieselfde patroon in die ongesnyde sleutel gesny, totdat beide identies was en dus dieselfde werk kon doen.

gekom: ,,Maak dood dan julle lede (van die ‘oue mens’) wat op aarde is …” Die wyse waarop ‘n mens dit kan doen het nou vir my heeltemal oopgegaan. Dit moet aanvaar word in die geloof, net soos saligheid, goddelike genesing of enige ander Bybelse belofte! Romeine 6:6 het nou ook ‘n nuwe betekenis gekry: ,,Aangesien ons dit weet dat ons oue mens saam gekruisig is, sodat die liggaam van die sonde (die vleeslike natuur) tot niet gemaak sou word (deur die Heilige Gees as ‘n ,doodstraal’) en ons nie meer die sonde sou dien nie.”

Die woord ,weet’ het vir my lewendig geword. Kennis is anderkant geloof. Kennis is gelyk Net so sny die Heilige aan mag. Ek het gevoel soos ‘n Gees die beeld van die persoon wie se vinger reeds op gekruisigde Jesus in ‘n Christen die knoppie van ‘n kragtige sodat hy aan sy Meester gelyk kan masjien is en wag net vir die word (,,saam met Christus oomblik om dit te druk en gekruisig”). So word die Christen sodoende die toestel aan die werk ook ‘n magtige ,,sleutel” in die te sit. (Vervolg Mei ) Hand van God. Fillipense 3:10 sê: ,,Sodat ek Hom kan ken en die “It’s not about how much krag van sy opstanding (die gevolg) en die gemeenskap van YOU have of the Holy sy lyde terwyl ek aan sy dood Spirit but how much the gelykvormig word.”

Holy Spirit has of YOU”

Gebiedend het die opdrag in Kollisense 3:5 na my toe

Steve Corkill 15


(Anoniem)

God is bo jou om jou te beskerm teen hitte van die son vir die stryd elke dag, ook die singende strale van verleiding en versoeking. God is agter jou om jou te bewaar teen agteruitgang en jou te versterk om in sy krag steeds voorwaarts te beur. God is onder jou om jou omhoog te hou en te ondersteun wanneer die stryd jou neerdruk en jy gevaar loop om onder te gaan. God is voor jou om jou te lei op die paaie van geregtigheid. God is rondom jou om jou te omsluit met Sy liefde en om jou te beskerm teen sigbare en onsigbare gevare. God is binne jou om vir jou die weg, die waarheid en die lewe te wees, om te voorsien in jou behoeftes na die rykdom en heerlikheid van Sy genade. God is vir jou Algenoegsame God in Christus vir jou Immanuel. God by ons. VARS ORGANIESE HOENDERS Plaashoenders (Free Range) wat organies gevoed word. Geen hormone en antibiotika. Plaas u bestelling en dit word tuis af gelewer.

Kontak Cecilia Hoon

073 4388 949 hooncecilia2012@gmail.com 16


As godsdiens jou moeilik maak godsdienstige intensiewe om mee saam te leef,dan mis jy eenheid ontsnap. die punt. As jy dink jou As jou woorde nie sagter is en vroomheid gee aan jou ’n jou dade meer liefdevol omdat lisensie om ongenooid in ander jy agter Jesus as Heer aanstap mense se lewens in te storm en nie, dan is jou volgafstand te vir hulle te sê net wat jy wil, groot. Loop naby genoeg aan is jy verkeerd. die Man van Nasaret dat sy stof Jou godsdienstigheid laat jou gedurig op jou eie voete spat. definitief nie alleen op die Loop naby genoeg aan die Here morele hoëgrond rondstaan sodat sy liefde vir God en terwyl jy afkyk op almal wat nie mense afgee op jou. Dan presies soos jy leef of glo nie. verander jy al hoe meer in die regte Rigting. Dan volg jy Jesus Jou vroomheid plaas jou ook tot daar tussen al sy gunsteling nie in geestelike kwarantyn mense wat vandag hemelse sodat jy nie meer behoorlik brood en water benodig. weet wat in die wêreld aangaan nie. As dit met jou gebeur, is dit (Anoniem) hoogtyd dat jy uit die

MET ‘N DOEL Onthou, elke fout wat u in hierdie uitgawe mag vind, is daar geplaas met ‘n doel. Daar is diegene wat altyd soek vir ‘n ou foutjie. Ons wil graag almal bedien en hulle nie teleurstel nie!!! oOo

17


(Hope Tshuma )

The day my eyes opened I realized the sun shines everyday. The beauty of the sunrise in the morning filled my heart with joy. The magnificent sunset moments in the evening, lifted my spirit. The fresh breath of falling waters, made me smile inwardly. Birds humming sweetly took my heart afar to Sweetland and I rejoiced. I looked, then I saw, the beauty I never realized as each day passed. Moments with the nature bonded me with the Creator . I comprehended the one who created for He is greater than I. I laughed joyfully as I walked on the grass and mingled with the nature. Fresh drops of water touched my feet, the feeling made me cry of joy. How could I have not seen and known all this beauty before? Days became sweet to me, nothing else mattered so much except You. The times we shared together in our secret place built me. I took heed of Your Word and kept your statutes in my heart so I may

18

not depart from You. I keep the Word from you so I may do things your way and be successful. When I opened up to You, You gave me the reason to live. Life with you is good, so good, I just have to share it with others around. Waking up and listening to sweet hymns from the birds makes my day. Waking up and smelling the fresh breath of the day, makes me spread my arms and fly. Waking up and knowing that You have granted me yet another day, blesses my soul. Take my hand and let me not depart from You oh Lord. When I gave my heart to You, all things opened up for me. That’s the day I fell in love with You


(Past. Piet Smit)

Ons Here Jesus gee hierdie één toets liefde “verdra alles.” waaraan die wêreld sal weet dat ons 1 Kor. 4:12 - “Word ons uitgeskel, ons ware kinders van God is. Joh. 13:35 – seën; word ons vervolg, ons verdra “Hieraan sal almal weet dat julle My dit.” Kyk net in genoemde versie dissipels is, as julle liefde onder mekaar watter ergerlike dinge moes Paulus het.” teen hom verdra! Ons het reeds vir mekaar gesê dat blote 1 Kor. 9:12 – “... ons verdra alles om tongliefde en voorportaal-liefde nie die geen hindernis vir die evangelie van liefde is waarvan Jesus praat nie. Die Christus te veroorsaak nie.” liefde wat God onder ons soek is Efe. 4:2 – “terwyl julle mekaar in liefde daadliefde – die versorging van mekaar verdra.” en voorsiening in mekaar se behoeftes. Selfs al was Jesus volmaak het Hy ook Daar is nog ‘n aspek wat ek graag wil verdra om Sy Vader te behaag. Heb. aanraak: 12:3 – “Want julle moet ag gee op Hom Die Mekaar-verdra-liefde wat so ‘n teëspraak van die sondaars Nie net in die huwelik moet ons verdra, teen Hom verdra het, sodat julle in jul maar ook in ‘n gemeente. Jy kry jou siele nie vermoeid word en verslap nie.” waarlik mense (meestal mense met Mag ons soos ons Here Jesus mekaar perfeksionistiese neigings) wat meen verdra tot die einde toe. ander moet volmaak wees en by die eerste foutjie wat iemand per ongeluk Ek vra: “Ons wat so maklik drukkies en maak, is dit vir hulle onaanvaarbaar. Dan soentjies in die voorportaal van die kerk wil hulle hul tassies pak en gaan hulle uitdeel en mooi woordjies vir mekaar sê. maar na ‘n volgende gemeente … om Ja, dis mooi en dis reg. Maar hoe lyk ons daar presies dieselfde oor te kom. En so liefde wanneer daar misverstand kom, ‘n bly hulle swerwers vir die res van hulle ongelukkigheid is oor iets, iemand ‘n fout lewe of totdat hulle moeg word vir die gemaak het? Pak ons dan ons tassies, “speletjie” om dan maar by die huis te of is ons gesindheid: “Ek staan by my gaan sit en by geen gemeente betrokke geestelike familie ongeag, te wees en al wat gemeente en predikant desteenstaande, maak nie saak wat!” te kritiseer. Hulle vergeet dat hulleself is GEBED ook nie volmaak nie en dat net Een is Here, wek ons harte op tot ongeveinsde volmaak nl. ons Here Jesus. Ons kan broederliefde, sodat ons mekaar kan slegs strewe na volmaaktheid. verdra onder die moeilikste omstandighede. Wat lê ten grondslag van hierdie mense Amen. se probleem? Hulle het te min liefde om te kan verdra. 1 Kor. 13:7 sê dat die @@@

19


ACVV Naskoolsentrum (Albaniestraat, naby Laerskool)

BP Atlantic Verskaffers van GAS en OLIE asook groothandel DIESEL Malmesbury Depot Schoonspruitweg 3 P.O. Box 1120 Malmesbury, 7299

Aansoeke vir 2014 word nou aanvaar vir Graad R - Graad 7.

Ons bied aan: Huiswerktoesig en ‘n veilige omgewing tot 17:30 op weeksdae. Vakansie toesig ingesluit. Navrae 022-482 3096

Tel: +27 22 482 1967 Fax: +27 22 482 1702

www.bpatlantic.co.za Vat/BTW reg no: 4770192344 Reg no: 200/026135/07

MMR FINANSIËLE DIENSTE Adriaan Slabber RFP

TM

Onafhanklike Finansiële Adviseur E-Pos: adriaan@makelaars.co.za Sel:082 801 1906 Tel: 022 482 1661 Fax: 022 482 2586 Webwerf: www.makelaars.co.za

Drie Gewels Sentrum, Markstraat Malmesbury 7300 Vir betroubare, onafhanklike, Goedgekeurde Finansiële Advies sedert 1992, in Boedel; Aftree; Beleggingsbeplanning, Kortermyn en Mediesefondse Goedgekeurde Gemagtigde Finansiële Diensteverskaffer FSB Lisensieno. 12017

EPOS INVALGEDAGTE BEDIENING Het jy toegang tot epos fasiliteit? Jy kan elke weeksdag ‘n kort geïnspireerde boodskap ontvang vanuit die Woord. Vra vir jou gratis inval gedagte by:

corpuschristi@cybersmart. co.za

20

Bo: Die “link” na ons facebook blad.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.