Benz Lens December 2021 Volume 36.2

Page 36

SOUTHERN CAPE REGION

Mercedes-Benz Klub Middagete Deur Koot du Toit

O

p 3 Oktober het ons by Selinas gaan middagete eet in die Wildernis. Die lede wat van Mosselbaai af gekom het, kon oppad die pragtige Outiniqua berge en groen landerye en weidings langs die pad bewonder. Na George, kon ons padlangs die

36

indrukwekkende Kaaimanskloof, rivier en pas sien en bewonder asook die mooie branders op die Wildernis strand. By Selinas aangekom, was daar lekker gesels, oor al wat ‘n ding is, om nie te praat van die heerlike ete aan tafel nie.

Volume 36 | December 2021 | No. 2

Na die inkamping en beperkings van meer as ‘n jaar, is dit so aangenaam om weer uit te kom en byeenkomste by te woon. Baie dankie vir die reelings Aldo en baie dankie aan elkeen wat die geleentheid bygewoon het. Tot ‘n volgende keer. n


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.