Winderous 20140327

Page 1


Cheers toumn aut

With winter around the corner we are looking forward to putting a fire in our belly. Why not enjoy all things Hanepoot on Saturday 5 April at the Breedekloof Hanepoot Market Day? This festival will be held at De Eike which also offers our readers a wonderful prize this month. Read more on page 7. Dunstone House also offers a midweek accommodation prize and our readers can also win tickets to Taste of Cape Town and the Elgin Cool Wine and Country Festival in our Diary section on page 3. Bien Donné Agri Cape Week 2014 promises to be a balanced agricultural and farming experience for the farming community as well as the pub­ lic as consumers of farm products. So make your way to Paarl from 9 to 12 April and also make your way to Tulbagh! Until we meet again next month, cheers! ANNETTE

Kom ervaar herfstyd by Nuyvallei-fees Kom ervaar vanjaar die pragtige herfstyd by die Nuyvallei­fees die na­ week van 10 Mei. Daar gaan fees ge­ vier word soos net die mense van die Nuy kan! Die fees word geborg deur die Worcester Wyn­ en Olyfroete en die deelnemers is, Willow Creek Olyflandgoed, Conradie Family Vine­ yards en Leipzig Country House en Nuy Wyn­ kelder. Feesgangers sal die beste wat die Nuyvallei kan bied ervaar, bekroonde wyne en topgehalte olyfprodukte kan proe en koop, historiese ge­ boue en fresko­kuns kan besigtig en ’n verskei­ denheid kos kan geniet.

Feesgangers kuier by verlede jaar se Nuy­ fees.

Elke feesterrein bied sy eie besondere feesak­ tiwiteite. By Nuy Kelder kan besoekers uitste­ kende wyne proe en koop teen kelderpryse. Die kelder se ure is van die 09:00 die oggend tot 15:00 die middag. By die pragtige historiese Leipzig aan die voet van die Rabiesberg word daar vroegoggend ’n 5 km en 10 km pretdraf aangebied. Een van die groot pryse wat gewen kan word is wyn­ voorraad vir ’n hele jaar! Dit is die eerste keer in 50 jaar wat daar weer wyn op Leipzig gepro­ duseer word en die Leipzig Wynkelder sal oop wees vir wynproe en verkope. Leipzig se eerste gebottelde Pinotage sal ook tydens die Nuy Val­ lei Fees bekendgestel word. Tradisionele Duitse geregte en Birkenhead­tap vatbier kan ook ge­ niet word. Leipzig bied ook ’n spesiale ete vir Moedersdag op Sondag 11 Mei. Kom geniet ‘bodemlose wyn’ by Conradie Fa­ mily Vineyards teen slegs R50 per persoon. Heerlike tradisionele geregte soos bobotie en hoenderpastei asook soesji, burgers en spesiale kindermaaltye word aangebied. Netjiese kam­ peerplek is beskikbaar vir dié wat nie lus het vir huis toe gaan nie. ’n Groot skerm sal die dag se rugby wys en ’n musiekgroep en sang­ kunstenaars sal vertonings gedurende die dag hou. Verskeie aktiwiteite soos wandelroetes deur die wingerde kan geniet word en daar is

’n Groot skerm sal die dag se rugby wys en ’n musiekgroep en sangkunstenaars sal ver­ tonings gedurende die dag hou.

FOTO’S: NAOMI THERON

hope kindervermaak vir die jongspan. Willow Creek begin al op Vrydagaand 9 Mei feesvier met ’n vertoning deur die gewilde Jak de Priester. Vir besprekings bel 082 096 3789. Die volgende oggend hou Jenny Morris (beken­ de TV­ en radio­sjef en skrywer van die kook­ boek “Rude Food, Nude Food, Good Food”) ’n kosdemonstrasie. Toegang is R40 per per­ soon, ’n wynglas vir wynproe is R20 en kinders onder agtien jaar is gratis. Enige navrae bel Anne­Marie by 084 585 5557. Die volledige feesprogram is beskikbaar op die webwerf: www.nuyvalleyfeast.co.za

Feesgangers word gratis vervoer tussen die feesterreine met trekkers en waens.


Leipzig ’n juweel in vallei Daar is ’n juweel wat wag om ontdek te word op die Worcester Wyn­en Olyfroe­ te. Diegene wat graag van die gewone wynweë wil afwyk en lief is vir mooi natuur en terselfdertyd waardering het vir interes­ sante geskiedenis en kuns kan diep in die hartjie van die Nuyvallei indelf. Aan die voet van Rabiesberg, is die eeue oue wynplaas Leipzig geleë, waar afstam­ melinge van die oorspronklike Rabie, uit Duitsland, steeds vir agt geslagte boer. Verlede jaar is die eerste wyne na 50 jaar weer geproduseer, onder die bekwa­ me hande van wynmaker Mark Carmiche­ al Green. Die Leipzig wynreeks bestaan uit hul vlagskip, White Leipzig ’n hulde­ blyk aan die oorspronklike White Leipzig, een van die eerste koud, gefermenteerde witwyne in Suid­Afrika, die res van die reeks bestaan uit Chenin Blanc, Viognier, Sauvignon Blanc en Chardonnay (effe hout verouder). Die rooiwyne is so pas gebottel, nadat dit vir ’n jaar op Franse eik gelê en rus het. Die reeks bestaan uit Pinotage, Shiraz en die Cabernet/Merlot versnit. Hul boetiekwyne kan nou in hul nuwe kelder geproe word, terwyl ’n rit deur een van die mooiste valleie in die Wes­Kaap ’n besoek beslis die moeite werd maak. Muurskilderye deur die kunstenaar Alex­ ander Lochenkov kan ook besigtig word. Leipzig stel hul eerste Pinotage geduren­ de die gewilde Nuyvalleifees op 10 Mei 2014 vry. Die Nuyvalleifees word saam met Willow Creek Olyflandgoed, Nuy Wynkelder en Conradie Family Vineyards aangebied. Kontak Leipzig by 0023 347 8422 of stuur ’n e­pos na winery@leipzigcountry­ house.co.za vir enige verdere navrae. Kontak Elzabé Morkel van Worcester Wyn­en Olyfroete vir enige navrae oor in­ teressante plekke om op die roete te be­ soek.

Leipzig Wynkelder, wat na meer as 50 jaar weer hul eie wyn produseer, se proelokaal is oop vir wynproe en ver­ kope op Saterdae. Lida Smit, konsul­ tant­wynmaker Alexander Carmicheal Green, die kunstenaar Alexander Lo­ chenkov en Alida Bester is almal deel van die Leipzigspan.

Make your way to the Hanepoot Market Day Come and enjoy all things hanepoot on Saturday 5 April at the Breedekloof Hanepoot Market Day. The event is being hosted at Die Eike Guesthouse and will offer all products to do with hanepoot, from fresh hanepoot grapes to hanepoot cocktails. The Breedekloof Wine Valley, situated only one hour from Cape Town, includes the wineries of Slanghoek, Goudini, Rawsonville and Breerivier areas. This fun-filled family day promises lots of activities, including wines from the following wineries: Badsberg Cellar, Botha Cellar, Goudini Wines, Opstal Estate and uniWines Vineyards. Activities include wine tasting and sales, live entertainment, raisin spitting competition, grape treading competition, children’s entertainment and a snoek braai. Various stalls including hanepoot grape jam, boere jongens and boere meisies, mosbolletjies, fresh farm produce and crafts. For more information, contact 023 349 1791 or visit www.breedekloof.com

What’s Happening

April & May 2014

WESTERN CAPE’S BIG­ GEST EASTER EGG HUNT: Spier never does things half­heartedly, and there’s no exception at Easter time, when on 20 April, the farm hosts the province’s biggest Easter egg hunt. Kids will be following a trail of yarn more than three kilometres long to find eggs on the farm. After­ wards, if they have energy to spare, there will be a giant chicken jumping castle and a giant egg piñata. There will also be face­paint­ ing and egg­painting stations where their haul can get some flair. Parents don’t have to feel left out – there’s a wine and chocolate tasting for them while they wait for kids. Lunch, featuring some East­ er favourites, will be served to the whole family on the Spier Hotel’s lawns. And it doesn’t end there – everyone gets a special fortune egg gift to take home. For costs, more information and bookings call Spier on 021 809 1100 or visit www.spier.co.za

WIN TICKETS TO ELGIN COOL WINE AND COUNTRY FESTIVAL: The annual Elgin Cool Wine and Country Festival returns to Cape Town on 3 May. The Elgin Cool Wine & Country festival has been divided into three sections ­ morning, lunch and afternoon ­ starting from 09:30 and coming to an end at 17:00. Bookings are essential via the Elgin Valley Wine Guild Website www.elginwine.co.za. Space is limit­ ed per estate and prices will vary per estate offering.Afternoon ses­ sion 14h30 ­ 17h00: All participating estates are open for wine tast­ ings. Day passes can be purchased at any participating wine farm on the day of the festival for just R50 per pass; however, lunch ses­ sions are pre­booked in advance.Visit www.elginwine.co.za for fur­ ther information on lunch session bookings, wine estates and varie­ tals produced across the Elgin Wine Route. Tickets will go on sale on 28 March. Answer this easy question. When is the Elgin Cool Wine and Country festival being held? SMS your an­ swer to 33679 by 22 April.

WIN TICKETS TO TASTE OF CAPE TOWN: Taste of Cape Town – Where Foodies flour­ ish, Chefs shine and pop­ups set trends – Pick n Pay Taste of Cape Town, 3­6 April, Green Point Cricket Club. Pick n Pay and Taste of Cape Town are proud to present the city’s trendy, interesting, much­loved, and traditional restaurants, along with their genius chefs. “We’re very happy to continue the trend of keeping ticket prices the same as the last six years,” says Festival Director Justine Drake. All tickets can be bought on line from www.it­ ickets.co.za or by calling ITickets on 0861 000 291 as well as Pick n Pay Tickets www.pnptickets.co.za or call 0861 000 858. For updates on the festival line­up, news on chefs and their dishes, stay in touch on Facebook www.facebook.com/tasteofcapetown or Twitter: @taste­ ofCT or visit www.tasteofcapetown.com. Simply answer this easy question. When is the Taste of Cape Town being held? SMS your re­ ply to 33679 by 26 March. SMS costs R1.50.

NEW WINERY OPENING IN MALGAS: Sijnn Winery is excited to be opening its doors to the public on 26 April for the first time. Sijnn is the original Khoisan name for the Breede River. This exciting new vineyard was established in 2004 on a stony plateau between the hamlet of Malgas and the fishing village of Cape Infanta, 230 km east of Cape Town. The focus has been on top quality Mediterranean varieties: Syrah, Mourvedre, Touriga Nacional and Trincadeira as well as Chenin Blanc, Viognier and Roussanne for the white blend. Join us in celebrating the opening of the winery on Saturday 26 and Sunday 27 April in Malgas. The winery will be open every Satur­ day from 9.00 to 15:00 for tasting and sales. For further informa­ tion and for the opening programme details, contact Chris­ tine Andrews at 021 880 1611.

MAKE YOUR WAY TO THE FRAN­ SCHHOEK BRIDAL SHOWCASE: Planning a wedding? Don’t know where to start or who to contact? The inaugural Franschhoek Bridal Showcase will have all of these an­ swers and more for you when plan­ ning this special day. Make your way to Franschhoek over the week­ end of 31 May and 1 June where you’ll get the chance to discuss ideas with a host of wedding suppliers who will be pulling out all the stops. Exhibitors include venues, dress­ es, cakes, stationary, registries, music, DJs, photographers, wineries and so much more. Franschhoek is the perfect venue to celebrate what promises to be the most romantic day of your life. Breathtaking venues, world class venues, fine dining and award­winning wines complete the package for this special day. The showcase will be open daily between 10:00 and 17:00 and costs R100 per person, which includes a complimentary tasting glass to sip, sample, savour and hopefully select your wedding wine. Tickets are available from www.webtickets.co.za or on the day at the various venues. For more information contact the Franschhoek Wine Valley on 021 876 2861 or office@franschhoek.org.za. PHOTO: FRANSCHHOEK WINE VALLEY


# KNIP UIT EN ONTHOU

AGRI Cape Week 2014

Champions in Agriculture / Kampioene in Landbou WOENSDAG 9 TOT SATERDAG 12 APRIL

Propvol program vir boere en gesinne ’n Vier dag lange program propvol van ’n hele rits kampioen­rolsplers in die Suid­Afrikaanse en veral Wes­ Kaapse landboukringe, en talle uit­ stallers se nuutste aanbiedinge wag op boere, hul werknemers en verbrui­ kers, wat vanaf Woensdag 9 April by die Bien Donné Agri Cape Week uit­ kom. Daar is talle bedryfsgeleenthede vir produ­ sente, kwekers en telers in die wyn­, vrugte en groentebedrywe. Boonop neem die landbou in die Wes­Kaap ook by hierdie ekspo afskeid van minister Gerrit van Rensburg, wat ná die verkie­ sing in Mei die tuig as minister gaan neerlê. Die ekspo bied deurentyd oorgenoeg om aan te knibbel en die wyntuin en kunstenaars sal sorg vir diegene wat dors na meer. Vir die ge­ sondheidsbewustes is daar opwindende berg­ fietsrenne en oorgenoeg kraakvars landbou­

produkte. Van die program­hoogtepunte, wat aan ver­ andering onderhewig is, sluit onder meer in: Woensdag Woensdag 99 April April ’n Landbounavorsingraad (LNR) besigheids­ ontbyt in die Standard Bank Agri Sentrum op die LNR Bien Donné Navorsingsplaas, waar die ekspo gehou word. Slegs genooide gaste woon die ontbyt by. Dit word gevolg deur die opening van die wyn­, groente­ vrugte en LNR uitstal­ lings se opening vanaf 09:00. Daar is ook ’n koop en kuiermark. Alle produsente en rolspe­ lers is welkom. Van 14:00 af word ‘n gefokusde kleinboer­ program in die vrugte­en­groente­pawiljoen aangebied, terwyl belangstellendes ook ’n grondvoorbereiding demonstrasie kan by­ woon. Van 09:00 tot 14:00 op Woensdag word

vanjaar se Bien Donné Landboujeugleierskon­ ferensie aangebied. Van 09:00 af kom die vrugte­ en groentebedryf se plaaswerkerpro­ gram aan die beurt. ’n Wynversnydingskompe­ tisie vanaf 12:00 tot 13:00 en wynproe vanaf 14:00 tot 15:00 is treffers. Donderdag Donderdag 10 10 April April Vanaf 09:00 vind Value Materials se eerste ronde vurkhyser kompetisie plaas. Inskrywing is gratis vir die kompetisie. Met ondersteuning van VinPro vind daar tussen 09:00 en 13:00 ‘n toekomsgerigte bedryfsdebat plaas, wat nie misgeloop mag word nie. Wynbedryf­ waar­ deketting­rolsplers, insluitend wynprodusente, wynmakers, kelderverteenwoordigers, inset­ verskaffers, kwekers en die res van die waarde­ bedryf is welkom. Die tema is “Leierskap in uit­ dagende tye: 2014”. Daar is plek vir meer as 200 belangstellendes. Vanaf 12:00 tot 13:00 word daar wyn geproe. Tussen 09:00 en 13:00 vind ’n plaaswerker­ program vir die tafeldruif­ en wynbedryf in die Agri Mega­lesinglokaal op die terrein plaas. Vanaf 14:00 tot 17:00 is daar ’n omvattende program vir kleinboere in die vrugte­ en groen­ tebedrywe. Die aand hou Agruma, ‘n nuwe landbouversekering­rolspeler, ’n bekendstel­ lingsfunksie by Bien Donné. Vrydag Vrydag 11 11 April April Die Vrydagprogram word gekenmerk deur ’n wynversnydingskompetisie ontmoeting van S.A. se nasionale boer van die jaar. Ronde twee van die vurkhyserkompetisie, ’n grondvoorbe­ reiding­demo en al die tente se hoogtepunte. ’n Landboumasjinerie en implemente uitstalling sorg vir nog opwinding. Saterdag Saterdag 12 12 April April Die gewilde sangpaar, Wynand en Cheree is gasheer en gasvrou en kunstenaars by die Agri Cape Week Potjiekos­kompetisie wat om 09:30 vir besigheidspanne, sportspanne, kerk­ rade, skoolspanne, vriende en kollegas by die ekspo begin. Vanjaar wag daar ‘n behoorlike bederfsessie vir die skonere geslag wanneer die Saterdag­ program met ‘n opwindende Nedbank dames­ ontbyt met die Kaapse Kokkedoor, Rendill, uit

WYNAND EN CHEREE, POTJIEKOS EN DIE KOKKEDORE: Suid­Afrika se eie Johnny en June­sangpaar, Wynand & Chereé, soos hulle onlangs in ‘n na­ sionale gesinstydskrif beskryf is, is die spesiale gaste en seremoniemeesters by vanjaar se Agri Cape Week potjie­ kos­kompetisie, wat vir Saterdagog­ gend 12 April vanaf 10:30 geskedu­ leer is. Die twee se musiek kook be­ hoorlik en hulle het onlangs ‘n vyfster resensie vir hul nuutste CD, So onthou ons The Highwaymen ontvang, waar­ op hulle baie trots is.

die blokke sal kom. Die oggend met spesiale gaste, bied lekker­om­te­weet inligting en kos­ en kunsverrassings. Alle vroue by die ekspo en diegene wat as lede van vrouegroepe, leeskrin­ ge, kerkgroepe of kollegas, vriende en familie dit wil bywoon, is welkom. Hekgeld sluit toe­ gang in. Bergfietsryers – groot en klein – en hul gesin­ ne kan uitsien na vanjaar se Bien Donné Agri Cape Week Dirtopia­ren. Dirtopia is ‘n berg­ fiets en draf­projek, wat in 2000 in Greyton as ‘n bergfietsfees begin het. Inskrywings vir al die ry­en draf afstande kan vooraf of op die dag gedoen word. Besoek www.dirtopia.co.za vir inskrywings. Vir die kleingoed sal gesigverf, ballonne, kul­ kunstenaars, ‘n springkasteel, steltloppers en poppekas die dag onvergeetlik maak. Die im­ mergewilde roofvoëlvertonings en die opvoed­ kundige praatjies en demonstrasies oor reptiele sal saam met ‘n voel­en­vat plaaswerf en heerli­ ke musiek en grootskerm rugby vir ‘n vermaakli­ ke Saterdag sorg. Besoek www.biendonne.com vir meer inlig­ ting.

k Bien Donné Agri Cape Wee Bank, Agruma, Vanjaar span Standard ad (LNR), Wes­ sra ng die Landbounavorsi n landbou en lan­ Kaap se departement va m met die Agri Me­ delike ontwikkeling saa geskiedkundige, ga Groep (AMG) om die te Bien Donné eek W jaarlikse Agri Cape te bied. Die ekspo Navorsingsplaas aan in Landbou” en ge­ se tema is “Kampioene eek word daar op pas vir die produsiestr entebedrywe se gro en ­ die wyn­, vrugte kampioenpresta­ kampioenpresteerders,

erkaffers gefokus. sies en kampioen insetv Woensdag 9 tot Die ekspo word vanaf geskiedkundige Saterdag 12 April op die aas op die R45, spl Bien Donné Navorsing hhoek, gehou. nsc Fra en tussen die Paarl is in die negen­ Die naam Bien Donné van die plaas ge­ tiende eeu aan dié deel andse plaashuis oll gee waar die Kaaps­H Villiers, ’n seun de vid in 1800 deur Da naar Jean, gebou van destydse grondeie is.



Breek weg na die sprokiesagtige dorpie van LISE BEYERS

h g a b l u T

Draai jou rug op die Swartland by Gouda, ry deur die skilderagtige Nuwekloofpas, en betree die pragtige wêreld van die Witzen­ berg­streek, wat byna stilgestaan het in tyd.

En daar klop jy by Tulbagh aan, die dorp wat steeds sinoniem is met die verwoestende aardbewing van 1968, wat so te sê hierdie historiese dorp en sy monu­ mente in puin gelê het. Maar vandag is dit asof nie ’n blaartjie hier geroer het nie. In en om Tulbagh lê verskeie versteekte skatte. ’n Stille ou dorpie met veel om te sien en doen. Dis appel­ en­peer­wêreld die, maar wingerd is ook volop en van­ dag word talle wyne van uitstekende kwaliteit hier ge­ maak. Die vallei is die eerste keer in 1658 ontdek deur Europese setlaars en grond­toekennings is in 1700 uit­ gedeel en hierna het hierdie vrugtevolle vallei floreer weens sy klimaat, wat perfek is vir die kweek van vrug­ te. Na die groot aardbewing is die dorp tot sy vorige glorie herstel en vandag is die 32 geboue in Kerkstraat die grootste konsentrasie van Nasionale Gedenkwaar­ dighede in ’n enkele straat in Suid­Afrika. En mooier kan jy nie kry nie, met die Groot Winter­ hoek­berge wat oral om jou toring. Diverse flora is volop in die hele vallei en in die berge. Proteas groei wild asook wilde kruie soos boegoe. En as die sneeubedekte berge in die winter nie genoeg van ’n skouspel bied nie, dan is die lente met sy talle wildeblom­kleure en geure asook die hon­

derde hektaar se vrugtebloei­ sels iets werklik wonderliks om te aanskou. Nie te vergeet van die land se beste wit en rooiwyne wat hier geproduseer word nie asook 70% van die land se pruime. Tulbagh is ’n wonderlike wegbreek­ en vakansiebe­ stemming ­ toeriste word aktief verwelkom deur die warm en vriendelike plaaslike mense. Daar is boonop iets vir almal om van te kies en te keur, vir die avonturier tot die fynproewer. Met die intrapslag is daar verskeie restaurante en koffiekroeë waar ’n lekker koppie boeretroos op jou sal wag. Hier word ook heerlike tradisionele boerekos bedien terwyl jy sit en wonder waar jy nou eintlik is. Net ’n paar kilometer buite die dorp is daar die asemrowende wynlandgoed, Saronsberg, met die berge waarna dié landgoed vernoem is wat oor jou troon. Hierdie moderne, avant garde kelder, waar daar al tien jaar lank bekroonde wyne geproduseer word, is nie net ’n eenvoudige kelder nie. Benewens heerlike wynproe, word besoekers in bekoring vasge­ vang deur die rykdom kunswerke wat binne en buite die landgoed tentoongestel word. Montpellier is ’n hanetree hier vandaan en hierdie 300 jaar oue kelder het nog al die sjarme wat dit destyds gehad het. Hierdie landgoed bied ’n romantiese omgewing vir ’n wegbreek, met ’n

pragtige kapel tussen die wingerd, wat vir ’n skilderagtige troue sal sorg. Die herehuis is omskep in ’n stylvolle gastehuis en restau­ rant, maar talle ander aanloklikhede lê op die landgoed versteek. ’n Besoek aan Tulbagh is nie volledi sonder ’n wandeling deur die beroemde Kerkstraat nie. Behal­ we vir die naamborde van galerye en gastehuise wat op straat pronk, kan mens jou verbeel dat jy deur die paaie terug in tyd stap. Die straat het verskeie gastehuise en koffiewinkels, en is ook tuiste van die beroemde Christo Coetzee­ga­ lery. Hier het die wêreld beroemde Coetzee sy laaste jare deurgebring en vandag kan sy werke asook dié van ander kunstenaars besigtig word. Nog wynkelders wat bekroonde wyne maak in die Tulbagh­vallei is Rijks Private Cellar, wat ook ’n heerlike restaurant het, Tulbagh Kelder, Twee Jongengesellen, Blue Crane en Drostdy Hof. Die vallei het nou ook beroemd geraak as trou­be­ stemming, met talle gasteplase wat hul hierop toespits. Of dit nou ’n formele troue is waarna jy soek, of ’n kleiner intieme affêre, Tulbagh sal net die regte lokaal bied. Dan is daar buitelewe­aktiwiteite wat vir die hele gesin sorg. So ontsnap ’n bietjie na ’n dorp waar die tyd stil gaan staan het en ontspan in die beeldskone omgewing ­ als is hier wat vir jou ’n wyle van die ge­ jaagde stadslewe sal laat vergeet. En so sal jy ook verlief raak op hierdie beeldskone streek wat soveel vir die besoeker bied.

HISTORIESE STRAAT: Die geskiedkundi­ ge Kerkstraat in Tulbagh is die straat in Suid­Afrika met die grootste konsentra­ sie Nasionale Gedenkwaardighede.

MELK­EN HEUNING: Die Tulbagh­vallei is as’t ware die land van melk en heuning, waar die klimaat perfek is vir die kweek van vrugte en wingerd.

FOTO’S: LISE BEYERS

Romanian boerseun conquers the Winelands LISE BEYERS

Boerseun Razvan Macici is not only a re­ nowned winemaker, but also holds his own in the kitchen.

Local winemakers are generally boereseuns who completed their viticulture studies through Stellenbosch University at Elsen­ berg. But in Paarl the famed Razvan Macici of Nederburg, was born and bred in Roma­ nia. Having spent two decades under Afri­ can skies, Razvan can now also be regard­ ed as a true boereseun. Razvan tells us how and where it all began: What enticed you about winemaking? Winemaking is a tradition in the Macici family. I grew up in the Dealu Mare wine region of Roma­ nia. Both my parents were involved in the research field of viticulture and winemaking. My sister is also a winemaker, back in Romania. I remember our home, surrounded by rolling hills heavy with vines. Why South Africa? I first arrived here in 1994 as a young winemaker aspiring to gain international experience. It was the perfect place at the perfect time. I quickly fell in love with South Africa, a wonderful country which was coming out of political isolation and embracing the world… and I was there. I re­ ceived a great job offer from the then SFW (now Distell). In 2001 I moved to Nederburg, the magical place which became my home. Ten years ago I married Melani who is South Afri­ can and our children Mihai, Daniela and Ion were born. South Africa is now my home! What are your favourite wines? For me, wine is very much a lifestyle. I like different wines, depending on the time of day, weather, food and company. From Nederburg, I love our new Heritage collec­ tion, with the Anchorman, old bush vines Chenin blanc and the Motorcycle Marvel, red Rhone style

blend, as my favourites. Our dessert wines are also wonderful. When not in the vineyards, what do you enjoy doing and where is your favourite getaway? I like to get out with my family and experience this beautiful part of the world we live in; Cape Town and the Winelands; reading and cooking; watching TV and lately, I discovered cycling. When dining out, what do you like to eat? I am a carnivore and South Africa has the best meat in the world! The seafood is also great. Recently, I had dinner with my

wife at the Bombay Brasserie, the Indian restaurant at the Taj in Cape Town. It was splendid. What is your favourite pastime when it comes to cooking and then a favourite reci­ pe? I really made an effort to learn how to braai and I would like to believe that I am getting pretty good at it…my latest project is to be able to braai the perfect lamb. Is not easy! We do like to prepare also dishes from my native Romania, such as the “Moldavian Parjoale” which I am sharing with you.

Traditional Romanian Pârjola Pârjola are meatball dumplings, mad e in the north­eastern part of Romania ­ Mold ova, were I was born. It is probably the most traditional Romanian dish and originated alrea dy in an­ cient times. 500 g veal mince (can be substitute d with beef) 500 g pork mince 150 ml milk 350 g white bread 2 large onions, finely chopped chopped dill and parsley 4 eggs, beaten 300 g butter 1 potato 200 g dried bread crumbs salt and pepper Soak the bread in milk and then sque eze out

excess milk. Soften the onions in a little butter over low heat. Grate the potato. Mix all the ingredients, except the dried bread crumbs, and only 10 g of butter toge ther, and add salt and pepper to taste. Mix well into almost a paste. Put the dried bread crumbs into a dish. Using a ladle or large spoon scoop up some mixture, about the size of your palm , and roll it in the bread crumbs. Flatten the pârjola’s to about 1 cm and form into oval shap es. Now fry the pârjola’s in hot butter over low to medium heat until both sides are browned. Serve with mashed potatoes and pick led cab­ bage. Enjoy with a glass of Nederburg Baro nne or 5600 Cabernet Sauvignon.


Tjeers

Sauvignon Blanc is nie te versmaai

Die parsseisoen, waartydens die druiwe vir die 2014­oes­ jaar gepluk, gedruk en gegis word, is skaars verby maar wyndrinkers soek al klaar die nuwe vars wyn. Vra vir enige wynkelder wat Chenin Blanc en veral Sauvignon Blanc maak en die woordvoerder sal vermeld dat sodra die nu­ we jaar se witwyne op die rakke is, kan jy die vorige jaar of jare s’n nie weggee nie. Dis maar ’n persepsie­ding, hierdie aanvaarding dat witwyne so jonk as moontlik gedrink moet word terwyl rooiwyne eers wasdom bereik wanneer ’n spinnerak om die etiket gespin is. En ja, ’n jong, vars, pikante droë wyn het sy plek, op ’n laatsomersdag met ’n gebraaide geel­ stert of blinknat vars oester. Maar dies van ons wat weet ken die ding van ouder­ dom. Wat wysheid bring. Moet daarom nie die ekstra dimensie onderskat wat ’n jaar of drie in die bottel aan ’n witwyn kan gee nie. Neem nou Sauvignon Blanc, Suid­Afrika se gewildste enkel­kultivar witwyn. Dis juis die variëteit waarvoor sy aanhangers nie kan wag om die nuwe jaar se model te sien en die vorige jare se wyne te vermy nie. Daarom is die parsmasjiene nog nie eers weggepak nie, dan ver­ skyn die kleuter­Sauvignon Blancs op die mark. Vir my is ’n jong Sauvignon Blanc egter ’n ordinêre wyn, die een smaak net soos die ander of hy nou R25 of R180 kos. Groenrissie. Gras. Aspersie. Koejawel. Die bekende geure is daar, asook ’n haastige straal suur om jou na die Milk of Magnesia­bottel te laat gryp as jy nie oppas nie. Tog, een glas op ’n warm dag is die jonge Sauvignon Blanc nie te versmaai nie, en Suid­Afrika hoef vir geen ander land terug te staan as dit kom by die maak van dié wynsoort nie. Maar gee hierdie wynstyl só twee jaar in die bottel, en hy verander van ’n kettie­skietende snuiter tot ’n welsprekende, beskaafde meneer. Weens sy koel klimaat is Elgin bekend vir Sauvignon Blanc, en nou die dag kry ek ’n bottel van Corder Family Wines se Sauvignon in die hande – van die 2012­oesjaar. Nou, die gewone 2012 Sauvignons word summier van

die rakke gehaal weens die mark se behoeftes. Maar Ian Corder se wyn bewys waarom die wyn ’n bietjie tyd in die bottel benodig om tot sy volste reg te kom. Die wyn het ’n pragtige helder geelwit­kleur en ondanks sy twee jaar in die bottel ruik hy soos ’n handvol lenteblom­ me. In die mond kom die aansien wat die wyn gekry het werklik na vore. Geen neusbrand­suur of oordadige, in­ jou­gesig­geure van lietsjie of vy nie. Wel ’n spektrum sag­ te, elegante geure wat besonder gemaklik oor die palet gly. Die twee jaar in die bottel het gemaak dat die diverse geure van die Corder Sauvignon Blanc behoorlik trou. Dat die balans tussen suur en suiker vervolmaak word, genaturaliseer raak by wyse van spreke. En die uiteinde is nie net ’n gewone, gooi­hom Sauvignon Blanc – niks fout hiermee nie, hoor! – maar ’n besonder verfynde en komplekse Suid­Afrikaanse witwyn. Ek weet nie hoeveel Afrikaans deesdae in Elgin gepraat word nie, maar “spoggerig” kan maar hier gepoog word. Robertson mag nou nie so koel soos Elgin wees nie, maar hierdie gebied maak van die gewildste Sauvignon Blancs in die land. Springfield­landgoed se Life from Stone is nie verniet een van die grootste verkopers nie, en of hy nou jonk of ouer is bly dit ’n formidabele wyn. Die rede is die hoeveelheid konsentrasie wat die wyn­ maker Abrie Bruwer uit sy druiwe wurg. Gevolglik is die wyn gelaai met geure. Diegene wat dink wynskrywers se verbeelding grens aan die bedwelmde weens die oor­ dadige inspan van beskrywende woorde kan gerus ’n mond Life from Stone neem. En probeer te ontken hulle proe nie groenrissie, aspersie en koejawel nie. Moet dit egter nie met ’n mond vol wyn probeer nie. Emile Joubert is ‘n genieter van wyn, iets waarmee hy heeldag werk as wynbemarkerskonsul­ tant en ­skywer.

WIN A MIDWEEK STAY FOR TWO AT DE EIKE: De Eike Guesthouse and ven­ ues in the Breedekloof Valley near Rawsonville is situated in a historic wine cellar built in the early 1800s. They offer superb accommodation in tranquil surroundings and their facilities are also available for conferences and func­ tions, including weddings. Wedding ceremonies can be held in their breath­ taking garden which is surrounded by old oak trees and vineyards. The lovely wedding and conference facility leads to an enormous stoep/patio where cocktails and canapés can be enjoyed before the formal reception.De Eike takes the pressure off by providing accommodation in their guesthouse for the wedding couple as well as their guests. The venue is within walking distance of the guesthouse. They promise to make your visit special and make your wedding unforgettable. Answer this easy question: What does De Eike Guest­ house & Venues offer? SMS your answer to 33679. SMSes cost R1,50. The prize, worth R1 500, is valid for two people between May and July.

WIN ACCOMMODATION AT DUN­ STONE COUNTRY HOUSE – NEW NAME, SAME CHARM: The reputa­ tion of Dunstone Country House, formerly known as the Bovlei Valley Retreat guesthouse, on the outskirts of Wellington has always been one of warm luxury with high­class service and attention to detail. A new year signals new beginnings and with the start of 2014 owners Lee and Abbi Wallis officially brought the guest­ house into the Dunstone Wine Estate fold, rebranding it as Dunstone Country House. Win a weekday breakaway at this 4­star estate B&B for one night (Monday to Thursday). The prize is valid from April until the end of August. Simply answer this easy question: Where is Dunstone Country House situated? SMS your answer to 33679. SMSes cost R1,50 each. The competition closes on 15 April. For more infor­ mation and bookings contact Abbi at 021 864 1504, email stay@dunstone.co.za or visit their website at www.dunstone.co.za.



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.