Winderous 20140424

Page 1


WACKY WINE WEEKEND

where the fun never stops

riverside picnics and plen­ Whether you are a thrill­ ty of stalls with fresh seeker, novice or a wine produce are just a few of connoisseur, there is some­ the delights on offer. thing for everyone with: As part of the Robertson Seriously Wine Thursday, Wine Valley’s commitment Wine Up Friday, Full On to ensure a safe festival, a Wacky Saturday or Wine zero tolerance policy is im­ Down Sunday. plemented towards drink­ Seriously Wine Thurs­ ing and driving. Visitors day promises to inspire are requested to make use wine aficionados with a of the Buddy Bus or the Des­ range of tailor­made activ­ The annual Wacky Wine Weekend ignated Driver Pro­ ities including: master takes place from 5 to 8 June. gramme. wine­tastings, exquisite Wacky Wine Weekend Bus­In Packages are al­ wine­ and food­pairings, educational wine pres­ entations and private tastings with the Valley’s most so available. A2B Tours will be offering one day packages, with transport departing from the Wa­ esteemed winemakers. Wacky Wine Weekend will embrace the usual terfront, Tygervalley, Stellenbosch (Butterfly line­up of fun­filled activities such as: ‘meet­the­ World) and Paarl, to Robertson, and ‘Buddy Bus’ winemaker’ tastings, brandy tours and tastings, transport between the participating wineries. For river cruises, barrel tastings, cheese­ and olive tast­ visitors from further a­field, Beyond Reach has ings, a simulated rodeo bull, a mountain bike chal­ once again put together great Fly­In Packages that include flights, car rental and accommodation. For lenge and performances by local artists. The Valley will also be presenting a gastronomic more information visit: www.wackywineweek­ extravaganza that will leave visitors spoilt for end.com, or contact the Robertson Wine Valley on 023 626 3167 or manager@robertson­ choice. Oysters, abalone, freshly baked breads, sushi, winevalley.com.

FROM THE EDITOR Winter is upon us, my favourite season of the year. It’s that time when we enjoy hearty soups, casseroles and fine red wine. We invite all our readers to like our Facebook page at Enjoy Winederous and share your tweets with us at #enjoywinederous. Until we meet again next month, stay warm! ANNETTE

Kom vier die fees van die olyf Olyfbome, olywe, olyfolies en ander olyfprodukte is ’n integrale deel van die Swartlandse dorpies Riebeek Kasteel en Riebeek­Wes. Oor die naweek van 3 tot 5 Mei is dit weer tyd om alles wat olyf is te vier wanneer hierdie sjarman­ te dorpies aan die voet van die Kasteelberg die jaarlikse Riebeek­valleise Olyffees aanbied. Hierdie gewilde fees, wat reeds met die Weskus­ toerisme­owerheid se toekenning in die “toerisme­ geleentheid”­kategorie weg geloop het en genomi­ neer is as Crowd Pleaser in die Klink Awards, is in 2013 deur die lesers van Woolworths se Taste Magazine aangewys as “The Unforgettable Festi­ val”. Die Olive Emporium in die middel van Riebeek Kasteel sal die tuiste wees vir plaaslike olyfprodu­ sente om hul groot verskeidenheid produkte ten toon te stel, ’n fees van olywe onder een dak. Hier sal na hartelus geproe en gekoop kan word. Maar, die fokus sal nie net op olywe val nie want wyne uit die vallei, handgemaakte bier en kos te kies en te keur, asook lewende vermaak, sal regdeur die naweek by die emporium aangebied word. En as jou voete jeuk, kan jy een van die gratis pendelbussies by die emporium vat na die ander deelnemende olyfplase waar olyfprodukte, ver­ maak, kos en tipiese Riebeek­valleise gasvryheid op jou sal wag. ’n Paspoort wat ’n komplimentêre proeglas in­ sluit en die hele naweek geldig is, sal jou toegang bied tot al die plekke wat aan die olyffees deelneem, insluitende wynplase, die Olive Emporium en die

Olive Boutique. Die paspoort kos R100 en kan aan­ lyn by www.webtickets.co.za gekoop word, of op die dag by enige van die agt deelnemende plekke, insluitende die Olive Emporium. Breek dus bietjie weg van die alledaagse en kom kuier sommer die hele naweek in die Riebeek­vallei. Vir meer inligting oor verblyf, kontak die Riebeek­ vallei se toerismekantoor by 022 448 1545. Vir meer inligting gaan na www.riebeeckvalley.info. * Twee gelukkige Enjoy/Winederous­le­ sers kan elk ’n stel dubbel­kaartjies ter waarde van R200 elk wen na die fees. SMS die naam van die fees na 33679 voor 30 Mei. SMS kos R1,50. Die wenner sal gebel word.

Daar kan na hartelus geproe en gekoop word by die Olyffees van 3 tot 5 Mei.

FOTO: LISE BEYERS


PORT FESTIVAL IN CALITZDORP: Following the outstanding success of the 2009, 2011, 2012 and 2013 Calitzdorp Port & Wine Festivals, the 2014 festival on 14 and 15 June will again be centred at the historic Calitzdorp Railway Station, well-complimented by a full and fabulous programme of events at the various wine cellars and village venues. For further information visit www.boplaas.co.za or contact Rozanne Nel Tel: 044 213 3326, Fax: 044 213 3750 or email: admin@boplaas.co.za. SA KAASFEES: Feesdriftiges wat beplan om die SA Kaasfees van 26-29 April by Sandringham buite Stellenbosch te besoek, kan uitsien na soveel meer: jou gunsteling kase asook ’n groot verskeidenheid ander watertand produkte, meer om te ervaar, mee te eksperimenteer en te geniet. Kaartjies is teen R130 beskikbaar by Computicket en in alle Shoprite, Checkers, Checkers Hyper en House & Home winkels (geen kaartjies by die hekke nie). Toegang is R100 en kinders 13-jaar en jonger kom gratis deur die hekke. Die hekke is daagliks oop van 10:00 tot 18:00 en op die laaste dag van 10:00 tot 17:00. Wynproeglase is by die hekke beskikbaar teen R15. Besoek www.cheesefestival.co.za vir meer inligting of kontak Agri-Expo by 021 975 4440 of cheese@agriexpo.co.za. WINE PLUS AT HERMANUS FYNARTS: The second Hermanus FynArts (6 – 16 June) has an added wine component in a festival programme aimed at discerning visitors keen on the finer things in life. Wine Plus is a special series of tastings and talks that will showcase what the organisers describe as the “excitement that defines the current state of local wine”. With the growing fame of the surrounding wine regions, visitors will get a chance not only to learn more about and taste local wines, but also to gain perspective of the broader South African industry. Brandy and local port will also feature. The series is curated by Melvyn Minnaar, a wine and arts writer, who has invited well-known personalities to present the various sessions. These taste-and-talk events will be an addition to winecellar trips and events on the heavy festival programme. Wine Plus starts on Sunday 8 June with A Brief History of Local Wine and concludes on Thursday 12 June with Poetry and port: spirit and soul. All events will be presented at The Marine, except the port and poetry programme, which will be at The Windsor. Tickets sales opened on 1 April at www.webtickets.co.za or Hermanus Tourism on 028 312 2629. WÊRELD MERINO EKSPO IN STELLENBOSCH: Wêreldklas Merino-produkte teen spesiale ekspopryse, lamsvleisdisse, skaapskeer, wolklassering, suiwer wol modes, hanslammers, ram- en ooi versorging en die weeg van lammers en skape is enkele hoogtepunte van die Merino 2014-ekspo op Dinsdag 29 April in Stellenbosch. Die ekspo is gemik op die hele gesin, jonk en oud. Daar sal vir mans en vrouens, ook tieners, voorsiening gemaak word met die jongste suiwer wol modeitems en bykomstighede. Gesinne kan onder meer by die Merinovleis Terroir Proe, aan ’n verskeidenheid vleis- en verwante produkte smul, wat direk van die merino afkomstig is. Dit is deel van die Cape Wools se negende Wêreld Merino Konferensie, wat tot Donderdag 1 Mei in die Eikestad plaasvind. Die konferensie begin Dinsdagoggend 29 April op die Markötter- en Bloemhofterreine in sentraal-Stellenbosch met ‘n Merino Ekspo waar wol-en skaapprodukte vertoon word en vele skaap-verwante demonstrasies sal wees. Die publiek is welkom en allerlei tradisionele skaapgeregte word voorgesit vir middagete. Meer as 350 Merinotelers en -boere van Australasië, Suid- en Noord-Amerika, Europa en ook ‘n groot groep van Rusland woon die konferensie by. Vir lamsvleis liefhebbers bied die ekspo by die Markötter Sportgrond in Stellenbosch uitstekende ekspo waarde. Op 29 April word ‘n unieke Merinovleis Terroir Proe-geleentheid slegs om 11:00 en 15:00 aangebied. Die bekende Eat Out-toekennings bekroonde sjef, Bertus Basson, se span sal die proegeleenthede vir die publiek aanbied. Die terroir proe van Merinovleis is ingesluit by toegang tot die ekspo. Bestellings kan voor 25 April by 021 863 0397/ events@agrimega.co.za geplaas word. Toegangskaartjies vir die ekspo kan nou by Computicket bespreek en by enige Checkers of Shoprite afgehaal word. Toegang beloop: Volwassenes: R50; Pensioenarisse: R30; Kinders onder 12: R10 Navrae oor die ekspo en uitstalruimte kan gerig word aan Reinette by eventsadmin@agrimega.co.za of by 021 863 0397.

Tjeers!

Dit is Olyffees op Riebeek­Kasteel en jy hou beska­ wing in jou hande. In die een hand, ’n paar olywe. En in die ander ’n glas wyn, twee van die oudste mens­gemaakte lekkernye. Saam met brood en kaas is olywe en wyn van die eerste produkte ge­ maak om die mensdom se drang na goeie smaak te bevredig. Die eerste wyn is reeds 8 000 jaar gelede gesluk, en die geurige olyf is heel waar­ skynlik rondom dieselfde tyd ingelê. Beide hierdie produkte het die toets van die tyd deurstaan, en dus is ons hier in 2014 nog listig besig om die lof van olyf en wyn te besing op die Olyffees. Riebeek en die Swartland mag ver verwyder wees van antieke Griekeland en Italië waar wyn en olyf eeue gelede besonder gul deur die gode en krygers geniet is. Maar met wyne soos dies in die plaaslike Riebeek­kelders reeks en die diver­ se reeks olywe wat die inwoners maak, loop die gees van antieke Europa diep deur die plaaslike aanbiedinge. Metsó’nverskeidenheidvanolyweisdaarmeer as een om elke wynstyl behoorlik aan te vul en mens die kans te gee om olyf se dink na behore te geniet. Pas het ek ’n paar van Riebeek­kelders se wyne gevat, besonders redelik geprys en propvol gehal­ te, en gaan kyk hoe die wyne die verskillende oly­ we aanvul. ’n Groen olyf, rond en hard, is ’n moeilike ding om met wyn te kou – hy hoort eintlik in James Bond se Martini (geskud, nie geroer nie). Maar die Rie­ beek­kelders Chenin Blanc het genoeg lewenslus en frisheid om die vrank, soms bitter, olyf na ’n offer van ’n Godin te laat proe. Veral die wyn se geure van appel en peer vul die groen olyf perfek aan. Die Kalamata is nou werklik ’n bekende olyf. Swart en met ’n asynsuur­byt is die Kalamata iets wat moeilik is om op te hou eet. Maar mens se keel raak droog, en dan is die Riebeek­kelders Sauvignon Blanc sy ideale pasmaat. Die Sauvig­ non Blanc se koel geure van grenadella en groen­

Wyn en olywe: Ware beskawing vy spoel lafenis deur jou palet, en jy kan nie wat vir die volgende handvol Kalamatas om weer hul ding te doen nie. Deesdae word olywe met al wat ’n ding is gevul. Soos knoffel. En hierdie twee werk besonder goed saam. Die olierige olyf temper die geure van die knoffel, en die knoffel gee die olyf ’n ekstra skop. Dit is sterk geure, en jy soek ’n wyn wat sy man kan staan. Riebeek­kelders se Shiraz maak dat olyf en knoffel musiek in die mond maak. Die olyf en knoffel bring die heerlike swartbessie­ en fram­ boosgeure van die Shiraz na vore, en op sy beurt sorg die Shiraz dat die sterk knoffel nie jou sintuie vir die res van die naweek bederf nie. ’n Lekkerny­ kombinasie soos min. Sommige mag meen die lewe is te kort om ’n olyf te rook. Wel, nie hier in Suid­Afrika nie. Die gerookte olyf is ’n eksotiese smaak­ervaring, en die wyn saam met hom is die Riebeek­kelders Ca­ bernet Sauvignon. Ja, die rook laat die olyf waarlik soos ’n rokerige stuk vleis proe, en die formidabele geure van hierdie sagte Cabernet Sauvignon saam met die gerookte olyf mag mens laat dink dat die lewe as ’n vegetariër dalk – net dálk – moontlik is. My gunsteling? ’n Groen olyf gevul met ’n stuk ansjovis. Nie daardie sout­items wat jy op ’n pizza kry en wat ’n walvis se oë sal laat traan nie, maar ’n geurige brokkie vis wat saam met die olyf ’n unieke smaakbelewenis vorm. Die ideale wyn is Riebeek se Merlot: so sag soos ’n meermin se sy­ kouse met ’n simfonie van sonnige moerbei­ en framboosgeure. Geniet die wyn verantwoordelik, maar eet so­ veel olywe as wat jy kan. Want dis mos beskawing. EmileJoubert is ’n genieter van wyn, iets waarmee hy heeldag werk as wynbemarkingskon­ sultant en –skrywer.



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.