1 minute read

Voornaamwoorde

Next Article
Bibliografie

Bibliografie

Die a-prefikswoorde vir persone, diere, plante en liggaamsdele:

Baskies Kaukasies Burushaski Ander

Advertisement

a-bere (beeste) Udi bele (beeste) a-ho (mond) a-dar (horing) -ltúr (horing)

be-/bi-prefikswoorde vir liggaamsdele, liggaamsvloeistowwe of eienskappe:

be-larri (oor) Ubykh b-ɮa (oog) bi-skar (rug) Abkhaz azkwa (rug) -squa (op jou rug) Haida s-ku (rug)

u-/o- prefiks vir liggaamsdele, liggaamsvloeistowwe

o-dol (bloed) u-rdail (maag) Rutul u-xun (maag) -úl ‛belly, abdomen’

Navajo dìɬ (bloed)

e-/i-prefiks vir vloeistowwe, melk, dou, hout:

e-sne (melk) Chechen šin (uier) ṣiŋ (melk) e-če (huis) yeéś (woning) i-sar (ster) Tindi c:aru (ster) i-toi (druppel water)’ Chechen tuj (speeksel)

In dié opsig was DSK nader aan die Ntutale soos Xhosa en Zulu. Die naamwoordklasstelsel van DSK het op die onderskeid lewend/nie-lewend en manlik/vroulik berus. Dié stelsel is steeds springlewendig in die Noordoos-Kaukasiese tale met hulle twee tot agt klasse, in Burushaski met vier en in Jenisei (Ket) met drie.

Die gestolde reste van so ‘n stelsel is steeds sigbaar in Baskiese naamwoorde hoewel die stelsel nie meer funksioneer nie: Tibetaans het ook sulke gestolde prefikse, byvoorbeeld m-ćhin “lewer” , m-gur “keel” , mkhal “nier” , d-gun “winter” , d-bu “kop” , d-kyilma “middel”, ens.

Eurasiaties word gekenmerk deur die voornaamwoordstamme *mi “ek, my” en *ti “jy, jou” , en in Kartveels, Turkies en Toengoesies *mi/*si of *bi/*si.

Dené-Sino-Kaukasies het die twee stamme *(’a)ŋV vs *(’a)dzu vir eerste persoon, en die twee stamme *(’u)Gwu vs *(’a)wu) vir tweede persoon. Dis interessant dat Baskies en die NO-Kaukasiese taal Dargwa beide die eerste stam van elke paar gekies het vir die direkte vorm: Baskies *ni “ek, my” en *hi “jy/jou” . Dargwa: nu en ħu.

This article is from: