PONGOLA NEWS

Page 1

1 Februarie 2013 GRATIS / FREE

You may also contact us on: Tel:

Fax:

E-mail:

Physical Address:

082 8100 808 or 082 945 7314 pongolanews@gmail.com pongolanuus@gmail.com

086 616 0979 Shop no. 6, Senekal Centre Martin Street, Pongola, 3170

JUNK’S DIY DEPOT FOR PONGOLA Junk DIY, Hardware and building supplies are opening in the old Metro building on the 1st of March 2013. The Junk DIY Depot is a business totally focused on broadening its already extensive product range of building materials, hardware and paint products. The new A - Z building department will cater for individuals and medium to large contractors or tradesmen engaging in building, maintenance and renovation projects. The new DIY will stock all calibres of ammunition. In addition to ammunition you’ll find a wide range of accessories from entry level to high end equipment. Optics, reloading components, as well as a great selection of clothing and boots will also be available. The enlarged fishing department will stock a wide assortment of rods, reels, nets, tackle boxes and tackle. Everything you’ll need for a successful fishing expedition. A nursery will also be introduced at the new Junk DIY Depot as well as an irrigation department, stainless steel department, bolt and nuts department and an all new plumbing department. A huge variety of floor tiles will be available and Promac paints will be introduced in the paint department. Last but not least … don’t miss out on the bigger and better home appliance department. Junk’s DIY Depot will strive to provide their customers with reliable, high quality products, superior service and value for money.

Shop 19, Plaza Centre, Pongola Tel: 034 413 2153


Die grootste geskenk ooit

Hoe sê ‘n mens dankie vir ‘n groot geskenk ? Vergun my dus om in my redakteursbrief vir Pongola Toyota te bedank vir hul borgskap vir die ongelooflike Toyota FJ Cruiser wat ek tans ry. Dit is soos ‘n droom wat waar geword het en ek kon nie my oë glo toe ek die voertuig in ontvangs neem nie. Ek moet myself nou nog knyp om te glo dit is myne ! Ek het alreeds die wêreld platgery en beplan sommer nog baie ver en interessante ritte in hierdie vuurwa. Ek het op hierdie stukkie afgekom en dit som die FJ Cruiser vir my volmaak op : “Die FJ Cruiser is soos Bakkies Botha en Chuck Norris – legendaries”. Hierdie voertuig oortref ook my wildste verwagtige en is net ‘n plesier ! Gaan maak gerus ‘n draai by Pongola Toyota en hul vriendelike en behulpsame personeel. Miskien selfs belê in ‘n FJ van jou eie ... Ek hoop dat ek die donateur waardig sal wees. Pongola Toyota – weereens baie dankie !! - Roléne van der Merwe -

Dienstye NG Kerk Pongola: 09:00 Elke Sondag Pongola: 15:00 Elke Donderdag—Zulu Erediens Jeug Kinderkerk: Sondae 09:00 in die Kerksaal Kategese: Sondae 10:00 Volg voete (Graad 4-7): Woensdae. Sien Kalender vir datums Taksie (Tienier AKSIE - Graad 8-12): Donderdae 18:30 in die Kerksaal Nederduits Hervormde Kerk Pongola: 10:30 1ste, 3de en 5de Sondag Geen 2de Sondag 08:00 4de Sondag Gereformeerde Kerk Pongola: Winter & somer: 09:00 AGS Kerk Pongola: Sondagoggend: 09:00 Sondagaand: 18:00

KALENDER CALENDAR 2013 Junie 2013 28 & 29 Junie 2013

Pongola Cane Rally

26, 27 & 28 September 2013

Tiervis Bonanza

12 Oktober 2013

NG Kerk Basaar

September 2013 Oktober 2013

Pongola Christian Centre Pongola Tuesday: Ladies Prayer Meeting: 14:00 Wednesday: Home Cells: 19:00 Friday: Youth Meeting: 19:00 151 Gezina Kruger Street Celebration Service: Sunday 09:00 Children’s Church 09:00 Contact Details: Pastors Schalk & June van der Merwe Home: 034 413 1764 Cell: 082 923 5844 ( Pastor Schalk) Cell: 082 923 5844 (June)

Recycling : A Matter Of Life Or Death I just recently moved to Pongola from JHB and as avid recycler I thought I could pick up where I left off. Only to find that there are no recycling points in town ! When you speak to people about recycling they normally think of it as “Someone else’s problem, too much time and effort, my little bit will never make a difference.” You are so mistaken ! If everyone just did that little bit it would all add up. Rubbish is choking our rivers, blotting the landscape, and polluting our drinking water ! Year’s from now wars will be fought over clean drinking water, we are on a downward spiral, but we can reverse the effects of pollution. If your child sees you washing bottles and collecting tins, he will know that is the right thing to do. Children learn by example ! Recycling is easier than you think. Get four large containers, cardboard boxes if that is all you can afford, label them Glass, Tin, Plastic, Cardboard and Paper. When they are full, load them in the boot of your car, on a day when you intend to go town and load them off at your nearest recycling depot ! That is why it is so important to get a depot as soon as possible in Pongola !

KONTAK SANTA BY 082 324 0244 OF STEFAN BY 083 625 8908

Forget about giving your children and grandchildren expensive gifts, rather give them a cleaner, greener and beautiful world and the knowledge to keep it that way ! If we all stand together we can make a difference, maybe even play a part in saving a species that is in danger of becoming extinct. We owe it to ourselves and every living creature on our planet ! Avelynne Jordan



'N VRIENDIN MET STYL Foto verskaf deur familie

Ek het haar o n t m o e t ongeveer 12 jaar gelede, kort nadat ek in P o n g o l a aangekom het. Iemand het my na haar winkel verwys vir blomme en hier ontdek ek toe klere en hierdie pragtige vrou. Ek kon my verkyk aan haar met haar lang rooibruin hare, netjies op haar kop gerangskik e n s a g weggeneem uit haar gesig. Statig en netjies het sy my herinner aan wyle Prinses Grace Kelly van Monaco. Ook haar kleredrag was smaakvol, soos die laaste keer wat ek haar gesien het van getuig, vier dae voor haar dood, al was sy baie maer en baie siek – iets wat mens nie op haar gesig kon lees nie, en by my navraag oor hoe dit gaan, was haar antwoord: “Goed dankie”. Sy was vir my die toonbeeld van trots. Ek het haar drumpel nie platgetrap nie (het ek maar), maar tog 'n band met haar aangevoel. Ongeveer 3 jaar later het ek verneem sy is siek – daardie gevreesde ‘K’ woord – KANKER. Sy het behandeling ontvang en die ‘K’ het haar remissie toegestaan. Later het dit weer soos 'n dief in die nag toegeslaan – chemo ontvang – grasie ontvang en het sy weer aangegaan. Sy het rolbal gespeel in hierdie tyd en was baie min nie op die rolbalbaan a.g.v. haar siekte nie. Sy sou byvoorbeeld op 'n Vrydag chemo ontvang en Saterdagmiddag is sy op die rolbalbaan. Van die baan af by die klubhuis het sy ook meer as haar deel gedoen. In al hierdie jare het ek haar nooit hoor kla nie, sy het altyd maar gesê dit gaan goed. By geleentheid 'n jaar of twee gelede het ek haar gevra hoe hanteer sy die pyn so kla-loos waarop sy geantwoord het dat sy maar pille sluk – nie sommer net pille nie – morfien. Dit is die rede hoekom haar naam gereeld op die kerk se gebedslys voorgekom het. Mense het nie ophou bid vir haar nie, WANT, gebed het groot krag! Al word mens nie genees nie, dra daardie stille gebede jou deur jou moeilike omstandighede.

DEMOCRATIC ALLIANCE – Member of Parliament visits Pongola From the 19th till 21st of January 2013 Shadow Minister Rafeek Shah visited Pongola, Ulundi, Nongoma and Vryheid. The Member of Parliament had a fruitful visit with Business people, DA branches, ZDM department of tourism and prospective members from other political parties who wish to join the Democratic Alliance. MP Rafeek Shah was very interested in developing the R66 route to Nongoma for tourism. He said that the tourism possibilities are unlimited and that he will have an intensive discussion in his portfolio committee (Tourism) in parliament. Minister Shah was also elected recently to Head of the Zululand Constituency for the Democratic Alliance. Mr. Shah is looking forward to many more visits to this region. Local Cllr. Kobus Theron said that people all over start to realize that we need to change the government in South Africa. The Democratic Alliance with 25 % of the vote in the last local elections is the only alternative to the current government. In the Western Cape, as proof how the DA governs, it is not difficult to decide which political party to vote for in the 2014 National and Provincial elections. Report by – Democratic Alliance Cllr. Kobus Theron 082 945 7840

HULDEBLYK - ECKIE ACKHURST Ek het Eckie Ackhurst as jongman leer ken in die vroeë vyftiger jare, toe Pongola nog “woes en leeg” was, wild en baie bosryk. Hier was baie min geriewe. Hy is van Pretoria deur die Departement van Lande in 1950 na Pongola gestuur om die persele aan die huurders en proef-huurders uit te gee en te hanteer. Eckie was ook vir ’n hele aantal jare hoof van die Polisie reserviste in Pongola. Daarna het hy saam met sy skoonpa, oom John Lourens, in oom John se winkel op Koppie Alleen gewerk. Ek het hom leer ken as 'n man van sy woord, sy ja was ja, en nee was nee. Hy het van daardie jare af al gehelp met die ontwikkeling van ons gemeenskap in al sy fasette. Ons het ook vir 'n hele paar jaar saam rolbal gespeel en ek glo hy word ook daar gemis. Dit is dus vir my aangenaam om hulde te bring aan 'n man wat trou en standvastig was, en bid die Heer se sëen toe vir Yvonne, met wie hy ongeveer 12 jaar getroud was, en die res van sy familie. PIET LOURENS BEDANKINGS

Ek wil graag die Pongola en Richardsbaai hospitale, al die dokters en verpleegspersoneel Deur alles heen het sy gereeld minstens een maal per jaar wat met Eckie gewerk het bedank en ook Ooste toe gereis om klere-aankope vir die winkel te doen. spesiaal vir Estelle Brits en familie van Ek het myself gereeld bederf met iets uit haar winkel, ander Richardsbaai. Baie dankie ook vir die Pongola kere sommer net ingeval vir tee of koffie. Nadat sy die gemeenskap vir blomme, huldeblyke, sms’e en laaste keer in 2012 teruggekom het, het ek twee paar oproepe. Laastens maar nie die minste nie wil skoene by haar gekoop en haar woorde aan my was dat sy ek graag die begrafnisondernemers ook bedank.

geweet het ek gaan dit koop daarom dat sy dit aangekoop Yvonne Ackhurst het. Ek gaan jou mis vriendin, wie gaan nou vir my die regte skoene of net die regte toppie uitsoek? Sy het ook 'n helpende hand na ander uitgesteek. Diegene wat vir Melta ken en al onder haar helende hande deurgeloop het met masserings, sal miskien nie almal weet dat sy gratis aan Melta plek afgestaan en die masseerbed verskaf het, sonder enige kommissie van die masseringsgelde. Judy het ook al Melta se afsprake gereël. Sy het ook 'n tyd gelede 'n klompie eksemplare van die boek wat ek geskryf het, ‘Nooit is 'n lang tyd’ verkoop en wou geen kommissie daarvoor aanvaar nie. Judy was lief vir blomme en geen tyd was vir haar ongeleë om 'n ruiker vir iemand of vir 'n geleentheid te maak nie. Sy het ook die blomme op haar dogter se troue gedoen 'n jaar of drie gelede. Ek was nie daar nie maar het die foto’s gesien en dit was soos sy, met styl gedoen.

MARYKE MARAIS, JY MAG MAAR SING!! Maryke, ‘n Graad 8 leerder van Pongola Akademie, is genooi om aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe te gaan deelneem, na aanleiding van haar uitsonderlike prestasie tydens die Mondi Eisteddford. Golela Combined School, het met beide die skoolhoofde se toestemming, vir Maryke ingeskryf om aan die Eisteddfod te gaan deelneem in Empangeni, gedurende Augustus 2012. Hierdie leerder is uiters talentvol en kry nou die geleentheid om op Nasionale vlak te gaan deelneem. Die kampioenskappe vind plaas vanaf 6-14 April 2013 in die Burgersentrum van Rustenburg. Indien Maryke in die Suid-Afrikaanse span opgeneem sou word, vlieg sy na Los Angeles in Amerika, om haar land te verteenwoordig.

EK GLO AS JY IN HAAR AS VRIENDIN BELê HET, HET JY 'N BAIE GOEIE BELEGGING GEMAAK. SO 'N MENS WAS JUDY TERBLANCHE. HAAR SOORT IS GEPLANT, NIE GESAAI NIE, Hierdie leerder het al die voorreg gehad om saam met Cathy en daarom bring ek hulde aan haar. Iewers het ek gelees: Viljoen en Ronell Erasmus op te tree. Sy sing reeds in die kerk ‘Be kinder than necessary, for everyone you meet is fighting vandat sy vyf jaar oud is. Selfvertroue het sy, en baie daarvan. some kind of battle’!! Wat voorlê is ‘n moeilike pad, wat baie gaan vra. Ons hou vir RIA LOURENS - 21/01/2013 jou duim vas. Elkeen in die gemeenskap is TROTS op jou!


uPHONGOLO LOCAL MUNICIPALITY REQUEST FOR BID No: 328/01/13 MAINTENANCE OF CURRENT IT INFRASTRUCTURE, COMPUTER HARDWARE AND PERIPHERALS Bids are hereby invited from IT Specialists for the maintenance and service of IT Systems of uPhongolo Local Municipality, Belgrade and Ncotshane Offices for a period of 36 months for 32 hours per month excluding travelling time. Council currently has 90 computers & 31 Notebooks (Microsoft XP and Microsoft Office 2003/2007) on the CAT 5 Network Integrated with the ABAKUS (Unix Based) system, Colaborator System, GIS Systems, Cyprus System, NATIS (Testing Station on mainframe with Pietermaritzburg Traffic), Payday System, CaseWare, Metval, SCO open Server, Maintenance of Servers, Firewall and Antivirus and Law Enforcement Camera System & Updating and Managing of the Web Site. Bid documents will be available as from: 1st February 2013 and can be collected from:

Mrs Alta Maree, Acting Supply Chain Management Manager uPhongolo Local Municipality Financial Services Department Pongola Tel: 034 413 1223 x 134

Bids must be submitted on the original documents and remain valid for 90 days after the closing date. A Compulsory Site Meeting will be held on the 15 th February 2013 at 11h00 in the Main Boardroom, Municipal Offices, uPhongolo Local Municipality, 61 Martins Street, Pongola. Bids must be in a sealed envelope clearly marked with returnable address on back of envelope. “MUNICIPAL MANAGER” CONTRACTUAL APPOINTMENT FOR uPHONGOLO MUNICIPAL MAINTENANCE OF CURRENT IT INFRASTRUCTURE, COMPUTER HARDWARE AND PERIPHERALS BID NO: 328/01/13 Closing Date: 22nd February 2013 Bids should be placed in the Bid Box at the uPhongolo Local Municipality, at Pongola NO later than 22nd February 2013 at 12h00. Bid documents will be immediately thereafter opened in public. Interested Service Providers to meet at Bid Box. The uPhongolo Local Municipality reserves the right to accept any Bid or part of any Bid and is not bound to accept the lowest Bid or any other Bid. NO LATE, E-MAIL, POSTED, OR FAXED BIDS WILL BE ACCEPTED The evaluation of the Bid will be conducted in two stages: Firstly, the assessment of functionality will be done in terms of the evaluation criteria and the minimum threshold, thereafter the qualifying Bid are evaluated in terms of the 90/10 preference point system, where the 90 points are used for price and the 10 points are used for B-BBEE status level of contribution and/or for achieving the prescribed RDP goals. MRS A VAN EEDEN ACTING MUNICIPAL MANAGER


uPHONGOLO LOCAL MUNICIPALITY PUBLIC NOTICE NO. 333/01/13 ANNUAL REPORT 2011/2012 The Annual Report was tabled at a Council Meeting on the 25 January 2013, and is therefore available at the uPhongolo Municipal Office, Ncotshane, Belgrade Municipal Offices and Libraries for written public comment as per Section 127 of the MFMA and Section 21A of the Municipal Systems Act for a period of 21 days. Closing date for comments is 22/02/2013. th

ELLISPARK MEENTHUIS TE KOOP

3 SLAAPKAMERS KONTAK 082 892 7900

Any public member who cannot write is welcome to contact the Performance Management Manager, Miss N Z Phakathi for assistance. Mrs A Van Eeden Acting Municipal Manager uPhongolo Municipality P O Box 191 PONGOLA 3170

Belangstellendes kan ‘n inligtings-aand bywoon om 17:30 vir 18:00 by die Pongola Hospitaal Raadsaal op die 7de Februarie 2013 of

kontak vir Kobus Theron by 082 945 7840

UILTJIE SÊ..... Enige dorp het beide positiewe en negatiewe eienskappe wat op verskillende sintuie van sy inwoners ‘n uitwerking het. Kom ons begin deur Pongola se positiewe eienskappe uit te lig. Wat is die eerste gewaarwording wat mense ervaar wanneer hul Pongola nader?....... GROEN, altyd groen, winter of somer! Die grys en die grou van die winter is geneig om depressiewe gevoelens by mense aan te wakker. As ‘n mens dus so daarna kyk, behoort daar geen depressiewe mense in ons dorpie te wees nie … Van Pongola se inwoners het spogtuine wat gereeld in nasionale tuin tyskrifte verskyn. Die stil rustigheid waarin ons dorpie gehul is leen dit uitstekend tot toerisme - hiervan getuig die steeds groeiende gasvryheidsbedryf . Met die verskeie gastehuise, lodges en wildbesigtings geleenthede is Pongola ‘n toeriste mekka . Nuwe inkopiesentrums met gesogte kettingwinkels het onlangs ‘n werklikheid geword - dit dra by tot Pongola se ekonomie en ook tot die gemeenskap. Selfs te midde van al die uitbreiding in ons dorp, behou die gemeenskap steeds die eg plattelandse gevoel van samesyn. Die inwoners toon nog steeds belangstelling in mekaar se doen en late, pyn en leiding sowel as vreugde en geluk. Deur jare van swaar tye asook goeie tye, bly Pongola se gemeenskap nogtans uniek en lewendig. Ongelukkig, soos in die tuin van Eden, is daar ook die negatiewe aspek om mee rekening te hou en vele verbode vrugte. Baie van die Tien Gebooie word ook tot die uiterste beproef en ek vertrou dat vele inwoners sal saamstem dat Pongola se lisensiekantore loshande hier ’n wenner is. Dit is geensins moeilik om te raai watter emosie tot die uiterste beproef word tydens ‘n besoek aan die lisensiekantore nie. Geduld, geduld, geduld! Die standaard van Pongola se sanitasie is ook nie altyd wat dit behoort te wees nie. Vullishouers wat nie gereeld verwyder word nie en rou riool wat die strate oorstroom is aan die orde van die dag. MISDAAD, wat meer kan ek sê? Daar is talle inbrake en voertuigdiefstal. Die vergiftiging van troeteldiere gebeur meer gereeld as ooit. Pongola, plattelandse paradys … of die perfekte teelaarde vir kriminele? Wat dink JY? Ons sal graag jou inset wil hoor.

PLANT HIRE *EXCAVATORS *TIP TRUCKS *LOW BED *CONCRETE MIXER

NEW ITEMS AVAILABLE: * CLAY PLASTER BRICKS *SEMI-FACE BRICKS

SUPPLIERS OF: *BRICKS & BLOCKS *LINTELS *SAND *CHRUSHER STONE *STEPPING STONES *GRAVE SLABS *PAVING BRICKS *WINDOW SILLS


Ontmoet vir...

Pongola Akademie se Suikerbekkies

Doulina Slabbert se Karnallies


PONGOLA RUGBYKLUB LOOP DEUR

In die vroeë oggendure van 30 Januarie 2013 het twee middeljarige swart mans die voordeur van die klubhuis oopgeforseer om toegang te verkry. Verskeie bottels drank en sigarette is gesteel. ‘n Skootrekenaar en die fooitjiebottel word ook vermis. Beelde van die mans is op kamera vasgelê. Die polisie ondersoek tans die saak.

PONGOLA ROLBALKLUB PONGOLA RUGBYKLUB KRY NUWE BESTUUR Die BESIGHEIDSLIGA begin weer die 14de Maart 2013!! Die eerste prys is R16 000-00 werd!! Baie belangrik: die spanne bestaan uit EEN Rolbalspeler en TWEE nie-spelers. Die spelers (spanne) moet so gou as moontlik by Cules inskryf om te verseker dat hulle plek kry. Daar is slegs ses plekke oor !

Op die Algemene Jaarvergadering van die klub wat gehou is op Woensdagaand, 30 Januarie 2013 is die volgende persone tot lede van die komittee verkies : Sakkie Terblanche Snr President P C Beyers Klubkaptein Anthony Lindsay Voorsitter André Steffen Addisionele Lid Antoinette Scheepers Tesourier Jozi Jardim Addisionele Lid Annette Jardim Sekretaresse Charles vd Merwe Addisonele Lid Koos van Niekerk Addisionele Lid Hardus Scheepers Afrigter Dicky van der Merwe Addisionele Lid

A letter by a 21 year old Zulu woman going for SA president in 2014 This girl for Prime Minister! "The problems we face today are there because the people who work for a living are outnumbered by those who vote for a living". This was written by a 21 year old woman who gets it. It iss her future she’s worried about and this is how she feels about the social welfare system that she’s being forced to live in! These solutions are just common sense in her opinion. Put me in charge..… Put me in charge of benefit payments. I'd get rid of cash payments and provide vouchers for 50kg bags of rice and beans, blocks of cheese, basic sanitary items and all the powdered milk you can use. If you want steak, burgers, take away and junk food, then get a job. Put me in charge of the NHS. The first thing I'd do is to get women to have birth control implants. Then, we'll test recipients for drugs, alcohol, and nicotine. If you want to reproduce, use drugs, drink alcohol or smoke, then get a job. Put me in charge of local authority housing. Ever lived in military barracks? You will maintain our property in a clean and good state of repair. Your "home" will be subject to inspections anytime and possessions will be inventoried. If you want a plasma TV or Xbox 360, then get a job and your own place. Put me in charge of compulsory job search. You will either search for employment each week no matter what the job or you will report for community work. This may be clearing the roadways and open spaces of rubbish, painting and repairing public housing, whatever we find for you. We will sell your 22 inch rims and low profile tyres and your “doof-doof” stereo and speakers and put that money toward the “common good..”. Before you write that I've violated someone's rights, realize that all of the above is voluntary. If you want our hard earned cash and housing assistance, accept our rules. Before you say that this would be "demeaning" and ruin someone's "self esteem," consider that it wasn't that long ago that taking someone else's money for doing absolutely nothing was demeaning and lowered self esteem. If we are expected to pay for other people's mistakes we should at least attempt to make them learn from their bad choices. The current system rewards those for continuing to make bad choices. AND While you are on benefit income you no longer have the right to VOTE! For you to vote would be a conflict of interest..... If you want to vote, then get a job !

LIEFDE, BLOMME EN SANG VIR ‘N BEJAARDE Op Vrydag, 25 Januarie 2013, besoek 8 leerders van Golela Combined School die oudste dame inwoner in Pongola! Tannie Bets (die moeder van Pollol en Lorraine Nel) is 93 jaar oud en woon al vir ‘n hele paar jaar by hulle. Dit is alombekend dat Tannie Bets se hele lewe om musiek gedraai het. Sy was ‘n begaafde pianis op haar dae. Sy ken musiek en kan dit waardeer. Die afgelope tyd het haar gesondheid egter drasties begin verswak. Juis om hierdie rede het die leerders so ‘n klein bietjie warmte, omgee en liefde gebring. Dit is nodig dat kinders ook moet leer dat daar tyd ingeruim moet word vir ander mense op hulle lewenspad. Dit was vir die kinders ‘n dag wat hulle nooit sal vergeet nie. Nadat hulle ‘n kaartjie, blomme en sjokolade oorhandig het, het elkeen ‘n solo item gelewer. Oudergewoonte was dit nou Tannie Bets se beurt om op die klavier te speel. Met groot moeite en hulp van die Pongola Hospitaal personeel, is sy gehelp tot by die klavier. Almal het in spanning gewag, maar die onthou was net weg. Onnodig om te sê, die trane het gevloei. Dit is tye soos die dat ‘n mens opnuut weer besef hoe waar die Woord is. Sê dit dan nie, dat die mens se lewe soos gras is nie? As die wind daaroor gegaan het, verdor dit, totdat daar uiteindelik niks oorbly nie. Baie dankie Lorraine, dat jy vir elkeen van die kinders bederf het met ‘n koeldrank en heerlike eetgoed. Sterkte met die versorging van Ouma. Weet dat jy die kraq sal ontvang om dit enduit te doen. Vir ons by die skool is julle baie baie spesiaal!


VERGIFTIGING NEEM TOE

Die omvang van honde vergiftiging is eintlik groter as wat ‘n mens besef. Suid-Afrika word oor die algemeen as ‘n misdaad mekka beskou. Almal ken egter nie iemand wat deur ‘n ernstige geweldmisdaad getref is nie, maar baie van ons ken iemand wat ‘n hond of ‘n kat verloor het as gevolg van vergiftiging. Dit is deesdae so maklik om honde te vergiftig. Wat dinge amper vererger is dat honde eintlik maar net ‘n onskuldige bystander is. Iets wat alarm gaan maak om sy geliefdes te beskerm en daaroor uit die weggeruim moet word. Die hartseer is dat dit dalk nie noodwendig jou gewone misdadiger is wat jou hond gaan gif voer nie. Dit kan baie maklik iemand wees wat homself ‘n modelburger ag en geskok gaan wees as jy hom of haar as boos gaan bestempel. Indien jy dink dat vergiftiging plaasgevind het is die goue reël om die dier dadelik veearts toe te neem. Dit kan baie gevaarlik wees om die dier self te probeer behandel en kan die skade verveelvuldig. Die veearts kan presies vastel of die dier wel vergiftig is en wat die gepaste optrede sal wees. Ons het in die laaste week gehoor van Juan en Marlene du Plessis en Keith en Gail Zaayman wat hul honde verloor het as gevolg van vergiftiging. Juan het omstreeks 02h30 op Sondagoggend, 27 Januarie 2013 wakker geword van hul honde se geblaf. Hy het gaan ondersoek instel en afgekom op hul honde wat reeds braak. Hy kon sien dat hul honde gif ingekry het. Juan se bure, Keith en Gail Zaayman, was die betrokke naweek nie tuis nie en Juan het gaan kyk of alles daar nog reg is. By hul huis het hy ook op hul honde afgekom wat vergiftig is. Alpha Sekuriteit het twee mans in Lucas Meyer straat gevang maar dit is tans onbekend of hulle die honde vergiftig het. ‘n Vermoede bestaan dat hulle moontlik probeer het om die Eskom bakkie van Juan te steel.

Tuberkulose (TB) – Het u geweet? Enigeen kan dit kry Hoewel TB ’n sogenaamde armoede-siekte is, is dit beslis nie net arm mense wat dit opdoen nie. Mense oor alle inkomstegroepe heen kan tuberkulose kry. TB is ’n aansteeklike siekte wat deur die bakterie Mycobacterium tuberculosis veroorsaak word. Die infeksie versprei luglangs. As jy die organisme uithoes, sweef dit ’n geruime tyd in die lug rond in piepklein deeltjies. Daarom is goeie ventilasie baie belangrik om verspreiding te voorkom. Die meeste mense wat TB inasem en opdoen, kan met die infeksie saamleef sonder om siek te word óf ander mense aan te steek. Die bakterie is dus sluimerend en jy weet nie eens jy is besmet nie. Só lyk die simptome ’n Kombinasie van die onderstaande 5 faktore dui dikwels op tuberkulose van die long by kinders: 1. ’n Hoes wat langer as 2 weke duur. Hoewel dokters weet baie kinders hoes nog lank ná ’n virale longinfeksie en dat hulle herhaaldelik daarvan siek word, veral as hulle by ’n dagsorgsentrum is, bly hoes ’n belangrike aanwyser. ’n TB-hoes is ’n hardnekkige een wat nooit verbeter nie. 2. Koors. 3. Moegheid en tamheid. Die kind wil dalk nie meer so baie speel nie. 5. Swak gewigstoename. Die behandeling Behandeling duur gewoonlik minstens 6 maande. Kinders kry ’n kombinasie van medisynes. As die dokter byvoorbeeld weet die kind is in noue kontak met ’n volwassene wat weerstandige TB het, sal daardie kind meer aggressief behandel word en met ander soorte antibiotika as dié wat normaalweg gebruik word. Die grootste mite TB was ongelukkig vir lank ’n siekte wat in skaamte gehul was. Mense het gedink jy moet geïnfekteerde mense vermy of selfs dat hulle geïsoleer moet word, maar die feit is dat tydige medikasie en die korrekte gebruik daarvan siekes binne ’n paar weke gesond én onaansteeklik maak.


Christo Delport Christoffel Rudolph Delport of Christo soos ons almal hom geken het se tentwoning op aarde is op 26 Januarie 2013 opgeslaan. Hy is op 25 Maart 1949 in Swaziland, Hlatikulu gebore. Sy grootword jare bring hy op die plaas Driepan deur. In 1967 matrikuleer Christo in Piet Retief. Christo het sy lewensliefde in Hester Heystek gevind en hulle is in 1974 getroud. Twee kinders, Rudi en Carina, is uit hierdie verbintenis gebore. Christo was ‘n boer in murg en been. Hy het aanvanklik op Big Bend begin boer en later suikergrond in Pongola aangekoop. Mettertyd het hy ook sy belangstelling in wild aktief in wildsboerdery omgeskep en sy droom verwesenlik om ‘n trop buffels op sy grond te kon geniet. Christo Delport sal altyd onthou word as a fanatiese Blou Bul ondersteuner, ‘n lojale vriend en iemand wat ‘n oop hand gehad het vir mense in nood. Met sy afsterwe laat Christo nie net ‘n leemte in sy gesin nie - sy toewyding en ywer as ouderling van die Gereformeerde Kerk Pongola sal gemis word. Christo het die lewens van baie mense verryk. Die “Buffel” het gaan rus … ons sal jou mis.

AFVAL MATERIAAL WORD BENODIG OM KLERE TE MAAK VIR LIEFDADIGHEID. LEWER ASSEBLIEF ENIGE AFVAL MATERIAAL AF BY PARKSIG. DANKIE

FOR SALE Nissan 1400 - R30 000 negotiable Contact Hayley Horn on 084 455 4415


GALA - 19 JANUARIE 2013 Laerskool: Jnr Victrix Ludorum: Lize de Beer Jnr Victor Ludorum: Dreyer Smit Snr Victrix Ludorum: Tanya van Biljon Snr Victor Ludorum: Jaco Lourens HoĂŤrskool: Jnr Victrix Ludorum: Karla Combrinck Jnr Victor Ludorum: Christiaan Smit Snr Victrix Ludorum: Nicolene van der Merwe Snr Victor Ludorum: Philip Smit Rekords: Lize de Beer : 0/9 Borsslag Nicolene van der Merwe : 0/17 50m Kruipslag (ewenaar) 50m Borsslag Karla Combrinck :0/15 100m Borsslag 50m Borsslag 100m Rugslag 50m Rugslag Christaan Smit : 0/14 50m Vlinderslag 50m Borsslag 100m Rugslag 50m Rugslag 100m Kruipslag 50m Kruipslag

Atletiek Vlnr : Hannes Steenkamp, Mieke Steenkamp, Mnr Swanepoel, Marisca Sutherland en Walter Visser

SWEM Christiaan Smit, Karla Combrinck en Jemma Bodington het Saterdag 26 Januarie 2013 as lede van die N-KZN-span teen Noordwes, Noord-Vrystaat, Noord-Kaap en Vaal-Driehoek gaan kompeteer en het soos volg presteer: Christiaan 1 goud, 1 silwer en 2 brons medaljes. Karla 3 silwer medaljes. Jemma 1 silwer medalje. ATLETIEK - 26 JANUARIE 2013 Die laerskool se interhuis is afgehandel. Geluk aan die volgende atlete: Snr Victor Ludorum: Snr Victrix Ludorum:

Walter Visser Marisca Sutherland

Jnr Victor Ludorum: Jnr Victrix Ludorum:

Hannes Steenkamp Mieke Steenkamp

Marisca Sutherland het die dogters 0/12 spiesgooirekord verbeter vanaf 22,80m na 24,83m.

Swem Vlnr : Willie Heystek, Christiaan Smit,, Jaco Lourens, Lize de Beer, Tanya van Biljon, Dreyer Smit. Voor : Karla Combrinck, Philip Smit, Nicolene van der Merwe, Mnr Swanepoel


CLEANING SERVICES / SKOONMAAK DIENSTE

Our brilliant therapists are Jouline & Tsepo, they will make your time with us enjoyable and relaxing! We also cater for birthday parties, kitchen tea’s and stork tea’s.

SPECIALS

Sparkly Cleaning Services. Skoonmaak van matte, meubels en valet van karre. Kontak Judith Fick 0828620406

TOILET FRIEND 2 Jaar waarborg. R500 afslag. Kontak Carl Reynolds 0845802911

Vir 083 For 083

BLINDERS / BLINDS 

SWEDISH MASSAGE (FULL BODY 1H) & BODY SCRUB (30MIN) FOR R350

TOILET FRIEND

alle blindersbenodighede of nuwe blinders, kontak Tiaan by 230 2839 all your needs for blinds and new blinds. Contact Tiaan at 230 2839

TE HUUR / TO RENT 

Huis te huur by Sitilo. Dadelik beskikbaar. Kontak Mike Lombard @ 082 944 9185

Vakante pos in "counter sales" beskikbaar by van der Berg Elektries kontak Magda by 083 652 5241.

Agent vir Tonalin, Green-Tea, Green-Trim & Peptan. Nou beskikbaar by Magdel Kleinhaus 082 945 7253. Besoek die webtuiste vir meer inligting by www.sontal.co.za.

VACANCY / VAKANTE BETREKKING

TONALIN AGENT

HOTSTONE BACK & NECK MASSAGE (30MIN) & BASIC MANICURE FOR R300

For bookings contact : 083 320 0358 Tshepo & Jouline E-mail : kemp@pongolagamereserve.co.za

SOEK DRINGEND / URGENTLY WANTED  

Huis te huur in die dorp. Kontak Pottie by 076 814 1079 Woonstel te huur vir enkel persoon. Dadelik beskikbaar. 072 896 4668

Kontak

BINNEKORT BESKIKBAAR / COMING SOON 

Baie groot verskeidenheid tuinornamente. Kontak 072 896 4668

SPECIAL COLOUR, CUT AND BLOW WAVE ONLY R300

Call TODAY to book your appointment ...

Martelie: 082 945 7314

Place your ad here and start selling !

DISS 083 625 8908

TRAILER 083 625 8908

BULLDOZER RIPPER 083 625 8908

GARDEN ACCESORIES 083 625 8908

ELEPHANT COAST PROPERTIES TE KOOP

ELEPHANT COAST PROPERTIES TE KOOP

ELEPHANT COAST PROPERTIES TE KOOP

ELEPHANT COAST PROPERTIES TE KOOP

Pragtige, moderne drie slaapkamer, 2 badkamer huis. Elektroniese garage deure en n lieflike uitsig te koop in Palm Villa. Baie redelike prys.

Lieflike familie huis te koop. Vier slaapkamers. Swembad. Dubbel garage

Beesplaas van 1040ha te koop in Louwsburg omgewing.

KONTAK MARLIZE BY 083 588 6477

KONTAK MARLIZE BY 083 588 6477

KONTAK MARLIZE BY 083 588 6477

Winskopie. Heerlike 3 slaapkamer, 2 badkamer huis met lieflike groot erf KONTAK MARLIZE BY 083 588 6477

BUYING AND SELLING THE PONGOLA WAY


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.