Awsum Gimmies vs Volkies Clash 2023

Page 2

THE PRINT OFFICE Your printing partner School workbooks, textbooks, diaries and yearbooks! Contact us for a quote at info@theprintoffice.co.za GIMMIES VOLKIES 26 & 27 MEI 2023

HISTORIESE UITSLAE

Gimmie-Volkie kragmeting 2023

Min gemeenskappe het steeds die absolute voorreg om met twee kompeterende en presterende skole in dieselfde dorp te kan spog.

Daarom is die kragmeting tussen twee vooraanstaande skole soos Gimnasium en Volkskool in Potchefstroom ‘n geleentheid wat gekoester moet word. Ons twyfel geensins dat die intrinsieke trots en kompeterende aard van die leerders van die onderskeie skole sal verseker dat die wedstryde kliphard gaan wees, maar ook met die nodige wedersydse respek vir mekaar hanteer sal word. Mag elke deelnemer sy Godgegewe talent uitleef en elke oomblik geniet. Mag daar ook nuwe vriendskapsbande tussen opponente gesmee word - bande wat vir jare wat kom steeds sterk sal wees. Die lewe is kort, leef dit; sport is lekker, geniet dit; vriendskappe is skaars, koester dit; woede is onnodig, los dit; herinneringe is soet, bewaar dit; respek is bemagtigend, verdien dit.

Ons wens is dat hierdie geleentheid ook die gemeenskap sal verenig in die meelewing en ondersteuning van ons skole en ons jeug. Ons erken die belangrike rol wat ouers, die sakesektor en die gemeenskap in ons skole speel. Mag die breër gemeenskap deurgaans ons skole koester, dra in hulle gebede en die belangrikheid van opvoedende onderwys besef en waardeer.

OUR TEAM

HEAD OFFICE

JAAR POTCHEFSTROOM GIMNASIUM HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM 2000 18 7 2001 12 7 2002 26 17 2003 10 24 2004 29 7 2005 5 10 2006 0 20 2007 15 14 2008 18 26 2009 19 19 2010 3 30 2011 17 38 2012 26 18 2013 29 13 2014 20 17 2015 33 3 2016 17 18 2017 32 18 2018 10 50 2019 33 21 2020 GEEN WEDSTRYD GEEN WEDSTRYD 2021 GEEN WEDSTRYD GEEN WEDSTRYD 2022 10 27 HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM POTCHEFSTROOM GIMNASIUM
The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za
Advertising Coordinator Lauren Adams Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Marlise Pienaar Quintus Brand Ruane Koeglenberg Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Carina Pio Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Anzèl Heyns Volg ons op Facebook: Noord-Wes Skole Nuus
F.W. van der Merwe Potchefstroom Gimnasium

Share this edition with someone digitally

WhatsApp your name to 063 028 3966 and we will send you the PDF

Die eerstespan rugbykapteins gesels...

Daneil Potgieter

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Om kaptein van die eerste rugbyspan te wees is hoog op die lys, maar ek sal sê toe ek die jaar as stut vir die Cravenweek- oefengroep gekies is.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek probeer my span motiveer deur hulle moed in te praat, maar hoofsaaklik deur te lei deur `n voorbeeld te stel. Ek sien nie my spanmaats as my mede-spelers nie, hulle is my broers op die veld, saam met wie ek kan bly veg en my rugbydrome uitleef.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Dewald Lubbe is my sewe flank, onderkaptein, hoofseun en een van my beste vriende. Hy is regtig ‘n pilaar op wie ek kan steun en ‘n goeie leier. Dewald maak dit lekker om rugby te speel en te oefen, ‘n oefening saam met hom is altyd interessant.

Waarna sien julle as ‘n span die meeste hierdie jaar uit?

Gimmie-Volkie is altyd een van die hoogtepunte van ‘n seisoen, maar as alles goed gaan, sal dit wees om die Noordvaal-finaal te wen.

Wie is jou gunsteling Springbokrugbyspeler en hoekom?

Jasper Wiese, die fisiese impak wat hy op die spel het en hoe hard hy bal dra, is iets waarna ek opkyk en nastreef.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Op die korttermyn is dit net om matriek deur te kom, maar ek het onlangs voorlopige keuring vir bedryfs ingenieurswese gekry, so ek wil ingenieurswese studeer en ook baie graag vir die NWU rugby speel en kyk waarheen dit my vat.

Wiaan Alberts

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Alhoewel ek aan baie hoogtepunte kan dink, is daar een hoogtepunt wat ek nooit sal vergeet nie en dit was toe ek die voorreg gehad het om vir die eerstespan teen Gimmies tydens Volkie-Gimmie in Volkies se eeujaar te kon speel. Dit was vir my `n groot voorreg en eer. Dit was `n onvergeetlike dag en oorwinning.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek motiveer hulle deur te wys dat ek in elkeen van hulle glo. Ek probeer om `n goeie voorbeeld vir hulle te stel. Ek ondersteun waar ek kan of waar hulle my nodig het en probeer hulle help om hulle beste weergawe na vore te bring.

Wie is jou onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Andre Zeelie is die onderkaptein. Hy ondersteun my deur my keuses by elke oefening te “back”. Hy maak my rol as kaptein makliker, omdat hy my help om die span op die veld te lei.

Waarna sien julle as n span uit die meeste hierdie jaar uit?

Defnitief die Volkie-Gimmie Classic Clash!!! Ons is reg om uit te haal en te wys. Ons as span sien ook daarna uit om ons volle potensiaal en talent te ontwikkel en uit te leef.

Wie is jou gunstelling Springbok rugbyspeler en hoekom?

As ek een moet kies is dit Pieter-Steph du Toit. Hy is my gunstelling rugbyspeler, omdat hy baie nederig is, hy doen die harde “donkey” werk wat almal nie altyd sien nie, maar wel `n groot verskil in die spel maak.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek los my toekoms in die Here se hande. Ek sal wel graag wil studeer.

POTCHEFSTROOM GIMNASIUM RUGBYKAPTEIN HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM RUGBYKAPTEIN
AWSUM NEWS
biggest school news platform in S.A
The

John-Ross Jackson

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

Die jaar het nie begin soos wat ons graag sou wou gehad het dit moet nie. Daar was ongelukkig baie beserings op kritiese posisies, maar ons wil graag hardlooprugby speel waar seuns die geleentheid kry om hulleself uit te leef.

Hoe is die samestelling van die span?

Daar is goeie balans tussen die voor- en agterspelers. Op die oomblik is daar nog ‘n paar seuns met beserings, maar die meeste is darem nou weer reg en fiks om te speel.

Waar sal jy sê lê julle krag die jaar?

Definitief by die voorspelers en ons het genoeg spoed op die punte.

In jou opinie, wat is die eienskappe van ‘n goeie rugbyspeler?

Dit is iemand met attitude wat gedissiplineerd in alle aspekte van die lewe is. Iemand wat nooit opgee of oorgee nie. Iemand wat sy man kan staan, al moet hy alleen staan. Hy moet altyd respek hê vir homself, sy spanmaats en opponente.

Wat is jou filosofie as ‘n afrigter?

My filosofie is dat niemand perfek is nie, maar ons kan ALTYD ‘n perfekte “effort” gee om jong manne ten volle op, en af van die veld af, te ontwikkel, sodat hulle eendag rolmodelle kan wees in die samelewing. Om kinders te leer dat ‘n mens nooit tou opgooi as dinge moeilik gaan nie. Om altyd nog een keer op te staan.

Na watter afrigters kyk jy op? My hoërskoolafrigter, mnr. Marius van Heerden.

RUGBY
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM o .19A RUGBY
Adriaan van Wyk Daneil Potgieter (k) 1 Afrigter Jaco Nel Franco van Dyk Altus van Zyl Cobus v Rooyen Kyle Williams Elrich Bosch Dewald Lubbe Tiaan Rossouw Morné v Aswegen Bart du Plooy Tobias van Dyk Dian Smith Jaap vd Westhuizen Jhanco de Beer Justin Oosthuizen
1 4 8
9 9
Daniel Vorster
2 2 3
7
7
6 6 5
10 10 11
Delarey Joubert PC Schutte Adriaan van Wyk David Ndala Lourens Jacobs Jean Groenewald 12 15
3
15 14 13
Kom ondersteun die eerste rugbyspanne, Saterdag om 12:30

HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM o

Mighael de Beer, Johan Herbst, Chris Erasmus en Pietman v Niekerk Afrigters

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

Die ouers en toeskouers kan `n harde game skole rugby vol passie vir ONS skool verwag. Ons gaan ons beste gee

Hoe is die samestelling van die span vir die naweek? Enige beserings?

Ons span het nie sterspelers in nie, maar speel goed as `n geheel saam. Op die dag gaan dit gaan oor wie dit wat hulle geoefen het, die beste kan toepas. Ons ouens speel vir mekaar.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons voorspelers is `n mooi groep en gee vir die agterspelers goeie bal. Ons trots lê daarin om kompiterend te wees met vaste fasette.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?

‘n Goeie rugbyspeler is `n persoon wat perspektief kan hou wanneer dit moeilik gaan. Ek voel ook `n goeie rugbyspeler behoort `n goeie mens te wees, omdat jy op, en van die veld af, dieselfde behoort te wees.

Wat is jou filosofie as `n afrigter?

My filosofie is dat rugby of enige sport soos die lewe is. Ek sien sport as `n vessel om die wêreld te verander en beter te maak, een jongmens op `n slag.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?

Andre Petoruis, Chris Erasmus en Swys de Bruin

.19A RUGBY RUGBY
Brendon Steenkamp Konrad Pretorius Andre van Zyl Johan Malherbe Johan van Tonder Dewald Groenewald Marco Oosthuizen Johandré Maree Christo Rose Francois Smit Ludwich Schuld Tiaan Gouws André Zeelie Diaan vd Merwe Jaco vd Merwe 1 5 2 7 3 8 4 9 10 11 12 13 14 15 16 Ewald Viljoen Carlo Ueckerman Hendre Smit Arno Kotze Altus de Jager Cyris Bothma Charles Rochat Ethan Legat Marlou de Wet 17 18
19
20 21 22 23 24 25
6
Wiaan Alberts (k)
TWEEDES RUGBY
Voor: Marlou De Wet, Eduhardt Smuts, Ewald Viljoen, Hendre Smit, Jaco van der Merwe, Altus de Jager, Carlo Ueckerman. Agter: Riaan Els, Cyrus Bothma, Charles Rochat, Caden Kruger, Wessel Brooks, Arno Kotze, Ethan Leggat, Regardt le Grange, Rea Legoale, CJ Potgieter. Voor: André Grobbelaar, Ruben le Roux, Tiardt Vorster, Ferdi Joubert en Dian Smith. Middel: Ofentse Phiri, Jayden da Silva, Ivan Zastron, Johan Malan, Cronje du Plooy, Morné van Aswegen en Toks Becker. Agter: Jaco Nel, PC Schutte, Dieter Buhr, Tiaan Rossouw, Deandré Lombard, Cobus van Rooyen en Justin Oosthuizen. Afwesig: Margeo Joubert, Wian Coetzer, Jayden Stoffberg, Tshiamo Pheto, Mike de Kock en Neville Swanepoel.
Hoër Volkskool Potchefstroom o.19B Rugby
A WS U M N EW S Baie sterkte aan al die spanne! www.awsumnews.co.za The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A AWSUM NEWS AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za Download past exam papers, Per grade, Per subject on www.awsumnews.co.za
Potchefstroom Gimnasium o.19B Rugby

Potchefstroom Gimnasium o.16A Rugby

Voor: Jaeden Pretorius, Rea Mutsi, Lebo Mutsi, Oarabile Tselane en Lemuel Paulsen.

Middel: MJ Viljoen, Waldo Redelinghuys, Carlo Fourie, Jandré Oosthuizen en Damian de Witt

Agter: Inus Visser, Kobus Grobbelaar, Jacques van Straaten, Dirk Stear, Janru Janse van Rensburg, Reuel Potgieter en Juandré Barends. Afwesig: Braam Nel, Jonathan Immelman, Hanlu Roos, Rico Labuschagne, Matthew Redelinghuys, Bophelo Sebothe, Itumeleng Pheto en Nic Laubscher.

Hoër Volkskool Potchefstroom o.16A Rugby

Voor: Stef Schoeman, Marlu du Preez, lesedi Khumalo, Juhan Geldenhuys, Hendre Nel.

Agter: Thoriso Yumba, Jacobus Engelbrecht, Zander Kok, Henry van Zyl, Nikus Oosthuizen, Pieter-Jacq du Toit, Lorenzo Louw.

Afwesig: Dercio Moepedi, Louis Fourie, Joshua van der Westhuizen, Keanu Maponya, Markus Ewan.

Potchefstroom Gimnasium o.15A Rugby

Voor: Zandré da Silva, Brendon Kellerman, Wium du Preez, Roelof Laufs, Zach de Jager en Jaydin Pelser. Middel: Hardu Wolmarans, Ewan Willemse, Paul Greyling, Reinard Stafford, Meyer van der Wath en Zac de Jager. Agter: Joshua Pretorius, Louis van der Westhuizen, Rynel Rautenbach, Regardt Joubert, Rigardt Joubert, Franco Pretorius en De Wet Grobler.

Potchefstroom Gimnasium o.14A Rugby

Voor: Benyamin Pretorius, Maurice Wessels, Zach Human, Rigardt de Beer, Handré Botha, Fanie Buys en Gideon Immelman.

Middel: Lesego Lekgetho, Rehan Potgieter, Brendan le Roux, Theo Botha, Jeandré Snyman, Willem Retief en P.W. Malan.

Agter: Divan de Beer, Durand du Plooy, Lukas Kotzé, Hanco Rousseau, Conner Hollenbach, Logan Botes en Philip Botha. Afwesig: Carl Coetzer

Hoër Volkskool Potchefstroom o.15A Rugby

Voor: Pierre Janse van Vuuren, Michael Rochat, Wian Victor, Anro Nel, Vian Wentzel, De Waal Coetzer.

Agter: Janco Oosthuizen, Nico , Janco Smith, Johnathan Hoffman, Carlo van der Merwe, Justen Geldenhuys, Jannie de Wet, Du Preez Zaayman, Juan Fourie, River Samuel, AJ Welgemoed, Tristan Reid, Marthin Koch.

Hoër Volkskool Potchefstroom o.14A Rugby

Voor: Johnathan Ingram, Juan van Niekerk, AJ du Plessis, Jason Pruis, Brent Burger, Lucius de Villiers.

Agter: Christiaan Verster, JC Menezies, Herman Beaumont, Lemarc Henry, Eduardt Loubscher, Albert Odendaal, Ryan Beeslaar, CC Erasmus, Declean de la Rose.

RUGBY A-SPANNE

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Ons hoogtepunt van die seisoen tot dusver is beslis elke wedstryd wat ons gespeel het en hoe ons elke keer verbeter en saam as ‘n span kan groei en vorentoe beweeg.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek motiveer my span deur eerder my fokus daarop te plaas om as span as ‘n eenheid te funksioneer en deur die positiewe in elke speler raak te sien. Die span as eenheid is ons grootste motivering - ons is altyd daar vir mekaar en ons speel vir mekaar. Dit sal nie altyd nét goed gaan nie, maar deur as ‘n span saam te werk en mekaar te ondersteun, motiveer ons mekaar.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Anika du Plooy. Ek kon definitief nie vir ‘n beter regterhand gevra het nie, sy is my steunpilaar en ek kan ALTYD op haar staatmaak, sy is ook my beste vriendin.

Louise vd Bank Netbalafrigter

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Gimmie-Volkie te wagte wees van julle span?

Die skool en ouers kan definitief opgewonde wees en uitsien na mooi netbal.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ek weet ons krag lê ten volle by die Here wat hierdie girls die amazing talent gegee het en ons nog die hele seisoen dra. Individueel het ek ongelooflike spelers op elke posisie, maar as ‘n span raak daardie individuele spelers ‘n sterk eenheid wat my mond soms laat oophang, so mooi speel hulle!

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons mikpunt is om Gimmies by die SA’s te verteenwoordig en om as span en individue ons potensiaal ten volle te bereik. Dit sal my trots maak om na hierdie netbalseisoen weg te stap as spanmaats en vriendinne en te kan sê dat dit ‘n goeie netbalseisoen was en dat elkeen net hul beste gegee het.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil graag na skool medies gaan studeer en ek wil ook my passie vir netbal verder uitleef en verseker vir my universiteit netbal speel.

Agter:

Afwesig:

NETBALSPANNE
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM o .19A NETBAL
Juné Roode Isabella Fourie (k) V VV Lana Burger Anika du Plooy HD AV Leanie Moolman Ashlynn Botha VV AV Mariné Jacobs Christi-Mari Coetzee D HV Miandi Fourie Ilané Moolman HD S Voor: Janet Naudé, Anika Vorster en Anika Rossouw. Janri Hendriks, Inge Marais, Jana Venter en Carmia Oberholzer. Claudine de Klerk en Marlizé du Plooy. Potchefstroom Gimnasium o.19B Netbal

Carina Uys

Netbalafrigter

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Volkie-Gimmie Classic Clash te wagte wees van julle span?

Goeie kompeterende netbal waarin ons ons talente gaan gebruik na die beste van ons vermoë en tot eer en verheerliking van die Here.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Spanwerk.

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Die hoogtepunt van die seisoen was die liga-wedstryd teen KHS.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek motiveer hulle deur ‘n voorbeeld op die baan te stel, hoe ek met hulle voor elke wedstryd praat om hulle positief in te stel en om die talent wat

God vir ons gegee het uit te leef.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Zanri Grobbelaar is ons onderkaptein. Sy is altyd bereid om te help sonder twyfel.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons wil baie graag ons jaar op ‘n hoogtepunt afsluit deur aan die SA-kampioenskappe (DSTV Challenge) deel te neem en ‘n goeie posisie te behaal. Wat my sal trots maak is dat ons met elke wedstryd ons beste sal gee, maak nie saak wat die resultaat is nie.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil in 2023 Sielkunde gaan studeer.

HOËR
o .19A NETBAL NETBALSPANNE
VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM
Amily HD S Heloise D Iloise Mostert V Kutlwano Chigazana S AV Magdaleen Crafford Zanique Krauze Zanri Grobbelaar AV VV V Voor: Sharon Stoltz, Banele Dlamini, Tselane Ramekoe, Hope Nyakallo. Agter: Abby Motha, Lioni Mulder, Kent-Leigh Joseph, Pretty de Wee. Afwesig: Nyakallo Lesale.
Kom ondersteun die eerste netbalspanne, Vrydag om 17:00
Hoër Volkskool Potchefstroom o.19B Netbal

Potchefstroom Gimnasium o.17A Netbal

Voor: Jamie Brewer, Amorie Loots, Ménke van den Berg en Emma Fourie. Agter: Angelique van Gass, Hesrie van Wyk, Ju-Mari Jonker en Lenique Wentzel. Afwesig: Alexia Delicado.

Potchefstroom Gimnasium o.16A Netbal

Voor: Ilze Nolte, Shiné Gustafson, Jané Esterhuizen en Aimee Flitton. Agter: Emma Joubert, Linique Rowles, Chandré Greyling en Suné Barnard. Afwesig: Twayn Maartens

Potchefstroom Gimnasium o.15A Netbal

Voor: Lehani Vorster, Mia Ferreira, Lijanke Mostert en Léandri Nagel. Agter: Roanri Hendriks, Doneli Steynberg, Anke Jacobs, Zalike Pienaar en Carmien Coetzee.

Potchefstroom Gimnasium o.14A Netbal

Voor: Nicola du Plooy, Chené du Toit en Milana Matthyse. Agter: Christie Moolman, Lizette Rowles, Deané Enslin en Elri van Vuuren. Afwesig: Diané Pretorius en Emma Dreyer.

Hoër Volkskool Potchefstroom o.17A Netbal

Voor: Esmarelda Kriel, Chantey Kleyn, Zanè van Zyl, Abigail Amos.

Anke Viljoen (k), Teresa Oosthuizen, Taryn Tromp, Lisa-Mari Minnaar.

Hoër Volkskool Potchefstroom o.16A Netbal

Voor: Lea Verster, Amoné Oelofse, Nicky van Wyk (k), Leanke Dednam, Clarize van der Nest. Agter: Chantazé Smit, Angelina Jolie Pretorius, Caitlin Mans, Ané Hall.

Hoër Volkskool Potchefstroom o.15A Netbal

Voor: Carla van den Berg, Hailly Laubscher, Haylene Blankenberg (k), Caelee Johnstone. Agter: Isabella Tesnaar, Shai-lynn Peacock, Nicki Tromp, Leza Naude.

Hoër Volkskool Potchefstroom o.14A Netbal

Voor: Nikola Oberholzer, Megan Isherwood, Milan Krauze (k).

Janize Maree, Stella Malahle, Danica van der Schyff.

Lebo Miga.

NETBALSPANNE
Agter: Agter: Afwesig:
PROGRAM AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Read the latest school news online! www.awsumnews.co.za All photos published in this edition, can be found online, so that you can share your school’s news with your whole family! PROGRAM 26 & 27 MEI 2023 FNB CLASSIC CLASHES
MOOIVALLEI-SPORTGRONDE TYD A-VELD TYD B-VELD 07:30 o.14A 07:30 4de span 08:30 o.15A 08:30 3de span 09:30 o.16A 09:40 o.14B 10:40 2de span 10:40 o.15B Voorprogram 12:30 1ste span Saterdag | 27 Mei 2023 NETBAL GIMMIES-NETBALBANE TYD BAAN 1 BAAN 3 BAAN 4 14:45 o.15A 3de span o.14B 15:30 o.16A o.15B o.14A 16:15 o.17A 2de span o.16B 17:00 1ste span Vrydag | 26 Mei 2023 NWU-ASTRO TYD A-VELD 16:00 o.14A-seuns 17:00 o.16A-seuns 18:30 1ste span dogters 20:00 1ste span seuns Vrydag | 26 Mei 2023 Saterdag | 27 Mei 2023 DOGTERSHOKKIE (NWU-ASTRO) TYD A-VELD B-VELD 08:00 o.14A o.16B 09:00 2des o.15A 10:00 o.16A
Kom ondersteun al ons spanne, 26 & 27 Mei 2023
RUGBY
HOKKIE

Mitesh Makan Hockey Girls’ Coach

What can the school and parents expect from your team this year at Gimmie-Volkie Classic Clash?

They can expect a great team that has worked hard for 4 months on and off the field to put on a great hockey match.

Where is your strength as a team?

Our unity as a team, structure and our ability to adapt to situations on the field. We are strong on attack and defend like trojans.

Kom ondersteun die eerste hokkie dogters, Vrydag om 18:30

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen tot dusver? Om in die finaal van die Puk-reeks te speel en ‘n silwer medalje te verower.

Hoe motiveer jy jou span?

Deur vir hulle erkenning te gee en om hulle aan te moedig om hulself te verbeter waar verbetering nodig is. Dit is belangrik en nodig om te hoor dat jy iets goed gedoen het en dit motiveer jou om aan te hou. Ek herinner hulle om nooit opte gee nie en aan te hou speel tot die laaste sekond, jy kan rus as jy klaar is. Ons het ook baie sosiale aksies as ’n span, om menswees beter te leer ken en te verstaan.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Irene Strydom is die onderkaptein, sy is altyd bereid om te help as dinge bietjie moeilik raak en wanneer ek nie in staat is om my werk behoorlik te kan doen nie, op en langs die veld, dan motiveer sy my altyd en help waar sy kan. Sy is regtig ’n spanmaat en vriendin op wie ek altyd kan reken.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons hoofdoel is om die liga te wen en by Noordvaal te kan speel. Op die oomblik fokus ons egter op die proses en hoe ons as ‘n span beter kan wees en ook as individue kan verbeter, op en van die veld af. Juffrou Zandrie en ‘Coach’ Mitesh moedig ons nie net aan om hokkie te speel en te wen nie, maar ook om as individue en jong dames te groei.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek probeer tans om matriek lewendig af te handel, dan kan ek behoorlik oor my toekoms dink. Sover weet ek net dat ek verder wil gaan studeer en my passie vir hokkie wil uitleef en verder ontwikkel.

POTCHEFSTROOM GIMNASIUM o .19A HOKKIEDOGTERS HOKKIEDOGTERS
Voor: Hanri Schabort, Christiné Lloyd, Karla Retief en KC Tepo. Middel: Jana Kruger, Simoné Burger, Carike Hattingh, Kyra le Roux en Chané Jacobsz. Agter: Nianca de Beer, Ané Ferreira, Chandé Weldon, Tumé van Niekerk en Mornille Jonathan Afwesig: Bianca van der Merwe en Caitlin Swanepoel. Voor: Zalia Niemand, Kaylene du Plessis, Miné Naude, Amorette du Preez en Portia Moloi. Middel: Jessica Grobbelaar, Niki Muller, Riané Roux, Mieke-Mari Snyman en Megan Buys. Agter: Carlie du Plooy, Germari Badenhorst, Charlotte Buhr en Inge Grobler. Afwesig: Luané Scheepers Potchefstroom Gimnasium o.19B Hokkiedogters
1 2 3 4 6 7 8 9 10 11 12 14 15 16 17 18
Potchefstroom Gimnasium o.16A Hoekkiedogters Danelle Goedhals (k) Anica Swart Anzel du Plooy Bridgett Holden-Smith Cameron Charslund Mia Hills Mikayla Muller Renél van Wyk Roné Potgieter Tiani Greyling Elrie Koornhof Irene Strydon Jana van der Merwe Laetitia van Zijl Liané Nel Danél Fourie

Marisca Badenhorst & Jaryd Hammond

Dogtershokkie Afrigter

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Volkie- Gimmie te wagte wees van julle span?

Ons het ‘n jong energieke span, wat vol deursettingsvermoë is. Hierdie klomp dogters gee nie sommer op nie en daarom weet ek dat hulle vir die volle duur van die wedstryd hulle heel beste sal gee.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Eerstens lê ons krag beslis in die Hemelse Vader. Ons dink nie ons kan iewers iets uitsonder nie. Wat ons wel kan sê, is dat hierdie klompie dogters mekaar 100% vertrou wat dus spanwerk een van ons sterk eienskappe maak.

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Definitief ons hokkie-toer. Ons het as span baie meer gegroei, mekaar beter leer ken en beter saamgewerk. Dit het ons as span geleer om

Hoe motiveer jy jou span?

Ek gee raad waar ek kan ek kan, luister as enige van my mede-spelers iets op hul harte het en as hulle ook vir my wil raad gee. Ek probeer ook die beste voorbeeld vir my span te stel deur hulle te motiveer om hul beste te gee, maak nie saak wat nie.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Leanke Roux is ons onderkaptein. Sy help my deur dik en dun, motiveer my wanneer ek motivering kort en “back” my met al my besluite wat ek

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Die jaar wil ons span graag Noordvaal toe gaan. Ek “back” my span en glo in ons dat ons dit kan doen. Wat my as kaptein baie trots sal maak is as ons Volkie-Gimmie wen, en ook wel die geleentheid kry om Noordvaal toe te gaan.

My planne vir die toekoms is om te gaan studeer en om vir my koshuis, of as ek die geleentheid kry, vir die universiteit hokkie te speel. Ek vertrou 100% op die Here dat my toekoms sal uitdraai soos wat dit moet, want Hy is in beheer.

HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM o .19A HOKKIEDOGTERS HOKKIEDOGTERS
Voor: Carla van der Walt, Anicah Ellis, Megan Botha, Malincke Botha (k), Danica Jonker, Berintia Vermeulen. Agter: Dineo Modungwa, Marliana Grobler, Elane Keet, Carli Coetzee, Wendy-Lee Geyer, Achante Warren, Bianca van der Merwe, Kelly Dorfling, Shani Nel. Afwesig: Marlo Voster, Lindill Venter Voor: Marike Roux, Nicoale Pelser, Elrie Badenhorst, Jessica Niemann, Tessa Ferreira. Agter: Carine Saayman, Minke Smit, Larné van As, Kayla Maré (k), Kaythlinn Jansen van Vuuren, Karla de Bruyn, Miné Moolman, Jeanette Nolte, Cilia Yssel. Afwesig: Zanerie Rolandt Hoër Volkskool Potchefstroom o.19B Hokkiedogters Hoër Volkskool Potchefstroom o.16A Hokkiedogters Stephanie van der Merwe (k) Michaela Devenish Jessica Swartz Nicola van Schalkwyk Kaitlen Swanepoel Sumé Schonfeld Andrea Moolman Leanel Brooks Wencke Peters Chante-Lee Bosman Leanke Roux Janel de Klerk Maryna le Roux Jani Swart Amadika de Bruyn

Mthokozo Mbotho Hockey Coach

What can the school and parents expect from your team this year at Gimmie-Volkie?

The school can expect a team that prides itself for Potch Gim, a group that will play together and make the best memories. For this year’s GimmieVolkies, the boys are ready and will ensure that the town is Gimmie Blue this year. There is no doubt that these boys have put in the hours for each and every game, and the Gimmie-Volkie bragging rights is what makes this one a special game. For most of the boys, it marks their last Classic Clash game, and they will have to make the most of it and play their hearts out.

Where is your strength as a team?

Teamwork and a never-ending hunger for goals, our strength is each player using their strengths to build the team, and that even when they have moments where they are having an off game, that they can hold each other and pick each other up.

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen tot dusver?

Ons het as ’n span saam gegroei om te kom waar ons nou is. Die oorwinning teen Paarl Gimnasium was definitief ’n hoogtepunt.

Hoe motiveer jy jou span?

Om altyd hulle koppe hoog te hou, al gaan dit sleg met die “game” en hulle moet net altyd hulle beste gee.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Marko Werkman. Hy maak altyd die regte besluite as ek nie op die veld is nie en help altyd om die spelers se koppe hoog te hou as iets sleg op die veld gebeur.

Wat wil julle as ’n span bereik? Wat sal jou trots maak?

Om ’n goeie posisie by Noordvaal te behaal. Noordvaal is altyd lekker en dit sal goeie ondervinding wees vir die jonger spelers in ons span. Ons ouer spelers wil die seisoen op ’n hoogtepunt afsluit deur die liga te wen.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil my ambag by Sol-Tech gaan doen en daarna saam met my pa Amerika toe gaan.

POTCHEFSTROOM GIMNASIUM o .19A HOKKIESEUNS HOKKIESPANNE
Voor: Daniël Cloete, Johan Mostert, Johann Steenkamp en Johan Siebert. Middel: Aleczander Grobbelaar, Ruhan Joubert, Henri Pelser, Phitlhelelo Magobye en Christiaan Jonker. Agter: Christian Turkstra, Tommie Botha, Hugo Muller, Seegers du Plessis, Christoff Retief, Richan Schoombee en John-Louis du Toit. Voor: Emihle Gcwabe, Bennet Keet, Moemedi Maboe en Jamie Fourie. Middel: Duyn Lombard, Inus Visser, Paul Greyling, Rienk van Wyk, Henré Cronje en Ewan Willemse. Agter: Marno van der Merwe, Christiaan Krüger, Ruan van Niekerk, Ben Burger, Kyle Koekemoer, Roelof McCarthy en Damian de Witt. Potchefstroom Gimnasium o.19B Hokkieseuns Potchefstroom Gimnasium o.16A Hokkieseuns Justin Oosthuizen Marko Werkman Sibusiso Ramabele Francois Harding Hermanus Steyn
Maarten
PC Schutte Wian Landman Hanno Mostert Jan-Adriaan van
Andre Strydom CF Deacon Ferdi Joubert 13 5 7 15 14 17 3 9 8 4 10 1 11 12 16 2 Kom ondersteun die eerste hokkieseuns, Vrydag
Naldo de Jager (k)
Carlo
Swart
Damian
Charslund Jonker
Wyk
om 20:00

What can the school and parents expect from your team this year at the Volkie – Gimmie Classic Clash?

Giving your best is all we can ever expect from a player or a team, so the expectation this year is that we will give our best in every moment, and regardless of the outcome we will leave that field knowing we gave our all.

Where is your strength as a team?

As a team we have many strengths, from dynamic attacking ability to solid defensive capabilities, however, I would say that our main strength this year is HEART. As a famous sportsman once said, “If you don’t carry passion into sport - or into any job for that matter - you won’t succeed.” This is true for Volkies’ boys hockey this year - we have heart and we have passion.

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Ons hoogtepunt as `n span sal ek sê, is dat ons die voorreg gehad het om Pietermaritzburg te kon toer en teen die beste van die beste gespeel

Hoe motiveer jy jou span?

Ek motiveer my span deur `n voorbeeld te probeer stel, want ons het hierdie jaar baie nuwe spelers en ek weet vir `n feit dat ons baie goed gaan kan speel as ons span gemotiveerd is, en dan dink ek kan ons teen die beste van die beste speel.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Ons onderkaptein is Jander. Hy is altyd lus om te speel en hou ons positief as ons almal negatief is en ek dink hy is regtig `n baie goeie onderkaptein.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Wat ek wil hê ons span hierdie jaar moet bereik, is om Gimmie-Volkie te wen en om Noordval A toe te kan gaan. Dit is wat my sal trots maak.

Wat is jou planne vir die toekoms?

My planne is om vir die Puk, of selfs vir enige universiteit, vir hulle eerstespan te gaan speel.

HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM o .19A HOKKIESEUNS HOKKIESPANNE
Jaryd Hammond Hockey Coach Voor: Christiaan ven den Heever, JP du Toit, Pieter Pretorius (k), Jacques Mallo, Zacharias le Roux. Agter: Michael Devenish, Reinhardt Cordier, Gerhard Swart, Leslie Jackson, Richan Ellis, Nicolaas Moolman, Jayden van Dyk, Ewan Wolmarans, Dennis Mathule Lunga May Markus Smit Ruben de Jager Jander Cordier Joe Orton JT Esterhuizen Altus Roux (K) Asher Swarts Cyle Ferreira Marko Ferreira Neels Kershoff Waldo Schoeman JM Visser Johannes Bosman Kyle Peacock Abaleng Kehisitse Ben Prinsloo Janco Moolman
AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Read the latest school news online! www.awsumnews.co.za All photos published in this edition, can be found online, so that you can share your school’s news with your whole family!
Hoër Volkskool Potchefstroom o.16A Hokkieseuns

Emma Rost, Oratile Windvoël, Timari Jonker en Deidré van Rensburg.

Kayla Kruger , Minke van Niekerk, Gardi Jonker, Cara Hulley en Ronél Hartman.

Melinne Naudé, Linette Hartman, Lienke Venter, Dorette du Plesiss, Anienke Herbst en Janke van Niekerk.

Agter: Kylie Visagie, Hailey Stevens, Emmé Coetzee, Junné Kuhn, Jahnie van Zyl en Leah Kruger

Afwesig: Daniëlle Joubert, Charike Olivier, Katelyn Olivier en Charné Bester

HOKKIE A-SPANNE
Voor: Kaylie Buys, Lianné Botha, Johanny Fouché, Alexis Duvenhage, Cherise Viviers. Agter: Juané Coetzee, Layla Breedt, Charisse Boardman, Chloe Isaacs, Ronel Lombard, Marni van Jaarsveld. Afwesig: Rose Yssel, Clarinda de Wet, Leané van Zyl. Voor: Middel: Agter: Voor: Anke Bornman, Elani Schabort, Miya Hendriksz, Megan Venter en Inge Hamm Voor: Heinrich Raubenheimer, Fanie Buys, JD van Wyk, Maré Bester, Robbie Jardim en Ulrich Botha. Agter: Hugo Berner, Christiaan Swart, Ruhan Steenkamp, Daniël Romburgh, Divan de Wet, Rehan Potgieter en Willem Retief. Afwesig: Joshua van Vreden en Lukas van Vreden. Voor: Drikus Keet, Dian van der Merwe, Albert le Roux, Janco Stemmet, Inus Basson. Agter: Antonie Botes, Christiaan Verster, Lemarc Henry, JT van Staden, Renier Barnard, AW van der Merwe, Berno Prinsloo. Afwesig: Juan Cronjé, Wynand Kershoff (k) Hoër Volkskool Potchefstroom o.15A Hokkiedogters Potchefstroom Gimnasium o.15A Hokkiedogters Potchefstroom Gimnasium o.14A Hokkiedogters Hoër Volkskool Potchefstroom o.14A Hokkieseuns Potchefstroom Gimnasium o.14A Hokkieseuns

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.